Skip to content

Electrical Technology Grade 12 Power Systems 2021 Guideline

Exam guidelineElectrical TechnologyGrade 12202123 pages

Grade 12 Electrical Technology exam guideline from the Power Systems 2021 (Afrikaans), 23 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2021 Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 2 DBE/2021 Eksamenriglyne INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING 3 2. ASSESSERING IN GRAAD 12 4 3. UITBREIDING VAN INHOUD VIR GRAAD 12 (KABV) 6 4. VOORBEREIDING VAN LEERDERS VIR DIE NSS: ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 17 5. FORMULEBLAD: KRAGSTELSELS 22 6. SLOT 23 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 3 DBE/2021 Eksamenriglyne 1. INLEIDING Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Elektriese Tegnologie: Kragstelsels beskryf die aard en doel van die vak Elektriese Tegnologie. Dit gee leiding aan die filosofie wat die basis is van die onderrig en assessering van die vak in graad 12. Die doel van hierdie Eksamenriglyne is om:  Duidelikheid te gee oor die diepte en omvang van die inhoud wat in die graad 12 Nasionale Seniorsertifikaat(NSS)-eksamen in Elektriese Tegnologie geassesseer gaan word.  Bystand te verleen aan onderwysers om leerders doelmatig vir die eksamens voor te berei. Hierdie dokument gee aandag aan die finale graad 12 eksterne eksamens. Dit behandel op geen vlak die Skoolgebaseerde Assessering (SBA), praktiese assesseringstake (PAT'e) of finale eksterne praktiese eksamens nie aangesien dit in 'n aparte PAT-dokument is, wat jaarliks bygewerk word. Hierdie Eksamenriglyne moet gelees word saam met:  Die Nasionale Kurrikulumstelling (NKS) se Kurrikulum- en Assesseringsbeleids-verklaring (KABV): Elektriese Tegnologie  Die Nasionale Protokol vir Assessering: 'n Addendum tot die beleidsdokument, die Nasionale Senior Sertifikaat: 'n Kwalifikasie op Vlak 4 op die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR) rakende die Nasionale Protokol vir Assessering (Graad R–12)  Die nasionale beleid met betrekking tot die program- en promosievereistes van die Nasionale Kurrikulumstelling, graad R–12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 4 DBE/2021 Eksamenriglyne 2. ASSESSERING IN GRAAD 12 2.1 Struktuur/Formaat van die Vraestel VRAAG ONDERWERP PUNTE TYD GENERIES – ALMAL 1 Meervoudigekeuse-vrae 15 14 min. 2 Beroepsgesondheid en Veiligheid 10 9 min. GENERIES – KRAGSTELSELS EN ELEKTRONIES 3 RLC-kringe 35 32 min. SPESIFIEK 4 Driefase-WS-opwekking 35 31 min. 5 Driefasetransformators 30 27 min. 6 Driefasemotors en -aansitters 35 31 min. 7 Programmeerbare Logiese 40 36 min. Beheertoestelle TOTAAL 200 180 min. 2.2 Kognitiewe Vlakke Bloom se Taksonomie bestaan uit ses vlakke soos hieronder getoon. Kombineer dele om 'n nuwe geheel te maak Skepping Die waarde van inligting of idees te beoordeel Evaluering Verdeling van inligting in komponente Analise Pas die feite, reëls, konsepte en idees toe Om te verstaan ​wat Toepassing die feite beteken Feite erken en Verstaan onthou Kennis BESKRYWING VAN VAARDIGHEDE KOGNITIEWE VLAK VERDUIDELIKING AKSIEWERKWOORDE GETOON VLAK Die leerder skep nuwe  Skepping uitdink, beraam, uitvind, idees en inligting met  Beplanning voorstel, konstrueer, skep, behulp van die kennis  Produsering maak, ontwikkel, wat voorheen geleer is,  Ontwerp formuleer, verbeter, of bekend is. Op die  Uitvinding beplan, ontwerp, uitgebreide abstrakte  Uitdink (beraam) produseer, voorspel, vlak maak die leerder  Maak opstel, ontstaan, verbeel skakelings nie net binne SKEPPING 4 die gegewe vakgebied nie, maar ook verder as die vak en veralgemeen en dra die beginsels en idees onderliggend aan die spesifieke onderwerp oor. Die leerder werk met verwantskappe en abstrakte idees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 5 DBE/2021 Eksamenriglyne BESKRYWING VAN VAARDIGHEDE KOGNITIEWE VLAK VERDUIDELIKING AKSIEWERKWOORDE GETOON VLAK Die leerder neem  Kontrolering kombineer, integreer, besluite wat op 'n in-  Vorming van 'n verander, herrangskik, diepte-besinning, kritiek hipotese vervang, vergelyk, en evaluering gebaseer  Kritieklewering voorberei, veralgemeen, is. Die leerder werk