Downloaded from hlayiso.com
ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI
EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT
OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
[GRAAD 11]
INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2
NOVEMBER 2018
EKSAMEN
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Die vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Kopiereg voorbehou
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Die vraestel bestaan uit VIER vrae
Beantwoord ALLE vrae
Alle tekene moet volgens skaal 1 : 1 gemaak word, tensy anders vermeld.
Alle vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word
Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer
word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie
Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord.
Drukskrif jou naam in die blokkie voorsien op elke antwoordvel
Alle antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word.
Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is moet in goeie verhouding beraam
word
gages
POND
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
SMO NEE Oe
1 |
2 |
3 |
4 |
TOTAAL |
2/0/0|
FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR
PUNT
100
VOLTOOI DIE VOLGENDE:
NAAM
NAAM
EKSAMENSENTRUM
EKSAMENSENTRUM
Blaai om asseblief 1
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2018 QP (Afr)
Grade 11 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Engineering Graphic And Design · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphics and Design
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 1.8 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Eastern Cape November 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
NSC
EC/November 2018
oe
VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
€ VRAAG 15 ]
~~ Gegee:
1 A Veelvoudige aansigte van 'n katrolsamestelling, 'n titelblok en ‘n tabel met
7 ‘eS I; vrae. Die tekene is nie volgens die aangetoonde skaal voorberei nie.
3 Cas] Instruksies:
- = Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekene
1 en titelblok verwys, netjies te beantwoord [30]
pent
VRAE ANTWOORDE
6 LA] ® 1 | Op water datum was die tekening nagesien? 1
3)
7 / 2 | Wat is die naam van die ingenieursfirma? 1
8 ° 3. | Water aangetoonde skaal is gebruik? 1
9 4 | Watter behandeling moet die samesteliing ondergaan? 1
10 5 | Op water datum was die steungate hersien? 1
6 | Watis die tekeningnommer? 1
7 |Benoem die aansig by 1 1
AANSIG 2 8 |Benoem die aansig by 2 1
g_| Watis die runeldsgraad wat op die gemasiiendineerde 1
opperviakte vereis word?
40 |Benoem die tipe snit by A. 4
/ 11 | Teen watter hoek is die arsering gedoen? 1
12 | Benoem die kenmerk by B 1
13 | Benoem die kenmerk by C. 1
14 | Idien 'n afmeting as 18 aangetoon word op die tekening, wat 9
sal die die ware grootte wees?
4g | Voltooi die gegewe tabel, vir vraag 15, deur die name van die genommerde onderdele van Aansig | , ,
1 inte vul
46 | In die biok hieronder, teken, in netjiese vryhand, die simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik |
word,
TOTAAL 30
AANSIG 1 /
TITEL ANTWOORD 16
KATROLSAMESTELLING fitcamenncsewmuwerer | Saati
KERKSTRAAT 72 | TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2008 MATERIAAL: GIETYSTER, 1, STEUNGATE 2018/05/13
REINSTEEL GRAAFE-REINET |=
6280 LEERNAAM: T-SA FS AXLE.dwg HOEVEELHIED: 9500 EENHEDE HERSIENINGS DATUM -
INGENIEURSWERKE ‘www.aqua.co.za_
‘@ 049 898 2345 | TEKENING NR. RS 501E BEHANDELING: VERHARDING GETEKEN: REINCH 2018/04/10
GEDRAAI EKSAMENNOMMER:
ALLE AFWERKING: VERWYDER ALLE NASIENER: KEITH. 2018/05/15
ALLE AFMETINGS IS. | ONGespesirISCERDE BRAANEN SKERP 025/
RADIUSSE IS R3. KANTE. V GOEDGEKEUR: SAULS| 2018/05/22 ‘SIMBOOL EKSAMENNOMMER, 2
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSC
EC/November 2018
P
o12 )
VRAAG 2: LOKUS (NOK)
Gegee:
Die as en volger besonderhede van 'n nok getoon op
sy laagste posisie
Die vertikale senterlyn van die nokas as
verwysingspunt op die tekenvel
n
Die spesifikasies vir die beweging is soos volg:
Die nokas roteer kloksgewys met eenvormige
versnelling
Oor die eerste 60° styg die volger 20 mm
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°
Oor die volgende 30° styg die volger 'n verdere 20 mm
Oor die volgende 60° styg die volger 'n verdere 20 mm
Daar is 'n rusperiode volgende 45°
