Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
*ICVLTA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend 2 antwoordblaaie.
Skip to contentAll 2020 papers %20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)



%20Afr%20Nov%202020_SIVIELE%20DIENSTE_hlayiso.com_.docx_hlayiso.com_--a014afb0-d15f-4eaa-838f-0768b568dc8b/v1-faed7b104eb0fbf75540/card.webp)

View all

/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 32 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 32 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 32
- File size
- 1022.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 32
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
BENODIGDHEDE:
1. ANTWOORDEBOEK
2. Tekeninstrumente
3. ƌ Nieprogrammeerbare sakrekenaar
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae: DRIE vrae is generies en DRIE vrae is
vakspesifiek.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. %HDQWZRRUGHONHYUDDJDVƌJHKHHO0OENIE onderafdelings van vrae skei NIE.
4. Begin die antwoord op ELKE vraag op ƌ NUWE bladsy.
5. 02(1,(LQGLHNDQWO\QHYDQGLH$17:225'EBOEK skryf NIE.
6. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
7. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
8. Gebruik die puntetoekenning as ƌ riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
9. 0DDNWHNHQLQJHHQVNHWVHPHWSRWORRGYROOHGLJJHPDDWVNU\IHQQHWMLHVPHW
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as 220 mm x
110 mm x 75 mm geneem word.
11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
12. Beantwoord VRAAG 5.5 en 6.11 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE deur
gebruik te maak van tekeninstrumente, waar nodig.
13. Skryf MRX1$$0RSHONH$17:225'BLAD en lewer saam met jou
ANTWOORDEBOEK in, al het jy die vraag nie beantwoord nie.
14. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 3
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES)
%HJLQKLHUGLHYUDDJRSƌ18:(EODGV\
1.1 Watter tipe persoonlike beskermingstoerusting is verpligtend om ten alle tye
op ‘n bouterrein te dra? (1)
1.2 Waarom moet jou das verwyder word wanneer jy met masjiene met
bewegende dele werk? (1)
1.3 Identifiseer die volgende stellings as WAAR of ONWAAR.
1.3.1 Twee operateurs word toegelaat om terselfdertyd op ƌPDVMLHQWH
bedryf. (1)
1.3.2 Petrolenjins mag in die werkswinkel gebruik word. (1)
1.3.3 Dra gereedskap met hul skerp punte na onder. (1)
1.3.4 Glyvaste skoene is verpligtend wanneer jy masjinerie gebruik. (1)
1.4 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die berging van materiaal op
die terrein.
1.4.1 Waarop kan materiaal geplaas word wat nie direk op die vloer
geberg kan word nie? (1)
1.4.2 Waarom moet hope sand en klip met plastiek bedek word? (1)
1.4.3 Waarom moet skeidsmure opgerig word om sand en klip te skei? (1)
1.5 Bereken die maksimum breedte van die gestapelde materiaal, indien die
stapel 1 800 mm hoog is. (Wys berekeninge). (2)
1.6 Wat is die verskil tussen ongewapende beton en gewapende beton? (1)
1.7 Noem EEN doel van growwe aggregaat in betonmengsel. (1)
1.8 Watter tipe materiaal verhoog die plastisiteit van daghamengsels? (1)
1.9 Watter tipe materiaal word as ƌ gelykmakingslaag vir betonvloere gebruik? (1)
1.10 Noem die TWEE hoofgroepe waarin hout verdeel kan word. (2 x 1) (2)
1.11 Noem EEN gebruik van laaghout. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
1.12 Identifiseer die volgende metale as YSTERHOUDEND of NIE-
YSTERHOUDEND:
1.12.1 Koper (1)
1.12.2 Gietyster (1)
1.13 Noem EEN gebruik van lood in die bou-omgewing. (1)
1.14 Noem EEN gebruik van vlekvrye staal in die bou-omgewing. (1)
1.15 Beskryf stapsgewys hoe PVC-kleefstof gebruik moet word. (3 x 1) (3)
1.16 Wat is die minimum dikte van ‘n vensterruit? (1)
1.17 Noem TWEE gebruike van deurskynende glas. (2 x 1) (2)
1.18 Noem die TWEE hoofgroepe waarin plastiek verdeel kan word. (2 x 1) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 5
VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)
%HJLQKLHUGLHYUDDJRSƌ18:(EODGV\
2.1 :DDURPPRHWƌJUDDIOLJJLHVJHROLHZRUGwanneer dit nie gebruik word nie? (1)
2.2 Verduidelik kortlik die verskil in die gebruike van die koubeitel en steenbeitel. (2)
2.3 Benoem die gereedskapstukke in FIGUUR 2.3.1 tot 2.3.3 en noem EEN
gebruik van elk.
FIGUUR 2.3.1 FIGUUR 2.3.2 FIGUUR 2.3.3
(3 x 2) (6)
2.4 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die gereedskapstuk in
FIGUUR 2.4.
