Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers %20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)


%20Afr%20Nov%202020_SIVIELE%20DIENSTE_hlayiso.com_.docx_hlayiso.com_--a014afb0-d15f-4eaa-838f-0768b568dc8b/v1-faed7b104eb0fbf75540/card.webp)


View all

/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 1.5 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES)
1.1 Veiligheidshelm / “hard hat” (1)
1.2 ʼn Das kan deur die bewegende dele ingetrek word en kan lei tot beserings (1)
1.3 1.3.1 Onwaar (1)
1.3.2 Onwaar (1)
1.3.3 Waar (1)
1.3.4 Waar (1)
1.4 Berging van materiaal op die terrein.
1.4.1 Enige EEN waarop materiaal geberg kan word.
Rakke
Palette (1 x 1) (1)
1.4.2 Enige EEN rede waarom hope sand en klip met plastiek bedek
word.
Om dit skoon te hou
Wegspoeling tydens reënbuie te vermy
(Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1)
1.4.3 Om te verhoed dat die materiale meng (1)
1.5 1 800 mm ÷ 3 (1) = 600 mm (1) (2)
1.6 Gewapende beton het staalversterkingstawe (1)
1.7 Enige EEN doel van growwe aggregaat in ʼn betonmengsel:
Verleen stabiliteit aan volume van beton
Ekonomies – vorm die grootste deel van die mengsel
Verminder die krimpingspotensiaal van beton (1 x 1) (1)
1.8 Kalk (1)
1.9 Gidspleister / vlaklaag / “screed” (1)
1.10 Harde hout (1) en sagte hout (1) (2)
1.11 Enige EEN gebruik van laaghout:
Onderkant van laaie
Muurpaneelwerk
Deurpanele
Kaspanele
Binnehuise balustrades / relings
Raamwerk (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 3
1.12 1.12.1 Nie-ysterhoudende metaal (1)
1.12.2 Ysterhoudende metaal (1)
1.13 Enige EEN gebruik van lood in die bou-omgewing.
Batterye
Kabelhulse
Loodpype
(Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1)
1.14 Enige EEN gebruik van vlekvrye staal in die bou-omgewing:
Opwasbakke
Baddens
Waterkrane
Sperders
Suigwaaiers
(Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1)
1.15 Pas eers die pype inmekaar en maak seker dit loop in die regte rigting (1)
Wend dun lagie PVC-gom op die passtuk en pyp (1)
Draai dit liggies en druk die dele in posisie (1) (3)
1.16 3 mm (1)
1.17 Enige TWEE gebruike van deurskynende glas:
Badkamer / toiletvensterruite
Glasstene vir mure
Deure
Stedelike meubels en toestelle (2 x 1) (2)
1.18 Termoplastiek (1) en termoverharde plastiek (1) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)
2.1 Voorkom roes (1)
2.2 Koubeitel word gebruik om gate /gleuwe in beton /steenwerk /metaal te kap (1)
Steenbeitel word gebruik om stene te sny (1) (2)
2.3 Benoem die gereedskapstukke in FIGUUR 2.3.1 tot 2.3.3 en noem EEN
gebruik van elk.
2.3.1 Pik (1)
Enige EEN gebruik (1):
• Harde grond losmaak tydens uitgrawings
• Opbreek van rots (2)
2.3.2 Blokborsel / Blokkwas (1)
Enige EEN gebruik (1):
• Pleister klam te maak
• Om oppervlaktes / beton klam te maak (2)
2.3.3 Skaaf (1)
Enige EEN gebruik (1):
• Hout te skaaf
• Rowwe houtoppervlaktes gelyk te maak (2)
2.4 2.4.1 Lugbelwaterpas (1)
2.4.2 Toets of die kopbalk horisontaal is (1) en die style vertikaal
geïnstalleer is (1) (2)
2.4.3 Enige TWEE versorgingsmaatreëls van die lugbelwaterpas:
• Vee skoon af na gebruik
• Moenie toelaat dat pleister / sement daarop droog word nie
• Bêre op ‘n droë plek (2 x 1) (2)
2.5 2.5.1 Draagbare rolsaag (1)
2.5.2 Enige TWEE gebruike:
• Hout te saag
• Ander materiale met spesifieke lemme te saag
• Sponnings te sny (2 x 1) (2)
2.6 2.6.1 Meer inligting in te sluit (1)
2.6.2 Om die aandag te vestig op (1) besonderhede wat nie duidelik
verstaan sal word nie (1) (2)
2.6.3 Oopdakrand (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 5
2.6.4 A – VWL (1)
B – Balkvulling / halfsteenmuur (1)
C – Fassieplank / fassiebord (1)
D – Eensteenmuur (1)
E – Plafon / kroonlys (1) (5)
2.6.5 Voorkom dat stof / gediertes / ens. onder dak inkom (1)
2.6.6 Geute aan te heg / reg te maak (1)
2.7 Om te verseker dat die horisontale en vertikale buitemates (1) ooreenstem
met die individuele binnemates (1) (2)
2.8 Regs (1) onderaan die tekenvel (1) (2)
2.9 1 : 100 (1)
2.10 2.10.1 Natuurlike grondvlak (1)
2.10.2 Voltooide vloervlak (1)
2.11 2.11.1
(2)
2.11.2
W (2)
2.11.3 (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)
3.1 3.1.1 Terreinplan (1)
3.1.2 123 (1)
3.1.3 Boulyn / bougrens (1)
3.1.4 B – Mangat C – Steekoog (2)
3.2 EEN gebruik van PVC-kleefstof:
PVC-pype te las (1)
3.3 PVC-gom (1)
3.4 3.4.1
(2)
3.4.2
(2)
3.4.3
(2)
3.5 Die aanwendingsproses van PVA kleefstof:
(1) Pas eers die pype inmekaar om seker te maak dat dit in die regte
rigting loop / pas
(2) Wend 'n dun laag PVC-gom op die passtuk en die pyp aan
(3) Draai dit liggies en druk die dele in posisie (3)
3.6 Enige DRIE voorsorgmaatreëls by die gebruik van kontaklym:
Wees versigtig om nie die kleefstof heeltemal te laat droog word voor
samevoeging nie
Moenie te lank wag voor die dele saamgevoeg word nie
Die lym moet nie te vinnig aangewend word nie (3 x 1) (3)
3.7 Enige VYF gebruike van silikoon:
Basiese verseëlaar teen lug- en waterlekkasies
Tekstielgebruike
Versterk materiale
In lugvaart
Konstruksieherstelwerk
Elektronika (5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 7
3.8 Enige TWEE eienskappe van ELK van die volgende kleefmiddels:
3.8.1 Silikoon
Vuurbestand
Geleidend of isolerend
Rubberagtig
Lae hittegeleiding
Weerstaan chemikalieë / lae chemiese reaktivering
Lae giftigheid
Waterbestand / Stoot water af (2 x 1) (2)
3.8.2 Kontakgom
Heg goed aan meeste materiaal (plastiek, rubber, papier, hout,
ens.)
Sit vas aan meeste nie-poreuse materiaal
Rubberagtig en het ʼn roomkleur
Vlambaar
Waterbestand
Droog vinnig en kan onmiddellik heg (2 x 1) (2)
3.8.3 PVA-gom
Waterbasis
Vir binne- en buitegebruik
Wit of geel kleur voor dit droog word, deurskynend wanneer dit
droog is
Geel PVA is nie heeltemal deurskynend wanneer dit droog is nie
Besonder sterk wanneer dit op hout gebruik word
Droog vinnig
Goedkoop (2 x 1) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 4: VENSTERS, GRAFIKA, TOERUSTING EN GEREEDSKAP, DEURE
EN MUURPANELE (SPESIFIEK)
4.1 ANTWOORDBLAD 1 (14)
4.2 4.2.1 Kalfreling
Onderreling van bolig
Boreling van swaairaam (3)
4.2.2 Dripgroef (1)
4.3 ANTWOORDBLAD 2 (6)
4.4 Z-plankdeur
(6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 9
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 A – Vertikale klampe B – Juk of kraag
C – Laaghout D – Formeellatwerk (4)
5.1.2 Om die bekisting stewig vas te hou of om die bekisting stewiger te
maak (1)
5.1.3 Kan nie lank gebruik word nie
As die hout droog is, sal dit vogtigheid van die nat beton absorbeer,
wat die spesifieke betondeel swakker kan maak
Nat beton sal krimp en sny (’cup’) wat tot oop lasse en lekkasie kan
lei
(2 x 1) (2)
5.1.4 Dit kom in groot blaaie voor
Dit is ideaal vir die kante van bekisting want kan in verskillende
mates gesny word
(2 x 1) (2)
5.2 5.2.1 Skuins teen mure geplaas om tydelike laterale steun te bied
Om leunende of onstabiele mure te ondersteun
Om gewig na die grond of ander ondersteunende dele te verplaas
(Enige 1) (1)
5.2.2 Tydelike horisontale ondersteuning aan twee parallelle mure te bied
Waar een van die mure leun of tekens van faling toon
Tussen gewelmure van aangrensende geboue opgerig, wanneer
'n tussengebou gesloop moet word of werk aan ʼn fondasie van 'n
aangrensende gebou gedoen moet word (Enige 1) (1)
5.3 5.3.1 Dit ontvang die las wat sowel vertikaal as horisontaal verplaas word,
en versprei dit in die grond. (1)
5.3.2 Verplaas die horisontale en vertikale las wat op die muurplaat
uitgeoefen word, na die voetplaat. (1)
5.4 5.4.1 A – Binte B – Horisontale spanstuk
C – Diagonale spanstuk D – Stut (4)
5.4.2 Dit verhoed dat die teenoorgestelde eindpunte van die ribbe onder die
gewig van die boog uitmekaar trek. (1)
5.4.3 Verbind die buitenste en binnenste ribbes
Dit hou die formeel haaks en maak dit stewiger (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020)
5.5
A – Bint B – Stut C – Horisontale spanstuk D – Diagonale spanstuk
(Enige 2) (5)
5.6 A – Formeellatwerk
B – Rib
C – Stut
D – Wigpaar
E – Draer (5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 11
VRAAG 6: SKORING, VERBINDINGS, HOEVEELHEDE, MUURPANELE,
KASTE EN YSTERWARE (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 Onwaar (1)
6.1.2 Onwaar (1)
6.1.3 Waar (1)
6.1.4 Waar (1)
6.2 6.2.1 A – Hefskanier (1)
6.2.2 B – Uitswaaiskanier (1)
6.2.3 C – Tongskanier (1)
6.3 Dit is daar om die las tussen die muur en plafon te bedek (1)
6.4 Kroonlys vir lang mure = 2 x 5 m = 10 m
Kroonlys vir kort mure =2x3m=6m
Totale lengte van kroonlys = 10 + 6 = 16 m (4)
6.5 6.5.1 Uitswaaiskanier (1)
6.5.2 Vlakgrendel of kokergrendel (1)
6.6 ANTWOORDBLAD 3 (6)
6.7
grond
(Enige deel x 1) (5)
6.8 Laaghout
Blokbord
Hardebord/Masonite (3)
6.9 Volume van beton = ℓ x b x h
= 28 m x 0,45 m x 0,15 m
= 1,89 m3 (5)
6.10 ANTWOORDBLAD 4 (7)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD 1 HOUTBEWERKING
4.1
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
2.6.1 Strookfondament 2
2.6.2 Eensteenmuur 3
2.6.3 Hardepuinvulling 1
2.6.4 Vogweerlaag 1
2.6.5 Blinderingslaag 1
2.6.6 Betonvloerblad 1
2.6.7 Deuropening 1
2.6.8 Betonlatei 1
2.6.9 Muurplaat 1
2.6.10 Twee byskrifte 2
TOTAAL: 14
2 x byskrifte
NGV
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 13
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD 2 HOUTBEWERKING
4.3
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Muur 1
Dekstrook 1
Ruhegstuk 1
Tong-en-groef-bord 1
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 5 (5)
Korrektheid
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD 3 HOUTBEWERKING
6.6 Vooraansig eenpaneeldeur
Boreling 114 mm x 44 mm
16 mm plat paneel
Styl 114 mm x 44 mm
Onderste reling 220 x 44 mm
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 15
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD 4 HOUTBEWERKING
6.10 Kabinet
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
%20Afr%20Nov%202020_SIVIELE%20DIENSTE_hlayiso.com_.docx_hlayiso.com_--a014afb0-d15f-4eaa-838f-0768b568dc8b/v1-faed7b104eb0fbf75540/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
More from Grade 11 Civil Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Cons ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Civil Ser ATP 2023 24
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)

Question paper