Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
NOVEMBER 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 




%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC November 2015 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 657.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 2 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet die formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord behaal word.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklik verkeerde
antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
vervolgens volpunte vir daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
moet konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 3 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 - Om aan 'n installasie met ontblote lewendige geleiers te werk.
- Om met draagbare elektriese toerusting wat nie behoorlik geïsoleer is
nie, te werk.
- Om elektriese masjinerie sonder die vereiste veiligheidstoerusting en/of
kleredrag te gebruik. (1)
1.2 Gevaarlike praktyke word beskryf as prosesse of aktiwiteite wat een of ander
vorm van risiko of gevaar inhou as dit uitgevoer word. Dit kan lei tot ernstige
verliese, besering of selfs die dood.
Vir die aksie – 1 punt
Vir die voorbeeld – 1 punt. (2)
1.3 - Onvoldoende ventilasie
- Onvoldoende beligting
- Onvoldoende skerms om masjinerie.
- Los en gevaarlike dele aan bewegende masjinerie. (2)
1.4 Menseregte is ontwerp om die werker in die werkplek te beskerm ongeag ras,
geloof, ens. Dit verseker dat die werker met waardigheid behandel word.
Dit kan verduidelik word as die korrekte en aanvaarbare manier waarop alle
mense geregtig is om in die werkplek behandel te word.
Menseregte is die fundamentele regte waartoe alle mense toegang behoort te
hê. Dit sluit in die reg tot lewe sonder vervolging, vryheid, onderwys ens. (2)
1.5 Risikobestuur is belangrik om veiligheid in die werkwinkel te handhaaf t.o.v.:
- Werker se welstand
- Klant se welstand
- Inkomste en winste
- Bates en eiendom
- Produktiwiteit
- Risikobestuur neem die risiko van die werker na die werkgewer en die
maatskappy, sowel as die eindverbruiker, in ag.
- Identifikasie van risiko en voorkoming van verliese / vermindering van
gevaar as ‘n voorkomende maatreël. (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 4 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
2.1 - Aktiewe drywing verwys na die drywingskomponent (spanning en
stroom) waardeur werk verrig word ✓
- Aktiewe drywing is die drywing wat effektief deur die las of kring verbruik
word. Aktiewe drywing is die produk van die spanning en stroomwaardes
wat in fase met mekaar verkeer.
- Aktiewe drywing is die gedeelte van drywing wat gemiddeld oor 'n volle
siklus van die WS-golf lei tot die netto oordra van energie in een rigting.
- Aktiewe drywing is die elektriese kragkomponent wat na meganiese
energie of hitte energie omgeskakel kan word.
- θ
P = 3 Vl Il Cos (2)
2.2
✓ ✓
Vl(3) Rotasierigting
✓
120°
✓
120° Vl(1)
120°
✓
Vl(2)
(5)
Die kandidaat MOET die grade simbool by die 120o voeg om vir die punt te
kwalifiseer.
Kleure van die fases is aanvaarbaar as byskrifte.
E vir EMK is ook aanvaarbaar as byskrifte. Die fasordiagram moet byskrifte
toon.
2.3 2.3.1 Pin = 3 Vl x Il x Cosθ
Pin
Il = ✓
3 x Vl x Cosθ
50 000 ✓
=
3 x 380 x 0,95
= 79,96 A ✓ (3)
2.3.2 S = 3 Vl x Il ✓
= 3 x 380 x 79,96 ✓
= 52,62 kVA ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 5 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
2.4 Die voordele van drywingsfaktorverbetering is:
- Resulterende kostebesparings weens verminderde kraggebruik vanaf die
verskaffer as gevolg van 'n verbeterde drywingsfaktor van die las.
- Toerusting hou langer aangesien minder energievermorsing weens
hitteverlies ondervind word.✓
- Weens die verlaagde stroom kan die skakeltuig en kabels teen 'n laer
aanslag bereken word, wat koste bespaar.
