Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2013
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NAAM VAN LEERDER:
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye wat ook ʼn antwoordblad is.
Skip to contentQuestion paper %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346/v1-0bd92eb65b29b393d1a6/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--015e4f1c-1618-4725-bb31-5716035e7a98/v1-ce7ecfb7e298a7962294/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9/v1-b35eb1278f959b26ca84/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--20895c75-a50c-4115-93ea-bd9fba8f0e62/v1-d9c39e67aa108605392a/card.webp)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--de9cb377-f46e-4e67-b8e7-8c75f72d7aff/v1-445690f6bf5d686126c5/card.webp)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ed2262c0-294d-47b3-9044-c6a05ec3be95/v1-8e5327b44385c89c263d/card.webp)






View all
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--abaa7d5d-7e84-47cf-98b7-f679e627e852/v1-80367e0f66c082b806e3/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--6a0f0157-5f82-46c7-9aa6-35a970ebf613/v1-cdc23fff8c006c7b3f47/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b/v1-e603f1c1c3be94bc4f15/card.webp)
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2013 QP
Grade 9 Economic And Management Sciences question paper from the November EC 2013, 17 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Economic And Management Sciences · Grade 9 · November EC · 2013. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economic And Management Sciences
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 786.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 17
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
INSTRUKSIES
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF VRAE.
2. Beantwoord ALLE vrae.
3. Lees die instruksies vir elke vraag noukeurig en beantwoord slegs wat gevra
word.
4. Vrae moet OP HIERDIE VRAESTEL beantwoord word.
5. Gebruik die puntetoekenning as gids om die lengte van die antwoorde wat
verlang word te bepaal.
6. Skryf duidelik en netjies.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Kies die mees geskikte antwoord uit die gegewe antwoorde. Skryf slegs die
korrekte letter (A–D) langs die toepaslike nommer (1.1–1.7) neer, byvoorbeeld
1.8 A.
1.1.1 Watter van die volgende is nie deel van die sektore van die ekonomie
nie?
A Primêr
B Sekondêr
C Informeel
D Tersiêr (1)
1.1.2 Indien die kosprys van ʼn produk R900, is en die winsopslag is 40%,
dan is die verkoopprys ...
A R1 260.
B R360.
C R540.
D R2 160. (1)
1.1.3 Kies die regte formule vir die rekeningkundige vergelyking:
A B=L–E
B B=E–L
C L=B+E
D E=B–L (1)
1.1.4 Watter van die volgende is EEN van die funksies van menslike
hulpbronne?
A Die bevordering van die organisasie
B Die bou van goeie verhoudings tussen die maatskappy en derde
partye
C Die beskerming van die beeld van die besigheid
D Verseker die besigheid het die regte vaardighede in die regte
hoeveelheid op die regte tyd (1)
1.1.5 Dit is die hoeveelheid goedere te koop aangebied teen ʼn gegewe prys
op ʼn bepaalde tydperk:
A Aanvraag
B Prys
C Aanbod
D Vraagkromme (1)
Downloaded from hlayiso.com
4 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
1.1.6 Die huidige minister van finansies in Suid Afrika is ...
A Tito Mboweni.
B Gill Marcus.
C Trevor Manuel.
D Pravin Gordhan. (1)
1.1.7 Watter van die volgende sal as ʼn geleentheid by die voorbereiding van
ʼn SWOT-analise beskou word?
A ʼn Goeie besigheidskonsep wat alreeds suksesvol toegepas word
B Die moontlikheid van die verkryging van groter markaandeel
C ʼn Groot en lojale kliëntebasis
D Onvoldoende kontant om uitbreiding te finansier (1)
1.2 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs die
korrekte antwoord langs die nommer (1.2.1–1.2.7) van die vraag, byvoorbeeld
1.2.8 VALS.
1.2.1 Die vier elemente wat benodig word om goedere of dienste te
produseer word produksiefaktore genoem. (1)
