Skip to content

Economic Management Sciences Grade 7 June 2021 Question Paper

Question paperEconomic Management SciencesGrade 720214 pages

Grade 7 Economic Management Sciences question paper from the June Exam 2021, 4 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

June Exam 2021

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com LAERSKOOL DALVIEW Gekontroleerde Toets VAK: EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE GRAAD 7 EKSAMINATOR: MNR S. LooTs MODERATOR: MNRC. PRETORIUS: DATUM: JUNIE 2021 TOTAAL: 50 PUNTE Typ: 50MIN NAAM EN VAN: GR 7. Instruksies: 1. Beantwoord AL die vrae. Lees elke vraag versigtig deur voordat dit beantwoord word. 2. Skryf netjies en leesbaar. AFDELING A: Geskiedenis van geld, behoeftes en begeertes, goedere en dienste. VRAAG 1 Rangskik kolom B om by kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die Antwoord kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. KOLOMA ANTWOORD KOLOM B 1. Outomatiese Teller A). Promesses Masjien. 2. Om geld te skuif van een B). Watermerk rekening na ‘n ander. 3. Verskillende waardes van C). Denominasies muntstukke. 4. Nota van ooreenkoms D). OTM waar een persoon ooreenkom om die ander persoon ‘n bedrag geld te betaal. 5. Skaars sigbare afbeelding E). Elektroniese Fonds wat aan beide kante oorplasing gesien kan word. 5] VRAAG 2 Noem 4 karaktereienskappe van geld. [4] Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskap Toetsreeks Kwartaal 2 2021 ivan4
Downloaded from hlayiso.com " VRAAG 3 Lys vyf basiese behoeftes van individue. [5] VRAAG 4 Gee ‘n definisie van dienste. [1] TOTAAL AFDELING A: [15] AFDELING B: Rekenkundige begrippe. VRAAG 5 Verduidelik die volgende konsepte: 5.1. Begroting: [2] 5.2 Wie sal graag ‘n begroting wil opstel? Noem TWEE groepe mense. [2] 5.3 Wins: [2] VRAAG 6 Rangskik kolom B om by kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die Antwoord kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. KOLOM A ANTWOORD KOLOM B 1. ‘n Lening van die bank waar die A. Kontant bank jou toelaat om geld te trek wat jy nie in jou rekening het nie. 2. lemand wat geld aan ‘n besigheid B. Kapitaal skuld. 3. Geld wat bygedra is om ‘n C. Debiteur besigheid te begin. 4. Geld in die kasregister om D. Transaksie kleingeld aan kliénte te gee. 5. Ooreenkoms tussen twee partye. E. Oortrokkefasiliteite [5] Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskap Toetsreeks Kwartaal 2 2021 2van4
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 7 Voltooi die kolom deur die tipe persoonlike inkomste te identifiseer. BESKRYWING TIPE PERSOONLIKE INKOMSTE 7.1 | ‘n Smous ontvang R400 vir sy verkope.. 7.2 | ‘n Prokureur ontvang R25 000 per maand. 7.3. | Oupa Kallie ontvang R1 500 per maand van die regering. 7.4 | ‘n Verkoopskonsultant verdien R4 000 op elke voertuig wat hy verkoop. 7.5 | ‘n Werker verdien R1 200 per week. [5] TOTAAL AFDELING B: [16] AFDELING C: Inkomstes en uitgawes. VRAAG 8 Woordebank: Skryfbehoeftes Telefoon Bedryfsuitgawes Huurinkomste Fooi inkomste Verkoopskoste 1. Die bedryfskoste in ‘n besigheid. 2. Die kosprys van goedere wat in ‘n besigheid verkoop word. 3. Inkomste ontvang deur ‘n gedeelte van die gebou te verhuur. 4. ‘n Voorbeeld van betalings vir dienste gelewer aan die besigheid. 5. Gelde ontvang deur ‘n diens te lewer. [5] VRAAG 9 Voltooi ‘n staat van netto waarde: Die bank het James Visagie gevra om ‘n staat van netto waarde in te dien om te kan bepaal of hy kwalifiseer vir ‘n persoonlike lening. James gee jou die volgende inligting en vra jou om sy staat van netto waarde op te stel. Eiendom R880 000 Verband R550 000 Klere rekening R 3200 Huishoudelike meubels en toerusting R 22 800 Kredietkaart skuld R 17 000 Vaste deposito R 8400 Balans in bankrekening R 2320 Selfoonwaarde R 3600 Skootrekenaarwaarde R_ 7800 Lening van oom R 3000 Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskap Toetsreeks Kwartaaf 2 2021 3 van 4
Downloaded from hlayiso.com Gebruik die volgende tabel om die staat van netto waarde op te stel. James Visagie STAAT VAN NETTO WAARDE - 14 JULIE 2020 BATES TOTAAL BESITTINGS LASTE TOTALE LASTE NETTO WAARDE [14] TOTAAL AFDELING C: [19] GROOT TOTAAL: 50 Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskap Toetsreeks Kwartaal 2 2021 4van4

Study this subject