Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
NOVEMBER 2015
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)


Electrical Technology Grade 12 NSC November 2015 QP (Afr)
Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 587.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 2 DBE/November 2015
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.
4. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
plekke af.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Toon die eenhede vir alle antwoorde van berekeninge.
8. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 3 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Noem EEN onveilige handeling wat in 'n elektriesetegnologie-werkswinkel tot
'n ongeluk kan lei. (1)
1.2 Definieer die begrip gevaarlike praktyke met verwysing na werkswinkel-
praktyk. (2)
1.3 Noem TWEE onveilige toestande wat in 'n elektriese werkswinkel kan
voorkom. (2)
1.4 Verduidelik die begrip menseregte in die werkplek met verwysing na die
beskerming van 'n werker. (2)
1.5 Verduidelik waarom risikobestuur belangrik is om veiligheid in 'n werkswinkel
te verseker. (3)
[10]
VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
2.1 Beskryf die begrip aktiewe drywing. (2)
2.2 Teken 'n netjies benoemde fasordiagram van die spannings wat deur 'n
driefase-WS-stelsel opgewek word. Dui die rotasierigting aan. (5)
2.3 'n Driefase sterverbinde motor het 'n uitsetdrywing van 50 kW en trek
'n stroom vanaf 'n 380 V/50 Hz-toevoer teen 'n arbeidsfaktor van 0,95
nalopend. Aanvaar dat daar geen verliese is nie.
Gegee:
P = 50 kW
Vl = 380 V
Cos Ө = 0,95 nalopend
Bereken die:
2.3.1 Lynstroom (3)
2.3.2 Skyndrywing (3)
2.4 Noem TWEE voordele van arbeidsfaktorverbetering in WS-stelsels. (2)
2.5 Noem die funksie van 'n wattmeter. (2)
2.6 Twee wattmeters wat gebruik word om die insetdrywing te meet, is aan
'n gebalanseerde driefasekring verbind en toon 2 500 W en 500 W
onderskeidelik. Bereken die totale insetdrywing.
Gegee:
P1 = 2 500 W
P2 = 500 W (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 4 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS
3.1 Noem EEN beskermingstoestel wat in transformators gebruik word. (1)
3.2 Noem EEN negatiewe invloed van verliese in transformators. (1)
3.3 Noem DRIE metodes om transformators te verkoel. (3)
3.4 Beskryf die invloed op die primêre stroom van 'n transformator indien die las
groter word. (3)
3.5 Die delta-sterverbinde transformator in FIGUUR 3.1 voorsien 'n fabriek van
60 kW. Die stroom loop die spanning met 36,87° na. Die primêre lynspanning
is 11 kV en die sekondêre lynspanning is 380 V.
Vl (primêr) = 11 kV Vl (sekondêr) = 380 V
L1 L1
F
A
N B
L2 L2 R
I
L3 L3 E
K
FIGUUR 3.1: DELTA-STERVERBINDE TRANSFORMATOR
Gegee:
Puit = 60 kW
Ө = 36,87° nalopend
Vl (primêr) = 11 kV
Vl (sekondêr) = 380 V
Bereken die:
3.5.1 Sekondêre lynstroom (3)
3.5.2 Primêre lynstroom (3)
3.5.3 Skyndrywing (3)
3.5.4 Reaktiewe drywing (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 5 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
4.1 Noem TWEE dele van 'n driefase-kourotor-induksiemotor. (2)
4.2 Noem TWEE voordele van 'n driefasemotor in vergelyking met 'n
enkelfasemotor. (2)
4.3 Beskryf waarom dit belangrik is om elektriese inspeksies op 'n motor ná
installasie en voor bekragting uit te voer. (2)
