Downloaded from hlayiso.com
G LAERSKOOL DALVIEW
Gekontroleerde Toets
ae VAK: E IESE BESTUURSWETENSKAP
RAAD 7
EKSAMINATOR: MNR S. LOOTS
ERSAMINATOR. - Sa
MODERATOR: MNR C. PRETORIUS ———— a
DATUM: 16 NOVEMBER 2021 TOTAAL: 50 PUNTE
TyD: 60MIN
NAAM EN VAN: GR7
INSTRUKSIES:
1. BEANTWOORD AL DIE VRAE. LEES ELKE VRAAG VERSIGTIG DEUR VOORDAT DIT
BEANTWOORD WORD.
2. SKRYF NETJIES EN LEESBAAR.
3. LEES DEUR AL DIE INSTRUKSIES BY ELKE VRAAG VOORDAT DIT BEANTWOORD WORD.
VRAAG ANALISE
VRAAG INHOUD VAN VRAAG KOGNITIEWE VLAK | TOTAAL VAN
VAN DIE VRAE DIE VRAAG
AFDELINGA KORT VRAE — ALLE VLAK 1 EN 2
VRAAG 1 ONDERWERPE LAER ORDE VRAE 15
AFDELING B VLAK 3 EN 4
EKONOMIE
VRAAG 2 MIDDEL ORDE VRAE 40
AFDELING C VLAK 3 EN 4
FINANSIELE GELETTERDHEID
VRAAG 3 MIDDEL ORDE VRAE 15
AFDELING D VLAK 5 EN 6
ENTREPRENEURSKAP
VRAAG 4 HOER ORDE VRAE 10
AFDELING A: [15]
Vraag 1: KORT VRAE
Vraag 1.1 Meervoudige keuse vrae
Verskeie keuses is gegee as moontlike antwoorde vir elke vraag. Kies die korrekte antwoord en
skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommer (1.1.1 — 1.1.5)
Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal 4 2021
ivan 6
Skip to contentAll 2021 papers
Economic Management Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper
Grade 7 Economic Management Sciences question paper from the November Exam 2021, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Economic Management Sciences · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economic Management Sciences
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 306.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
November Exam 2021
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
1.1.2
Downloaded from hlayiso.com
Ose +snh was selfonderhoudend en het geleef van wat ookal deur die natuur
verskaf word.
A. Entrepreneurs
B. Goudsmid
C. Tradisionele gemeenskappe
D. Toesighouer nn ene
Die volgende is NIE ‘n voorbeeld van basiese behoeftes NIE.
A. Kos
B. Juwele
C. Klere
D. Klimigk i eetetetettees
is die geld om ‘n besigheid te begin.
A. Uitgawe
B. Spaargeld
Cc. Wins
D. Kapitaal
Wanneer uitgawes in ‘n begroting meer is as die verwagte inkomste,
balanseer die begroting met ‘n .....
A. Te kort
B. Wins
C. Verlies
D. Surpius
Watter een van die volgende is ‘n voorbeeld van herwinning?
A. Vermeerder besoedeling
B. Verminder werkloosheid
C. Bevorder misdaad
D. Veroorsaak beurtkrag, eee
Vraag 1.2; Pasmaats
Rangskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die regte letter langs die stelling in die Antwoord
Kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters.
KOLOM A ANTWOORD KOLOM B
1.2.1 | Totale bates minus totale laste. 1.2.41 A. Huishoudings
1.2.2 | Dinge wat nodig is vir ‘n persoon om 1.2.2 B. Laste
te oorleef.
1.2.3 | Groep mense wat saam woon en 1.2.3 C. Netto waarde
ekonomiese besluite maak.
1.2.4 | Koste wat verander wanneer die 1.2.4 D. Begroting
hoeveelheid goedere wat vervaardig
word verander.
1.2.5
Geld wat die besigheid skuld aan 1.2.5 E. Veranderde kostes
ander mense of besighede.
F. Behoeftes
15]
Vraag 1.3 Waar of Vals
Dui aan of die volgende stellings Waar of Vals is. Skryf slegs die antwoord langs die
vraagnommer.
1.3.1
1.3.2
Die geldeenheid van Suid-Afrika is Rand.
Selfone kan gebruik word vir elektroniese bankdienste.
Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal 4 2021
2 van 6
(1)
a)
Downloaded from hlayiso.com
1.3.3 Wins is wanneer uitgawes meer as inkomste is. (1)
1.3.4 ‘n Doel is iets wat jy wil bereik. (1)
1.3.5 Bedreigings is dinge in die eksterne omgewing waaroor
die besigheid geen beheer het nie. (4)
15]
AFDELING B: [10]
Vraag 2: EKONOMIE
2.1 Verduidelik die volgende konsepte
a) Ekonomiese groei.
(2)
b. Insette.
(2)
c. Produktiwiteit.
(2)
2.2 Noem 3 voordele van ekonomiese groei.
(3)
2.3. Waarvoor staan die afkorting B.B.P.
(1)
{10}
AEDELING C: [15]
Vraag 3. FINANSI@LE GELETTERDHEID
3.1.1 Definieer die volgende konsepte:
a) Begroting
Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal 4 2021
3 van 6
Downloaded from hlayiso.com
b) inkomste
(4)
3.1.2 Noem twee voorbeeide van uitgawes in ‘n besigheid.
3.1.3 Gee ‘n rede waarom mense spaar.
(1)
3.1.4 As R15000,in 'n bank belé word teen ‘n rentekoers van 10% per jaar, bereken die rente wat
verdien sal word in die eerste jaar.
(1)
Vraag 3.2:
Stel ‘n inkomste en uitgawesstaat saam vir “Logistic Promotions”. Toon wins of verlies aan.
Gebruik die volgende inligting:
Voorraad R30 000, Toerusting R7 000, Elektrisiteit R3 000, Bemarking R2 000, Verkope R25 000,
Huur van gebou R3 500, Inkomste van rente op belegging R3 000, Lone R6 000.
Inkomste
Uitgawes
(7)
Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal 4 2021
4van6
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING D: [10]
VRAAG 4: ENTREPRENEURSKAP
Vraag 4.1
Lees die volgende gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg.
| oz ¢ FF ‘n Hoérskool leerder vind ‘n
T
»* A, badvervangingsroom uit wat miljoene mense
{i sa oN se lewens kan red.
a,
| Ludwick Marishane (foto) het die wéreld se eerste waterlose badgel uitgevind toe sy beste vrend te
; lui was om te bad. Ludwick Marishane was nog in die ho&rskool toe hy aan DryBath gedink het. ‘n
| gel wat al die werk doen van ‘n bad sonder water. Binne ses maande, het die tiener die gel uitgevind
en geformuleer. Binne ‘n jaar het hy ‘n 40 bladsye besigheidsplan geskryf, aansock gedoen vir
patentregte en sy besigheid, Headbody Industries, van stapel gestuur
Die produk idee klink eenvoudig: Jy smeer die kiemdodende smeermiddel aan end an hoef jy nie ‘n
bad te neem nie. Vir mense met binneshuise loodgieterswerk klink die na ‘n lekker kamptoerusting.
Maar vir 2.5 biljoen mense wéreldwyd wat nie tocgang tot water het nie, DryBath is ‘n lewensredder
as ‘n gerief.
In 2011, vier jaar na Marishane aan sy baanbrekende idee gedink het, wen hy die ‘Global Studente
Entrepreneur van die jaar’ toekenning. saam met $10,000 kontant om sy besigheid te finansier.
In arm gemeenskappe. soos Marishane se inheemse Afrika, sal die gel mense beskerm wat dikwels
sterf weens maklik behandelbare siektes wat veroorsaak word deur baktericé in stilstaande water.
Hierdie artikel was aangepas uit Basiness Inside
4.1.1 Watter produk het Ludwick uitgevind?
(1)
4.1.2 Noem een eienskap van ‘n goeie entrepreneur wat jy dink Ludwick het.
(1)
4.1.3 Waarvoor staan die afkorting SSGB?
(1)
4.1.4 Noem een sterkpunt van Ludwick se besigheid. :
(1)
Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal 4 2021
5 van 6
Downloaded from hlayiso.com
4.1.5 Noem een advertensie medium wat Ludwick kan gebruik om sy produk te adverteer.
(1)
Vraag 4.2
Vraag 4.2.1 Rangskik die volgende onder veranderde- en vaste kostes.
Vervaardiging van Veranderde koste Vaste koste
sweetpakbroek
Materiaal: R 32,20
Huur: R1 500
Elektrisiteit: R 150
(3)
4.2.2 Wat is die doel van marknavorsing om ‘n besigheid te begin?
(2)
GROOT TOTAAL [50]
Graad 7 Ekonomiese Bestuurswetenskappe Gekontroleerde Toets Kwartaal 4 2021
6 van 6



