Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2019
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
*ICvltA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend 3 antwoordblaaie.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all

/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8/v1-16d2544947d7d7544935/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_--6d31745c-a94c-4612-8aef-4e9b624a57b0/v1-b3dbeb7485c9d23d03e8/card.webp)


Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP
Grade 11 Civil Technology question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 887.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019)
BENODIGDHEDE:
1. ANTWOORDEBOEK
2. Tekeninstrumente
3. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES VRAE: DRIE vrae is generies en DRIE vrae is
vakspesifiek.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord elke vraag as ʼn geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE.
4. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
5. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
6. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
7. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
8. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
9. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as 220 mm x
110 mm x 75 mm geneem word.
11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
12. Beantwoord VRAAG 3.2, 5.1 en 6.2 op die aangehegde ANTWOORDBLAAIE
en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.
13. SKRYF jou NAAM op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou
ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie.
14. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
oordrag.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 3
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES)
1.1 Wat is die betekenis van die afkorting PBT? (1)
1.2 Noem TWEE vereistes vir beskermende skoene wat op ʼn bouterrein gedra
word. (2 x 1) (2)
1.3 Algemene veiligheid vir klein aanlegtoerusting is belangrik. Motiveer kortliks
waarom elk van die volgende veiligheidsmaatreëls nagekom moet word:
1.3.1 Vooraftoetsing met toerusting moet gedoen word. (1)
1.3.2 Petrolenjins moet slegs in die buitelig gebruik word. (1)
1.3.3 Aandrywende en roteerende dele moet bedek wees. (1)
1.3.4 Operateurs moet voldoende opleiding met betrekking tot toerusting
kry. (1)
1.4 Beantwoord die volgende vrae met betrekking tot die veilige stapeling van
materiaal.
1.4.1 Wat moet werkers gebruik om op en af van stapels te klim? (1)
1.4.2 Noem TWEE faktore wat nie deur ʼn stapel belemmer mag word nie.
(2 x 1) (2)
1.4.3 Bereken die maksimum hoogte van ʼn stapel indien die materiaal ʼn
breedte van 500 mm en ʼn dikte van 250 mm het. (2)
1.4.4 Waarom mag geen dele van ʼn stapel uitsteek nie? (1)
1.5 Noem die TWEE hoofbestanddele van gidspleister. (2 x 1) (2)
1.6 Noem EEN voorbeeld van ʼn fyn aggregaat. (1)
1.7 Noem EEN doel van kalk in ʼn boumengsel. (1)
1.8 Noem TWEE bordprodukte wat vir muurpaneelwerk geskik is. (2 x 1) (2)
1.9 Noem TWEE gebruike van vlekvrye staal. (2 x 1) (2)
1.10 Watter element in ysterhoudende metale maak dit vatbaar vir roes? (1)
1.11 Definieer die term legering (allooi). (3)
1.12 Noem TWEE gebruike van veiligheidsglas. (2 x 1) (2)
1.13 Noem EEN gebruik van ʼn mastiekseëlmiddel. (1)
1.14 Definieer die term termoplastiek (termoplastiese stof). (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)
2.1 Benoem die gereedskapstukke in FIGURE 2.1.1 tot 2.1.4 en noem EEN
gebruik van elk. (4 x 2) (8)
FIGUUR 2.1.1 FIGUUR 2.1.2 FIGUUR 2.1.3 FIGUUR 2.1.4
2.2 Watter kraggereedskapstuk sal vir die volgende werk gebruik word:
2.2.1 Skerpmaak van beitels (1)
2.2.2 Om sponnings in hout te saag (1)
2.3 Identifiseer die gereedskapstuk in FIGUUR 2.3 en noem TWEE gebruike
daarvan. (3 x 1) (3)
FIGUUR 2.3
2.4 Noem TWEE versorgingsmaatreëls wat op reihoute van toepassing is. (2 x 1) (2)
2.5 Motiveer kortliks waarom die universele tang nie gebruik kan word om
loodgieterpype vas te klamp nie. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 5
2.6 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die aansig in FIGUUR 2.6.
FIGUUR 2.6
2.6.1 Noem die tipe aansig. (1)
2.6.2 Benoem die onderdele gemerk 2.6.A tot 2.6.J. (10)
2.6.3 Wat is die breedte- en diktemates van deel 2.6.F? (2)
2.6.4 Wat is die doel van deel 2.6.G? (1)
2.7 Noem VIER besonderhede van die dakkonstruksie wat op aansigte aangedui
moet word. (4 x 1) (4)
2.8 Maak netjiese sketse om die volgende simbole te illustreer:
2.8.1 Pleister (2)
2.8.2 Onafgewerkte hout (2)
2.8.3 Bodemvlak (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)
3.1 Maak netjiese sketse om die volgende simbole op ʼn vloerplan te illustreer:
3.1.1 Vetput (2)
3.1.2 VWL (Vogweerlaag) (2)
3.1.3 Trappe (2)
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon die vloerplan met fondamentmure van ʼn
enkelkamer.