4.4 Verwys na die kringdiagram in FIGUUR 4.1.
L
O/B
Stop
Aan Hou in Aan Hou in
Vorentoe MK1 (N/O) Agtertoe MK2 (N/O)
MK2 MK1
N/T N/T
MK1 MK2
Vorentoe Agtertoe
N
FIGUUR 4.1: BEHEERKRING VAN 'N VORENTOE-AGTERTOE-AANSITTER
4.4.1 Beskryf hoe die kontak O/B die motor beskerm. (3)
4.4.2 Beskryf hoe grendeling in die aansitter gebruik word. (5)
4.5 Beskryf die funksie van 'n ster-delta-aansitter. (3)
4.6 Beskryf die funksie van 'n nulspanningspoel in 'n motoraansitter. (3)
4.7 Noem hoe die rotasierigting van 'n driefasemotor omgekeer kan word. (2)
4.8 Die naamplaat op 'n driefasemotor verskaf belangrike inligting oor die motor.
Noem DRIE tipes inligting wat dit verskaf. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 6 DBE/November 2015
NSS
4.9 'n Driefasemotor word aan 'n 380 V/50 Hz-toevoer verbind. Die motor het
ses poolpare en 'n glip van 4%.
Gegee:
Vt = 380 V
f = 50 Hz
S = 4%
p = 6
Bereken die:
4.9.1 Sinkrone spoed (3)
4.9.2 Rotorspoed (3)
4.10 'n Driefase deltaverbinde motor word aan 'n 380 V/50 Hz-toevoer verbind.
Die motor ontwikkel 29,7 kW by vollas. Dit het 'n arbeidsfaktor van 0,85 en 'n
rendement van 90%.
Gegee:
Puit = 29,7 kW
Vl = 380 V
Cos Ө = 0,85
ŋ = 90%
Bereken die:
4.10.1 Insetdrywing (3)
4.10 2 Insetlynstroom (3)
4.11 Verduidelik wat met die stroom wat deur 'n motor getrek word, sal gebeur
indien die drywingsfaktor van die motor verbeter word. (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 7 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 5: RLC
5.1 Bereken die kapasitiewe reaktansie van 'n 120 µF-kapasitor wanneer dit aan
'n 240 V/50 Hz-toevoer verbind word.
Gegee:
C = 120 µF
Vt = 240 V
f = 50 Hz (3)
5.2 Beskryf waarom die stroom in 'n RLC-seriekring by maksimum verkeer teen
resonansiefrekwensie. (4)
5.3 Verwys na die kringdiagram in FIGUUR 5.1 en beantwoord die vrae wat volg.
Ir= 2,5 A
Il = 3,6 A
Ic = 6 A
It
t
Vt = 240 V/50 Hz
FIGUUR 5.1: PARALLEL-RLC-KRING
Gegee:
Ir = 2,5 A
Il = 3,6 A
Ic = 6A
Vt = 240 V
f = 50 Hz
5.3.1 Bereken die totale stroom in die kring. (3)
5.3.2 Bereken die induktiewe reaktansie van die spoel. (3)
5.3.3 Beskryf wat met die stroom deur die spoel sal gebeur indien die
frekwensie van die toevoer verhoog word. (3)
5.4 Definieer die term Q-faktor met verwysing na 'n parallelkring. (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 8 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 6: LOGIKA
6.1 Bestudeer FIGUUR 6.1 wat 'n tipiese PLB-skandeersiklus toon en
beantwoord die vrae wat volg.
STAP 1 STAP 2 STAP 3
Inset Proses Uitset
FIGUUR 6.1: PLB-SKANDEERSIKLUS
6.1.1 Noem TWEE insettoestelle wat in Stap 1 verbind kan word. (2)
6.1.2 Noem DRIE programmeertale wat in Stap 2 instruksies aan die PLB
kan gee. (3)
6.1.3 Beskryf hoe ELKE stap in FIGUUR 6.1 gebruik word om 'n
PLB-program uit te voer. (6)
6.1.4 Verduidelik waarom sterkstroomtoestelle nie direk aan die uitset van 'n
PLB, wat 'n transistor-uitset gebruik, gekoppel kan word nie. (3)
6.1.5 Beskryf hoe die probleem in VRAAG 6.1.4 in industriële toepassings
opgelos word. (3)
6.2 Beskryf hoekom relêbeheerstelsels (hardbedrade stelsels) deur
PLB-beheerstelsels vervang word. (2)
6.3 Verwys na die volgende Boole-vergelyking om die vrae wat volg,
te beantwoord:
X A B CD A B CD A B CD A B CD A B CD
6.3.1 Teken 'n Karnaugh-kaart en toon die groepering. (9)
6.3.2 Skryf die vereenvoudigde uitdrukking neer wat uit die Karnaugh-
kaart geneem kan word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 9 DBE/November 2015
