Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
DIGITALE ELEKTRONIKA
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
*ellta3*
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, insluitend ʼn 1-bladsy formuleblad.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)

%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP
Grade 12 Electrical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 438.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING-
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.
2. Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.
3. ALLE berekeninge moet getoon word en korrek tot TWEE desimale plekke
afgerond word. Toon eenhede vir ALLE antwoorde van berekeninge.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik is.
5. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6. ʼn Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA 3
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Gee ʼn opsomming van die doel van die ‘Wet op beroepsgesondheid en
Veiligheid.’ (2)
1.2 Verduidelik die ‘laat-los’-stroom gedurende ʼn elektriese skok. (2)
1.3 Noem EEN onveilige toestand wat in ʼn werkswinkel vermy moet word. (1)
1.4 Gee EEN onveilige handeling wat ʼn ongeluk in ʼn skoolwerkswinkel kan
veroorsaak (1)
1.5 Beskryf TWEE standaardbehandelings vir skok. (2)
[8]
VRAAG 2: SKAKEL- EN BEHEERKRINGE
2.1 Verwys na die figuur hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 2.1
2.1.1 Identifiseer die kringdiagram hierbo. (1)
2.1.2 Beskryf die werkbeginsel van die kring hierbo. (6)
2.1.3 Teken die inset- en uitsetgolfvorms van die kring hierbo. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2018)
2.2 Teken ʼn volledig benoemde kringdiagram van ʼn op-amp monostabiele
multivibrator. (4)
FIGUUR 2.3
2.3.1 Identifiseer die kringdiagram hierbo. (1)
2.3.2 Verduidelik kortliks die werkbeginsel van die kring hierbo (4)
2.4 Lys VIER toepassings van ʼn Schmitt-sneller. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA 5
2.5
FIGUUR 2.5
2.5.1 Identifiseer die kring in FIGUUR 2.5. (1)
2.5.2 As al vier resistors in die kring op presies dieselfde waarde van 10 kΩ
gestel word, en die drie insetspannings is: stemme = 200 mV, kitare =
250 mV en dromme = 300 mV, bereken die finale grootte van die
uitsetspanning. (3)
2.6 Wanneer ʼn aktiewe Op-Amp integreerder ʼn baie lank tydkonstante het:
2.6.1 Verduidelik wat dit beteken ten opsigte van die komponente van die
kring. (1)
2.6.2 Watter soort uitsetgolfvorm kan van hierdie kring verwag word indien
die inset ʼn vierkantgolf is? (1)
2.7 Teken ʼn volledig benoemde kringdiagram van ʼn 741-GS wat gebruik word as
ʼn vergelyker in ʼn ligwaarnemerkring. (6)
2.8 Teken albei sinusvormige insetgolfvorms en die golfvorm wat by die uitset van
ʼn aktiewe differenseerder-kring sal verskyn wanneer ʼn sinusgolf by die inset
voorkom. (4)
2.9 Bespreek die hoofverskil tussen ʼn monostabiele multivibrator en ʼn bistabiele
multivibrator. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2018)
2.10 Identifiseer die TWEE passiewe komponentkringe hieronder getoon.
2.10.1
(1)
2.10.2
(1)
2.11 Analiseer krities die werkbeginsel van ʼn passiewe RC-differensieerder. (6)
2.12 Verduidelik hoe die resistor en kapasitor die werking van ʼn passiewe RC-
integreerder affekteer. (2)
2.13 Teken ʼn kringdiagram van ʼn aktiewe Op-Amp differensieerder. (4)
[58]
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1 Verduidelik waarom dit nodig is om ʼn Op-Amp van ʼn positiewe sowel as ʼn
negatiewe krag te voorsien. (3)
3.2 Beskryf kortliks die konstruksie van ʼn 741 Op-Amp. (3)
3.3 Noem TWEE insetterminale van ʼn Op-Amp. (2)
3.4 Verduidelik TWEE voordele van negatiewe terugvoergebruik met ʼn Op-Amp. (2)
3.5 Teken ʼn kringdiagram om te toon hoe twee transistors aanmekaar verbind is
as ʼn Darlington-paar. (3)
3.6 ʼn Nie-omkeerversterker Op-Amp kring het ʼn 500 kΩ terugvoer-resistor ܴ en ʼn
10 kΩ resistor ܴ gekoppel aan 0V.
3.6.1 Bereken die spanningswins van die Op-Amp. (3)
3.6.2 Noem die effek van die insetspanning na die uitsetspanning. (1)
3.7 Noem ENIGE modus van werking van ʼn 555-tydreëlaar GS. (1)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA 7
VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
4.1 Gee TWEE tipes sewe-segment-vertoonpanele wat algemeen beskikbaar is. (2)
4.2 Noem die beginsel van ligwysiging waarop ʼn vloeikristalvertoonpaneel werk. (1)
4.3 ʼn Kombinasie-logikakring wat ʼn EN-hek en ʼn eksklusiewe OF-hek (XOF)
kombineer, ontwikkel die basiese kring vir ʼn rekenaar se binêre enkel-bis
opteller, die HALFOPTELLERKRING.