1.2.2 Goedere of handelsware wat gekoop word met die doel vir die verkoop
teen ʼn wins word Handelsvoorraad genoem. (1)
1.2.3 Teikenmark is ʼn vereniging of groep werkers in enige bedryf vir die doel
van die beskerming van die belange van die werkers. (1)
1.2.4 Kapitaal is die geld wat die eienaar uit die besigheid onttrek vir eie
gebruik. (1)
1.2.5 Belasting is die verpligte betaling deur burgers van die land aan die
regering. (1)
1.2.6 Handelsooreenkoms is ʼn verdrag om die handel tussen lande te
bevorder. (1)
1.2.7 Proefbalans is ʼn staat wat die finansiële posisie van ʼn onderneming
aandui. (1)
ANTWOORDE:
1.2.1 (1)
1.2.2 (1)
1.2.3 (1)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 5
1.2.4 (1)
1.2.5 (1)
1.2.6 (1)
1.2.7 (1)
1.3 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by die woorde in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A–H) langs die vraagnommer, (1.3.1– 1.3.6) byvoorbeeld
1.3.7 A.
KOLOM A KOLOM B
1.3.1 Produksieplan A Koste wat dieselfde bly ongeag die vlak
van produksie
1.3.2 Ekonomiese groei B ʼn Strategie vir die verkryging van meer
kliënte
1.3.3 Teikenmark C Debietkant van ʼn T-rekening
1.3.4 Kredietburo D Die toename in die waarde van goedere
en dienste in ʼn land oor ʼn bepaalde
tydperk
1.3.5 Vaste koste E Groep mense op wie die advertering
gerig is
1.3.6 Bemarkingsplan F ʼn Organisasie aan wie krediteure die
niebetaling van rekeninge deur debiteure
aanmeld
G ʼn Strategie om meer goedere teen die
laagste moontlike koste te produseer
H Koste wat deur die vlak van produksie
beïnvloed word
(6 x 1) (6)
ANTWOORDE:
1.3.1 (1)
1.3.2 (1)
Downloaded from hlayiso.com
6 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
1.3.3 (1)
1.3.4 (1)
1.3.5 (1)
1.3.6 (1)
TOTAAL AFDELING A: 20
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 7
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 Die volgende grafiek toon die oorspronklike aanbod (AA) en die oorspronklike
aanvraag (VV) van winterjasse tydens winter asook die aanvraag (V1V1)
tydens September, aan die begin van somer.
VRAAG EN AAANBOD VAN WINTERJASSE
R700
R600
V1 V A
R500
PRYS IN RAND
E
R400
R300
R200
R100
A V1 V
R0
0 100 200 300 400 500 600 700
HOEVEELHEID JASSE AANGEVRA/AANGEBIED
HOEVEELHEID AANGEVRA (jasse) HOEVEELHEID AANGEBIED (jasse)
DALING IN AANBOD
2.1.1 Teen die oorspronklike prys van R500 per jas, wat is die hoeveelheid
wat aangebied word? (1)
2.1.2 Teen ʼn prys van R500, wat was die tekort of oor-aanbod voor die
afname in die aanvraag in September? (1)
Downloaded from hlayiso.com
8 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
2.1.3 ʼn Beweging van punt A tot punt E is ʼn … (Omkring die regte antwoord.)
A verandering in die hoeveelheid aangebied.
B verandering in die hoeveelheid aangevra.
C verandering in aanbod.
D verandering in aanvraag. (1)
2.1.4 Teen ʼn prys van R200, wat was die hoeveelheid aangevra na die
afname in aanvraag?
(1)
2.1.5 Wat was die ewewigsprys voor die afname in die aanvraag?
(1)
2.2 Definieer/verduidelik die volgende terme:
2.2.1 Besigheidsplan
(2)
2.2.2 Bemarkingsnavorsing
(2)
2.2.3 Kommunisme/Bevel-ekonomie
(2)
2.2.4 Uitvoere
(2)
2.3 Skryf ʼn paragraaf (van ten minste SES feite) om te verduidelik hoe produsente
en verbruikers in verskillende markte onderhandel.
(6 x 1) (6)
[19]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 9
VRAAG 3
3.1 Die grafiek wat volg toon die regeringsuitgawes tydens 2011/2012. Bestudeer
die grafiek en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Vervoer en Skuld
Kommunikasie 8%
10%
Onderwys
Ander 17%
15%
Water en
Landbou
4%
Welsyn
15%
Beskerming
13%
Behuising Gesondheid
7% 11%
3.1.1 Onderwys ontvang die grootste deel van die begroting pastei. Noem
DRIE maniere waarop die onderwysbegroting aangewend kan word
om toestande vir leerders te verbeter.
(3)
3.1.2 Watter dienste wat deur die regering verskaf word ressorteer onder
Welsyn?
(2)
Downloaded from hlayiso.com
10 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
3.1.3 Vir die afgelope negentien jaar was die staatsbesteding, deur middel
van die Nasionale Begroting, daarop gemik om armes te bevoordeel
deur die HOP (Heropbou en ontwikkelingsprogram).
Noem enige DRIE doelwitte van die HOP.
(3)
[8]
TOTAAL AFDELING B: 27
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 11
AFDELING C
VRAAG 4
Lees die gevallestudie van Moses en Devska, wat handeldryf onder die handelsnaam
„Freshly Sqeezed‟ en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Sake lyk nie so goed vir Freshly Squeezed nie. Hulle verkoop hul sap met die
vlooimark-stalletjiemetode.
Downloaded from hlayiso.com
12 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
Verwys na die gevallestudie hierbo en beantwoord alle vrae wat volg.
4.1 Noem enige TWEE probleme wat die besigheid blykbaar ervaar.
(2)
4.2 Wat kan gedoen word om die twee probleme genoem in VRAAG 4.1 op te los?
(2)
4.3 Indien jy die bestuurder van die plaaslike bank was, watter voorwaardes sou jy
aan Moses en Devska voorlê, alvorens jy enige verdere lenings vir die
besigheid aan hulle sou toestaan?
(2)
4.4 Hoe kon behoorlike beplanning sommige van hierdie probleme voorspel het?
Noem enige VIER feite.
(4)
4.5 Noem die VYF belangrikste aspekte wat by hulle besigheidsplan ingesluit moet
word.
(5)
[15]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 13
VRAAG 5: TRANSAKSIEONTLEDING, JOERNALE EN ALGEMENE GROOTBOEK
5.1 Ontleed die onderstaande transaksies soos in die voorbeeld aangedui. In die
geval van die rekeningkundige vergelyking, dui ʼn toename aan met ʼn “+” voor
die bedrag, ʼn afname met ʼn “–” voor die bedrag en geen effek met “0”. Aanvaar
deurgaans ʼn debietsaldo in die Bankrekening.
VOORBEELD: Betaal lone met ʼn kontanttjek, R3 230.
Transaksies:
1 Die eienaar, T Rasenyallo, begin die besigheid met ʼn kapitaalbydrae van
R140 000.
2 Koop ʼn voertuig van Toyota Handelaars op krediet teen R234 500.
3 Die eienaar betaal sy persoonlike huurgeld met ʼn besigheidstjek ten bedrae van
R1 540.
4 Verkoop goedere (kosprys R3 000) op krediet aan A Adams, R6 000.
ANTWOORDBLAD: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
Nr. Bates Eienaarsbelang Laste
Vb. -3 230 -3 230 0
1
2
3
4
(10)
Downloaded from hlayiso.com
14 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
5.2 Die volgende inligting was geneem uit die boeke van Patricia Handelaars.
Gebruik die gegewe inligting om slegs die vereiste Grootboekrekeninge te voltooi.
LET WEL: Saldeer die rekeninge aan die einde van die maand
Saldo‟s op 1 April 2012: Handelsvoorraad R44 600, Skryfbehoeftes R4 800
TOTALE van die hulpjoernale vir April 2012
Kontantontvangstejoernaal van Patricia Handelaars
Bank Verkope Koste van Debiteurekontrole Diverse
verkope rekeninge
R45 600 R38 000 R19 000 R4 500 R3 100
Kontantbetalingsjoernaal van Patricia Handelaars
Bank Handelsvoorraad Skryfbehoeftes Krediteurekontrole Diverse
rekeninge
R35 400 R18 000 R1 900 R6 500 R9 000
Krediteurejoernaal van Patricia Handelaars
Krediteurekontrole Handelsvoorraad Skryfbehoeftes Toerusting Diverse
rekeninge
R25 900 R15 300 R840 R8 500 R1 260
Debiteurejoernaal van Patricia Handelaars
Verkope Koste van verkope
R12 800 R6 400
SKRYF OP DIE ANTWOORDBLAD WAT VERSKAF WORD.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 15
ALGEMENE GROOTBOEK VAN PATRICIA HANDELAARS
Dt. Handelsvoorraad B5 Kt.
Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag
(9)
Dt. Skryfbehoeftes N8 Kt.
Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag
(5)
Downloaded from hlayiso.com
16 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2013)
5.3 Teken die onderstaande transaksies aan in die KOJ, KBJ en KJ van LUXA
grasperkdienste aan vir die maand van Maart 2013.
Die eienaar, L Luxa deponeer R 100 000 in die bankrekening as beginkapitaal
(Kwitansie LL01)
1 Koop petrolgrassnyers aan vanaf Lawnmower Verkope en Diens vir
R49 500 en betaal met tjek nr. 5201.
Koop brandstof aan van Pete‟s Garage en betaal per tjek, R1 200.
7 Ontvang R3 250 van kliënte vir tuindienste gelewer (KRS 371 – 380).
