Skip to content
Memorandum

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo

Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2019, 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Civil TechnologyGrade 11201913 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2019 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye, insluitend 3 antwoordblaaie.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES) 1.1 Persoonlike beskermingstoerusting (1) 1.2 Enige TWEE vereistes vir beskermende skoene op ʼn bouterrein:  Stewig  Glyvas  Metaalversterkings by tone (2 x 1) (2) 1.3 Veiligheidsmaatreëls vir klein aanlegtoerusting: 1.3.1 Om te verseker dat die toerusting in ‘n korrekte werkende toestand is. (1) 1.3.2 Minder om die gevaarlike dampe van die enjin in te asem. (1) 1.3.3 Vermy enige moontlike beserings. (1) 1.3.4 Onvoldoende opleiding kan tot beserings en tot beskadiging van die toerusting lei. (1) 1.4 Veilige stapeling van materiaal: 1.4.1 Lere of enige soortgelyke antwoord (1) 1.4.2 Enige TWEE faktore wat nie deur ʼn stapel belemmer mag word nie:  Ventilasie  Beligting  Brandblustoerusting (2 x 1) (2) 1.4.3 3 x 500 mm (1) = 1 500 mm of 1,5 m (2) (2) 1.4.4 Daar kan maklik aan uitsteekgedeeltes gehaak of gestamp word en dit kan veroorsaak dat die stapel omval. (1) 1.5 Sement (1) en fyn sand (2). (2) 1.6 Enige EEN voorbeeld van ʼn fyn aggregaat:  Sand  Silt  Klei (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 3 1.7 Enige EEN doel van kalk:  Verhoog die plastisiteit van mengsel  Maak die mengsel meer werkbaar  Verminder krake / windbarsies (1) 1.8 Enige TWEE bordprodukte vir paneelwerk: (2 x 1) (2)  Laaghout  Blokbord  Hardebord / Masonite 1.9 Enige TWEE gebruike van vlekvrye staal: (2 x 1) (2)  Opwasbakke  Wasbakke  Waterkrane  Sperders  Suigwaaiers  Enige soortgelyke antwoord 1.10 Yster (1) 1.11 Twee of meer metale, óf metale en nie-metale word gekombineer (1) om sodoende ʼn nuwe permanente metaal (2), met beter eienskappe te vorm (3). (3) 1.12 Enige TWEE gebruike van veiligheidsglas:  Skuifdeure  Buitedeure met glaspanele  Storthokkies en -deure  Badskerms van glas  Balustrades van trappe (trapleunings) (2 x 1) (2) 1.13 Enige EEN gebruik van mastiekseëlmiddel:  Kleef bykans aan enige materiaal (hout, glas, aluminium, beton ens.)  Vul krake en seël areas wat aan water blootgestel word  Word in bouprojekte gebruik (dak- en messelwerk) (1) 1.14 Kan omvorm word (1) met herverhitting (2). (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES) 2.1 Benoem die gereedskapstukke in FIGUUR 2.1.1 tot 2.1.4 en noem EEN gebruik van elk. 2.1.1 Klouhamer Enige EEN gebruik:  Algemene skrynwerk / Spykers inslaan  Spykers uittrek (2) 2.1.2 Pleistertroffel  Gladde afwerking vir mure / pleisterwerk (2) 2.1.3 Mokerhamer Enige EEN gebruik:  Steenbeitel / koubeitel te dryf  Waar swaar hamer nodig is  Penne in grond in te slaan (2) 2.1.4 Hoekslyper Enige EEN gebruik:  Klip / beton / teëls / metale te sny  Kan as slyper gebruik word (2) 2.2 2.2.1 Bankslyper (1) 2.2.2 Draagbare rolsaag / radiaalsaag (1) 2.3 Identifiseer die gereedskapstuk in FIGUUR 2.3 en noem TWEE gebruike daarvan. Plaat-kompakteerder Enige TWEE gebruike:  Versteurde / los grond tot 150 mm te kompakteer  Vullings vir harde puinvulling te kompakteer  Grond vir plaveistene te kompakteer (3 x 1) (3) 2.4  Vee skoon na gebruik.  Nie dagha / beton / pleister daarop laat droog word nie.  Bêre op droë plek. (Enige 2 x 1) (2) 2.5 Soortgelyke antwoord: Universele tang se bek maak nie groot genoeg oop nie (1) 2.6 2.6.1 Deursnee-aansig (1) 2.6.2 2.6.A – Daklat 2.6.B – Balkvulling 2.6.C – Kapbeen / Dakspar 2.6.D – Vensterbank 2.6.E – Fondament 2.6.F – Muurplaat 2.6.G – Muurbint 2.6.H – Latei 2.6.I – Vogweerlaag 2.6.J – Hardepuin (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 5 2.6.3 114 x 38 (2) 2.6.4 Bind 2 muurblaaie (1) 2.7  Helling van dak  Tipe dakbedekking  Windveër  Fassieplank  Geute  Afvoerpype (Enige 4 x 1) (4) 2.8 2.8.1 Pleister (2) 2.8.2 Onafgewerkte hout (2) 2.8.3 Bodemvlak (2) [40] VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES) 3.1 Maak netjiese sketse om die volgende simbole op ʼn vloerplan te illustreer: 3.1.1 Vetput (2) 3.1.2 VWL (Vogweerlaag) (2) 3.1.3 Trappe (2) 3.