Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2019
SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
*ICvltA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en ʼn 1 bladsy antwoordblad.
Skip to contentQuestion paper /CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)









View all

/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8/v1-16d2544947d7d7544935/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_--6d31745c-a94c-4612-8aef-4e9b624a57b0/v1-b3dbeb7485c9d23d03e8/card.webp)


Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP
Grade 11 Civil Technology question paper from the Eastern Cape November 2019, 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 1.0 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2019)
BENODIGDHEDE:
1. ANTWOORDEBOEK
2. Tekeninstrumente
3. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES VRAE: DRIE vrae is generies en DRIE vrae is
vakspesifiek.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord elke vraag as ʼn geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE.
4. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
5. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
6. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
7. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAD.
8. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
9. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as 220 mm x
110 mm x 75 mm geneem word.
11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
12. Beantwoord VRAAG 3.2 op die aangehegte ANTWOORDBLAD en gebruik
tekeninstrumente, waar nodig.
13. SKRYF jou NAAM op die ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou
ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie.
14. Tekeninge in die vraestel NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
oordrag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 3
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES)
1.1 Wat is die betekenis van die afkorting PBT? (1)
1.2 Noem TWEE vereistes vir beskermende skoene wat op ʼn bouterrein gedra
word. (2 x 1) (2)
1.3 Algemene veiligheid vir klein aanlegtoerusting is belangrik. Motiveer kortliks
waarom elk van die volgende veiligheidsmaatreëls nagekom moet word.
1.3.1 Vooraftoetsing met toerusting moet gedoen word. (1)
1.3.2 Petrolenjins moet slegs in die buitelig gebruik word. (1)
1.3.3 Aandrywende en roterende dele moet bedek wees. (1)
1.3.4 Operateurs moet voldoende opleiding met betrekking tot toerusting
kry. (1)
1.4 Beantwoord die volgende vrae met betrekking tot die veilige stapeling van
materiaal.
1.4.1 Wat moet werkers gebruik om op en af van stapels te klim? (1)
1.4.2 Noem TWEE faktore wat nie deur ʼn stapel belemmer mag word nie.
(2 x 1) (2)
1.4.3 Bereken die maksimum hoogte van ʼn stapel indien die materiaal ʼn
breedte van 500 mm en ʼn dikte van 250 mm het. (2)
1.4.4 Waarom mag geen dele van ʼn stapel uitsteek nie? (1)
1.5 Noem die TWEE hoofbestanddele van gidspleister. (2 x 1) (2)
1.6 Noem EEN voorbeeld van ʼn fyn aggregaat. (1)
1.7 Noem EEN doel van kalk in ʼn boumengsel. (1)
1.8 Noem TWEE bordprodukte wat vir muurpaneelwerk geskik is. (2 x 1) (2)
1.9 Noem TWEE gebruike van vlekvrye staal. (2 x 1) (2)
1.10 Watter element in ysterhoudende metale maak dit vatbaar vir roes? (1)
1.11 Definieer die term legering (allooi). (3)
1.12 Noem TWEE gebruike van veiligheidsglas. (2 x 1) (2)
1.13 Noem EEN gebruik van ʼn mastiekseëlmiddel. (1)
1.14 Definieer die term termoplastiek (termoplastiese stof). (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)
2.1 Benoem die gereedskapstukke in FIGURE 2.1.1 tot 2.1.4 en noem EEN
gebruik van elk.
FIGUUR 2.1.1 FIGUUR 2.1.2 FIGUUR 2.1.3 FIGUUR 2.1.4
(4 x 2) (8)
2.2 Watter kraggereedskapstuk sal vir die volgende werk gebruik word:
2.2.1 Skerpmaak van beitels (1)
2.2.2 Om sponnings in hout te saag (1)
2.3 Identifiseer die gereedskapstuk in FIGUUR 2.3 en noem TWEE gebruike
daarvan.
FIGUUR 2.3
(3 x 1) (3)
2.4 Noem TWEE versorgingsmaatreëls wat op reihoute van toepassing is. (2 x 1) (2)
2.5 Motiveer kortliks waarom die universele tang nie gebruik kan word om
loodgieterpype vas te klamp nie. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 5
2.6 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van aansig in FIGUUR 2.6.
FIGUUR 2.6
2.6.1 Noem die tipe aansig. (1)
2.6.2 Benoem die onderdele gemerk 2.6.A tot 2.6.J. (10)
2.6.3 Wat is die breedte- en diktemates van deel 2.6.F? (2)
2.6.4 Wat is die doel van deel 2.6.G? (1)
2.7 Noem VIER besonderhede van die dakkonstruksie wat op aansigte aangedui
moet word. (4 x 1) (4)
2.8 Maak netjiese sketse om die volgende simbole te illustreer:
2.8.1 Pleister (2)
2.8.2 Onafgewerkte hout (2)
2.8.3 Bodemvlak (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)
3.1 Maak netjiese sketse om die volgende simbole op ʼn vloerplan te illustreer:
3.1.1 Vetput (2)
3.1.2 VWL (Vogweerlaag) (2)
3.1.3 Trappe (2)
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon die vloerplan met fondamentmure van ʼn
enkelkamer.
FIGUUR 3.2
Gebruik die volgende spesifikasies:
x Die vloerblad is 85 mm dik
x Mure is 220 mm dik
Gebruik ANTWOORDBLAD 1 en bereken die volume beton benodig om die
vloerblad tussen die buitemure te gooi. (12)
3.3 Noem DRIE eienskappe van silikoon. (3 x 1) (3)
3.4 Beskryf die aanwendingsproses vir kontaklym. (3)
3.5 Noem EEN eienskap van PVC-kleefstof. (1)
3.6 Noem DRIE funksie van glas. (3 x 1) (3)
3.7 Bespreek die verskil tussen politeen- en polivinielchloried. (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 7
VRAAG 4: MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING (SPESIFIEK)
4.1 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by ʼn item in KOLOM A pas. Skryf slegs die
letter (A–E) langs die vraagnommer (4.1.1–4.1.4) in die ANTWOORDEBOEK
neer, bv. 4.1.5 G.
KOLOM A KOLOM B
4.1.1 Sellulêre steen A Kan sonder dagha gelê word
4.1.2 Hol betonblokke B Hoef nie gepleister te word nie
4.1.3 Betonplaveistene C Bied ʼn beter greep vir pleister
4.1.4 Gegleufde kleisteen D Minimum sterkte van 17 MPa
E Geneig om te kraak weens krimping
F Holtes beslaan minder as 25% van die
steen se volume
(4 x 1) (4)
4.2 Noem TWEE nadele van ʼn soliede betonsteen. (2 x 1) (2)
4.3 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die vervaardigingsproses van
sementstene.
4.3.1 Hoeveel dae word die steen in die vorm gelos om uit te droog? (1)
4.3.2 Wat word met die nabehandeling van die stene bedoel? (1)
4.3.3 Hoeveel dae neem die nabehandeling? (1)
4.4 Noem die TWEE hoofelemente vir die vervaardigingsproses van sement.
(2 x 1) (2)
4.5 Definieer die volgende eienskappe van staal:
4.5.1 Taaiheid (2)
4.5.2 Plastisiteit (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2019)
4.6 Beantwoord die volgende ten opsigte van die konstruksiemasjien in
FIGUUR 4.6.
FIGUUR 4.6
4.6.1 Wat word die masjien genoem? (1)
4.6.2 Noem EEN gebruik van hierdie masjien. (1)
4.7 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die steier in FIGUUR 4.7.
4.7.A
4.7.B
4.7.C
4.7.D
FIGUUR 4.7
4.7 4.7.1 Benoem dele 4.7.A tot 4.7.D. (4)
4.7.2 Wat is die doel van deel 4.7.B? (1)
4.8 Gee TWEE redes waarom aluminium die populêrste keuse vir deur- en
vensterrame geword het. (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 9
4.9 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die muurbinte in FIGUUR 4.9.
4.9.A 4.9.B
FIGUUR 4.9
4.9.1 Benoem muurbinte 4.9.A en 4.9.B. (2)
4.9.2 Beskryf die eienskap van die metaal wat vir die muurbinte gebruik
word. (1)
4.10 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van ʼn spoumuurkonstruksie.
4.10.1 Wat is die minimum wydte van die holte tussen die twee mure? (1)
4.10.2 Wat is die maksimum hoogte van ʼn spoumuur? (1)
4.10.3 Wat is die doel van inspeksiegate by die muurtipe? (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 5: UITGRAWINGS, FONDAMENTE EN STAAL (SPESIFIEK)
5.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die fondamentuitgrawings.
5.1.1 Tot watter diepte word bogrond verwyder? (1)
5.1.2 Noem TWEE metodes om uitgrawings se diepte na te gaan.
(2 x 1) (2)
5.1.3 Wat is die doel van die penne in die fondamentsloot? (1)
5.1.4 Tot watter diepte word die penne by fondamentslote ingeslaan? (1)
5.2 Wat is die doel van ʼn datumpen? (1)
5.3 Dui aan af die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of
‘onwaar’ langs die vraagnommer (5.3.1–5.3.3) in die ANTWOORDEBOEK
neer.
5.3.1 Bekistingsborde moet ʼn voginhoud van tussen 5% en 10% hê. (1)
5.3.2 Spaanderbord is nie teen vog bestand nie. (1)
5.3.3 Staalbekisting is duurder as houtbekisting. (1)
5.4 Noem DRIE oorsake van slootongelukke. (3 x 1) (3)
5.5 Beantwoord die vrae ten opsigte van die bekisting in FIGUUR 5.5.
5.5.A
5.5.C
5.5.B
5.5.D
FIGUUR 5.5
