Downloaded from hlayiso.com
*IGRDSA2*
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2018 QP (Afr)
Grade 11 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Engineering Graphic And Design · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphics and Design
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Eastern Cape November 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
Downloaded from hlayiso.com
EC/November 2018
VRAAG 1; ANALITIES (MEGANIES)
ve VRAAG 15 ]
~~ Gegee:
1 A Veelvoudige aansigte van 'n katrolsamestelling, ‘n titelblok en 'n tabel met
7 ‘se i vrae. Die tekene is nie volgens die aangetoonde skaal voorberei nie.
3 Ces Instruksies:
- = Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekene
rn ut en titelblok verwys, netjies te beantwoord [30]
5 Bi
VRAE ANTWOORDE
6 LA] 1 | Op watter datum was die tekening nagesien? 1
7 a 2. | Watis die naam van die ingenieursfirma? 1
8 é 3. | Walter aangetoonde skaal is gebruik? 1
9 4. | Walter behandeling moet die samestelling ondergaan? 1
10 5. | Op watter datum was die steungate hersien? 1
6 | Watis die tekeningnommer? 1
7 |Benoem die aansig by 1 1
AANSIG 2 8 |Benoem die aansig by 2 1
g_ | Watis die ruheidsgraad wat op die gemasjiendineerde 1
opperviakte vereis word?
10 | Benoem die tipe snit by A 1
11 | Teen watter hoek is die arsering gedoen? 1
12 | Benoem die kenmerk by B 1
13 | Benoem die kenmerk by C 1
14 | Idien 'n afmeting as 18 aangetoon word op die tekening, wat >
sal die die ware grootte wees?
45 | Voltooi die gegewe tabel, vir vraag 15, deur die name van die genommerde onderdele van Aansig | 4
in te vul.
46 | Iv die blok hieronder, teken, in neffiese vryhand, die simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik | 4
word.
TOTAAL 30
AANSIG 1 /
TITEL ANTWOORD 16
KATROLSAMESTELLING fitcamencsewmuwerer | satis
KERKSTRAAT 72 | TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2008 MATERIAAL: GIETYSTER, 1, STEUNGATE 2018/05/13
REINSTEEL GRAAFF-REINET |=
6280 LEERNAAM: T-SA FS AXLE.dwg HOEVEELHIED: 9500 EENHEDE HERSIENINGS DATUM a a
INGENIEURSWERKE ‘WWwW.aqua.co.za
‘@ 049 898 2345 | TEKENING NR. RS 501E BEHANDELING: VERHARDING GETEKEN: REINCH 2018/04/10
GEDRAAT EKSAMENNOMMER:
ALLE AFWERKING: VERWYDER ALLE ee NASIENER: KEITH. 2018/05/15
ALLE AFMETINGS IS. | ONGespesiISEERDE BRAANEN SRERP 028/
RADIUSSE IS R3. KANTE. V GOEDGEKEUR: SAULS| 2018/05/22 ‘SIMBOOL EKSAMENNOMMER, I 2
Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
EC/November 2018
oe
eg
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2: LOKUS (NOK)
Gegee:
Die spesifikasies vir die beweging is soos volg:
24
22
23
Instruksies:
Die as en volger besonderhede van 'n nok getoon op
sy laagste posisie
Die vertikale senterlyn van die nokas as
verwysingspunt op die tekenvel
in
Die nokas roteer kloksgewys met eenvormige
versnelling
Oor die eerste 60° styg die volger 20 mm
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°
Oor die volgende 30° styg die volger 'n verdere 20 mm
Oor die volgende 60° styg die volger 'n verdere 20 mm
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 45°
Oor die volgende 45° daal die volger 50% van die
verplasing
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°
Oor die finale 60° keer die volger terug na sy
oorspronklike posisisie
Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe aansig van die
nokas en die volger deur gebruik te maak van die
vertikale senterlyn as verwysing. Die pyl wat die
draairigting aandui moet getoon word
Teken die verplasingsgrafiek volgens ‘n rotasieskaal
waar 30° gelyk is aan 8 mm en 'n volger
verplasingskaal van 1 : 1 vir die gegewe beweging
Benoem die grafiek.
Projekteer en teken die nokprofiel wat die gegewe
beweging sal genereer.
© Toon ALLE konstruksies. [33]