op  Eksperimentering herskryf, kategoriseer, die uitgebreide  Beoordeling saamstel, rekonstrueer, EVALUERING 4 abstrakte vlak. organiseer, regverdig,  Toetsing  Opsporing argumenteer, prioritiseer, (ontdekking) beoordeel, gradeer, valideer, verwerp,  Monitering waardeer, assesseer, waarde, orden, besluit, kritiseer Die leerder toon  Organisering ontleed, skei, orden, waardering vir die  Vergelyking verduidelik, verbind, belangrikheid van die  Dekonstruering klassifiseer, rangskik, dele in verhouding met (ontbinding) verdeel, vergelyk, kies, die geheel. Verskeie  Toewysing sien verband, afbreek, aspekte van die kennis  Breë beskrywing kontrasteer, onderskei, word geïntegreer, die  Bevinding teken, illustreer, 3 leerder toon 'n dieper  Strukturering identifiseer, oorsig gee, ONTLEDING begrip en die vermoë uitwys, verhouding  Integrering om 'n geheel in sy aandui, bevraagteken, samestellende dele af beoordeel, argumenteer, te breek. Elemente wat verdedig, debatteer, deel is van 'n geheel, kritiseer, toets, word geïdentifiseer en eksamineer, ondersoek, die verhoudings tussen eksperimenteer die elemente word herken. Die leerder het die  Implementering toepas, demonstreer, vermoë om kennis en  Doen bereken, voltooi, illustreer, vaardighede in ander  Gebruik toon, oplos, ondersoek, bekende situasies en  Uitvoering aanpas, sien die verband, TOEPASSING nuwe situasies te verander, klassifiseer, gebruik (of toe te pas). eksperimenteer, ontdek, konstrueer, manipuleer, voorberei, produseer, teken, maak, opstel, 2 bepaal, orden, interpreteer Die leerder verstaan die  Verklaring opsom, beskryf, betekenis van inligting  Vergelyking interpreteer, bereken, deur die interpretasie  Verduideliking teenstel, assosieer, BEGRIP EN en oordrag van wat  Verbandsiening onderskei, skat, ROETINE- geleer is. differensieer, bespreek,  Klassifisering TOEPASSINGS uitbrei, verstaan, omskakel, verduidelik, gee voorbeeld, herskryf, aflei (sien verband), hersien, waarneem, gee hoofidee Die leerder is in staat  Herkenning lys, definieer, vertel, om feite en ander  'n Lys maak van beskryf, identifiseer, wys, ONTHOU 1 aangeleerde inligting te  Beskrywing weet, gee byskrifte, herroep, te onthou en te  Identifisering versamel, kies, herhaal.  Onttrekking reproduseer, pas, herken,  Herroeping ondersoek, aanhaal,  Benaming benoem Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 6 DBE/2021 Eksamenriglyne BASIESE VAARDIGHEDE VERBONDE AAN DIE VAK Die volgende vaardighede word in die vraestel gemeet. Die teenwoordigheid van hierdie vaardighede is 'n aanduiding van die algemene vaardighede in die vak:  Die vermoë om instruksies te volg  Identifisering van byskrifte/etikettering/die maak van tekeninge/diagramme/skematiese voorstellings  Grafieke en interpretasie van grafieke/data  Berekeninge uitwerk en interpreteer  Organisering/Opname en kategorisering van data  Onttrekking en/of manipulasie en/of evaluering van data  Verduideliking van die funksionele werking van kringe en/of komponente LET WEL: BEREKENINGE GOLFVORME/VLOEIKAARTE/KRINGE Oor die algemeen is die kriteria wat vir Golfvorme sal volgens die volgende kriteria berekeninge gebruik word, soos volg: beoordeel word:  Korrekte formule  Tipe golfvorm (invoer/afvoer)  Vervanging van waardes  Korrekte byskrifte  Vereenvoudiging van waardes  Korrekte stip van waardes (korrekte waardes,  Antwoorde en korrekte eenhede proporsionele stip)  Byskrifte en eenhede op Y-as  Byskrifte en eenhede op X-as  Faseverhouding 3. UITBREIDING VAN INHOUD VIR GRAAD 12 (KABV) ONDERWERP VOORGESKREWE INHOUD PUNTE Meervoudige- Dek al die inhoud 15 keuse-vrae Beroeps- Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993) gesondheid  Definisies en veiligheid  Doel van die Wet  Algemene pligte van werkgewers en werknemers  Algemene pligte van werkgewers en selfwerksame persone, asook persone anders as hul werknemers  Algemene pligte van vervaardigers en andere t.o.v. artikels en die gebruik van sekere stowwe by die werk  Verantwoordelikheid om in te lig  Algemene pligte van werknemers by die werksplek  Verantwoordelikheid om nie met toestelle/items by die werk in te meng, dit te vandaliseer of buite werking te stel nie  Funksies van gesondheids- en veiligheidsverteenwoordigers  Rapportering van sekere insidente aan die inspekteur  Viktimisasie is verbode  Oortredings, strawwe en spesiale opdragte van die hof Veiligheidhersiening  Onveilige optrede  Onveilige omstandighede  Gevaarlike praktyke  Risiko-ontleding  Menseregte in die werksplek  Werksetiek  Hersiening van noodgevalleprosedures (graad 10) 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 7 DBE/2021 Eksamenriglyne RLC-kringe  Die effek van wisselstroom op R-, L- en C-komponente in serie en (generies) parallelle kringe.  