Downloaded from hlayiso.com
LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG
VAK: EBW Jaareindassessering DATUM: 19 NOVEMBER 2020
EKSAMINATOR: MNR F. LE GRANGE TYD: 90 MINUTE
MODERATOR: MEV A. VENTER TOTAAL: 100 PUNTE
_____ %
100
______________________________________________________________________________
NAAM EN VAN: _______________________________________ GRAAD 7: ____
______________________________________________________________________________
INSTRUKSIES:
- Beantwoord alle vrae op die vraestel.
- Skryf netjies en leesbaar.
- Jy mag ʼn sakrekenaar gebruik.
- Sterkte!
______________________________________________________________________________
VRAAG ONDERWERP PUNT LEERDER SE PUNT
1 Meervoudige keuse vrae 10
2 Waar of Onwaar 5
3 Pas items 10
4 Entrepreneurskap 20
5 Netto Staat 20
6 Begroting 10
7 Produksieproses 25
100
AFDELING A: ALLE ONDERWERPE (Vraag 1 – 3) [25]
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAE [10]
Verskillende opsies is gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Omkring die mees
korrekte antwoord.
1.1 Die vergoeding vir die produksiefaktor, entrepreneurskap, is (2)
A huur
B rente
C wins
D lone
LVH- EBW-Gr7-Nov 2021 Bladsy 1
Skip to contentAll 2021 papers
Economic Management Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper
Grade 7 Economic Management Sciences question paper from the November Exam 2021, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Economic Management Sciences · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economic Management Sciences
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 287.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
November Exam 2021
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
1.2 Watter een van die volgende is NIE ‘n entrepreneursaksie nie? (2)
A Maak van wins
B Koop
C Verkoop
D Ekonomiese groei
1.3 Watter EEN van die volgende is nie belangrike inkomstes vir besighede nie. (2)
A Rente op spaargeld
B Versekering
C Huurinkomste
D Dienste gelewer
1.4 Watter spaarplan kan ons gebruik om beleggings weg te sit vir langtermyndoeleindes soos bv,
pensioen as jy die dag sou aftree. (2)
A Annuïteite
B Vaste Deposito
C Belastingvrye rekening
D Lenings
1.5 ‘n Persoon/besigheid wat produkte by ‘n vervaardiger/produsent koop en dit aan kleinhandelaars
of verbruikers verkoop. (2)
A Mededinger
B Groothandelaar
C Ekonoom
D Middelman
______________________________________________________________________________
VRAAG 2: WAAR OF ONWAAR [5]
Dui aan of die volgende stellings Waar of Onwaar is.
2.1 Kapitaal is wanneer die eienaar geld in die besigheid belê. ___________
2.2 Lopende Bates bestaan uit grond en geboue, voertuie en toerusting. ___________
2.3 Die vergoeding van natuurlike hulpbronne is huur. ___________
2.4 Bates is besittings van die besigheid wat die rykdom van die besigheid
voorstel. ___________
2.5 Water en elektrisiteit is ʼn uitgawe van besighede. ___________
______________________________________________________________________________
LVH- EBW-Gr7-Nov 2021 Bladsy 2
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 3: PAS ITEMS [5x2=10]
Kies ‘n beskrywing in Kolom B wat pas by die term in Kolom A. Skryf slegs die letter langs die
vraagnommer (3.2 – 3.6) in die spasie voorsien. No. 3.1 is as voorbeeld vir jou gedoen.
KOLOM A Antwoord KOLOM B
3.1 Produsent h a) Skriftelike belofte om geld op ʼn sekere tyd
terug te betaal.
3.2 Bo-koste b) Die geselsproses tussen 2 individue of groepe.
3.3 Entrepreneur c) Iemand wat ʼn behoefte in ʼn gemeenskap
raaksien en n besigheid begin.
3.4 Langtermynlaste d) Uitgawes soos water en elektrisiteit in die
besigheid.
3.5 Onderhandel e) Lening
3.6 Skuldbewys f) Voorraad, debiteure en kontant.
g) Dienste wat geproduseer word.
h) Vervaardig goedere
______________________________________________________________________________
AFDELING B: ENTREPRENEURSKAP
VRAAG 4: [20]
RVLTN in Heidelberg
In Heidelberg ontstaan die klein koffiewinkel naamlik, RVLTN. Hulle produseer ʼn groot verskeidenheid
koffies en verskeie kossoorte aan verbruikers. Die eienaar, Samantha, het die besigheid in 2020 begin
tydens Covid-19 wat verskeie besighede beïnvloed het. Sy het die geleentheid in die mark raak gesien om
een van Heidelberg se bekendste koffiewinkels te open. Samantha het ʼn risiko geneem om die besigheid
te begin en het haar laaste bietjie spaargeld geïnvesteer in die besigheid. Sy het ʼn kursus in
besigheidsbestuur voltooi om die regte besluite vir die besigheid te neem.
Om bekend te staan as een van die gewildste koffiewinkels in Heidelberg is baie werk. Samantha het
interessante besigheidsbesluite geneem om ʼn Barista aan te stel om die verskeie koffies te maak
waarvan mense hou. Samantha bestuur die besigheid deur voorraad te tel, toerusting na te gaan en die
begroting van die besigheid saam te stel. Samantha weet die sewe sleutels tot die begroting is baie
belangrik om die besigheid beter te bestuur. Tot dusver is RVLTN baie gewild vir Heidelberg se inwoners
en daar kan ʼn mens lekker kos met die beste koffie in die dorp geniet.
Samantha is by ABSA bank en voel haar geld word goed beskerm. Sy hoop met RVLTN dat sy ʼn groot
genoeg wins kan maak om geld in die besigheid te belê en die besigheid uit te brei in die toekoms.
LVH- EBW-Gr7-Nov 2021 Bladsy 3
Downloaded from hlayiso.com
4.1 Dink jy Samantha is ‘n entrepreneur? Motiveer jou antwoord. (3)
______________________________________________________________________

4.2 Uit die gevallestudie hierbo is dit duidelik dat Samantha entrepreneursvaardighede het.
Noem en bespreek VYF vaardighede wat Samantha moet hê om ‘n entrepreneur te wees.
(5x2=10)

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021 Bladsy 4
Downloaded from hlayiso.com
4.3 Noem enige 5 effektiewe sleutels tot ʼn begroting wat Samantha kan volg om haar besigheid
effektief te kan bestuur. (5)
____________________________________________________________________

4.4 Hoekom is banke vir besighede soos RVLTN belangrik? Gee 2 redes. (2)
___________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________
AFDELING C: REKENINGKUNDE
VRAAG 5: DIE NETTO STAAT [20]
Die Netto staat van die van Wyk besigheid:
Die van Wyk familie het ʼn restaurant wat deel vorm van hulle familie besigheid. Die besigheid
se naam is My Love for Food en word wêreld wyd erken as een van die beste restaurante. Die
besigheid het jou nodig as boekhouer om te kyk of hulle besigheid se kapitaal hoog genoeg is
vir die toekoms. Die bates en laste word bereken vir September 2020.
Addisionele inligting:
Kapitaal R100 000
Lening: Toerusting R120 000
Debiteure R52 000
Grond en geboue R1 500 000
Voorraad R30 000
Voertuie R320 050
Toerusting: Oond en masjinerie R70 600
Kontant in die bank R202 050
Lening: Voertuie R620 000
Krediteure R25 256
Oortrokke fasiliteit R695 410
Toerusting: Tafels en stoel R250 000
LVH- EBW-Gr7-Nov 2021 Bladsy 5
Downloaded from hlayiso.com
Netto Staat vir _____________________________ vir die maand ___________________
Inligting R
Vaste Bates
Lopende Bates/Bedryfsbates
Totale Bates
Totale Laste
Langermynlaste
Korttermynlaste
Netto waarde/kapitaal
LVH- EBW-Gr7-Nov 2021 Bladsy 6
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 6: BEGROTING - GEBRUIK DIE UITTREKSEL EN BEANTWOORD DIE VRAE [10]
Mr. Charles se restaurant:
Mr Charles besit Spur in Heidelberg. Spur is een van die grootste en bekendste restaurante in Suid-
Afrika. Mr Charles sukkel om sy besigheid aan die gang te hou as gevolg van Covid-19 wat sy besigheid
kelder. Jy as boekhouer moet die begroting van Mr Charles uitwerk en kyk of sy besigheid ʼn
wins/verlies maak met al sy inkomstes en uitgawes. Die begroting moet opgestel word vir Augustus
2020.
Addisionele inligting:
Huurinkomste R6 000
Water en elektrisiteit R30 250
Advertensies R2 000
Salarisse R25 000
Geskatte maandelikse inkomste R102 500
Fooie van kliënte R50 254
Aankope van bestanddele R60 850
Begroting vir _________________________die maand _______________
Inligting R
Kontant ontvang/Inkomste:
Totale Inkomste
Totale betalings/Uitgawes:
Totale geld spandeer:
Wins/Verlies
LVH- EBW-Gr7-Nov 2021 Bladsy 7
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING D: DIE EKONOMIE [25]
VRAAG 7: DIE PRODUKSIEPROSES (20)
7.1 Die produksieproses is belangrik vir besighede en verbruikers waar produkte gekoop word.
Voordat dit kan gebeur moet die hele produksieproses eers uiteengesit word. Die volgende
komponente moet bespreek word in die produksieproses:
• Definisie van die produksieproses
• Die 4 rolspelers in die produksieproses
• Die drie fases en verduidelik elkeen kortliks.
• Die 4 insette van die produksieproses en verduidelik elkeen.
• Wat is uitsette?
_________________________________________________________________________

LVH- EBW-Gr7-Nov 2021 Bladsy 8

________________________________________________________________________
7.2. Definieer die term ekonomiese groei. (2)
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
7.3. Waarvoor staan die akroniem BBP? _________________________________________ (1)
7.4. Verduidelik die verskil tussen positiewe en negatiewe ekonomiese groei. (2)
_________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________
_________________________________________________________________________
______________________________________________________________________________
LVH- EBW-Gr7-Nov 2021 Bladsy 9
Downloaded from hlayiso.com
BONUS VRAAG: [1]
Wat is die eerste besigheid se naam wat 1 triljoen dollar werd is?
____________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________________
TOTAAL: [100]
LVH- EBW-Gr7-Nov 2021 Bladsy 10