ASSESSERINGSKRITERIA
TY 1 GRAFIEK 11
“1 2 VOLGER +AS + 5
o12, 3 KONSTRUKSIE 4
4 NOKPUNTE 7
NOKAS EN VOLGER DETAIL 5 KURWE + KWALITEIT 6
TOTAAL 33
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
peocetenct Downloaded from hlayiso.com —
i
VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
Gegee:
* Die vooraansig, boaansig en regteraansig van 'n
steunstuk
* Die posisie van punt S op die tekenvel
Instruksies:
Deur skaal 1: 1 te gebruik, omskep die ortografiese
aansigte van die steunstuk tot 'n isometriese tekening
* Maak S die laagste punt van die tekening
* Toon ALLE nodige konstruksies.
* GEEN stensils mag gebruik word nie.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [42]
100
|
stha} bu
| 25, |10]
[|
25
I anal
ASSESSERINGSKRITERIA
1. HULPAANSIG + 2
~ PLASING
s 2. VOETSTIK 18)
3. SESHOEKIGE PRISMA 173
4. SIRKEL + SL 4
TOTAAL 42
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER I 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
EC/November 2018
Downloaded from hlayiso.com
22.
Hey A
12
ail
_ R24 I
ttt —rt tt 7
HE | if a BE
[sof we fe JZ fat A] | jl
B48
28 54 28
STEUNSTUK [2]
2158
UITSKUIF- ISOMETRIESE AANSIG
WASTER [6]
©
924
SPASIEERDER [3]
M24
M24 MOER [7]
VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
Gegee:
* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele
van 'n katrolsamestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon
* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
katrolsamestelling
Instruksies:
* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6
* Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse
ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die
saamgestelde onderdele van die katrolsamestelling:
4.1 'n Deursnee-vooraansig volgens snyviak A-A,
soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat in
die ultskuif- isometriese tekening getoon word.
Die snyviak, wat deur die vertikale senterlyn van
die samestelling gaan, word op die regteraansig
van die steunstuk (onderdeel 2) getoon. Gebruik
punt Z as 'n verwysingspunt om die tekening te
begin
4.2. Die regteraansig
* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in
die SABS 10111
LET WEL:
* Toon DRIE viakke van die M24-moer en ALLE nodige
konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie.
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
© Die snyviak A-A
« Benoem die deursneeaansig SNIT A-A. [95]
ONDERDELELYS
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL,
1.AS 1 SAGTE STAAL
2. STEUNSTUK 1 GIETYSTER
3. SPASIEERDER 1 SAGTE STAAL
4, BUS 1 BRONS,
5. KATROL, 1 GIETYSTER
6. WASTER 1 SAGTE STAAL
7. M24 MOER 1 SAGTE STAAL
TITEL
KATROLSAMESTELLING
KERKSTRAAT 72
GRAAFF-REINET
6280
www.aqua.co.za
B 049 898 2345,
REINSTEEL
INGENIEURSWERKE
ALLE
ONGESPESIFISEERDE
RADIUSSE IS R3.
ALLE AFMETINGS IS
IN MILLIMETER,
©
Koplereg voorbehou
Blaai om asseblief
—— Downloaded from hlayiso.com —
P
ASSESSERINGSKRITERIA
SNITVOORAANSIG
1 [as 113
2 | sreuvstux 14
3 | seasiceroer | 3
4 | aus 3
5 |xatrowme. | 20
6 | hasten 8}
Tlemene™ "| 3
a |samesteunc| 6
‘SUBTOTAAL 69
_| REGTERAANSIG
2 | karroumen 7
3 | steunstu« 8
alswnesn | 4
SUBTOTAAL 26
TOTAAL 95
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER I 6
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2018 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2018 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2018 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2020 QP

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2019 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2019 QP (Eng)
More from Grade 11 Engineering Graphics and Design

Annual teaching plan
Gr 11 EngGraph Des ATP 2023 24

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2022 Memo (Eng)

Memorandum