Definieer/Beskryf/Verduidelik die volgende konsepte en terminologieë van RLC-serie en parallelle kringe in woorde (nie formules nie):  Impedansie  Induktiewe reaktansie  Kapasitiewe reaktansie  Kragfaktor  Fasehoek  Ware krag  Resonante frekwensie  Q-faktor  Bandwydte  Berekening van die volgende in RLC-serie en parallelle kringe met EEN weerstand, EEN kapasitor en EEN induktor:  Frekwensie  Induktansie  Induktiewe reaktansie  Kapasitansie  Kapasitiewe reaktansie  Impedansie  Ware drywing  Kragfaktor  Fasehoek  Spanningsval  Totale stroom  Kapasitiewe stroom  Induktiewe stroom  Q-faktor  Bandwydte  Resonante frekwensie  Teken van die fasor- en golfvoorstelling van RLC-kringe  Toepassings van RLC-kringe  Toestande van serie en parallelle resonante kringe  Teken van fasordiagramme van serie-, parallelle- en resonante kringe  Teken van die karakteristieke kurwe van resonante kringe  Illustreer die effek van die verandering van frekwensie in 'n RLC-kring na resonansie Berekeninge  Serie RLC-kringe wat EEN weerstand, EEN kapasitor en EEN induktor bevat  Parallelle RLC-kringe wat EEN weerstand, EEN kondensator en EEN induktor bevat (35) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 8 DBE/2021 Eksamenriglyne Driefase-WS- Beginsel van driefase-WS-opwekking opwekking  Distribusienetwerke - (skets opwekkingsnetwerk na (spesifiek) verspreidingsnetwerk)  Opwekking  Oordrag  Verspreiding  Voordele van driefase bo enkelfase  Nadele van enkelfase teenoor driefase  Golfvorm van enkelfase- en driefasestelsels  Weet hoe om 'n volledig benoemde golfvorm van 'n driefasestelsel te teken  Die benoem/etikettering van 'n golfvorm moet volgens die universeel aanvaarde volgorde wees, naamlik R.Y.B  Fasordiagram van enkelfase- en driefasestelsels  Fasordiagram van 'n enkelfase- en driefasestelsel  Weet hoe om 'n volledig benoemde fasordiagram vir 'n driefase- stelsel te teken  Toon fasehoeke.  Toon die draairigting Driefasestelsels (3ϕ)  Sterverbinding en simbool  Deltaverbinding en simbool  Delta teen ster (Weet die verskil tussen die twee)  Skematies (skets sonder aanduiding van komponente)  Diagrammatiese voorstellings (skets met komponente) van driefase- stelsels (oorsig van verspreidingsnetwerk, kragstasie aan eindgebruikers)  Slegs gebalanseerde vragte Krag in Driefase(3ɸ)-stelsels en Berekeninge  Beskryf/Verduidelik/Definieer die volgende:  Aktiewe drywing  Reaktiewe krag  Skynbare drywing  Berekenings  Aktiewe drywing (Ware drywing) P = 3 × V ×L IL × Cos θ  Reaktiewe drywing Q ( PR ) = 3 × VL × IL × Sin θ s  Papp  = 3  VL  IL  Skynbare drywing LET WEL: Ken drywingsformule aangesien die formuleblad die gids is, nie alle formules is ingesluit nie. Die manipulering van formules is die sleutel tot die berekeninge in hierdie afdeling. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 9 DBE/2021 Eksamenriglyne Inleiding tot Ster- en Deltaberekeninge Ster  Lynspanning en stroom VL = 3 VPH en IL = IPH Delta  Lynspanning en stroom VL = 3 VPH en IL = IPH  Verliese  Doeltreffendheid uitsetdrywing Insetverliese η  100% of η   100% insetdrywing Insetdrywing Belangrikheid van drywingsfaktorkorreksie vir verbruikers en verskaffers: Geen berekening nie Slegs Toepassing van Meters in Driefase (3ϕ)  Wattmeter  kWh-meter (Energiemeter)  Arbeidsfaktormeter  Verbinding/Metode van twee- en driewattmeter  Berekening van twee- en driewattmeter  Verbindingsmetodes 35 Driefase- Inleiding tot driefasetransformators transformator  Werksbeginsel en verbindings van driefasetransformators (spesifiek)  Beskryf/Verduidelik die werksbeginsel van driefasetransformator in die regte volgorde van prosesse.  