- Meer effektiewe installasies het langer tussenposes tussen dienste en
instandhouding weens verminderde slytasie. (2)
2.5 Die funksie van die wattmeter is om aktiewe drywing te meet wat in 'n
installasie verbruik word. (2)
2.6 Drywing = P 1 + P 2 ✓
= 2 500 + 500 ✓
= 3 000 W ✓
= 3 kW
(3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 6 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS
3.1 Beskermingstoestelle in transformators sluit in:
- Sekerings
- Oorbelastingspoele
- Differensiaalstroomrelê
- Buchholz-relê (elektries of meganies) (1)
3.2 Verliese in transformators lei tot:
- Verhoogde stroomverbruik✓
- Opwekking van meer hitte
- Verhoogde I2R-verliese
- Verlaagde rendement (1)
3.3 Verkoelingsmetodes van transformators sluit in:
- Olieverkoeling
- Waterverkoeling
- Lugverkoeling
- Gasverkoeling (3)
3.4 Indien die las vergroot, sal die kraglewering verhoog en dus sal die primêre
stroom vermeerder aangesien die spannings konstant bly✓ (3)
3.5 3.5.1 P ✓
Il (sekond êr) =
3 × Vl (sekond êr) × cosθ
60 000 ✓
=
3 × 380 × 0,8 ✓
= 113,95 A (3)
3.5.2 P ✓
Il (primêr) =
3 × Vl (primêr) × cosθ
60 000
= ✓
3 × 11 000 × 0,8
= 3,94 A ✓
(3)
3.5.3 S = 3 × Vl (primêr) × I (primêr) ✓
= 3 ×11 000 × 3,94 ✓
= 75,07 kVA ✓ (3)
3.5.4 Q = 3 × Vl (primêr) × Il (primêr) sin 36,87 ✓
= 3 ×11 000 × 3,94 × 0,6 ✓
= 45,04 kVA R ✓ (3)
[20]
Nota aan merker: Kandidate kan gebruik maak van sekondêre lyn spanning en lynstroom om
hierdie berekeninge te doen.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 7 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
4.1 - Stator
- Rotor
- Endplate (2)
4.2 - 'n Driefasemotor ontwikkel meer drywing as 'n enkelfasemotor van
dieselfde raamgrootte.✓
- 'n Driefasemotor is selfaansittend.✓
- 'n Driefasemotor ontwikkel hoër wringkrag as 'n enkelfasemotor met
dieselfde raamgrootte. (2)
4.3 Dit is belangrik om elektriese inspeksies uit te voer voor 'n motor aangeskakel
word om te verseker dat daar geen elektriese fout is nie.✓ Elektriese foute
kan lei tot elektriese skok of die motor kan beskadig word. (2)
4.4 4.4.1 Indien die motor 'n groter stroom trek as die instelling op die
oorbelasting, sal die oorbelasting oopmaak (aktiveer) en krag sal
na die beheerkring verwyder word wat die motor sal afskakel. (3)
4.4.2 - In die vorentoerigting word die spoel MK 1 aangeskakel.
- Die normaal toe kontak van MK 1 is nou oop
- Die oop kontak van MK 1 voorkom nou dat die MK 2 -spoel
aangeskakel kan word.
- Slegs nadat spoel MK 1 afgeskakel is, sal MK 2 sluit.
- Die sluit van die normaal toe MK 1 -kontak (wanneer dit
afgeskakel word) laat toe dat die spoel MK 2 aangeskakel kan
word wanneer die omkeerskakelaar gedruk word.
- Op soortgelyke wyse sal die normaal toe MK 2 (N/C)-kontak
voorkom dat die spoel van MK 1 aanskakel terwyl die motor se
draairigting omgekeerd is. (5)
4.5 Die funksie van die ster-delta-aansitter is om 'n motor in die ster-modus aan
te skakel en dus die aansitstroom te verminder en om die motor oor te
skakel na delta-modus wanneer die motor aangeskakel word.
Nota aan merker: Die doel van die aansitter is ook aanvaarbaar. (3)
4.6 Die funksie van die nulspanningspoel in 'n motor is om te voorkom dat die
motor outomaties aanskakel wanneer die krag herstel word na 'n
kragonderbreking. (3)
4.7 Deur die verbindings om te ruil van enige twee van die drie fases (2)
4.8 - Drywingsfaktor
- Frekwensie
- Drywingsaanslag
- Fase
- Verbindingstipe (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 8 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
4.9 4.9.1
f
ns = × 60
P
50
= × 60
6
= 500 r / min (3)
Indien poolpare as twee per fase geneem word sal die volgende
berekening van toepassing wees.