FIGUUR 2.4
2.4.1 Wat word dié gereedskapstuk genoem? (1)
2.4.2 Verduidelik kortliks hoe die gereedskapstuk gebruik sal word tydens
GLHLQVWDOOHULQJYDQƌGHXUNRV\Q (2)
2.4.3 Noem TWEE versorgingsmaatreëls van die gereedskapstuk. (2 x 1) (2)
2.5 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die gereedskapstuk in
FIGUUR 2.5.
FIGUUR 2.5
2.5.1 Wat word dié gereedskapstuk genoem? (1)
2.5.2 Noem TWEE gebruike van dié gereedskapstuk. (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
2.6 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die detailtekening in
FIGUUR 2.6.
A
B
E
C
D
FIGUUR 2.6
2.6.1 Waarom word detailtekeninge op ‘n vergrote skaal geteken? (1)
2.6.2 0RWLYHHUkortliks waarom beskrywende notas op detailtekeninge
ingesluit word. (2)
2.6.3 Watter tipe dakrandkonstruksie word in FIGUUR 2.6 geïllustreer? (1)
2.6.4 Benoem onderdele A tot E. (5)
2.6.5 Wat is die doel van deel B? (1)
2.6.6 Wat is die doel van deel C? (1)
2.7 Verduidelik die doel van die kontroletoets vir vloerplanmates. (2)
2.8 Verduidelik die posisie, op die tekenvel vir bouplanne, waar die noordpyl
aangedui moet word. (2)
2.9 Op watter skaal word vloerplanne gewoonlik geteken? (1)
2.10 Identifiseer die volgende afkortings op die aansigte van geboue:
2.10.1 NGV (1)
2.10.2 VVV (1)
2.11 0DDNQHWMLHVHVNHWVHRPGLHYROJHQGHVLPEROHop vloerplanne te illustreer:
2.11.1 Venster (2)
2.11.2 Elektrisiteitsmeter (2)
2.11.3 Riool (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 7
VRAAG 3: VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)
Begin hierdie vraag op ƌ NUWE bladsy.
3.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die planaansig in FIGUUR 3.1.
BOSTONSTRAAT
B
A
C
ERF125
ERF 123 ERF 127
ERF 134 ERF 136
FIGUUR 3.1
3.1.1 Wat word die planaansig genoem? (1)
3.1.2 Wat is die erfnommer aan die westekant van erf 125? (1)
3.1.3 Wat word die lyne by A genoem? (1)
3.1.4 Identifiseer die simbole by B en C. (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
3.2 Noem EEN gebruik van PVC-kleefstof. (1)
3.3 Watter verbindingskleefstof-materiaal bestaan uit gom? (1)
3.4 0DDNQHWMLHVHVNHWVHRPGLHYROJHQGHVLPEROHRSƌ vloerplan te illustreer:
3.4.1 Rioolput (2)
3.4.2 Aard (2)
3.4.3 Afgewerkte hout (2)
3.5 Beskryf kortliks die stappe om PVA-kleefstof aan te wend. (3 x 1) (3)
3.6 Noem DRIE voorsorgmaatreëls vir die gebruik van kontaklym. (3 x 1) (3)
3.7 Noem enige VYF gebruike van silikoon. (5 x 1) (5)
3.8 Noem TWEE eienskappe van ELK van die volgende kleefmiddels:
3.8.1 Silikoon (2)
3.8.2 Kontakgom (2)
3.8.3 PVA-gom (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 9
VRAAG 4: MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op ‘n NUWE bladsy.
4.1 Identifiseer die volgende stellings as WAAR of ONWAAR.
4.1.1 Sierstene hoef nie gepleister te word nie. (1)
4.1.2 Soliede betonstene kan nie met ‘n troffel gesny word nie. (1)
4.1.3 Die holtes in die sellulêre steen is meer as 25% van die steen se
volume. (1)
4.1.4 Die verbandholtes in die gegleufde steen vermeerder die
vervaardigingskoste. (1)
4.1.5 Hol betonblokke is bros en breek maklik. (1)
4.1.6 Betonplaveistene kan sonder dagha gelê word. (1)
4.2 Wat is die lengte van ‘n vrouesluiter? (1)
4.3 In watter tipe verband word die vrouesluiter gebruik? (1)
4.4 Noem die DRIE basiese materiale vir die vervaardiging van kleistene. (3 x 1) (3)
4.5 Kies ƌ EHVNU\ZLQJXLW.2/20%ZDWGLHEHVWHE\ƌ LWHPLQ.2/20$SDV
Skryf slegs die letter langs die vraagnommers in die ANTWOORDEBOEK neer,
byvoorbeeld 4.5.6 H.
KOLOM A KOLOM B
4.5.1 Duursaamheid A lateie
4.5.2 03DEHWRQ B bestand teen krapmerke en slytasie
4.5.3 Elastisiteit C verander permanent van vorm
4.5.4 03DEHWRQ D vloerblaaie
4.5.5 Hardheid E bestand teen omgewingsfaktore
F kan na oorspronklike vorm
terugkeer
G fondasies
(5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
4.6 Beantwoord die volgende ten opsigte van die konstruksiemasjien in
FIGUUR 4.6.
FIGUUR 4.6
4.6.1 Wat word dié masjien genoem? (1)
4.6.2 Noem EEN gebruik van die masjien. (1)
4.7 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van steiers.
4.7.1 Wat is die doel / funksie van die skopplank? (1)
4.7.2 Wat is die doel / funksie van die voetplaat? (1)
4.7.3 Wat word die horisontale dele van ƌ steier genoem? (1)
4.7.4 Watter tipe steier is tot ƌ hoogte van minder as twee meter beperk? (1)
4.7.5 Watter tipe steier kan maklik van een plek na ƌ ander verskuif word? (1)
4.8 Noem TWEE maniere hoe houtdeur- en houtvensterkosyne aan steenwerk
vasgesit kan word. (2 x 1) (2)
4.9 Noem TWEE tipes muurbinte. (2 x 1) (2)
4.10 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van ‘n spoumuurkonstruksie.
4.10.1 Wat is die doel / funksie van syfergate? (1)
4.10.2 Wat is die maksimum lengte van ƌ spoumuur? (1)
4.10.3 In watter tipe klimaat word lugstene onderaan die buitemure
geplaas? (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 11
VRAAG 5: UITGRAWINGS, FONDASIES EN STAAL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op ƌ NUWE bladsy.
5.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die fondamentuitgrawing in
FIGUUR 5.1.
A C
B
Pen
FIGUUR 5.1
5.1.1 Benoem dele A tot C. (3 x 1) (3)
5.1.2 Hoe diep word die penne in die grond geslaan? (1)
5.1.3 Wat is die doel / funksie van die penne? (1)
5.1.4 Noem TWEE tipes toerusting wat gebruik kan word om te verseker
dat die penne waterpas is. (2 x 1) (2)
5.2 Wat is die goedkoopste metode van ontwatering by uitgrawings? (1)
5.3 Identifiseer die volgende stellings as WAAR of ONWAAR.
5.3.1 Bogrond moet tot ƌ diepte van 300 mm verwyder word. (1)
5.3.2 Hout is die beste materiaal vir bekisting by uitgrawings. (1)
5.3.3 Bekistingolie vergemaklik die verwydering van bekistingborde. (1)
5.4 Identifiseer en kies DRIE van die onderstaande toestande wat slootongelukke
kan veroorsaak.
5.4.1 Uitgegraafde grond is verder as 600 mm vanaf die slootrand
5.4.2 Uitgegraafde grond is nader as 600 mm vanaf die slootrand
5.4.3 Veranderende grondtoestande, veral na reënbuie
5.4.4 Grond wat nie vantevore versteur is nie
5.4.5 Naby strome, ou riole en ondergrondse kabels (3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
5.5 ANTWOORDBLAD A toon ‘n onvoltooide vertikale deursnit van ƌ uitgrawing in
los, droë grond. Voltooi ANTWOORDBLAD A deur die nodige bekistingdele
aan die linkerkant in te teken. (6)
5.6 Kies ƌ EHVNU\ZLQJXLW.2/20%ZDWGLHEHVWHE\ƌ LWHPLQ.2/20$ pas.
Skryf slegs die letter langs die vraagnommers in die ANTWOORDEBOEK
neer, byvoorbeeld 5.6.4 E.
KOLOM A KOLOM B
5.6.1 Franki-heipale A staalpyphulsel bly in grond
5.6.2 Voorafvervaardigde heipaal B vergrote betonbasis
5.6.3 Kortboor-heipaal C maksimum diepte van 15 meter
D betonheipaal met staalpunt
(3 x 1) (3)
5.7 Noem DRIE voordele van heipale. (3 x 1) (3)
5.8 Kies ‘n staalprofiel uit die onderstaande lys vir die volgende beskrywings.
I-balk; H-balk; U-kanaal; lipkanaal; hoekyster
5.8.1 Word soms na verwys as kaplatte (1)
5.8.2 Die flense en web se groottes verskil (1)
5.8.3 0HWDDOUHOLQJZDWRRUJODVSDQHOHYLUƌ stort pas (1)
5.8.4 Die flense en web se groottes is dieselfde (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 13
VRAAG 6: BEKISTING, STEENWERK, TRAPPE EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op ‘n NUWE bladsy.
6.1 Beskryf DRIE vereistes vir goeie bekisting. (3 x 1) (3)
6.2 Definieer die volgende terme:
6.2.1 In situ-beton (1)
6.2.2 Bekisting (2)
6.3 Noem TWEE redes vir die dekkingsdiepte by beton. (2 x 1) (2)
6.4 Wat is die dikte van ƌ latei wat by ƌ eensteenmuur gebruik word? (1)
6.5 Noem TWEE nadele van voorafvervaardigde lateie. (2 x 1) (2)
6.6 Waarom is die sykante van lateie effens skuins? (1)
6.7 Beantwoord die volgende vrae oor die muurkonstruksie in FIGUUR 6.7.
A D
C
B
FIGUUR 6.7
6.7.1 Is dit ƌ ruboog of ƌ pasboog in dié muurkonstruksie? (1)
6.7.2 Benoem dele A tot D. (4 x 1) (4)
6.8 Noem EEN tipe materiaal waarvan trappe gemaak kan word. (1)
6.9 Voorsien EEN woord vir die volgende beskrywings met betrekking tot trappe:
6.9.1 Die vertikale deel van ƌ trap (1)
6.9.2 Die horisontale deel van ƌ trap (1)
6.9.3 Die horisontale afstand deur die traparm gedek (1)
6.10 Wat is die minimum breedte van ƌ trap? (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
6.11 FIGUUR 6.11 toon ‘n vloerplan van ‘n enkelmotorhuis.
Besonderhede:
D1 = 2 400 x 2 100 mm
0XXUwydte = 220 mm en die muurhoogte = 2 700 mm
Buitemate = 6 000 mm en die binnemate = 3 000 mm
Bereken op ANTWOORDBLAD B die hoeveelheid stene wat benodig word. (18)
6 000
3 000
D1
Nie volgens skaal nie
FIGUUR 6.11
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 15
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM
ANTWOORDBLAD A EN
KONSTRUKSIE VAN
5.5 ANTWOORDBLAD A toon ‘n onvoltooide vertikale deursnit van ‘n uitgrawing
in los, droë grond. Voltooi ANTWOORDBLAD A deur die nodige
bekistingsdele aan die linkerkant in te teken. (6)
Nie volgens skaal nie
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT
SE PUNT
Vertikale plank 1
Vertikale plank - korrekte diepte 1
Juk 1
Wig 1
Stut 1
Dele in goeie verhouding / skaal geteken 1
TOTAAL 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
NAAM
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE
B KONSTRUKSIE
EN
VAN
6.11 Bereken die hoeveelheid stene wat benodig word. (18)
A B C D
Hartlyn:
Oppervlakte van muur:
Oppervlakte van deur:
Werklike oppervlakte van stene:
Stene:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES)
1.1 Veiligheidshelm / “hard hat” (1)
1.2 ƌ'DVNDQGHXUGLHEHZHJHQGHGHOHLQJHWUHNZRUGHQNDQWRWEHVHULQJV lei (1)
1.3 1.3.1 2QZDDU (1)
1.3.2 2QZDDU (1)
1.3.3 Waar (1)
1.3.4 Waar (1)
1.4 Berging van materiaal op die terrein.
1.4.1 (QLJH((1ZDDURSPDWHULDDOJHEHUJNDQZRUG.
x 5DNNH
x Palette (1 x 1) (1)
1.4.2 Enige EEN rede ZDDURPKRSHVDQGHQNOLSPHWSODVWLHNEHGHN
ZRUG.
x 2PGLWVNRRQWHKRX
x Wegspoeling tydens reënbuie te vermy
6RRUWJHO\NHDQWZRRUG (1 x 1) (1)
1.4.3 Om te verhoed dat die materiale meng (1)
1.5 1 800 mm ÷ 3 (1) = 600 mm (1) (2)
1.6 *HZDSHQGHEHWRQKHWVWDDOYHUVWHUNLQJVWDZH (1)
1.7 Enige EEN GRHOYDQJURZZHDJJUHJDDWLQƌEHWRQPHQJVHO:
x Verleen stabiliteit aan volume van beton
x (NRQRPLHV– vorm die grootste deel van die mengsel
x 9HUPLQGHUGLHNULPSLQJspotensiaal van beton (1 x 1) (1)
1.8 .DON (1)
1.9 *LGVSOHLVWHUYODNODDJ³VFUHHG´ (1)
1.10 Harde hout (1) en sagte hout (1) (2)
1.11 (QLJH((1JHEUXLNYDQODDJKRXW:
x 2QGHUNDQWYDQODDLH
x 0XXUSDQHHOZHUN
x 'HXUSDQHOH
x Kaspanele
x Binnenshuise balustrades / relings
x 5DDPZHUN (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 3
1.12 1.12.1 Nie-ysterhoudende metaal (1)
1.12.2 Ysterhoudende metaal (1)
1.13 (QLJH((1JHEUXLNYDQORRGLQGLHERX-RPJHZLQJ:
x Batterye
x Kabelhulse
x Loodpype
6RRUWJHO\NHDQWZRRUG (1 x 1) (1)
1.14 (QLJH((1JHEUXLNYDQYOHNYU\HVWDDOLQGLHbou-RPJHZLQJ:
x 2SZDVEDNNH
x Baddens
x :DWHUNUDQH
x Sperders
x 6XLJZDDLHUV
(6RRUWJHO\NHDQWZRRUG) (1 x 1) (1)
1.15 x 3DVHHUVGLHS\SHLQPHNDDUHQPDDNVHNHUGLWORRSLQGLHUHJWHrigting (1)
x Wend dun lagie PVC-JRPRSGLHSDVVWXNHQS\S
x 'UDDLGLWOLJJLHVHQGUXNGLHGHOHLQSRVLVLH ) (3)
1.16 3 mm (1)
1.17 Enige TWEE JHEUXLNH YDQGHXUVN\QHQGHJODV:
x %DGNDPHUWRLOHWYHQVWHUUXLWH
x Glasstene vir mure
x 'HXUH
x StedHOLNHmeubels en toestelle (2 x 1) (2)
1.18 7HUPRSODVWLHN HQWHUPRYHUKDUGHSODVWLHN (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)
2.1 9RRUNRPURHV (1)
2.2 .RXEHLWHOZRUGJHEUXLNRPJDWH JOHXZHLQEHWRQ VWHHQZHUN PHWDDOWHNDS
6WHHQEHLWHOZRUGJHEUXLNRPVWHQHWHVQ\ (2)
2.3 %HQRHPGLHJHUHHGVNDSVWXNNHLQFIGUUR 2.3.1 tot 2.3.3 HQQRHP((1JHEUXLN
YDQHON
2.3.1 3LN
(QLJH((1JHEUXLN
• +DUGHJURQGORVPDDNW\GHQVXLWJUDZLQJV
• 2SEUHHNYDQURWV (2)
2.3.2 %ORNERUVHO%ORNNZDV
(QLJH((1JHEUXLN
• 3OHLVWHUNODPWHPDDN
• 2PRSSHUYODNWHVEHWRQNODPWHPDDN (2)
2.3.3 6NDDI
(QLJH((1JHEUXLN
• +RXWWHVNDDI
• 5RZZHKRXWRSSHUYODNWHVJHO\NWHPDDN (2)
2.4 2.4.1 /XJEHOZDWHUSDV (1)
2.4.2 7RHWVRIGLHNRSEDONKRULVRQWDDOLV(1) en die VW\OHYHUWLNDDOJHwQVWDOOHHU
is (1) (2)
2.4.3 Enige TWEE versorgingsmaatreëls van GLHOXJEHOZDWHUSDV
• 9HHDIQDJHEUXLN
• Moenie toelaat dat pOHLVWHUVHPHQWGDDURSGURRJZRUGQLH
• %rUHRSµQGURsSOHN [ (2)
2.5 2.5.1 'UDDJEDUHUROVDDJ (1)
2.5.2 (QLJH7:((JHEUXLNH
• Hout te saag
• $QGHUPDWHULDOHPHWVSHVLILHNHOHPPH te saag
• Sponnings te sny (2 x 1) (2)
2.6 2.6.1 Meer inligting in te sluit (1)
2.6.2 Om die aandag te vestig op (1 EHVRQGHUKHGHZDWQLHGXLGHOLNYHUVWDDQ
VDOZRUGQLH (1) (2)
2.6.3 2RSGDNUDQG (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 5
2.6.4 A – VWL (1)
B – %DONYXOOLQJhalfsteenmuur (1)
C – )DVVLHSODQNfassiebord (1)
'– Eensteenmuur (1)
E – Plafon / Nroonlys (1) (5)
2.6.5 9RRUNRPGDWVWRIJHGLHUWHVHQV. RQGHUGDNLQNRP (1)
2.6.6 Geute aan te heg / UHJWHPDDN (1)
2.7 2PWHYHUVHNHUGDWGLHKRULVRQWDOHHQYHUWLNDOHEXLWHPDWHV ooreenstem
met die individuele binnemates (1) (2)
2.8 5HJV RQGHUDDQGLHWHNHQYHO (2)
2.9 1 : 100 (1)
2.10 2.10.1 1DWXXUOLNHJURQGYODN (1)
2.10.2 9ROWRRLGHYORHUYODN (1)
2.11 2.11.1
(2)
2.11.2
W (2)
2.11.3 (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)
3.1 3.1.1 Terreinplan (1)
3.1.2 123 (1)
3.1.3 Boulyn / bougrens (1)
3.1.4 B – Mangat C – 6WHHNRRJ (2)
3.2 EEN JHEUXLNYDQ39&-NOHHIVWRI:
x PVC-pype te las (1 x 1) (1)
3.3 PVC-gom (1)
3.4 3.4.1
(2)
3.4.2
(2)
3.4.3
(2)
3.5 'LHDDQZHQGLQJVSURVHVYDQ39$-NOHHIVWRI:
3DVHHUVGLHS\SHLQPHNDDURPVHNHUWHPDDN dat dit in die regte
rigting loop / pas
(2) Wend 'n dun laag PVC-JRPRSGLHSDVVWXNHQGLHS\SDDQ
'UDDLGLWOLJJLHVHQGUXNGLHGHOHLQSRVLVLH (3)
3.6 (QLJH'5,(YRRUVRUJPDDWUHëls by GLHJHEUXLNYDQNRQWDNO\P:
x :HHVYHUVLJWLJRPQLHGLHNOHHIVWRIKHHOWHPDOWHODDWGURRJZRUGYRRU
samevoeging nie
x 0RHQLHWHODQNZDJYRRUGLHGHOHVDDPJHYRHJZRUGQLH
x 'LHO\PPRHWQLHWHvinnig DDQJHZHQGZRUGQLH (3 x 1) (3)
3.7 (QLJH(1,*(Y\IJHEUXLNHYDQVLOLNRRQ:
x Basiese verseëlaar teen lug- HQZDWHUOHNNDVLH
x 7HNVWLHOJHEUXLNH
x 9HUVWHUNPDWHULDOH
x In lugvaart
x .RQVWUXNVLHKHUVWHOZHUN
x (OHNWURQLND (5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 7
3.8 (QLJH7:((HLHQVNDSSHYDQ(/.YDQGLHYROJHQGHNleefmiddels.
3.8.1 6LOLNRRQ
x Vuurbestand
x Geleidend of isolerend
x Rubberagtig
x Lae hittegeleiding
x :HHUVWDDQFKHPLNDOLHëODHFKHPLHVHUHDNWLYHULQJ
x Lae giftigheid
x WaterGLJVWRRWZDWHUDI (2 x 1) (2)
3.8.2 .RQWDNJRP
x Heg goed aan meeste materiaal (pODVWLHNUXEEHUSDSLHUKRXWHQV)
x Sit vas aan meeste nie-poreuse materiaal
x Rubberagtig en het ƌ URRPNOHXU
x Vlambaar
x Waterbestand
x 'URRJYLQQLJHQNDQRQPLGGHOOLNKHJ (2 x 1) (2)
3.8.3 PVA-gom
x Waterbasis
x Vir binne- HQEXLWHJHEUXLN
x :LWRIJHHONOHXUYRRU dit GURRJZRUGGHXUVN\QHQGZDQQHHUGLW
droog is
x *HHO39$LVQLHKHHOWHPDOGHXUVN\QHQGZDQQHHUGLWGURRJLVQLH
x %HVRQGHUVWHUNZDQQHHUGLWRSKRXWJHEUXLNZRUG
x 'URRJYLQQLJ
x *RHGNRRS (2 x 1) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 4: MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 Waar (1)
4.1.2 Waar (1)
4.1.3 2QZDDU (1)
4.1.4 2QZDDU (1)
4.1.5 Waar (1)
4.1.6 Waar (1)
4.2 220 mm (1)
4.3 Engelse verband (1)
4.4 .OHLVNDOLH VDQG HQNDON (3)
4.5 4.5.1 E EHVWDQGWHHQRPJHZLQJVIDNWRUH (1)
4.5.2 G (fondasies) (1)
4.5.3 ) NDQQDRRUVSURQNOLNHYRUPWHUXJNHHU (1)
4.5.4 A (lateie) (1)
4.5.5 B (bestDQGWHHQNUDSPHUNHHQVO\WDVLH (1)
4.6 4.6.1 Betonmenger (1)
4.6.2 2PJURRWKRHYHHOKHGHEHWRQJLGVSOHLVWHURIGDJKDWHPHQJ (1)
4.7 4.7.1 Enige EEN GRHOYDQGLHVNRSSODDW by steiers:
• VerKRHGGDWJHUHHGVNDSafval
• Verhoed dat materiaal afval
• 9RRUNRP GDWZHUNHUVJO\HQKXOVHOIEHVHHU (1 x 1) (1)
4.7.2 9HUKRHGGDWGLHVWHLHUVWDDQGHUVLQGLHJURQGLQVDN (1)
4.7.3 +RULVRQWDOHNDOZHUV (1)
4.7.4 %RXHUVERNRIGLHERNVWHLHU (1)
4.7.5 Mobiele steier (1)
4.8 Enige TWEE maniere om houtdeur- HQYHQVWHUNRV\QHDDQVWHHQZHUN
vas te sit:
• Ysterhoepelbinte