Verbinding van driefasetransformator o Delta/ster o Star/ster o Star/delta o Delta/delta  Konsep, verduideliking en begrip van verliese  Koperverliese (IR2): Verliese weens die weerstand van die draad.  Ysterverliese (kernverliese): Hitteverliese wat ontstaan as gevolg van die histerese van die kern en die werwelstroom o Werwelstroom o Histereseverliese  Konsep, verduideliking en begrip van verliese  Bronne van hitteopwekking in 'n transformator  Faktore wat bydra tot hitte  Driefasetransformators in vergelyking met enkelfase-transformators  Vergelyking van enkelfase-transformators en driefase- transformators  Toepassing van delta-sterverbindingstransformators  Konstruksie van transformators  Ken die soorte transformatorkonstruksies  Die vergelyking van die soorte transformators  Toepassing van transformators  Ken en verstaan die: o Toepassing van 'n transformator o Die hooffunksie van 'n transformator Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 10 DBE/2021 Eksamenriglyne  Verkoeling  Verstaan die verkoelingsmetodes  Veiligheid  Ken die belangrikheid van veiligheid in die werkswinkel wanneer jy met 'n transformator werk  Beskerming  Identifiseer/Beskryf die gebruik van die beveiligingstoestelle in transformators Berekeninge (Slegs Gebalanseerde Vragte)  Ken, verstaan en pas die formule toe op:  Bereken die: o Transformasieverhouding o Aantal draaie o Lyn- en fasestroom, spanning en drywing  Weet hoe om die formule te manipuleer  Drywingsfaktor  Definieer drywingsfaktor  Drywing  Ken die berekeninge van drywing  Las insluitende verliese en doeltreffendheid  Weet hoe om verliese in transformators te beskryf  Bereken doeltreffendheid 30 Driefasemotors Inleiding tot Driefase(3ϕ)-motors en aansitters  Driefase-koumotor-induksiemotor (spesifiek)  Ken en verstaan: o Hoe om die besonderhede van die naamplaat op die motor te lees en te interpreteer o Die doel van die driefase-koumotor-induksiemotor o Beskryf die funksie/gebruik van die aansitter om die induksiemotor aan te sit  Werksbeginsel  Verduidelik en ken die funksie van elke deel van die koumotor  Beskryf/Verduidelik die werking van die driefase-koumotor- induksiemotor  Weet hoe die roterende magnetiese veld vervaardig of geskep word  Konstruksie  Verduidelik die konstruksie van 'n koumotor  Verduidelik en ken die funksie van elke dele van die koumotor  Voordele  Ken en verstaan die: o Voordele van die driefase-kourotor-induksiemotor in vergelyking met die enkelfasemotor.  Toepassings  Noem waar die induksiemotor gebruik word  Berekeninge op glip, drywing en doeltreffendheid  Beskryf/Verduidelik die konseptuele betekenis van die volgende: o Glip o Doeltreffendheid o Drywing Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 11 DBE/2021 Eksamenriglyne  Ken die berekening van: o Glip – omwentelinge per minuut: S  ns  nr ns  nr S o Per eenheid glip: ns ns  nr S  100% o Persentasie glip: ns o Doeltreffendheid o Drywing LET WEL: Ken en verstaan al die formules, aangesien die formuleblad die riglyn is en nie alle formules insluit nie.  Verstaan die:  Verhouding tussen snelheid vs. draaimoment  Hoe die maksimum wringkrag bepaal word  Kenkromme van wringkrag vs. snelheid Sinchrone Spoed  Wat is sinchrone spoed? Kennis en begrip van die:  Konseptuele betekenis van sinchrone spoed  Die vergelyking van die berekening van sinchrone spoed  Verhouding tussen sinchrone spoed en opgewekte krag Elektriese en Meganiese Aspekte van Driefase(3ϕ)-motors  Foutopsporing/Probleemoplossing  Motortoetsing. Ken en verstaan die:  Isolasieweerstandstoets  Kontinuïteitstoets  Losverbindingstoets  Draadtoets  Ingebruikneming. Die proses om die motor en aansitter voor te berei om deur die operateur gebruik te word  Verstaan die kontrolelys vir die gebruik van 'n nuwe geïnstalleerde motor. Verstaan die aansit van 'n elektriese induksiemotor 3Φ Direk-op-die-lyn-aansitter met Oorlading  Funksie van komponente op diagramme  Identifiseer die komponente vanaf die gegewe stroombaandiagram  Ken die beskrywing van elke komponent  Beskryf/Verduidelik die funksie van die aansitter  Werksbeginsel  Beskryf/Verduidelik die werking van 'n direk-op-die-lyn-aansitter  Diagram  Identifisering van die beheerkring  Weet hoe om die kringdiagram te teken  Bedrading op 'n paneel  Verstaan die bedrading en werking van die paneel  Berekening van die oorbelastingwaarde en instelling van die oorbelasting  Bereken die drywing by volle las. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 12 DBE/2021 Eksamenriglyne 3Φ Vorentoe-en-agtertoe-aansitter met Oorbelasting  Funksie van komponente op diagramme  Ken al die komponente en hul beskrywings  Ken die funksie van elke komponent in die aansitbaan  Werksbeginsel  Ken en verstaan: o Beskryf/Verduidelik in chronologiese volgorde die 3Φ vorentoe- en-agtertoe-aansitter met oorbelasting o Hoe die draairigting van driefase-motors omgekeer kan word  Diagram  Identifisering van die beheerkring  Weet hoe om die kringdiagram te teken  Bedrading op 'n paneel  Verstaan die bedrading en werking van die paneel  Verduidelik die draairigting van 'n driefasemotor  Berekening van die oorbelastingwaarde en instelling van die oorbelasting 3Φ-Sekwensmotorbeheer-aansitter met Oorbelasting (Sonder Tydskakelaar)  Funksie van komponente op diagramme  Ken al die komponente en hul beskrywing  Ken die funksie van elke komponent  Werksbeginsel:  Beskryf/Verduidelik die werking van 3Φ-sekwensmotor- beheeraansitter met oorbelasting  Diagram  Identifiseer die tipe beheerkring  Weet hoe om die kringdiagram te teken  Bedrading op 'n paneel 3Φ-Sekwensmotorbeheeraansitter met Oorbelasting (Met Tydskakelaar )  Funksie van komponente op diagramme  Ken al die komponente en hul beskrywings  Ken die funksie van elke komponent  Werksbeginsel  Beskryf/Verduidelik die werksvolgorde van die 3Φ-sekwens- motorbeheeraansitter met oorbelasting (met tydskakelaar)  Diagram  Identifiseer die tipe beheerkring  Weet hoe om die kringdiagram te teken  Bedrading op 'n paneel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 13 DBE/2021 Eksamenriglyne 3Φ-outomatiese Ster-Delta-aansitter met Oorbelasting  Funksie van komponente op diagramme  Ken al die komponente en hul beskrywings  Ken die funksie van elke komponent.  Werksbeginsel  In chronologiese volgorde die werking van 3Φ-outomatiese ster- delta-aansitter met oorbelasting  Diagram  Identifisering van die beheerkring  Weet hoe om die kringdiagram te teken  Bedrading op 'n paneel  Verstaan die bedrading en werking van die paneel  Berekening van die oorbelastingwaarde en instelling van die oorbelasting Programmeer- Inleiding tot die Programmeerbare Logiese Beheertoestel bare logika-  Geskiedenis van die PLB beheerders  Metode wat gebruik word vir outomatiese beheer vir industriële (PLB's) produksie en prosesse in die tyd voor PLB's ontwikkel is. (spesifiek)  Nadele van die gebruik van relês vir outomatiese beheer in vergelyking met PLB's  Weet en verstaan waarom die PLB's ontwikkel is  Harde bedrading teenoor sagte bedrading. Ken en verstaan die:  Konseptuele betekenis van harde bedrading en sagte bedrading  Voordeel van sagte bedrading teenoor harde bedrading  Nadeel van harde bedrading teenoor sagte bedrading  Konseptuele betekenis van elke voordeel en nadeel van harde bedrading en sagte bedrading  Die geprogrammeerde skanderingsiklus van 'n PLB  Stappe wat 'n PLB ondergaan om een geprogrammeerde skanderingsiklus te voltooi (invoerskandering, prosesskandering en uitsetskandering)  Opeenvolgende werking van die PLB  Veiligheidsmaatreëls wat oorweeg moet word tydens die programmering van die PLB PLB-Sagteware en -Toestelle Verskil tussen analoog- en digitale/diskrete insette  Die konseptuele betekenis van:  Analooginsette  Digitale invoer  Weet die belangrikheid van omskakeling:  Analoog insette na digitale invoer  Digitale uitsette na analooguitgang Logiese hekke en waarheidstabelle van EN-, OF-, NEN-, NIE-, NOF- insette na 'n PLB (Digitaal)  Verander die gegewe logiese heksimbool, die waarheidstabel en die leerdiagram na:  Waarheidstabel  Logiese diagram van die leer  simbool Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 14 DBE/2021 Eksamenriglyne Insettoestelle na PLB  Voorbeelde van:  Skakelaars as invoertoestelle o Drukknoppie (N/O) en (N/T) o N/O- en