f
ns = × 60
P
50
= × 60
2
= 1500 r / min
4.9.2 nr = ns(1 − 0,04)
= 500(0,96)
= 480 r / min (3)
Altenatiewe atwoord na aanleding van vorige alternatiewe antwoord.
nr = ns (1 − 0,04) P geneem as 2
= 1500(0,96)
= 1440 r / min
4.10 4.10.1 Puit
P100 =
η
29 700
P100 =
0,9
= 33 000 W
= 33 kW (3)
4.10.2 P100%
Il =
3 Vl Cosθ
33 000
Il =
3 x 380 x 0,85
= 58,98 A
(3)
4.11 Die stroom van die toevoer getrek sal verminder. Met 'n verbeterde
drywingsfaktor sal die motor steeds dieselfde drywing lewer, teen dieselfde
spanning maar die motor sal minder stroom verbruik om dit te doen. (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 9 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 5: RLC
5.1 1
XC =
2πfC
1
=
2 × π × 50 × 120 × 10 −6
= 26,52 Ω (3)
5.2 - Die kapasitiewe reaktansie is gelyk aan die induktiewe reaktansie by
resonansie.
- Die resulterende reaktansie is nul
- Die impedansie (Z) verlaag tot die weerstandwaarde (R), wat tot 'n
minimum impedansie sal lei.
- Die stroomvloei is gevolglik 'n maksimum (4)
5.3 5.3.1 2
It = Ir + (Ic − Il ) 2
= 2,5 2 + (6 − 3,6) 2
= 3,47 A (3)
5.3.2 Vtoevoer
Xl =
Il
240
=
3,6
= 66,67 Ω
(3)
5.3.3 Indien die frekwensie vermeerder, sal die induktiewe reaktansie van
die spoel vermeerder aangesien die induktiewe reaktansie direk
eweredig is aan die frekwensie. Die stroom deur die spoel sal dus
verminder. (3)
5.4 Die versterkingsfaktor van die sirkuleerstrome in die induktor en kapasitor
in vergelyking met die toevoerstroom tydens resonansie (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 10 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 6: LOGIKA
6.1 6.1.1 - Sensortoestel
- Skakelaars
- Drukskakelaars ('Push buttons')
- Limietskakelaars
- Drukskakelaars (Lugdruk) (2)
6.1.2 - Leerlogikadiagramme
- Funksieblokdiagramme
- Sekwensiële funksie
- Vloeikaarte / Vloeidiagramme
- Instruksielyste
- Gestruktureerde teks (3)
6.1.3 - Stap 1 (INSET) – Die PLB toets die insetparameters via die
insetkoppelvlak
- Stap 2 (PROSES) – Die PLB sal deur sy program gaan vanaf die
eerste instruksie en dit lyn vir lyn uitvoer.
- Stap 3 (UITSET) – Die PLB sal die uitsette opdateer na die
uitvoer van elke instruksie (6)
6.1.4 Die transistoruitset van die PLB werk teen lae spanning asook lae
stroom wat dit ongeskik maak om sterkstroomtoestelle te beheer
aangesien die uitsettransistors beskadig sal word. (3)
6.1.5 - Om sterkstroom- elektriese toestelle aan te skakel, gebruik die
transistor-PLB van 'n relê.
- Die relê gebruik in die uitsetkring laat toe vir die elektriese
isolasie/verwydering tussen die las en die PLB.
- Die relê se uitsetkontakte word aan die las verbind en nie aan
die PLB nie; sodoende word die PLB beskerm. (3)
6.2 - PLB-beheer laat toe vir vinnige veranderinge aan die stelsel sonder om
omvattende herbedrading te doen.
- PLB-programme kan elektronies gestoor word.
- PLB-beheer verminder komponente en dus word die beheerpanele
kleiner.
- Vermindering van onderdele wat gebruik word, het 'n kostebesparing tot
gevolg.
- Minder/Geen bewegende dele nie, afhangende van die tipe PLB
- Meer betroubaar (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 11 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
6.3 X = A BCD + A BCD + A BCD + A BCD + A BCD
6.3.1
✓
0 0 0 0
✓
✓1 ✓ ✓ ✓
1 1 1
✓
✓ ✓
1
0 0 0
0 0 0 0
(9)
Alternatiewe byskrifmetodes moet op meriete bepunt word.