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 1 (12) 3.3  Basie verseëlaar teen lug- en waterlekkasie  Versterk materiale  Gebruik in lugvaart  Konstruksie herstelwerk (Enige 3 x 1) (3) 3.4  Smeer genoeg kleefstof aan albei kante van die oppervlakke wat verbind moet word  Laat toe om droog te word  As dit byna droog is, druk die twee stukke materiaal opmekaar vas en klamp, rol of druk hulle teen mekaar vas (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019) 3.5  Verbind PVC-pype  Helder / deurskynend  Droog vinnig (Enige 1 x 1) (1) 3.6  Om lig in ʼn gebou toe te laat  Om reën, wind, stof en insekte uit te hou  Estetiese eienskappe van ʼn struktuur te verbeter (3) 3.7 Politeen: sterk en lig / raak bros wanneer blootgestel aan sonlig / kan vir ondergrondse waterdigting gebruik word / kan omvorm word / vervorm na verhitting. Polivinielchloried: kan omvorm word / soliede materiaal / twee tipes beskikbaar buigsaam en onbuigsaam / goeie isolerende eienskappe / word nie deur alkohol opgelos nie. (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 7 VRAAG 4: VEILIGHEID, MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING (SPESIFIEK) 4.1 Enige DRIE stappe om infeksies deur rioolafval te verhoed:  Dra geskikte persoonlike beskermende toerusting  Vermy hand-tot-gesig-kontak  Bedek oopwonde  Was hande  Verwyder beskermende toerusting wanneer die area verlaat word  Plaas beskermende toerusting in plastieksak  Noodhulptoerusting moet beskikbaar wees  Maak toerusting behoorlik skoon  Immuniserings moet op datum wees (3 x 1) (3) 4.2 Enige TWEE veiligheidsmaatreëls wat toegepas moet word om te voorkom dat soldeerwerkdampe nie ingeasem word:  Suigwaaier  Kop nie direk bo die werk hou nie  Masker kan gedra word (2 x 1) (2) 4.3 4.3.1 D – Ongewapende beton 4.3.2 C – Mortel 4.3.3 B – Gidspleister (3 x 1) (3) 4.4 Laaghout (1) 4.5 Meranti is duurder / Dennehout is goedkoper (1) 4.6 Verduidelik die verskil in die gebruik van vullerstene en sierstene: (2) (1) Vullersteen word gebruik waar dit nie sigbaar is nie / gepleister word. (2) Siersteen word gebruik vir voorwerkdoeleindes/nie gepleister nie/estetiese moet vertoon. 4.7 Koper roes nie / Behou hitte langer (1) 4.8 Sink (1) 4.9 Oppervlak van ruit (1) 4.10 Enige DRIE eienskappe van polipropileen wat dit ideaal maak vir gebruik as rioleringpype.  Buigsaam  Lig  Sterk  Bestand teen chemikalieë  Duursaam (3 x 1) (3) 4.11 4.11.1 A – Koubeitel B – Plofklinknaelgeweer (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019) 4.11.2 Enige TWEE versorgingsmaatreëls wat op gereedskapstuk 4.11.A toegepas moet word  Maak gereeld skerp  Slyp paddastoelkoppe weg (2 x 1) (2) 4.11.3 (1) Versekering van klinknaels (2) in tinfynplaat / plaatmetaal (2) 4.12 (1) Maak ente skoon (2) Ente moet haaks pas (2) 4.13 4.13.1 Onwaar (1) 4.13.2 Onwaar (1) 4.13.3 Waar (1) 4.13.4 Onwaar (1) [30] VRAAG 5: GRAFIKA, KONSTRUKSIE EN VERBINDINGS (SPESIFIEK) 5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD 2 toon die plan en aansig van ʼn vierkantige geutpyp. Gebruik ANTWOORDBLAD 2 en ontwikkel en teken die ontvouing van die geutskoen op skaal 1 : 1. (16) 5.2 (1) Beskerming teen uitdroging / klam hou sodat (2) hidrasieproses / verhardingsproses voltooi kan word. (2) 5.3 Enige TWEE defekte in beton wat deur swak nabehandeling veroorsaak word.  Laesterkte  Hoë deurtrekbaarheid / permeabiliteit  Inkrimping  Krake  Verpoeiering  Barsvorming (2 x 1) (2) 5.4 5.4.1 Eensteenmuur (1) 5.4.2 Stryksteenverband (1) 5.4.3 220 mm (1) 5.5 (1) Pype sal rammel / vibreer en (2) spanning / lekke in pyplasse veroorsaak. (2) 5.6 5.6.1 Gegalvaniseerde pype (1) 5.6.2 Skroefdraad met teflon-kleefband te verbind (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 9 5.7 (1) Veer-aksie van vleuels (2) maak teen die agterkant van die bord oop. (2) 5.8 Maak ʼn netjies skets om die vorm van ʼn gegroefde naatlas in plaatmetaal te illustreer. (1) [30] VRAAG 6: KOUEWATER- EN WARMWATERTOEVOER, RIOLERING EN SANITÊRE TOEBEHORE (SPESIFIEK) 6.1 6.1.1 Soldering – Koperpyp (1) 6.1.2 Knelkoppeling – Koperpyp (1) 6.1.3 Skroefdraadlas - Gegalvaniseerde pype (1) 6.2 6.2.1 Voltooi die skets op ANTWOORDBLAD 3 deur die TWEE ontbrekende dele van die klep in te teken. (2) 6.2.2 Vlotterklep (1) 6.2.3 (1) Word gebruik om die watervlak in (2) spoelbakke en toevoertenks te beheer. (2) 6.3 (1) Beskerming teen uitwendige druk / Toe te laat vir beweging omdat (2) dit moeilik is om onder die gebou te herstel. (2) 6.4 6.4.1 Outomatiese afsluitklep (1) 6.4.2 Terugslagklep (1) 6.4.3 Drukontlasklep PV (1) 6.4.4 Vakuumverligtingsklep (1) 6.5 Soortgelyke antwoord: (1) Water styg na bokant van (2) die geiser wanneer dit verhit word. (2) 6.6 Enige TWEE:  Termiese uitsetting  Oormatige stelseldruk  Lae temperatuurontlasting  Te hoë stelling op die waterverwarmer (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019) 6.7 6.7.1 (1) Suidaansig kry / water sal nie warm word nie (2) nie direkte sonlig nie. (2) 6.7.2 Op noordaansig geplaas word. (1) 6.8 Verseker dat die tenk nie aan enige druk blootgestel word nie. (1) 6.9 6.9.A – Stralingabsorberende deklaag 6.9.B – Vloeistofbuis 6.9.C – Binneste glasbuis (3) 6.10 6.10.1 Onwaar (1) 6.10.2 Waar (1) 6.10.3 Onwaar (1) 6.11 Soortgelyke beskrywing. (1) Dit veroorsaak ʼn verhoogde atmosferiese druk (2) wat die waterslot (3) in die sperder (4) uit forseer. (4) 6.12 Installering van ʼn lugpyp. (1) 6.13 Lugpypkleppe van ʼn stompstampyp-rioolstelsel is laer as die kleppe van ʼn eenpyp-rioolstelsel. (1) 6.14 Enige TWEE nadele van ʼn enkelpyp-rioolstelsel.  Menslike uitskeidings kan deur die rioolput opstoot.  Vinnige spoelaksie kan waterslot van aangrensende waterslotte dreineer.  Groter vuilwaterpype kan vereis word. (2 x 1) (2) 6.15 Enige TWEE materiale waarvan spoelbakke vervaardig word.  Geglasuurde porselein  Keramiek  Spesiale klei  Plastiek  Vlekvrye staal (2 x 1) (2) 6.16 (1) Die pyp word na die bodem van die spoelbak geprojekteer (2) en demp die klank van die instromende water. (2) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 11 SIVIELE DIENSTE ANTWOORDBLAD 1 SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: 3.2 Bereken die volume beton benodig om die vloerblad tussen die buitemure te gooi. (12) A B C D Binnemate van lang mure = 9 000 mm – 220 mm √ – 220 mm √ = 8 560 mm √ (3) Binnemate van kort mure = 5 000 – 220 mm √ – 220 mm √ = 4 560 mm √ (3) Volume beton benodig 1/ √ 8,56 √ Lengte van vloerblad = 8 650 mm 4,56 √ Breedte van vloerblad = 4 560 mm 0,085 √ 3,318 m³ √√ Dikte van vloerblad = 85 mm (6) (12) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE DIENSTE ANTWOORDBLAD 2 SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: 5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD 2 toon die plan en aansig van ʼn vierkantige geutpyp. Gebruik ANTWOORDBLAD 2 en ontwikkel en teken die ontvouing van die geutskoen op skaal 1 : 1. (16) BO-AANSIG a1 b1 c1 d1 e1 f1 g1 h1 i1 A a2 b2 c2 d2 g2 h2 i2 B a3 e2 f2 SYAANSIG Basislyne: a1-i1, a2-12, a3-f2 3 Naatlyne: b1-b2, i1-i2 2 Vertikale konstruksielyne: c1-c2 tot h1-h2 6 Snypuntlyne: c2-d2, d2-e2, e2-f2, f2-g2, g2-h2 5 TOTAAL 16 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 13 SIVIELE TEGNOLOGIE ANTWOORDBLAD 3 SIVIELE DIENSTE NAAM: 6.2 FIGUUR 6.2 op ANTWOORDBLAD 3 toon ʼn onvolledige skets van ʼn klep vir kouewatervoorsiening. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die klep. 6.2.1 Voltooi die skets op ANTWOORDBLAD 3 deur die TWEE ontbrekende dele van die klep in te teken. (2) Ontbrekende onderdele 2 TOTAAL 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 11 Civil Technology

View all