5.5.1 In watter tipe grond word die bekisting gebruik? (1)
5.5.2 Benoem dele 5.5.A tot 5.5.D. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 11
5.6 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by ʼn item in KOLOM A pas.
Skryf slegs die letter (A–F) langs die vraagnommer (5.6.1–5.6.4) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 5.6.5 G.
KOLOM A KOLOM B
5.6.1 Strookfondasie A Dra las van ʼn steunpilaar
5.6.2 Beton B Hoë treksterkte
5.6.3 Blokfondasie C Maksimum diepte van 5 meter
5.6.4 Awegaarboor vir heipale D Dra las van ʼn steenmuur
E Maksimum diepte van 15 meter
F Hoë druksterkte
(4 x 1) (4)
5.7 Noem TWEE materiale om die gate van heipale op te vul. (2 x 1) (2)
5.8 Noem DRIE voordele van heipale. (3 x 1) (3)
5.9 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die staalprofiele in FIGUUR 5.9.
5.9.A 5.9.B 5.9.C
FIGUUR 5.9
5.9.1 Benoem die staalprofiele 5.9.A tot 5.9.C. (3)
5.9.2 Watter tipe staalprofiel in FIGUUR 5.9 word die algemeenste gebruik? (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 6: BETON, BEKISTING, STEENWERK, TRAPPE EN DAKKE (SPESIFIEK)
6.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die staafkode in FIGUUR 6.1.
STAAFKODE: 8Y10-01-250
FIGUUR 6.1
6.1.1 Watter tipe staal word hier gebruik? (1)
6.1.2 Wat is die dikte van die staaf? (1)
6.1.3 Hoeveel stawe word benodig? (1)
6.1.4 Bereken die hart-op-hart-spasiëring van die beuels. (2)
6.2 Maak ʼn netjiese deursnitskets van die wapening vir ʼn reghoekige kolom, in die
ANTWOORDEBOEK. Gebruik die volgende inligting:
Gebruik skaal = 1 : 10
• Kolom = 800 x 500 mm (2)
• Hoofstawe = 25 mm deursnee (3)
• Beuels = 10 mm deursnee (2)
• Betondekking = 50 mm (1)
6.3 Noem die doel van die volgende stawe in ʼn betonbalk:
6.3.1 Ankerstawe (1)
6.3.2 Beuels (1)
6.3.3 Hoofstawe (1)
6.4 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of
‘onwaar’ langs die vraagnommer (6.4.1–6.4.3) in die ANTWOORDEBOEK neer.
6.4.1 Vrylatingsmiddels vir staalbekisting moet ʼn roesweermiddel bevat. (1)
6.4.2 ʼn Boog is die sterkste struktuur wat gebruik kan word om ʼn opening te
oorspan. (1)
6.4.3 Die profiel vir die konstruksie van boë word van plastiek gemaak. (1)
6.5 Beskryf DRIE eienskappe vir goeie bekisting. (3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 13
6.6 Beantwoord die vrae ten opsigte van die bekisting in FIGUUR 6.6.
6.6.A
6.6.B
6.6.C
6.6.D
FIGUUR 6.6
6.6.1 Word die bekisting by ʼn balk of kolom gebruik? (1)
6.6.2 Benoem dele 6.6.A tot 6.6.D. (4)
6.7 Beantwoord die volgende vrae oor die muurkonstruksie in FIGUUR 6.7.
6.7.A
6.7.B
FIGUUR 6.7
6.7.1 Noem die tipe muur in die konstruksie. (1)
6.7.2 Wat is die dikte van die ongepleisterde steenmuur? (1)
6.7.3 Benoem dele 6.7.A en 6.7.B. (2)
6.7.4 Wat is die doel van deel 6.7.A? (1)
6.8 Beskryf kortliks wat ʼn ruboog is. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2019)
6.9 Noem DRIE eienskappe van ʼn dakonderlegsel. (3 x 1) (3)
6.10 Verskaf EEN woord/term vir die volgende stellings van trappe:
6.10.1 Die horisontale deel van ʼn trap (1)
6.10.2 Die vertikale paaltjies wat die handreling stut (1)
6.10.3 ʼn Platform aan die bokant van ʼn traparm (1)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 15
KONSTRUKSIE
ANTWOORDBLAD 1 SIVIELE TEGNOLOGIE
NAAM:
3.2 Bereken die volume beton benodig om die vloerblad tussen die buitemure te
gooi. (12)
A B C D
Binnemate van lang mure (3)
=______________ - ____________ - ___________
=
Binnemate van kort mure (3)
= _____________ - ___________ - ____________
=
Volume beton benodig (6)
Lengte van vloerblad =
Breedte van vloerblad =
Dikte van vloerblad =
(12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)

Question paper
Civil Technology Grade 11 Exemplar November 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 11 Exemplar November 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 11 Exemplar November 2022 QP (Eng)
Related documents

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo
More from Grade 11 Civil Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Cons ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Civil Ser ATP 2023 24
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8/v1-16d2544947d7d7544935/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_--6d31745c-a94c-4612-8aef-4e9b624a57b0/v1-b3dbeb7485c9d23d03e8/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Eng)

Memorandum