NSS
6.4 Verwys na die kring in FIGUUR 6.2.
L
Stop
O/B
L
Aan Hou in Aan Hou in
1 MK1 (N/O) 2 MK2 (N/O)
MK1 MK2
(Lamp) (Waaier)
N
FIGUUR 6.2: BEHEERKRING VAN 'N SEKWENSIËLE AANSITTER
6.4.1 MK1 skakel 'n lamp aan en MK2 sluit 'n kontaktor wat 'n waaier
bekrag.
Teken die PLB-leerdiagram wat dieselfde funksie van die
relêbeheerkring in FIGUUR 6.2 sal uitvoer. (8)
6.4.2 Noem watter programmeringsfunksie in die leerdiagram ingesluit
moet word om die aanskakeling van die waaier (MK2) te
outomatiseer. (1)
[40]
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1 Noem DRIE eienskappe van 'n ideale operasionele versterker (op-versterker). (3)
7.2 Beskryf die term bandwydte ten opsigte van op-versterkers. (3)
7.3 Gee TWEE redes waarom negatiewe terugvoer in op-versterkerkringe
gebruik word. (2)
7.4 Beskryf die term positiewe terugvoer. (3)
7.5 Beskryf die term stabiliteit ten opsigte van op-versterkers. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 10 DBE/November 2015
NSS
7.6 Bestudeer FIGUUR 7.1 en beantwoord die vrae wat volg.
Rin = 5 kΩ
Rin Rf Rf = 15 kΩ
- Vin = 1,5 V
Vuit
Vin
__
+
0V
FIGUUR 7.1: OP-VERSTERKERKRING
7.6.1 Identifiseer die op-versterkerkring in FIGUUR 7.1. (1)
7.6.2 Teken die inset- en uitsetgolfvorme op dieselfde y-as en benoem
die golfvorme. (3)
7.6.3 Bereken die spanningswins indien die terugvoerweerstand 'n waarde
van 15 kΩ en die insetweerstand 'n waarde van 5 kΩ het. (3)
7.6.4 Bereken die uitsetspanning indien 'n insetsein van 1,5 V op die
op-versterker toegepas word. (3)
7.7 Bestudeer FIGUUR 7.2 en beantwoord die vrae wat volg.
Vin -
Vuit
-_
+
Rf
_
R1
FIGUUR 7.2: OMKEER-SCHMIDT-SNELLER
7.7.1 Noem TWEE toepassings van die op-versterkerkring in FIGUUR 7.2. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 11 DBE/November 2015
NSS
7.7.2 Teken die insetgolfvorm oor wat in FIGUUR 7.3 getoon word en teken
die uitsetgolfvorm direk daaronder.
+Vcc
Boonste snellerwaarde
Inset- 0 V
spanning
Onderste snellerwaarde
-Vcc
Uitset -
spanning
FIGUUR 7.3: INSETGOLFVORM NA 'N OMKEER-SCHMIDT-SNELLER (6)
7.8 Bereken die resonansiefrekwensie van 'n Hartley-ossillator wat uit twee
spoele van 40 mH elk en 'n kapasitor van 0,65 µF bestaan. Die tenkkring van
die Hartley-ossillator word in FIGUUR 7.4 getoon.
L1 L2
C
FIGUUR 7.4: TENKKRING VAN 'N HARTLEY-OSSILLATOR
Gegee:
C = 0,65 µF
L1 = 40 mH
L2 = 40 mH (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 12 DBE/November 2015
NSS
7.9 Bestudeer FIGUUR 7.5 en beantwoord die vrae wat volg.
C1
Sneller-
inset
C2
R1 Vuit
R2
FIGUUR 7.5: OP-VERSTERKERKRING
Gegee:
C1 = 1 µF
C2 = 22 nF
R1 = 1,5 kΩ
R2 = 550 kΩ
7.9.1 Identifiseer die op-versterkerkring in FIGUUR 7.5. (1)
7.9.2 Noem EEN praktiese toepassing van hierdie tipe op-versterker. (1)
7.9.3 Bereken die tyd wat die multivibrator in die steltoestand sal bly nadat
dit 'n snellerpuls ontvang het. (3)
7.9.4 Teken die insetgolfvorm oor wat in FIGUUR 7.6 getoon word en
teken die uitsetgolfvorm direk daaronder. Toon die tyd wat in
VRAAG 7.9.3 bereken is, op die uitsetgolfvorm.
Snellerpuls
0V Uitsetgolfvorm
FIGUUR 7.6: INSETSNELLERPULS VIR FIGUUR 7.5 (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 13 DBE/November 2015
NSS
7.10 Bestudeer FIGUUR 7.7 en beantwoord die vrae wat volg.
C1
Sneller-
inset
R1
R3 Vuit
R2
0V
FIGUUR 7.7: BISTABIELE MULTIVIBRATOR
7.10.1 Noem EEN toepassing van 'n bistabiele multivibrator. (1)
7.10.2 Indien die snellerpuls negatief is, beskryf die waarde waarna die
uitset sal verstel. (2)
7.11 Beskryf die funksie van die dubbele GS-toevoer in op-versterkerkringe. (3)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie DBE/November 2015
NSS
FORMULEBLAD
DRIEFASE-WS-OPWEKKING RLC-KRINGE
Ster Xl 2fL
Vl 3 Vf Xc
1
2fC
Il If 1
fr
2 (LC)
Delta
Il 3 If Serie
Vl Vf It Ir Ic Il
Z R 2 X l
~ Xc 2
P 3Vp Ip cos θ Vl I X l
P 3Vl Ilcos θ Vc I X c
S 3 Vl Il Vt I Z
Q 3 Vl Il sinθ Vt Vr Vl ~
Vc
2 2
P Vt
Cos θ It
S Z
Vf R
Zf Cos θ
If Z
V
Tweewattmetermetode Cos θ r
Vt
Pt P1 P2 Xl
Q
R
Parallel
OPERASIONELE VERSTERKERS Vt Vr Vc Vl
Vuit R V
Ir r
Wins A v f omkeer-op-versterker
Vin R in R
Vuit R Vc
Wins A v 1 f nie-omkeer-op-versterker Ic
Vin R in Xc
1 V
fr Hartley-ossillator Il l
2 L t C Xl
1 Il Ir Il ~
2
Ic
2
frc RC -faseverskuiwingsossillator
2 6 RC
Vuit (V 1 V2 ...Vn ) I
Cos θ r
It
X
Q l
R
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie DBE/November 2015
NSS
DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS DRIEFASETRANSFORMATORS
Ster Ster
Vl 3 Vf Vl 3 Vf
Il If Il If
Delta Delta
Il 3 If Il 3 If
Vl Vf Vl Vf
Drywing Drywing
P 3Vf If cos θ P 3Vf If cos θ
P 3 Vl Il cos θ P 3 Vl Il cos θ
S 3 Vl Il S 3 Vl Il
Q 3 Vl Il sin θ Q 3 Vl Il sin θ
P
Cos θ
S
Vf primêr Np If sekondêr
Vf sekondêr Ns If primêr
Puit Puit
Rendementη Rendementη
Pin Pin
Puit PIn verliese Puit Pin verliese
S cos θ η S cos θ η
60 f
ns
p
n nr
Glipper eenheid s
ns
nr ns 1 Sper eenheid
n s nr
%glip 100%
ns
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2015 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2015 Memo (Eng)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 QP
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum