Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers %20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)





View all

/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 1.2 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES)
1.1 Veiligheidshelm / “hard hat” (1)
1.2 ʼn Das kan deur die bewegende dele ingetrek word en kan tot beserings lei. (1)
1.3 1.3.1 Onwaar (1)
1.3.2 Onwaar (1)
1.3.3 Waar (1)
1.3.4 Waar (1)
1.4 Berging van materiaal op die terrein.
1.4.1 Enige EEN waarop materiaal geberg kan word.
Rakke
Palette (1 x 1) (1)
1.4.2 Enige EEN rede waarom hope sand en klip met plastiek bedek
word.
Om dit skoon te hou
Wegspoeling tydens reënbuie te vermy
(Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1)
1.4.3 Om te verhoed dat die materiale meng (1)
1.5 1 800 mm ÷ 3 (1) = 600 mm (1) (2)
1.6 Gewapende beton het staalversterkingstawe (1)
1.7 Enige EEN doel van growwe aggregaat in ʼn betonmengsel:
Verleen stabiliteit aan volume van beton
Ekonomies – vorm die grootste deel van die mengsel
Verminder die krimpingspotensiaal van beton (1 x 1) (1)
1.8 Kalk (1)
1.9 Gidspleister / vlaklaag / “screed” (1)
1.10 Harde hout (1) en sagte hout (1) (2)
1.11 Enige EEN gebruik van laaghout:
Onderkant van laaie
Muurpaneelwerk
Deurpanele
Kaspanele
Binnenshuise balustrades / relings
Raamwerk (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 3
1.12 1.12.1 Nie-ysterhoudende metaal (1)
1.12.2 Ysterhoudende metaal (1)
1.13 Enige EEN gebruik van lood in die bou-omgewing:
Batterye
Kabelhulse
Loodpype
(Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1)
1.14 Enige EEN gebruik van vlekvrye staal in die bou-omgewing:
Opwasbakke
Baddens
Waterkrane
Sperders
Suigwaaiers
(Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1)
1.15 Pas eers die pype inmekaar en maak seker dit loop in die regte rigting (1)
Wend dun lagie PVC-gom op die passtuk en pyp (1)
Draai dit liggies en druk die dele in posisie (1) (3)
1.16 3 mm (1)
1.17 Enige TWEE gebruike van deurskynende glas:
Badkamer / toiletvensterruite
Glasstene vir mure
Deure
Stedelike meubels en toestelle (2 x 1) (2)
1.18 Termoplastiek (1) en termoverharde plastiek (1) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)
2.1 Voorkom roes (1)
2.2 Koubeitel word gebruik om gate / gleuwe in beton / steenwerk / metaal
te kap (1)
Steenbeitel word gebruik om stene te sny (1) (2)
2.3 Benoem die gereedskapstukke in FIGUUR 2.3.1 tot 2.3.3 en noem EEN
gebruik van elk.
2.3.1 Pik (1)
Enige EEN gebruik (1):
• Harde grond losmaak tydens uitgrawings
• Opbreek van rots (2)
2.3.2 Blokborsel / Blokkwas (1)
Enige EEN gebruik (1):
• Pleister klam te maak
• Om oppervlaktes / beton klam te maak (2)
2.3.3 Skaaf (1)
Enige EEN gebruik (1):
• Hout te skaaf
• Rowwe houtoppervlaktes gelyk te maak (2)
2.4 2.4.1 Lugbelwaterpas (1)
2.4.2 Toets of die kopbalk horisontaal is (1) en die style vertikaal
geïnstalleer is (1) (2)
2.4.3 Enige TWEE versorgingsmaatreëls van die lugbelwaterpas:
• Vee skoon af na gebruik
• Moenie toelaat dat pleister / sement daarop droog word nie
• Bêre op ʼn droë plek (2 x 1) (2)
2.5 2.5.1 Draagbare rolsaag (1)
2.5.2 Enige TWEE gebruike:
• Hout te saag
• Ander materiale met spesifieke lemme te saag
• Sponnings te sny (2 x 1) (2)
2.6 2.6.1 Meer inligting in te sluit (1)
2.6.2 Om die aandag te vestig op (1) besonderhede wat nie duidelik
verstaan sal word nie (1) (2)
2.6.3 Oopdakrand (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 5
2.6.4 A – VWL (1)
B – Balkvulling / halfsteenmuur (1)
C – Fassieplank / fassiebord (1)
D – Eensteenmuur (1)
E – Plafon / kroonlys (1) (5)
2.6.5 Voorkom dat stof / gediertes / ens. onder dak inkom (1)
2.6.6 Geute aan te heg / reg te maak (1)
2.7 Om te verseker dat die horisontale en vertikale buitemates (1) ooreenstem
met die individuele binnemates (1) (2)
2.8 Regs (1) onderaan die tekenvel (1) (2)
2.9 1 : 100 (1)
2.10 2.10.1 Natuurlike grondvlak (1)
2.10.2 Voltooide vloervlak (1)
2.11 2.11.1
(2)
2.11.2
W (2)
2.11.3 (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)
3.1 3.1.1 Terreinplan (1)
3.1.2 123 (1)
3.1.3 Boulyn / bougrens (1)
3.1.4 B = Mangat C = Steekoog (2)
3.2 EEN gebruik van PVC-kleefstof:
PVC-pype te las (1)
3.3 PVC-gom (1)
3.4 3.4.1
(2)
3.4.2
(2)
3.4.3
(2)
3.5 Die aanwendingsproses van PVA kleefstof:
(1) Pas eers die pype inmekaar om seker te maak dat dit in die regte
rigting loop / pas
(2) Wend 'n dun laag PVC-gom op die passtuk en die pyp aan
(3) Draai dit liggies en druk die dele in posisie (3)
3.6 Enige DRIE voorsorgmaatreëls by die gebruik van kontaklym:
Wees versigtig om nie die kleefstof heeltemal te laat droog word voor
samevoeging nie
Moenie te lank wag voor die dele saamgevoeg word nie
Die lym moet nie te vinnig aangewend word nie (3 x 1) (3)
3.7 Enige VYF gebruike van silikoon:
Basiese verseëlaar teen lug- en waterlekkasie
Tekstielgebruike
Versterk materiale
In lugvaart
Konstruksieherstelwerk
Elektronika (5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 7
3.8 Enige TWEE eienskappe van ELK van die volgende kleefmiddels:
3.8.1 Silikoon
Vuurbestand
Geleidend of isolerend
Rubberagtig
Lae hittegeleiding
Weerstaan chemikalieë / lae chemiese reaktivering
Lae giftigheid
Waterbestand / stoot water af (2 x 1) (2)
3.8.2 Kontakgom
Heg goed aan meeste materiaal (plastiek, rubber, papier, hout,
ens.)
Sit vas aan meeste nie-poreuse materiaal
Rubberagtig en het ʼn roomkleur
Vlambaar
Waterbestand
Droog vinnig en kan onmiddellik heg (2 x 1) (2)
3.8.3 PVA-gom
Waterbasis
Vir binne- en buitegebruik
Wit of geel kleur voor dit droog word, deurskynend wanneer dit
droog is
Geel PVA is nie heeltemal deurskynend wanneer dit droog is nie
Besonder sterk wanneer dit op hout gebruik word
Droog vinnig
Goedkoop (2 x 1) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 4: VEILIGHEID, MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
4.1 (1) Rioolvuil sypel in die grond in en (1) vloei / sypel deur grondwater na
riviere en damme (2)
4.2 (1) Dit bevat onbehandelde / afvalmateriaal / menslike uitskeiding wat (1)
skadelike mikro-organismes / bakterieë / virusse / parasiete bevat (2)
4.3 Spoel die wond met koue water af. (1)
4.4 Enige DRIE gebruike van keramiekprodukte in ʼn woonhuis:
Vloerteëls
Muurteëls
Baddens, wasbakke, spoelklosette
Materiale wat teen hoë temperature bestand is (3 x 1) (3)
4.5 4.5.1 Mangatdeksels – Gietyster (1)
4.5.2 Opwasbakke – Vlekvrye staal (1)
4.5.3 Drukbeheerkleppe – Brons (1)
4.5.4 Vakuumbrekers – Brons (1)
4.5.5 Warmwaterpype – Koper (1)
4.6 4.6.1 Vasdraai van boute C Sleutels
4.6.2 Werkstukke vir saagwerk vas te klem E Bankskroef
4.6.3 Om ʼn klinknael se nuwe kop te vorm A Bolpenhamer (3 x 1) (3)
4.7 Enige TWEE versorgingmaatreëls:
Olie bewegende dele
Diens gereeld
Masjien nie oorlaai nie
Rollers nie aanmekaar raak wanneer dit nie gebruik word nie (2 x 1) (2)
4.8 Noem die TWEE metodes om laedigtheidpoliteenpype te buig:
Vul pyp met sand, verhit en buig
Pypbuigveer (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 9
4.9 4.9.1 Pypsnyer (1)
4.9.2 Koperpype/gegalvaniseerde pype te sny (1)
4.9.3 (1) Snywiel op die snylyn
(2) Draai die snyer kloksgewys en (3) antikloksgewys
(4) Stel die snyer stywer tot die pyp deurgesny is (4)
4.10 (1) Voorkom dat pype vibreer (2) wanneer water daardeur beweeg /
Beweging veroorsaak spanning op lasse en kan begin lek (2)
4.11 Verseker waterdigte lasse (1)
4.12 Stel dit in staat om af te breek wanneer die klinknael geïnstalleer is (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 5: GRAFIKA, KONSTRUKSIE EN VERBINDINGS (SPESIFIEK)
5.1 Gebruik jou tekeninstrumente en verdeel die lyn XY op
ANTWOORDBLAD 1 in ses gelyke dele. Toon alle konstruksielyne. (3)
5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD 1 toon die bo- en kantaansigte van ʼn
250 x 250 mm vierkantige pyp met ʼn lengte van 500 mm. Die naat van die
pyp is in die middel van sykant AD.
Gebruik ANTWOORDBLAD 1 en ontwikkel en teken die ontvouing van die
pyp op skaal 1 : 10. (11)
5.3 Soortgelyke antwoord.
(1) Die verharding van beton word belemmer (2) wanneer die temperatuur
onder 5° is. (2)
5.4 150 mm (1)
5.5 5.5.1 Onwaar (1)
5.5.2 Onwaar (1)
5.5.3 Onwaar (1)
5.6 (1) Gebruik eers ʼn kapbeweging en (2) daarna ʼn saagbeweging (2)
5.7 Enige TWEE redes vir die afstryking van beton:
Gee ʼn gladde afwerking
Verwyder merke
Help met die verdigting
Dryf stukkies gruis onder na die oppervlak (2 x 1) (2)
5.8 Noem enige TWEE eienskappe van dié tipe sand:
Droog
Fyn
Gekompakteer (2 x 1) (2)
5.9 (1) Die ente van die pype moet skoon en haaks wees.
(2) Verhit ente met ʼn temperatuurbeheerde apparaat.
(3) Druk die gesmelte ente teenmekaar en
(4) behou die drukking terwyl die pype afkoel. (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 11
VRAAG 6: KOUEWATER- EN WARMWATERTOEVOER, RIOLERING EN
SANITÊRE TOEBEHORE (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 A – Afsluitkraan
B – Watermeter (2)
6.1.2 Meet die volume water wat gebruik word (1)
6.1.3 C – Hoofwatertoevoer
D – Watervoorsieningspyp (2)
6.1.4 15 mm (1)
6.1.5 Voorkom bevriesing en direkte laste op die pyp (2)
6.2 Enige DRIE nadele van gegalvaniseerde pype vir watervoorsiening:
Moeilik om te buig
Bevat lood, maak korrosie onvermydelik
Sediment kan in die pype akkumuleer
Moeilik om van roes ontslae te raak (3 x 1) (3)
6.3 6.3.1 45°-elmboog (1)
6.3.2 Koperpyp (1)
6.3.3 Soldering of sweissoldering (1)
6.4 6.4.1 Pyplas – Gestuiksweis (1)
6.4.2 Pyplas – Flens-en-bout (1)
6.4.3 Watervlakbeheerklep (1)
6.5 Soortgelyke antwoord.
(1) Namate die koue water warm word, styg dit en (2) daarom moet koue
water van onder af ingelaat word (2)
6.6 (1) Dit neem die watertemperatuur waar en skakel die element aan wanneer
die water te koud word en (2) skakel dit weer af wanneer die water te warm
word (2)
6.7 (1) Warm water styg na bo (2) en laat die koue water in van onder (2)
6.8 6.8.1 Element (1)
6.8.2 300 mm (1)
6.8.3 50 mm (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2020)
6.9 Enige TWEE redes waarom warmwaterpype vanaf geisers geïsoleer moet
wees:
Voorkom hitteverlies
Voorkom bevriesing tydens wintermaande (2 x 1) (2)
6.10 Sodat stormwater kan insyfer (1)
6.11 Enige soortgelyke antwoord.
Voorkom struktuurskade
Kan lei tot krake
Kan lei tot fondamentskade (1)
6.12 (1) Dit moet op só ʼn wyse verseël word dat die diskonneksie (2) nie ʼn
gesondheidsgevaar sal inhou nie. (2)
6.13 6.13.1 Reënwaterpyp (1)
6.13.2 Septiese tenk (1)
6.13.3 Handewasbak (1)
6.14 (1) Omdat minder pype gelê word, word minder arbeid en (2) materiaal
benodig. (2)
6.15 A – Hewelpyp
B – Diafragma
C – Plunjersuier (3)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 13
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD 1 SIVIELE DIENSTE
NAAM:
5.1 Gebruik jou tekeninstrumente en verdeel die lyn XY op ANTWOORDBLAD 1 in
ses gelyke dele. Toon alle konstruksielyne. (3)
X Y
5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD 1 toon die bo- en kantaansigte van ʼn
250 x 250 mm vierkantige pyp met ʼn lengte van 500 mm. Die naat van die pyp
is in die middel van sykant AD.
Gebruik ANTWOORDBLAD 1 en ontwikkel en teken die ontvouing van die pyp
op skaal 1 : 10. (11)
A D A1 A B C D D1
SYAANSIG
A1 D1 Basislyn 2
Naatlyne 6
Lastoelating 2
Skaal 1
B C TOTAAL 11
BO-AANSIG
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
More from Grade 11 Civil Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Cons ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Civil Ser ATP 2023 24
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)

Question paper