Downloaded from hlayiso.com
*IGRDSA2*
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2017 QP (Afr)
Grade 11 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Engineering Graphic And Design · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphics and Design
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 1.8 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Eastern Cape November 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS EC DBE/November 2017
VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
Gegee:
Drie onderdele van 'n katrolversteller met ‘n titelblok en 'n tabel met
vrae.
Instruksies
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande
M10 MOER tekene en titelblok verwys, netjies te beantwoord.
Toon alle berekeninge. [30]
1 | Wat is die aangeduide skaal van die tekening? 4
LAER
BUS BASIS 2 | Van watter materiaal word die veer vervaardig? 4
3. | Water tekenprogram is gebruik om hierdie tekene te skep? 1
pe 4. | Watis die tekeningléernaam? 1
70 leo 5 | Wat is die webadres van die maatskappy? 4
6 | Watis die toelaatbare toleransie op die afmetings? 1
KIA 7 | Waarom was die tekening hersien? 1
y) 8 | Teen watter hoek word kenmerk A geteken? 1
KS 9 | Wat word kenmerk B genoem? 1
10 | Wat word kenmerk C genoem? 4
11. | Wat word kenmerk D genoem? 1
12 | Wats die radius van die kurwe by D? 1
13 | Identifiseer die lyntipe by punt E. 1
14 | Watis die betekennis van die dubbele pylpunte by F? 1
15 | Bepaal die afmetings by G? 2
4g | Indien ‘n standard M10 moer gebruik word, bereken die dikte 2
van die moer by H.
17 | Water tipe snit word by die LAER getoon? 1
18 | Wat beteken O/K by die M10 moer? 1
Leno N40 49 | If die blok hieronder (ANTWOORD 19), teken, in netjiese 6
N vryhand, die SANS konvensie vir 'n LAER.
20 | In die blok hieronder (ANTWOORD 20), teken, in netjiese 4
pT vryhand, die simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik word
32
SZ
TOTAAL 30
SPASIEERDER VEER (n)
24/03/17 SANJAY VERANDER VEER SPESIFIKASIE 1 \B )
ALLE AFMETINGS |S IN MILLIMETER. DATUM VERANDER DEUR BESKRYWING VAN HERSIENNING Nr.
TeNeY AnDeRS vere, | TEENAAR: Keith TEKENSTEL NR. 1 VAN3 MATERIAL; VERSKEIDENHEID LYS VAN ONDERDELE ANTWOORD 19 ANTWOORD 20
IS ALLE TOLERANSIES OP DATUM: 15/02/2017 LEERNAAM: TEN-53-2017 HITTEBEHANDELING: GEEN ONDERDEEL HOEVEEL MATERIAAL ONDERDEEL HOEVEEL MATERIAAL
AFMETINGS + 0,35. —-
NASIENER: Ann MU, VAN NIEKERKSTRAAT | 1. BASIS 1 Gietyster |6. VEER 1 | SPRING STAAL
DATUM: 18/03/2017 KATROL MIDDELBURG 2. ARM 1
AMOS SRE oa GIETYSTER |7. SPASIEERDER 1 SAGTE STAAL
RADIUSSE IS R6. VERVAARDIGERS KONVENSIE VIR VEER ‘SIMBOOL,
GOEDGEKEUR: Peter \ www katrol.co.za 3. KATROL 1 GIETYSTER | 8. AS 1 SAGTE STAAL NAAM
DATUM: 28/03/2017 4, BUS 1 SAGTE STAAL | 9. LAER 1 SAGTE STAAL
TEKENPROGRAM:
Aurosno ats sean 177 KATROLVERSTELLER swiss | 3 | seatearaw [momen | 2 | eaore sta a iB
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
oe
Downloaded from hlayiso.co
42
VRAAG 2: LOKUS (NOK)
Gegee:
* Die as en volger besonderhede van ‘n industriele nok.
Die volger word getoon op sy laagste posisie. Die
minimum nokradius is 16 mm,
Die spesifikasies vir die beweging is soos volg:
* Die nokas roteer kloksgewys met eenvormige
versnelling.
Oor die eerste 30° rus die volger;
Oor die volgende 60° styg die volger 60 mm:
Rusperiode vir die volgende 30°;
Oor die volgende 60° daal die volger 35 mm;
Rusperiode vir die volgende 30°;
Oor die volgende 45° styg die volger 25 mm:
Rusperiode vir die volgende 30°;
Oor die finale 75° keer die volger terug na die
oorspronklike posisisie.
Instruksies:
2.1. Teken, volgens skaal 1:1, die verplasingsgrafiek
volgens 'n skaal waar 30° gelyk is aan 8mm en die
volger se verplasing is volgens skaal 1:1 vir die
gegewe beweging. Toon die grade indelings
onderaan die grafiek. Benoem die grafiek.
2.2. Projekteer en teken die nokprofiel wat die gegewe
beweging sal genereer. Toon die grade indelings op