FIGUUR 3.2
Gebruik die volgende spesifikasies:
Die vloerblad is 85 mm dik
Mure is 220 mm dik
Gebruik ANTWOORDBLAD 1 en bereken die volume beton benodig om die
vloerblad tussen die buitemure te gooi. (12)
3.3 Noem DRIE eienskappe van silikoon. (3 x 1) (3)
3.4 Beskryf die aanwendingsproses van kontaklym. (3)
3.5 Noem EEN eienskap van PVC-kleefstof. (1)
3.6 Noem DRIE funksie van glas. (3 x 1) (3)
3.7 Bespreek die verskil tussen politeen- en polivinielchloried. (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 7
VRAAG 4: VEILIGHEID, MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING
(SPESIFIEK)
4.1 Loodgieters kan met skadelike rioolafval in kontak kom. Noem DRIE stappe
wat geneem kan word om infeksies deur rioolafval te verhoed. (3 x 1) (3)
4.2 Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat toegepas moet word om te voorkom
dat soldeerwerkdampe ingeasem word. (2 x 1) (2)
4.3 Kies ʼn term uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer (4.3.1–4.3.3) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.3.4 F.
COLUMN A COLUMN B
4.3.1 Betonstrukture wat nie aan trek- en A Sement
buigspanning onderwerp word nie
4.3.2 Om steenwerk te bind B Gidspleister
4.3.3 Afwerking van betonvloere C Mortel
D Ongewapende beton
E Growwe aggregaat
(3 x 1) (3)
4.4 Watter tipe bordproduk sal as bekisting gebruik word wanneer ʼn gladde
afwering vir beton vereis word? (1)
4.5 Motiveer kortliks waarom merantihout nie vir die vervaardiging van
dakkappe gebruik sal word nie. (1)
4.6 Verduidelik die verskil in die gebruik van vullerstene en sierstene. (2)
4.7 Motiveer kortliks waarom koper meer geskik as smeeyster vir die gebruik as
warmwater-toevoerpype is. (1)
4.8 Watter metaal word vir die galvanisering van yster gebruik? (1)
4.9 Watter faktor bepaal die dikte van glas in vensterrame? (1)
4.10 Noem DRIE eienskappe van polipropileen wat dit ideaal vir gebruik as
rioleringpype maak. (3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019)
4.11 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die gereedskapstukke in
FIGURE 4.11.A en 4.11.B.
FIGUUR 4.11.A FIGUUR 4.11.B
4.11.1 Identifiseer die gereedskapstukke in FIGUUR 4.11.A en 4.11.B. (2)
4.11.2 Noem TWEE versorgingsmaatreëls wat op die gereedskapstuk
4.11.A toegepas moet word. (2 x 1) (2)
4.11.3 Beskryf die gebruik van gereedskapstuk 4.11.B. (2)
4.12 Beskryf kortliks die voorbereiding van pype wat met hittesmelting gelas moet
word. (2)
4.13 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’
of ‘onwaar’ langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK.
4.13.1 Gegalvaniseerde pype word met ʼn pypbuigveer gebuig. (1)
4.13.2 Politeenpype word met skroefdraadverbindings gelas. (1)
4.13.3 Loodsoldeersel mag nooit vir die las van drinkwaterpype gebruik
word nie. (1)
4.13.4 Hulsankers word gebruik wanneer pypwerk aan hout geanker moet
word. (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 9
VRAAG 5: GRAFIKA, KONSTRUKSIE EN VERBINDINGS (SPESIFIEK)
5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD 2 toon die plan en aansig van ʼn
vierkantige geutpyp.
Gebruik ANTWOORDBLAD 2 en ontwikkel en teken die ontvouing van die
geutskoen op skaal 1 : 1. (16)
5.2 Motiveer kortliks waarom beton nabehandel moet word. (2)
5.3 Noem TWEE defekte in beton wat deur onvoldoende nabehandeling
veroorsaak word. (2 x 1) (2)
5.4 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die muurkonstruksie in
FIGUUR 5.4.
FIGUUR 5.4
5.4.1 Wat word die tipe muur genoem? (1)
5.4.2 In watter verband is die muur gebou? (1)
5.4.3 Wat is die dikte van die muur? (1)
5.5 Beskryf die nagevolge van ʼn watervoorsiening-pypwerkinstallering wat nie
stewig aan die struktuur geheg is nie. (2)
5.6 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die pyplas in FIGUUR 5.6.
FIGUUR 5.6
5.6.1 Watter tipe pyp word met hierdie tipe koppelstukke gelas? (1)
5.6.2 Beskryf die metode wat gebruik word om ʼn waterdigte las te verseker. (1)
5.7 Beskryf kortliks die werking van ʼn haakveerbout, wat dit ideaal maak vir
hegting teen stapelmure. (2)
5.8 Maak ʼn netjies skets om die vorm van ʼn gegroefde naatlas in plaatmetaal te
illustreer. (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 6: KOUEWATER- EN WARMWATERTOEVOER, RIOLERING EN
SANITÊRE TOEBEHORE (SPESIFIEK)
6.1 Identifiseer die tipe pyp wat met elk van die volgende lasmetode gelas word:
6.1.1 Soldering (1)
6.1.2 Knelkoppeling (1)
6.1.3 Skroefdraadlas (1)
6.2 FIGUUR 6.2 op ANTWOORDBLAD 3 toon ʼn onvolledige skets van ʼn klep vir
kouewatervoorsiening. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die klep.
6.2.1 Voltooi die skets op ANTWOORDBLAD 3 deur die TWEE
ontbrekende dele van die klep in te teken. (2)
6.2.2 Wat word die klep genoem? (1)
6.2.3 Verduidelik die doel van die klep. (2)
6.3 Motiveer kortliks waarom pype onder ʼn gebou in ʼn huls gelê moet word. (2)
6.4 Maak netjiese sketse van simbole vir die volgende warmwaterstelsels:
6.4.1 Outomatiese afsluitklep (1)
6.4.2 Terugslagklep (1)
6.4.3 Drukontlasklep (1)
6.4.4 Vakuumverligtingsklep (1)
6.5 Motiveer kortliks waarom die warmwateruitlaat aan die bokant van ʼn
hoëdrukgeiser is. (2)
6.6 Noem TWEE faktore wat veroorsaak dat drukontlaskleppe ontlaai. (2 x 1) (2)
6.7 FIGUUR 6.7 toon ʼn dakplan en die posisie van ʼn sonwarmwatergeiser.
Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die posisie van die
sonwarmwatergeiser.
SONWARMWATERGEISER
FIGUUR 6.7
6.7.1 Motiveer waarom die sonwarmwatergeiser in FIGUUR 6.7 nie in ʼn
goeie posisie is nie. (2)
6.7.2 Identifiseer die korrekte plasing vir die sonwarmwatergeiser. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 11
6.8 Wat is die doel van die tenklugpyp van ʼn sonwarmwatergeiser. (1)
6.9 FIGUUR 6.9 toon die dwarssnit van ʼn buis van ʼn hoëdruk
sonwarmwatergeiser. Identifiseer die onderdele 6.9.A tot 6.9.C. (3)
6.9.A
6.9.B
6.9.C
FIGUUR 6.9
6.10 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’
of ‘onwaar’ langs die vraagnommer (6.10.1–6.10.3) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
6.10.1 Oortollige rioolvuillis moet in stormwaterkanale gestort word. (1)
6.10.2 Sanitêre toestelle moet van ondeurdringbare materiaal gemaak
word. (1)
6.10.3 Die watertoevoeruitlaat na vuilwatertoebehore moet ten minste
120 mm bo die vloedvlakrand van die toestel wees. (1)
6.11 Verduidelik die nagevolg van heweling in ʼn sanitêre pypstelsel. (4)
6.12 Hoe word heweling in ʼn sanitêre pypstelsel uitgeskakel? (1)
6.13 Wat is die verskil tussen ʼn stompstampyp-rioolstelsel en ʼn eenpyp-
rioolstelsel? (1)
6.14 Noem TWEE nadele van ʼn eenpyp-rioolstelsel. (2 x 1) (2)
6.15 Noem TWEE materiale waarvan spoelbakke vervaardig word. (2 x 1) (2)
6.16 Verduidelik kortliks die werking van die uitlaatklankdemperpyp van ʼn
spoelbak. (2)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019)
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD 1 SIVIELE DIENSTE NAAM:
(GENERIES)
3.2 Bereken die volume beton benodig om die vloerblad tussen die buitemure te
gooi. (12)
A B C D
Buitemate van lang mure (3)
=______________ - ____________ - ___________
=
Binnemate van kort mure (3)
= _____________ - ___________ - ____________
=
Volume beton benodig (6)
Lengte van vloerblad =
Breedte van vloerblad =
Dikte van vloerblad =
(12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 13
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD 2 SIVIELE DIENSTE
NAAM:
5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD 2 toon die plan en aansig van ʼn
vierkantige geutpyp.
Gebruik ANTWOORDBLAD 2 en ontwikkel en teken die ontvouing van die
geutskoen op skaal 1 : 1. (16)
BO-AANSIG
SYAANSIG
Basislyne: 3
Naatlyne: 2
Vertikale konstruksielyne: 6
Snypuntlyne: 5
TOTAAL: 16
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
14 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2019)
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD 3 SIVIELE DIENSTE
NAAM:
6.2 FIGUUR 6.2 op ANTWOORDBLAD 3 toon ʼn onvolledige skets van ʼn klep vir
kouewatervoorsiening. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die
klep.
6.2.1 Voltooi die skets op ANTWOORDBLAD 3 deur die TWEE
ontbrekende dele van die klep in te teken. (2)
Ontbrekende onderdele. 2
TOTAAL: 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo
More from Grade 11 Civil Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Cons ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Civil Ser ATP 2023 24
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8/v1-16d2544947d7d7544935/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_--6d31745c-a94c-4612-8aef-4e9b624a57b0/v1-b3dbeb7485c9d23d03e8/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Eng)

Memorandum