Skip to content

Economic Management Sciences Grade 7 June 2021 QP

Question paperEconomic Management SciencesGrade 720216 pages

Grade 7 Economic Management Sciences question paper from the June Exam 2021, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG LEERAREA: Ekonomiese- en Bestuurswetenskap DATUM: Junie 2021 ASSESSEERDER: Mnr. F. Le Grange TYD: 75 MINUTE MODERATOR: Me. A. Venter TOTAAL: 60 _____________________________________________________________________ NAAM EN VAN: __________________________________ GRAAD: 7 ___ _____________________________________________________________________ INSTRUKSIES: • Onthou om netjies te werk en voorbeelde te gebruik vir jou antwoorde waar nodig. • Lees alle vrae noukeurig en beantwoord volledig. • Mooi dink en lekker skryf. • Wees rustig en kalm, jy het hierdie! _____________________________________________________________________ VRAAG 1: PAS KOLOM A BY KOLOM B IN DIE VOLGENDE TABEL (Soos bv: 1=f) [10] KOLOM A KOLOM B ANTWOORDE 1. Ruilhandel a). Netto staat of begroting. 2. Rekeningkunde b). Mense of besighede wat goedere maak en dienste verskaf. 3. Finansiële verslae c). Wanneer produkte of dienste gekoop of verkoop word. 4. Laste d). Dit is geld wat die besigheid skuld aan ander mense of besighede. 5. Transaksie e). Die uitruiling van goedere en dienste wat dien as betaling. f). Sisteem wat inligting oor ʼn besigheid se finansies berg en verskaf. LVH-EBW-GR 7-JUNIE 2021 1
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 2: VUL DIE ONTBREKENDE WOORDE IN [5] 2.1. In enige besigheid word bates verdeel in twee afsonderlike komponente naamlik, _____________________ en _____________________. 2.2. Enige besigheid kan nie net bates besit nie maar benodig ook laste naamlik, ____________________ en ______________________. 2.3. Wanneer ons dink aan die resultaat van bates minus laste kry ons ________________________. _____________________________________________________________________ VRAAG 3: SÊ OF DIE VOLGENDE STELLINGS WAAR OF ONWAAR IS. INDIEN DIT ONWAAR IS MAAK DIE STELLING REG WAT VERKEERD IS. [3] 3.1. OTM (Outomatiese Teller Masjien) is ʼn voorbeeld van elektroniese bankdienste. (1) ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ 3.2. ʼn Informele besigheid is geregistreer om BTW te betaal by SARS. (1) ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ 3.3. ʼn Besigheid se begroting dui aan watter inkomstes die besigheid ontvang en watter uitgawes die besigheid betaal. (1) ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________________ LVH-EBW-GR 7-JUNIE 2021 2
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 4: LEES DIE VOLGENDE GEVALLESTUDIE EN BEANTWOORD DIE VRAE WAT DAAROP VOLG: [15] Helena se besigheid: Helena is ʼn besigheidsvrou (eienaar) wat motors verkoop by Lamborghini in Johannesburg. Lamborghini is een van die grootste motor maatskappy in die wêreld en is eksklusief aan mense wat ʼn liefde ervaar vir sportsmotors. Lamborghini gebruik net elektroniese bankdienste om transaksies en besigheid te doen omdat dit vinnig en eenvoudig is om te gebruik. Jy hoef nie kontant rond te dra nie en jy kan maklik jou rekening effektief bestuur. Lamborghini is ʼn groot maatskappy en moet versekering uitneem om hulle te beskerm teen natuurrampe wat skade tot enige besigheid kan lei. Versekering help om die skade tot die infrastruktuur en toerusting te dek wanneer besighede geraak word. 4.1. Is Helena se besigheid van Lamborghini ʼn formele besigheid of informele besigheid? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2) ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 4.2. Noem enige 3 voordele van elektroniese bankdienste. (3) ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ LVH-EBW-GR 7-JUNIE 2021 3
Downloaded from hlayiso.com 4.3. In enige besigheid wat is die kenmerke van geld.? Noem en bespreek elkeen. (6) ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ 4.4. Verduidelik aan Helena wat gebeur met ʼn besigheid wanneer natuurrampe die besigheid moontlik kan tref. Noem die 4 nagevolge. (4) ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________________ VRAAG 5: INKOMSTES EN UITGAWES [5] 5.1 Wat is jou besigheid se naam? (1) _____________________________________________________________ 5.2 Noem enige twee inskomstes wat ʼn besigheid gebruik om geld te maak. (2) _____________________________________________________________ _____________________________________________________________ 5.3 Noem enige twee uitgawes wat besighede moet betaal elke maand. (2) _____________________________________________________________ _____________________________________________________________ LVH-EBW-GR 7-JUNIE 2021 4
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 6: NETTO STAAT [22] Gebruik die inligting in die tabel om die vraag te beantwoord. Die volgende inligting is belangrik om die netto staat te voltooi. Mnr Frikkie besit n koffiewinkel genaamd Koffie Snobs in Langebaan. Die koffiewinkel verkoop verskeie geure koffie’s, maar voel dat n samesmelting met Krispy Crème Doughnuts ʼn groter wins vir die besigheid sal beteken. Die netto staat van Koffie Snobs moet bereken word vir April 2021. Adisionele inligting: • Kapitaal R20000 • Grond en geboue R1500000 • Toerusting R455200 • Maatskappy voertuig R244000 • Aflewerings voertuig R250000 • Lening: ABSA Bank R1015800 • Debiteure R25520 • Kontant R30615 • Voorraad R23541 • Krediteure R900 • Oortrokkefasiliteit R90000 • Lening: Toerusting R250500 LVH-EBW-GR 7-JUNIE 2021 5
Downloaded from hlayiso.com Netto staat vir ________________________ vir die maand ____________ Inligting R Vaste Bates: Lopende Bates: Totale Bates Laste Langtermyn laste Korttermyn laste Totale Laste Surplus/Kapitaal na berekening BONUS VRAAG: Wat is die besigheid se naam wat Elon Musk besit? (1) ________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ GROOT TOTAAL: [60] LVH-EBW-GR 7-JUNIE 2021 6

Study this subject

More from Grade 7 Economic Management Sciences

View all
Economic Management Sciences Grade 7 June 2021 QP | Hlayiso