N/T-kontakte/skakelaar  Sensors as invoertoestelle o nabyheidsensor o temperatuursensor o ligsensor o vlak sensor o oorbelastingsensor Ken die toepassing/gebruik van elke sensor as invoertoestelle op PLB:  Nabyheid  Temperatuur  Lig  Vlak  Oorbelasting Uitsette op 'n PLB  Transistor/Relês  Werking van transistor/relê  Kontakte/relês:  Gebruik van kontaktors/relês (hersiening)  Korrekte simbole soos gebruik in: o Harde bedrading o Sagte bedradingskringbaan  Tydskakelaars:  Die doel van tydskakelaars soos gebruik in die werking van 'n PLB se logikakring  Verduidelik/Beskryf die volgende: o Kontak-v-tydskakelaar o Af-vertraag-tydskakelaarkontak  Weet wanneer elke tydskakelaarkontak op die PLB-logikakring toegepas word  Ken en gebruik die simbole van die tydsberekening vir vertraag en uit vertraging in die logikakring van die PLB  Verduidelik/Beskryf die opeenvolgende werking van die leerlogikadiagram met tydfunksie  Konsepte (grendelbane):  Identifikasie van die 'grendel/behou'-stroombaan in 'n beheerstroombaan  Die gebruik/funksie van die grendelbaan te verstaan  Grendeling:  Konseptuele betekenis van grendeling soos gebruik in die beheerstroombaan  Korrekte simbole gebruik vir grendeling  Merkers/Vlae (Geheue-elemente): doel van merkers soos gebruik in die leerlogikadiagram Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 15 DBE/2021 Eksamenriglyne  Omskakeling van hard-bedrade skemas (beheerstroombane) na leerlogika en benoeming/etikettering van simbole (slegs motoraansitters)  Identifiseer die tipe beheerkring wat omgeskakel moet word  Weet hoe om te teken: o Die kragrelings van die leerlogikadiagram o Draaie met in- en uitsette tussen die kragrelings van die leer logikadiagram  Ken die funksie van elke komponent soos in die beheerstroombane  Ken die volgorde waarin leerlogika werk LET WEL: Gebruik die ingenieursgrafika en -ontwerp (IGO) en nie ruwe vryhandtekeninge nie, en dat die leerlogikakring van links getrek word om van bo na onder te skryf en te werk. Toepassings van PLB's: Die PLB as motoraansitter  Die veranderlike spoedaandrywer as 'n programmeerbare motorbeheerder (slegs konsepte)  Ken en verstaan die funksie van verstelbare spoedbeheer (VSB) / verstelbare frekwensiebeheer (VFB) soos gebruik in motors  Verduidelik/Beskryf die positiewe effek van die toepassing van VFB in motors Basiese werksbeginsel  Toevoer na VSB  Uitgang van VSB na die motor  Verhouding tussen die snelheid van 'n WS-motor en die frekwensie wat aan die motor verskaf word  Inleiding tot VSB, ken en verstaan die volgende:  Deel (dele) van die VSB, naamlik: o Gelykrigter o Filterstroombaan o Omskakeling  Verstaan hoe die skakelaars funksioneer  Verstaan die effek wat die skakeltyd op die uitsetgolf-vorm en die frekwensie het  Funksie van elke deel  Sekwensiële werking van die VSB  Metodes vir spoedbeheer  Die V/Hz  Vektoraandrywers  Konseptuele begrip van V/Hz en vektoraandrywing  Basiese blokdiagram  Tipes motors wat met 'n VSB gebruik word  Ken die soorte motors wat met VSB gebruik word en waar dit gebruik word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 16 DBE/2021 Eksamenriglyne  Regeneratiewe remming  Konseptuele begrip van die term regeneratiewe remming  Verstaan die omskakeling van een vorm van energie na 'n ander tydens die remproses  Konseptuele begrip van die term regeneratiewe energie  Doel van die remweerstand soos gebruik in die motorbeheerkring  Voorbeelde van regeneratiewe remme  Ken en verstaan die diagram wat wys hoe regeneratiewe remme op 'n motoriese stroombaan toegepas word  Basiese toepassings van VSB  Toepassing van VSB  Punt om te oorweeg in die toepassing van VSB  • Aansit- en loopprofiele (met toepassings) (programmering - opsioneel)  Kenkromme van snelheid vs. wringkrag  Verstaan die verband tussen snelheid en wringkrag  Ken en verstaan die snelheidsbereik van (bv. afbreekspoed)  Kenkromme van stroom vs. wringkrag  Verstaan die verband tussen stroom en wringkrag 40 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 17 DBE/2021 Eksamenriglyne 4. VOORBEREIDING VAN LEERDERS VIR DIE NSS: ELEKTRIESE TEGNOLOGIE Leerders weet nie intuïtief hoe om 'n vraestel suksesvol te beantwoord