6.3.2 X = ABD + CD
(Een punt per uitdrukking en een punt vir die OF-funksie) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 12 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
6.4 6.4.1
✓ ✓
O/B STOP START 1
✓
HOU IN ✓ HK1
HK1 (N/O) UITSET
LAMP
✓
START 2
✓ HOU IN HK2 –
HK1 HK2 (N/O) UITSET ✓
WAAIER
✓
(8)
OF
✓ ✓
O/B STOP AAN 1
✓
HOU IN UITSET
HK1 (N/O) LAMP HK1
✓
HOU IN ✓
HK1 (N/O) M01
O/B
AAN 2
✓ HOU IN UITSET
M01 HK2 (N/O) WAAIER HK2
✓
✓
Nota: Dit is belangrik dat die kring in volgorde moet skakel.
6.4.2 'n Tydfunksie moet in die diagram ingesluit word na die insluiting van
die tweede aansit funksie (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 13 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1 - Oopluswins A v = oneindig
- Insetimpedansie Z in = oneindig
- Uitsetimpedansie Z o = nul
- Bandwydte = oneindig
- Stabiliteit/Lineêre werking
- Differensiële insette (twee insette)
- Oneindige gemenemodus-verwerpingsverhouding (3)
7.2 Die bandwydte is die reeks frekwensies wat 'n versterker kan vergroot
sonder vervorming van die uitsetsein of verlies aan wins (3)
7.3 - Die bandwydte is verhoog
- Die ruisvlak is verminder
- Vervorming van die insetsein is verminder.
- Die wins is meer voorspelbaar (2)
7.4 Positiewe terugvoer is wanneer 'n deel van die uitsetsein teruggevoer word
na die insetsein in fase met die inset wat lei tot 'n verhoging in die uitset (3)
7.5 Stabiliteit in op-versterkers beteken dat die lineêre werking van die op-
versterker nie beïnvloed word nie ten spyte van veranderinge in die
omstandighede waaronder die versterker funksioneer (2)
7.6 7.6.1 Omkeerversterker. (1)
7.6.2
0V Inset
0V Uitset
(3)
• Toon omkering
• Versterking
• Frekwensie moet dieselfde bly
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 14 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
7.6.3 Rf
Av =-
R in
15
=-
5
= -3 (3)
7.6.4 Vuit
Av =-
Vin
∴ Vuit = - A v Vin
= - 3 x 1,5
= - 4,5 V (3)
7.7 7.7.1 Die Schmitt-sneller word gebruik as 'n:
- Spanningsensitiewe skakelaar
- Verskaf 'n digitale uitset
- Kan gebruik word om die frekwensie van 'n WS-sein te meet
- Dag-nag-skakelaars
- Golfvormherwinningseenheid (2)
7.7.2
Boonste snellervlak
0V Insetsein
Onderste snellervlak
+Vcc
Vierkantgolf
0V
-Vcc
(6)
7.8 1
fr =
2π L t C
1
=
2π 80 × 10 −3 × 0,65 × 10 −6
= 697,94 Hz (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 15 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
7.9 7.9.1 Monostabiele multivibrator (1)
7.9.2 Tydskakelaarkring (1)
7.9.3 T = 5 × R 2 ×C 2
= 5 × 550 000 × 22 × 10 −9
= 0,0605 s
= 60,5 ms (3)
7.9.4
Snellerpuls
Uitsetgolf
+Vcc
0V
-Vcc
(5)
Nota: Die uitset kan ook vanaf 0 volts begin.
7.10 7.10.1 - Stel- en herstelskakelaar
- Elektroniese aan/af-skakelaar
- Geheue-element (1)
7.10.2 Die uitset sal verander om gelykstaande te wees aan
+V cc aangesien die inset aan die omkeerinset gekoppel is (2)
7.11 Die dubbele GS-toevoer verskaf energie aan die op-versterker om 'n
insetsein te versterk. Die dubbele kragtoevoer laat die op-versterker toe om
met 'n positiewe sowel as 'n negatiewe toevoer (+V cc en –V cc ) te werk en laat
dus toe vir negatiewe sowel as positiewe versterking ten opsigte van nul
volt. (3)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2015 Memo (Eng)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2015 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper