Skip to content
Memorandum

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Civil TechnologyGrade 11201911 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2019 SEVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye insluitend 2 antwoordblaaie.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES) 1.1 Persoonlike beskermingstoerusting (1) 1.2 Enige TWEE vereistes vir beskermende skoene op ʼn bouterrein: (2 x 1) (2)  Stewig  Glyvas  Metaalversterkings by tone 1.3 Veiligheidsmaatreëls vir klein aanlegtoerusting: 1.3.1 Om te verseker dat die toerusting in ʼn korrekte werkende toestand is. (1) 1.3.2 Minder kans om die gevaarlike dampe van die enjin in te asem. (1) 1.3.3 Vermy enige moontlike beserings. (1) 1.3.4 Onvoldoende opleiding kan tot beserings en tot beskadiging van die toerusting lei. (1) 1.4 Veilige stapeling van materiaal: 1.4.1 Lere of enige soortgelyke antwoord (1) 1.4.2 Enige TWEE faktore wat nie deur ʼn stapel belemmer mag word nie:  Ventilasie  Beligting  Brandblustoerusting (2 x 1) (2) 1.4.3 3 x 500 mm (1) = 1 500 mm of 1,5 m (2) (2) 1.4.4 Daar kan maklik aan uitsteekgedeeltes gehaak of gestamp word en dit kan veroorsaak dat die stapel omval. (1) 1.5 Sement (1) en fyn sand (2). (2) 1.6 Enige EEN voorbeeld van ʼn fyn aggregaat: (1)  Sand  Silt  Klei Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 3 1.7 Enige EEN doel van kalk:  Verhoog die plastisiteit van mengsel  Maak die mengsel meer werkbaar  Verminder krake / windbarsies (1) 1.8 Enige TWEE bordprodukte vir paneelwerk: (2 x 1) (2)  Laaghout  Blokbord  Hardebord / Masonite 1.9 Enige TWEE gebruike van vlekvrye staal: (2 x 1) (2)  Opwasbakke  Wasbakke  Waterkrane  Sperders  Suigwaaiers  Enige soortgelyke antwoord 1.10 Yster (1) 1.11 Twee of meer metale, óf metale en nie-metale word gekombineer (1) om sodoende ʼn nuwe, permanente metaal (2), met beter eienskappe te vorm (3). (3) 1.12 Enige TWEE gebruike van veiligheidsglas: (2 x 1) (2)  Skuifdeure  Buitedeure met glaspanele  Storthokkies en deure  Badskerms van glas  Balustrades van trappe (trapleunings) 1.13 Enige EEN gebruik van mastiekseëlmiddel:  Kleef bykans aan enige materiaal (hout, glas, aluminium, beton ens.)  Vul krake en seël areas wat aan water blootgestel word  Word in bouprojekte gebruik (dak- en messelwerk) (1) 1.14 Kan omvorm word (1) met herverhitting (2). (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES) 2.1 Benoem die gereedskapstukke in FIGUUR 2.1.1 tot 2.1.4 en noem EEN gebruik van elk. 2.1.1 Klouhamer Enige EEN gebruik:  Algemene skrynwerk / Spykers inslaan  Spykers uittrek (2) 2.1.2 Pleistertroffel  Gladde afwerking vir mure / pleisterwerk (2) 2.1.3 Mokerhamer Enige EEN gebruik:  Steenbeitel / koubeitel te dryf  Waar swaar hamer nodig is  Penne in grond in te slaan (2) 2.1.4 Hoekslyper Enige EEN gebruik:  Klip / beton / teëls / metale te sny  Kan as slyper gebruik word (2) 2.2 2.2.1 Bankslyper (1) 2.2.2 Draagbare rolsaag / radiaalsaag (1) 2.3 Identifiseer die gereedskapstuk in FIGUUR 2.3 en noem TWEE gebruike daarvan. (3 x 1) Plaat-kompakteerder. Enige TWEE gebruike:  Versteurde / los grond tot 150 mm te kompakteer  Vullings vir harde puinvulling te kompakteer  Grond vir plaveistene te kompakteer (3) 2.4  Vee skoon na gebruik.  Nie dagha / beton / pleister daarop laat droog word nie.  Bêre op droë plek. (Enige 2 x 1) (2) 2.5 Soortgelyke antwoord: Universele tang se bek maak nie groot genoeg oop nie (1) 2.6 2.6.1 Deursnee-aansig (1) 2.6.2 2.6.A – Daklat 2.6.B – Balkvulling 2.6.C – Kapbeen / Dakspar 2.6.D – Vensterbank 2.6.E – Fondament 2.6.F – Muurplaat 2.6.G – Muurbint 2.6.H – Latei 2.6.I – Vogweerlaag 2.6.J – Hardepuin (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 5 2.6.3 114 x 38 (2) 2.6.4 Bind 2 muurblaaie (1) 2.7  Helling van dak  Tipe dakbedekking  Windveër  Fassieplank  Geute  Afvoerpype (Enige 4 x 1) (4) 2.8 2.8.1 Pleister (2) 2.8.2 Onafgewerkte hout (2) 2.8.3 Bodemvlak (2) [40] VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES) 3.1 Maak netjiese sketse om die volgende simbole op ʼn vloerplan te illustreer: 3.1.1 Vetput (2) 3.1.2 VWL (vogweerlaag) (2) 3.1.3 Trappe (2) 3.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 1 (12) 3.3  Basie verseëlaar teen lug- en waterlekkasie  Versterk materiale  Gebruik in lugvaart  Konstruksie herstelwerk (Enige 3 x 1) (3) 3.4  Smeer genoeg kleefstof aan albei kante van die oppervlakke wat verbind moet word  Laat droog word  As dit byna droog is, druk die twee stukke materiaal opmekaar vas en klamp, rol of druk hulle teen mekaar vas (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2019) 3.5  Verbind PVC–pype  Helder / deurskynend  Droog vinnig (Enige 1 x 1) (1) 3.6  Om lig in ʼn gebou toe te laat  Om reën, wind, stof en insekte uit te hou  Estetiese eienskappe van ʼn struktuur te verbeter (3) 3.7 Politeen:  sterk en lig / raak bros wanneer blootgestel aan sonlig / kan vir ondergrondse waterdigting gebruik word / kan omvorm word / vervorming na verhitting. Polivinielchloried:  kan omvorm word / soliede materiaal / twee tipes beskikbaar buigsaam en onbuigsaam / goeie isolerende eienskappe / word nie deur alkohol opgelos nie. (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 7 VRAAG 4: VERBINDINGS, VENSTERS, DEURE EN MUURPANEELWERK (SPESIFIEK) 4.1 ANTWOORDBLAD 2 (20) 4.2 4.2.1 Voorkom dat reënwater binne die raam geblaas word en die kamer deurdring. (1) 4.2.2 Om die glas vas te hou / om te voorkom dat die glas uit die raam val. (1) 4.3 4.3.1 A – Kroonlys B – Horisontale hegstukke C – Kwartrondlys (3) 4.3.2  Dit gee ʼn aangename, dekoratiewe en duursame voorkoms.  Dit verbloem krake in mure.  Met paneelwerk hoef die hele muur nie gepleister word nie.  Dit kan direk aan die muur aangebring word.  Dit bied isolasie.  Hou die vertrek koel in die somer en warm in die winter.  Uitsetting en krimping is minimaal. (Enige DRIE) (3) 4.4  Bekistingbord  Laaghout  Blokbord (Enige TWEE) (2) [30] VRAAG 5: FORMELE BEKISTING, SKORING VAN HANGVLOERE EN YSTERWARE (SPESIFIEK) 5.1 5.1.1 A – Rib B – Digte formeellatwerk C – Laaghout of hardebord (3) 5.1.2 Word aan die bokant van die ribbe vasgespyker, om die ribbe bymekaar te hou. (1) 5.2 5.2.1 Deur die formeellatwerk met laaghout of hardebord uit te voer. (2) 5.2.2 A – Twee halfronde krae / jukke B – Formeellatwerk C – Inkeping vir vertikale klampe (3) 5.2.3  Bekisting verwys na ʼn tydelike raamwerk, gewoonlik van hout of staal gemaak, wat ideaal vir die in-situ-gieting van beton is.  Dit verskaf ondersteuning totdat die beton gebind het.  Ontkusting kan gedefinieer word as die afbreek van bekisting nadat die beton verhard het en hard genoeg is. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2019) 5.3 5.3.1 Enkellugskoor (1) 5.3.2  Leunstutte is skuins houtstukke.  Die leunstut verplaas die horisontale en vertikale las wat op die muurplaat uitgeoefen word, na die voetplaat. (2) 5.3.3 A – Muur B – Muurplaat C – Steenbalk D – Klamp F – Wigpaar (5) 5.3.4  Om leunende of onstabiele mure en kolomme te ondersteun  Deur bykomende gewig vanaf die skuins stut na die grond of ander dele te verplaas, dus weg van die muur of kolom  Lugskore word gebruik om tydelike horisontale ondersteuning aan twee parallelle mure te bied  Waar een van die mure geneig is om oor te leun of tekens van faling toon (4) 5.4.1 Uitswaaiskanier (1) 5.4.2 A – Blad B – Verspringende versinkte gat vir skroef (2) 5.4.3 Die skarniere steek na die buitevlak van mure uit en maak dit moontlik om deure tot 180° verby die dagwang of ander obstruksies teen ʼn muur oop te maak. (2) [30] VRAAG 6: HOUTHANGVLOERE, PLAFONNE EN TRAPPE (SPESIFIEK) 6.1  Spanwydte van die vloer  Hart-tot-hart-spasiëring tussen die vloerbalke  Die graad hout van die vloerbalke (3) 6.2  Vloerplanke: ʼn Sagtehoutplank word as vloerbedekking gebruik; en moet nie meer as 25 mm breed en meer as 140 mm breed wees nie.  Vloerbalke: Die horisontale balke wat die primêre strukturele dele in die bou van ʼn hanghoutvloer is. (4) 6.3 6.3.1 Versteekte bespykering teen ʼn hoek van 45°. (1) 6.3.2  Vloerplanke moet deur versteekte bespykering / blindbespykering met ovale draadspykers, kleinkopspykers of ander geskikte spykers aan elke vloerplank vasgespyker word.  Versteekte spykers word in die rand van die vloerplank teen ʼn hoek van ongeveer 45° tot die vloerplank ingedryf.  Die koppe van hierdie spykers word gelyk met die rand van die vloerplank ingeslaan. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 9 6.4 6.4.1 A – Bindbalk B – Latwerk C – Plafonbord D – Dekstrook (4) 6.4.2 Om die plafon te versterk (1) 6.4.3 Onder die plafonbord teen die binnemuur (2) 6.4.4  Isolasie-plafonbord om die hitte in die kamers te hou / om termiese isolasie te bied.  Veselsement-plafonborde om plafonne te waterdig vir vertrekke / word buitenshuis vir onder stoepe en dakrande gebruik. (4) 6.5  Plafonborde moet altyd met die lengte van die plank haaks op die plafonlatte aangebring word.  Pleisterbord word met die gedrukte kant na bo vir direkte versiering of vir pleistering aangebring.  Daar moet altyd van die middel van die bord af na buite gespyker of geskroef word. (4) 6.6 6.6.1 F – Die afstand vanaf die voorvlak van ʼn optree tot by die voorvlak van die volgende optree. 6.6.2 C – Vertikale paaltjie wat die handreling regop hou. 6.6.3 A – Die skuins dele wat by houttrappe gebruik word om die trappe te ondersteun. 6.6.4 E – Die afstand tussen die bokant van die trapboom en die steeklyn. 6.6.5 D – ʼn Templaat / patroon, gemaak van laaghout of ander bordprodukte, wat gebruik word om trappe uit te lê. (5) 6.7 6.7.1 Die vertikale deel tussen twee opeenvolgende loopstukke. (1) 6.7.2 Die vertikale afstand vanaf die bokant van die loopstuk tot by die bokant van die volgende loopstuk. (1) 6.7.3 Die plat, horisontale oppervlak van ʼn stel trappe. (1) 6.8 ʼn Houtplank wat gebruik word om die vloerbalke en raveelbalke wat deur trapkuilopeninge ontbloot is, te bedek. (3) 6.9 Om veiligheidsredes. (2) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE ANTWOORDBLAD 1 HOUTBEWERKING NAAM 3.2 Bereken die volume beton benodig om die vloerblad tussen die buitemure te gooi. (12) A B C D Binnemate van lang mure = 9 000 mm – 220 mm – 220 mm = 8 560 mm (3) Binnemate van kort mure = 5 000 – 220 mm – 220 mm = 4 560 mm (3) Volume beton benodig 1/ 8,56 Lengte van vloerblad = 8 560 mm 4,56 Breedte van vloerblad = 4 560 mm 0,085 3,318 m³ Dikte van vloerblad = 85 mm (6) (12) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 11 SIVIELE TEGNOLOGIE ANTWOORDBLAD 2 HOUTBEWERKING NAAM 4.1 Onvolledige vooraansig van ʼn tweepaneeldeur met slotreling. (20) NIE VOLGENS SKAAL NIE KANDIDAAT SE ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE PUNTE Boreling (A) 2 Boonste paneel (B) 2 Tussen / slotreling (C) 3 Kwartrondlys (D) 2 Onderste paneel (E) 2 Onderreling (F) 1 Mates 3 Skaal 2 Dele x 3 3 TOTAAL: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 11 Civil Technology

View all