nie. Onderwysers moet leerders voorberei om die vaardighede te hê wat nodig is om 'n vraestel suksesvol te voltooi. Hierdie voorbereidingsproses begin in graad 10 en eindig in graad 12. Leerders moet in die volgende vaardighede opgelei word, wat hulle sal help om die vraestel effektief te beantwoord: Manipulering van formules: Die leerders moet leer hoe om die standaardformule te gebruik, die formule korrek te manipuleer, waardes korrek te vervang en te onthou om altyd 'n waarde/ eenheid by 'n antwoord by te voeg. Voorvoegsels en eenhede: Leerders moet 'n duidelike begrip van die omskakeling en gebruike van eenhede en afkortings hê, soos kilo-, milli-, mikro-, nano-, ens. Onderwysers moet hierdie vaardigheid by leerders indril. Leerders moet geleer word hoe om 'n vraestel en ANTWOORDEBOEK te benader. Beplanning van die antwoorde: Leerders moet weet hoe om in 'n chronologiese volgorde te beantwoord en moet weet hoeveel ruimte deur 'n tipiese antwoord in beslag geneem moet word. Moenie vrae opbreek nie en dit lukraak beantwoord en nie volgens die volgorde van die vrae nie. Maak seker dat die nommeringskonvensie in die vraestel in die ANTWOORDEBOEK gevolg word. Oop ruimtes in die ANTWOORDEBOEK: Onderwysers moet leerders aanmoedig om ALLE vrae, insluitend subvrae, te beantwoord en nie oop ruimtes te laat nie. Selfs wanneer leerders onseker is oor die verwagte reaksie, word hulle aangemoedig tot die beste van hul vermoë te beantwoord. Dit kan daartoe lei dat hul gedagtes in die regte rigting gestuur word, wat die leerder tot 'n korrekte of gedeeltelik korrekte antwoord lei. Waar leerders 'n oop ruimte gelaat het om met die vraestel voort te gaan, moet hulle geleer word om na daardie ruimte terug te keer wanneer die res van die vraestel voltooi is. Onderwysers word aangemoedig om aandag te gee aan Bloom se Taksonomie en hulle moet leerders voorberei om basiese onthou-vrae te beantwoord, asook meer ingewikkelde sin-tipe vrae, bv. die paragraaftipe antwoorde soos die werking van 'n transformator. Leerders moet geleer word om gereeld vrae en antwoorde vir huiswerk en toetse hardop in die klas te lees. Onderwysers moet leerders aanmoedig om deel te neem aan intelligente debatvoering en besprekings oor vakinhoud en oor hoe 'n antwoord gekonstrueer moet word. Leerders moet weet hoe om hul sinne te vorm om oor te dra wat hulle probeer sê. Leerders moet leer hoe om 'n lys van feite te maak. Antwoorde word geassesseer op die beginsel van een punt vir een feit. Onderwysers moet aan die leerders die verskil toon tussen 'n skets, 'n simbool en wat 'n blokdiagram voorstel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 18 DBE/2021 Eksamenriglyne Hieronder is 'n voorbeeld van 'n skets. Dit is vryhand geteken en lyk soos 'n werklike toestel. Punte word vir tekeninge MET BYSKRIFTE toegeken. Sonder byskrifte kan 'n tekening nie geassesseer word nie. skakel Koper tandwiel rat Plastiek spoor Gs motor elektronies kring battery bord WS laaispoel FIGUUR 1: SKETS Simbole: Simbole is eenvoudige voorstellings van elektroniese toestelle en hou verband met die teorie oor hoe die toestel werk en nie noodwendig die voorkoms van die toestel nie. Sonder byskrifte en 'n titel kan dit nie doeltreffend nagesien word nie. Die NPN-transistor LET WEL: Die simbool moet korrek geteken word en dan word 1 punt vir elke korrekte byskrif toegeken. FIGUUR 2: SIMBOOL EN HOE DIT NAGESIEN WORD Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 19 DBE/2021 Eksamenriglyne Blokdiagramme: Blokdiagramme word op groot skaal in Elektriese Tegnologie gebruik. Dit hou gewoonlik verband met prosesse en hoe toestelle werk. Dit verteenwoordig die werking van 'n stelsel/toestel en mag geen fisiese ooreenkoms met die toestel hê nie. Let daarop dat blokdiagramme halfvoltooid gegee mag word, wat vereis dat die leerder die ander dele moet invul/voltooi. FIGUUR 3: BLOKDIAGRAM Alle sketse, simbole, diagramme en golfvorme moet altyd byskrifte en 'n opskrif hê. Leerders moet gewys word hoe hulle golfvorme kan interpreteer en gebruik om hul antwoorde te ondersteun. Leerlogika: Leerlogikadiagramme moet benoem word en elk van die operande moet geïdentifiseer word.       FIGUUR 4: LEERLOGIKA Sketse, diagramme en golfvorme moet duidelik, nie te klein nie en maklik interpreteerbaar wees. Waak teen klein en onleesbare tekeninge. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 20 DBE/2021 Eksamenriglyne Kringdiagramme: Kringdiagramme word volgens die volgende uitgangspunt nagesien:  Die kring of gedeelte van die kring moet korrek wees.  Alle komponente moet byskrifte hê.  Let daarop dat die hele kring of gedeeltes van 'n kring gegee en getoets kan word.          FIGUUR 5: KRINGDIAGRAM Berekeninge: Berekeninge moet met ALLE stappe gedoen word. Waardes moet korrek geplaas word. Eenhede wat aan die berekening toegeken is, moet getoon word. Verkeerde eenhede sal daartoe lei dat die antwoord as verkeerd nagesien sal word. Geen eenhede nie, sal daartoe lei dat die antwoord as verkeerd nagesien sal word. Dit is goeie praktyk om 'n streep onder die finale antwoord te trek, en met 'n klein pyltjie te eindig. Dit dui aan dat die berekening klaar gedoen word. 1 Fr   2 LC 1   2 0.15 x 47 x10 6  59.94 Hz  FIGUUR 6: 'N BEREKENING EN HOE OM DIT NA TE SIEN Daar moet strepe tussen vrae getrek word. Rofwerk moet as rofwerk aangedui word en 'n streep moet hierdeur getrek word. Kragfaktor (Cosθ): Wanneer die drywingsfaktor gebruik word, moet leerders daarop let of die drywingsfaktor of die fasehoek gegee word. Leerders gebruik die drywingsfaktor as 'n hoek, wat daartoe lei dat hulle antwoorde verkeerd is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 21 DBE/2021 Eksamenriglyne Fasordiagramme moet altyd 'n pyltjie hê wat die draairigting wys. Aangesien 'n fasor 'n roterende vektor is en altyd antikloksgewys roteer, word dit van die leerders vereis om dit aan te toon wanneer hulle grafiese voorstellings van fasors doen.    Draairigting  FIGUUR 7: FASORDIAGRAM Inset- en uitsetgolfvorme: Dit is algemeen in Elektriese Tegnologie om die leerder te vra wat die resultaat van 'n insetgolfvorm in 'n stroombaan op die uitset van die stroombaan kan wees. Dit is omdat die beginsel van insette, prosesse, afvoer die hoeksteen vorm van hoe elektriese en elektroniese kringe werk. Deur inset- en uitsetgolfvorme direk onder mekaar te plaas, op 'n gesinchroniseerde manier, word die manier waarop 'n baan 'n golfvorm beïnvloed, maklik geïllustreer. Dieselfde geld vir digitale kringe. WS- inset- spanni      GS-  uitset- spannin   FIGUUR 8: INSET- EN UITSETGOLFVORME Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 22 DBE/2021 Eksamenriglyne 5. FORMULEBLAD: ELEKTRONIKA LET WEL: Hierdie formuleblad is slegs 'n riglyn en bevat dalk nie AL die formules bevat soos in die voorgeskrewe handboek en/of KABV-beleidsdokument nie. FORMULEBLAD DRIEFASE-WS-OPWEKKING RLC-KRING STAR 1 XL = 2fL en Xc = 2fC VL = 3 VPH en VPH = IPH × ZPH 1 FO = IL = IPH 2π LC DELTA SERIE VL = VPH en IL = 3 × IPH IT = IR = IC = IL VPH = IPH × ZPH Z = R2 + (XL XC )2 DRWYING VL = I XL en VC = I XC ( ) S Papp = 3 × VL × IL VT = I Z en VT = VR2 + (VL VC )2 Q ( PR ) = 3 × VL × IL × Sin θ VT IT = Z P R Cos θ = Cos θ = S Z P = 3 × V ×L IL × Cos θ VR Cos θ = VT TWEE-WATTMETER-METODE XL XC VL VC 1 L P = P1 + P2 Q= = = = = Z Z VS VS R C PARALLEL DRIEFASETRANSFORMERS VT = VR = VC = VL STAR VL = 3 VPH en IL = IPH VR VC VL IR = en IC = en IL = R XC XL IT = IR 2 + (IL IC )2 DELTA IL = 3 IPH en VL = VPH I Cosθ = R IT XL X C IL IC 1 L DRYWING Q     Z Z IS IS R C ( ) S Papp = 3 × VL × IL Q ( PR ) = 3 × VL × IL × Sin θ P Cos θ = S Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 23 DBE/2021 Eksamenriglyne 6. SLOT Daar word voorsien dat hierdie Eksamenriglyne as 'n instrument sal dien om onderwysers te versterk en te bemagtig om geldige en betroubare assesseringsitems in al hul klaskameraktiwiteite op te stel. Hierdie Eksamenriglyne-dokument is bedoel om die assesseringsaspirasies wat in die KABV- dokument voorgestaan word, te verwoord. Dit is derhalwe nie 'n plaasvervanger van die KABV- dokument, wat onderwysers vir onderrig moet gebruik, nie. Kwalitatiewe kurrikulum-dekking, soos in die KABV uiteengesit, kan nie oorbeklemtoon word nie. Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Electrical Technology

View all