4.3.1 Ontwerp ʼn halfoptellerkring wat ontwikkel kan word met ʼn EN-hek en ʼn
XOF-hek. (4)
4.3.2 Teken die waarheidstabel vir die bogenoemde ontwerp. (4)
4.4 Gee die verskil tussen ʼn enkodeerder en ʼn dekodeerder. (2)
4.5 Beskryf kortliks wat sekwensiële logikakringe is. (3)
4.6 Verwys na figuur 4.1.
FIGUUR 4.1
4.6.1 Identifiseer die kringdiagram hierbo. (1)
4.6.2 Teken die logikasimbool vir die kring in FIGUUR 4.1. (3)
4.6.3 Teken die waarheidstabel vir ʼn geklokte kring. (4)
4.7 Beskryf die verskil tussen asinkrone toestelle en sinkrone toestelle krities. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2018)
4.8 FIGUUR 4.2 hieronder verteenwoordig ʼn afteller.
FIGUUR 4.2
4.8.1 Verduidelik die werkbeginsel van ʼn afteller. (3)
4.8.2 Teken die waarheidstabel vir ʼn drie-bis sinkrone afteller met die
telling wat begin by 1112 en verminder met elke klokpuls. (4)
4.9 Waarvoor staan die afkorting BKD en hoe werk dit? (3)
4.10 Onderskei tussen ʼn volle reeks teller en ʼn afgesnyde teller. (2)
4.11 Teken die kringe se blokdiagramme om te beskryf hoe die volgende
registers funksioneer:
4.11.1 Serie in: Parallel uit (3)
4.11.2 Parallel in: Serie uit (3)
4.12 Beskryf met behulp van sketse, wat word bedoel met:
4.12.1 Voeding-uitset (2)
4.12.2 Absorbering-uitset (2)
4.13 Noem DRIE insetkombinasies wat bruikbare uitsettoestande kan lewer vir
Aktiewe Lae Grendel. (3)
4.14 Teken ʼn driestadium asinkrone rimpelteller se tyddiagram. (4)
[58]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA 9
VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS
5.1 Verduidelik kortliks ʼn mikrobeheerder. (3)
5.2 Skets ʼn volledig benoemde blokdiagram van ʼn mikrobeheerder. (4)
5.3 Gee die korrekte naam en ʼn kort verduideliking van die funksies van die
volgende:
5.3.1 SVE (3)
5.3.2 (ETG) ‘RAM’ (3)
5.3.3 (LSG) ‘ROM’ (3)
5.4 Beskryf die hoofvoordele by die gebruik van ʼn mikrobeheerder. (3)
5.5 Lys die DRIE tipes busse in ʼn beheerder. (3)
5.6 Lys TWEE insetsensors en TWEE uitsetoordraers. (4)
5.7 Verduidelik die verskil tussen ʼn mikroverwerker en ʼn mikrobeheerder. (2)
5.8 Beskryf ʼn vloeidiagram. (2)
5.9 Beplan en teken ʼn vloeidiagram van die stappe wat geneem word om ʼn
komponent aan ʼn GSB te soldeer. (5)
5.10 Met behulp van eenvoudige sketse, verduidelik seriekommunikasie en
parallelle kommunikasie. (6)
5.11 Noem DRIE enkeldoel-registers. (3)
5.12 Beskryf wat is ʼn program in terme van rekenaars (2)
5.13 Verduidelik wat ʼn register is in terme van rekenaars. (2)
5.14 Met behulp van sketse, verduidelik elk van die volgende soorte
kommunikasie:
5.14.1 Simpleks (2)
5.14.2 Dupleks (2)
5.14.3 Voldupleks (2)
5.15 Verduidelik kortliks die doel van UART. (2)
5.16 Beskryf diskrete logika. (2)
[58]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA (EC/SEPTEMBER 2018)
FORMULEBLAD
SKAKELKRINGE
ோ
1. ܹ݅݊ݏ ൌ ೆ ൌ െ ቀோ ቁ Ȃ
ಿ
ೆ ோ
2. ൌ ൌͳቀ ቁ Ȃ Ȃ
ಿ ோ
ோ
3. ܸூ் ൌ ܸூே ൈ ቀെ ோ ቁ omkeerversterker
4. ܸூ் ൌ െሺܸଵ ܸଶ ܸଷ ሻsommeerversterker
ଵ
5. ݂ ൌ ଶగξ
ଵ
6. ݂ ൌ ଶగξோ
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
Question paper