die nokprofiel. Die pyl wat draairigting aandui moet
getoon word.
* Toon ALLE konstruksies.
* — Moet nie die nokvolger teken nie. [38]
ASSESSERINGSKRITERIA
1. GRAFIEK + BYSKRIF "1
2, PYL+AS+MINRADIUS |g
+ GRADE + SL
3. KONSTRUKSIE 7
4, NOKPUNTE 8
5. KURWE KWALITEIT 6
TOTAAL | 38
NAAM
NAAM [3
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS
EC DBE/November 2017
PD
a
42
VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
Gegee:
* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van
gly-setmaat.
* Die posisie van punt B op die tekenvel.
Instruksie:
Omskep die ortografiese aansigte van die gly-setmaat in 'n
skaal 1 : 1 isometriese tekening
* Maak hoek B die laagste punt van die tekening.
* Toon ALLE nodige sirkel- en ander konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [42]
gy
65 B
[40,30 | | 40)___30 40 418,
| x0 bed
T T T T
roy El | |
ttt cl fo iti ti
20 | [20 _|B B 40
80 95
ASSESSERINGSKRITERIA
1, HULPAANSIG +PLASING | 3
2. 1SO' & NIE-ISO' LYNE 243
3, SESKANT 6
4. ISO' SIRKEL + SL 8
ToTaaL | 42
NAAM
NAAM [4
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
ownloaded from
oe
60
3 _ | |__ 32 ore
ar 5
M16 TAPBOUT (5) WASTER (6)
60
24 { 56 | 75
BASIS (1)
140
T T
~To1s-
' ' al
I I
R35. R20
Hy
Lit {| NZ ' 48
—
L25_[as |
24 56 60
LAERDOP (2)
T T
f f
I I
i i
' '| ei 3
' '
' '
I I
I I
240 230 230
BUS (3) AS (4)
VRAAG 4
Gegee:
M16-MOER (7)
1ISO.cCOmM
EC DBE/November 2017
Instruksies:
LET WEL:
Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n laerhuls-
samestelling, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot al die ander
toon
Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die laerhuls-samestelling
Beantwoord die vraag op bladsy 6.
Teken, volgens skal 1:1, en in derdehoekse ortografiese projeksie, die
volgende aansigte:
4.1 Die deursnee-vooraansig volgens snyviak A-A, soos gesien vanuit
die rigting van die pyl wat in die uitskuif- isometriese tekening getoon
word. Die snyvlak, wat deur die vertikale senterlyn van die
samestelling gaan, word in die boaansig van die basis (onderdeel 1)
getoon.
42. Die bo-aansig sonder verborge besonderhede.
43 Die deursnee linkeraansig volgens snyviak B-B
Toon DRIE viakke van die M16 bout en moer en toon ALLE nodige
konstruksies.
Toon die twee snyviakke op die korrekte aansig.
* GEN verborge besonderhede word verlang nie. [90]
@) LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL | HOEVEELHEID | MATERIAL
1, BASIS 1 GIETYSTER
2, LAERHULS 1 GIETYSTER
3. BUS 1 SAGTE STAAL
4, AS 1 SAGTE STAAL
ss 6. WASTER 1 SAGTE STAAL
SS
ALLE AFMETINGS IS IN| TEKENAAR: U2 ~ 7. M16 MOER 1 SAGTE STAAL
MILLIMETER pooiaor
DATUM: 20/01/2017 VAN NIEKERKSTRAAT
ALE WASIENER 7 LAER MUDDELBURG ooskane
ONGESPESIFISEERDE — VERVAARDIGERS tacr.co.za DEPARTMENT BASIESE ONDERWYS
RADIUSSE IS R3. DATUM: 20/02/2017 woo GRAAD 11
ow TEL NOVEMBER 2017
TEKENPROGRAM: | GOEDGEKEUR: oi LAERHULS
CAD 2017 DATUM: 26/02/2017 i
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
NSS
EC DBE/November 2017
ASSESSERINGSKRITERIA
DEURSNEE LINKERAANSIG
4, BASIS 8
2. LAERDOP 8
3. LAER a
4. AS 5
SAMESTELLING 6
DERDE HOEKSE PROJ 2
SUBTOTAAL | 24
BO-AANSIG
1. BASIS 1g
2. LAERDOP 2
3. AS 5
M16 MOER EN TAPBOUT | 63
5. WASTER 1
6. SNYVLAK 7
SUBTOTAAL | 233
DEURSNEE VOORAANSIG
4. BASIS 13,
2. LAERDOP 6
3. BUS &AS 23
4, M16 MOER 7
5. WASTER 2
6. TAPBOUT 12
SUBTOTAAL | 423
TOTAAL | 90
NAAM
NAAM 6
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2017 QP (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2017 Memo

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2017 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2017 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2020 QP

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2019 QP (Afr)
More from Grade 11 Engineering Graphics and Design

Annual teaching plan
Gr 11 EngGraph Des ATP 2023 24

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2022 Memo (Eng)

Memorandum