Oor die volgende 45° daal die volger 50% van
verplasing
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°
Oor die finale 60° keer die volger terug na sy
oorspronklike posisisie
Instruksies:
21
22
2.3
50
10,
Teken, volgens skaal 1: 1, die gegewe aansig van die
nokas en die volger deur gebruik te maak van die
vertikale senterlyn as verwysing. Die pyl wat die
draairigting aandui moet getoon word
Teken die verplasingsgrafiek volgens ‘n rotasieskaal
waar 30° gelyk is aan 8 mm en'n volger
verplasingskaal van 1 : 4 vir die gegewe beweging
Benoem die grafiek.
Projekteer en teken die nokprofiel wat die gegewe
beweging sal genereer.
Toon ALLE konstruksies. [33]
ASSESSERINGSKRITERIA
1 GRAFIEK 1
2 VOLGER +AS +
PYLPUNT 5
NOKAS EN VOLGER DETAIL 5 KURWE + KWALITEIT 6
3 KONSTRUKSIE 4
4 NOKPUNTE 7
TOTAAL 33
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER, 3
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
NSC
EC/November 2018
oF
VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
Gegee:
* Die vooraansig, boaansig en regteraansig van 'n
steunstuk
* Die posisie van punt S op die tekenvel
Instruksies:
Deur skaal 1: 1 te gebruik, omskep die ortografiese
aansigte van die steunstuk tot 'n isometriese tekening
* Maak S die laagste punt van die tekening
© Toon ALLE nodige konstruksies.
* GEEN stensils mag gebruik word nie.
© GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [42]
100
|
64
40
ASSESSERINGSKRITERIA
1. HULPAANSIG + 2
PLASING
2. VOETSTUK 18}
3. SESHOEKIGE PRISMA 173
4. SIRKEL + SL 4
TOTAAL 42
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER | 4
Koplereg voorbehou
Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSC EC/November 2018
22 VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
104 He a
| as = fe Be 42 Gegee: .
30 224 © Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele
(] | (RY van 'n katrolsamestelling, wat die posisie van elke
TT | ls onderdeel relatief tot al die ander toon
8 \ J) * Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
~ BS katrolsamestelling
R3 | 95
Instruksies:
* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.
© Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse
ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die
saamgestelde onderdele van die katrolsamestelling:
4.1 'n Deursnee-vooraansig volgens snyviak A-A,
ie rigting van die pyl wat in
die ultskuif- isometriese tekening getoon word.
Die snyviak, wat deur die vertikale senterlyn van
die samestelling gaan, word op die regteraansig
van die steunstuk (onderdeel 2) getoon. Gebruik
punt Z as 'n verwysingspunt om die tekening te
begit
4.2. Die regteraansig
16, * ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in
Biraig die SABS 10111.
Abs tt 158
LET WEL:
* Toon DRIE viakke van die M24-moer en ALLE nodige
konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie.
SPASIEERDER [3]
AS [1]
{0
Y al
is
19, M24
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
* Die snyviak A-A
* Benoem die deursneeaansig SNIT A-A. [95]
M24 MOER [7]
ONDERDELELYS
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL,
1.AS 1 SAGTE STAAL
2. STEUNSTUK 1 GIETYSTER
3. SPASIEERDER 1 SAGTE STAAL
Downloaded from hlayiso.com
4, BUS 1 BRONS,
5. KATROL, 1 GIETYSTER
6. WASTER 1 SAGTE STAAL
7. M24 MOER 1 SAGTE STAAL
TITEL
KATROLSAMESTELLING
KERKSTRAAT 72
REINSTEEL oral
INGENIEURSWERKE www.aqua.co.za
® 049 898 2345,
UITSKUIF- ISOMETRIESE AANSIG ALLE AFMETINGS IS. | ON GespesiriSEERDE
IN MILLIMETER RADIUSSE |S R3.
Koplereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSC EC/November 2018
og
ASSESSERINGSKRITERIA
SNITVOORAANSIG
1|as 113
alacomm | a
3 | SPASIEERDER 3
4 | aus 3
5 | KATROLWIEL 20
SUBTOTAAL 69
_| REGTERAANSIG
2 | KATROLWIEL 7
3 | STeUNsTUK 8
4 | SNYVLAK + SL 4
SUBTOTAAL 26
TOTAAL 95
EKSAMENNOMMER:
EKSAMENNOMMER: I 6
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2018 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2018 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2018 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2020 QP

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2019 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2019 QP (Eng)
More from Grade 11 Engineering Graphics and Design

Annual teaching plan
Gr 11 EngGraph Des ATP 2023 24

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2022 Memo (Eng)

Memorandum