8 Koop skoonmaakmiddels op krediet aan van Toivo Handelaars vir
R1 350, ontvang faktuurnr. 65.
12 Betaal lone tot die bedrag van R2 000.
15 Ontvang die bedrag van R1 000 van huurder, B Black, vir die gebruik van
ʼn stoorkamer.
17 Ontvang R1 660 van kliënte vir tuindienste gelewer (KRS 381–390).
18 Ontvang faktuur 75 vir die bedrag van R3 000 vanaf Blue Bells
Vervaardigers vir die aankoop van ʼn nuwe grassnyer op krediet.
19 Betaal die weeklikse lone aan die werkers. ʼn 10%-verhoging tree vanaf
vandag in werking.
(28 ½) (14)
[38]
Downloaded from hlayiso.com
NOVEMBER 2013) EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 17
Kontantontvangstejoernaal van LUXA grasperke – Maart 2013 KOJ
Dok Dag Besonder- Fol. Ontleding Bank Huidige Koste Debiteure Diverse rekeninge
hede van inkomste van kontrole Bedrag Fol. Besonderhede
Ontvangste verkope
LL01 1 L Luxa 100 000
CRT 7 Dienste 3 250
371-380 gelewer
15 B Black 1 000
CRT 17 Dienste 1 660
381-390 gelewer
101 000
Kontantbetalingsjoernaal van LUXA grasperke – Maart 2013 KBJ
Dok Dag Naam van Fol. Bank Toerusting Lone Brandstof Krediteure Diverse rekeninge
begunstigde kontrole Bedrag Fol. Besonderhede
5201 2 Lawnmower
Verkope en
Dienste
5202 2 Pete‟s
Garage
12 Kontant
20 Kontant
49 500 1 200
Krediteurejoernaal van LUXA grasperke – Maart 2013 KJ
Dok Dag Naam van Krediteure Fol. Krediteure Toerusting Skryf- Diverse rekeninge
kontrole behoeftes Bedrag Fol. Besonderhede
fakt 65 8 Toivo Handelaar Skoonmaakmiddels
fakt 75 18 Blue Bells
3 000 1 350
(28 2) (14)
[38]
TOTAAL AFDELING C: 53
GROOTTOTAAL: 100
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Economic And Management Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 9 Economic And Management Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 9 past papers
More Economic And Management Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346/v1-0bd92eb65b29b393d1a6/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 Gauteng June 2024 QP
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--015e4f1c-1618-4725-bb31-5716035e7a98/v1-ce7ecfb7e298a7962294/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 Gauteng June 2024 QP
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9/v1-b35eb1278f959b26ca84/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 Gauteng June 2024 QP
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--20895c75-a50c-4115-93ea-bd9fba8f0e62/v1-d9c39e67aa108605392a/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 Gauteng June 2024 QP
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--de9cb377-f46e-4e67-b8e7-8c75f72d7aff/v1-445690f6bf5d686126c5/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 Gauteng June 2023 QP
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ed2262c0-294d-47b3-9044-c6a05ec3be95/v1-8e5327b44385c89c263d/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 Gauteng June 2023 QP
Related documents

Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2013 QP

Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2013 Memo

Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2016 QP

Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2016 QP

Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2014 QP

Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2014 QP
More from Grade 9 Economic And Management Sciences

CAPS document
CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7 9
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 2024 Addendum (Afr)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--abaa7d5d-7e84-47cf-98b7-f679e627e852/v1-80367e0f66c082b806e3/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 2024 Addendum (Eng)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2024 Addendum (Afr)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--6a0f0157-5f82-46c7-9aa6-35a970ebf613/v1-cdc23fff8c006c7b3f47/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2024 Addendum (Eng)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b/v1-e603f1c1c3be94bc4f15/card.webp)
Memorandum