• /DQJVS\NHUV
• Kosynbinte / hegoor (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 9
4.9 Enige TWEE tipes muurbinte:
• VOHNYU\HVWDDO-muurbint
• 6NRHQODSSHUSDWURRQ
• Nylon-muurbint
• Gedraaide patroon
• 'XEEHOHGULHKRHN (2 x 1) (2)
4.10 4.10.1 9LUGLHXLWORRSYDQZDWHUELQQHGLHPXXUYRRUVLHQOXJDDQGLH
ELQQHNDQWYDQPXXURPGLWWHKHOSXLWGURRJ (1)
4.10.2 Agt meter (1)
4.10.3 %DLHQDWVWUHNH (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 5: UITGRAWINGS, FONDASIES EN STAAL (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 A – Waarnemingslyn (1)
B – .RUUHOVWRN PDDWVWRN (1)
C – Profielbord / profielSODQN (1)
5.1.2 150 mm (1)
5.1.3 %RNDQWYDQGLHSHQLVWRWZDDUGLHIRQGDVLHJHJRRLPRHWZRUG (1)
5.1.4 Enige TWEE WLSHVWRHUXVWLQJZDWJHEUXLNNDQZRUGRPWHYHUVHNHU
GDWGLHSHQQHZDWHUSDVLV:
• Waterpas ZDWHUSDVPHWUHLKRXW
• %XNVZDWHUSDV³GXPS\OHYHO´
• PypZDWHUSDV (2 x 1) (2)
5.2 8LWVNHSYDQZDWHUPHWƌ emmer (1)
5.3 5.3.1 Waar (1)
5.3.2 Waar (1)
5.3.3 Waar (1)
5.4 ,GHQWLILVHHUHQNLHV'5,(YDQGLHRQGHUVWDDQGHVWHOOLQJVZDWVORRWRQJHOXNNH
NDQverRRUVDDN:
5.4.2 Uitgegraafde grond is nader as 600 mm vanaf die slootrand (1)
5.4.3 9HUDQGHUHQGHJURQGWRHVWDQGHYHUDOQDUHënbuie (1)
5.4.5 1DE\VWURPHRXULROHHQRQGHUJURQGVHNDEHOV (1)
5.5 Sien $17:225'%/$' A (6)
5.6 5.6.1 B (vergrote betonbasis) (1)
5.6.2 ' EHWRQKHLSDDOPHWVWDDOSXQW (1)
5.6.3 & PDNVLPXPGLHSWHYDQPHWHU (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 11
5.7 (QLJH'5,(YRRUGHOHYDQKHLSDOH
• .DQLQVZDNJURQGJHEUXLNZRUG
• .DQRUDOJHEUXLNZRUGVHOIVLQZDWHU
• *URWHUEDVLVYHUVHNHUVWDELOLWHLW
• :RUGUHODWLHIJRXHQPDNOLNJHwQVWDOOHHULQGLHQWRHUXVWLQJEHVNLNEDDULV
• ,QGLHQYRRUDIYHUYDDUGLJHKHLSDOHJHEUXLNZRUGZRUGEDLHW\GJHVSDDU
• %LHGJRHLHZHHUVWDQGWHHQWUHNVSDQQLQJ
• .DQYLQQLJHQJRHGNRSHUYHUYDDUGLJZRUG
• .DQYRRUDIHOGHUVYHUYDDUGLJZRUG
• ,QVWDOODVLHNDQYRRUWJDDQ VHOIVLQVZDNZHHUVWRHVWDQGH
• /HQJWHYDQKHLSDOHNDQPDNOLNDDQJHSDVZRUGQDJHODQJYDQWRHVWDQGH
• %LHGJRHLHZHHUVWDQGWHHQEHZHJHQGHJURQG (3 x 1) (3)
5.8 5.8.1 /LSNDQDDO ZRUGsoms QDYHUZ\VDVNDSODWWH (1)
5.8.2 I-EDON GLHIOHQVHHQZHEVHJURRWWHVYHUVNLO (1)
5.8.3 U-NDQDDO PHWDDOUHOLQJZDWRor glaspanele vir ƌ stort pas) (1)
5.8.4 H-EDON GLHIOHQVHHQZHEVHJURRWWHVLVGLHVHOIGH (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 6: BEKISTING, STEENWERK, TRAPPE EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)
6.1 (QLJH'5,(YHUHLVWHVYLUJRHLHEHNLVWLQJ
• 6WHUNJHQRHJZHHVRPQDWEHWRQWHGUDVRQGHURPLQGXLHWHVWRUW
• 6WHUNJHQRHJZHHVYLUYROGRHQGHVWHXQVRQGHUHQLJHZHJEXLJLQJ
• Moet mDNOLNRSWHUUHLQKHUVWHONDQZRUG
• $NNXUDDWRSJHULJZRUG
• %HKRRUOLNYHUVHëOZHHVRPKHXQLQJNRHNRIYLQQHWHYHUP\
• Vry van vuiligheid (saagsels / vrylaatmiddels)
• Moet mDNOLNHQYLQQLJRSJHULJNDQZRUG KDQGPHJDQLHV
• :DSHQLQJPRHWNRUUHNWHdiepte hê – EHVNHUPLQJWHHQIDOLQJ
• 0DNOLNYHUZ\GHUNDQZRUG
• Goed pas langs nate en voeë
• 0RHWYDQKHUZLQEDUHNRPSRQHQWHJHPDDNZHHV (3 x 1) (3)
6.2 6.2.1 In situ-beton: beton ZDW op die terrein voorberei / gemeng ZRUG (1)
6.2.2 %HNLVWLQJµQJLHWYRUPRIVWUXNWXXUZDDULQQDWEHWRQJHJLHWZRUGRP
die vorm aan te neem (1) en te ondersteun tot die beton verhard en
YHUVWHUN (2)
6.3 (QLJH7:((UHGHVYLUGLHGHNNLQJVGLHSWHE\EHWRQ
• 2PVWDDOWHHQNRUURVLHURHVWHEHVNHUP
• 2PYROGRHQGHELQGLQJWXVVHQGLHVWDDOHQEHWRQWHYHUVHNHU
• Om staal genoegsaam WHHQEUDQGJHYDDUWHEHVNHUP (2 x 1) (2)
6.4 75 mm (1)
6.5 Enige TWEE nadele van voorafvervaardigde lateie:
• /DWHLHLVHHUVGDHQDJLHWLQJEHVNLNEDDU– tyd vir nabehandeling
• 2SJHOHLGHZHUNHUVQRGLJRPODWHLHWHPDDN
• 9RUPVPRHWRSHONHPRRQWOLNHPDQLHUYHUVWHUNZRUG– EYNODPSH
• 0RHWGHXUµQEHNZDPHSHUVoRQRQWZHUSZRUG (2 x 1) (2)
6.6 2PGLHODWHLPDNOLNHUXLWGLHJLHWYRUPWHNDQYHUZ\GHU (1)
6.7 6.7.1 Pasboog (1)
6.7.2 A – %XLWHZHOZLQJ (1)
B – Boogstuiter (1)
C – %LQQHZHOZLQJ (1)
'– Sluitsteen (1)
6.8 (QLJH((1WLSHPDWHULDDOZDDUYDQWUDSSHJHPDDNNDQZRUG
• Hout
• Staal
• Beton (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 13
6.9 6.9.1 Optree / “riser” (1)
6.9.2 /RRSVWXN (1)
6.9.3 6WUHNNLQJ³UXQ´ (1)
6.10 750 mm (1)
6.11 Sien $17:225'%/$' B. (18)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM
ANTWOORDBLAD A EN
KONSTRUKSIE VAN
5.5 $17:225'%/$' A Z\VµQRQYROWRRLGHYHUWLNDOHGHXUVQLWYDQƌ XLWJUDZLQJLQ
ORVGURë grond. Voltooi $17:225'%/$' A GHXUGLHQRGLJHEHNLVWLQJVGHOH
aan die linkerkant LQWHWHNHQ (6)
'ele LQJRHLHYHUKRXGLQJJHWHNHQ
9HUWLNDOHSODQN 1
9HUWLNDOHSODQN- NRUUHNWHGLHSWH 1
-XN 1
Wig 1
Stut 1
'HOHLQJRHLHYHUKRXGLQJVNDDO 1
TOTAAL 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 15
NAAM
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD B KONSTRUKSIE
EN
VAN
6.11 %HUHNHQGLHKRHYHHOKHLGVWHQHZDWEHQRGLJZRUG
A B C D
Hartlyn:
2 / 6 000 = 12 000 (1)
2 / 3 000 = 6 000 (1)
18 000 (1) (3)
Oppervlakte van muur:
1 / (1) 18 m (1) Opp. = L x H
27 m (1) 486 m² (1) (4)
Oppervlakte van deur:
1 / (1) 24 m (1) Opp. = B x H
21 m (1) 504 m² (1) (4)
Werklike oppervlakte van stene:
= Opp. van muur - opp. van deur
= 486 m² (1) - 504 m² (1)
= 4356 m² (1) (3)
Stene:
2 / (1) 4356 m² (1) 50 Stene / m² (2 blaaie)
50 (1) 4 356 stene (1) (4)
OF
1/ 4356 m²
100 4 356 stene [18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject
%20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
%20Afr%20Nov%202020_SIVIELE%20DIENSTE_hlayiso.com_.docx_hlayiso.com_--a014afb0-d15f-4eaa-838f-0768b568dc8b/v1-faed7b104eb0fbf75540/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
More from Grade 11 Civil Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Cons ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Civil Ser ATP 2023 24
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)

Question paper