Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 466.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC Supplementary Exam 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met meertallige antwoorde impliseer dat enige relevante
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formule(s) toon
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid insluit om as korrek
oorweeg te word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, dien verstande die
ooreenstemmende antwoord bereik word.
2.5 Waar verkeerde antwoorde oorgedra kan word na die volgende
stap, is die aanvanklike antwoord verkeerd. Die daaropvolgende
antwoorde moet egter oorweeg word, indien die verkeerde antwoord
reg oorgedra is. Die nasiener moet dan die verkeerde som uitwerk
met die verkeerde waardes en indien die leerder dit korrek gebruik
het, moet volpunte vir die betrokke berekeninge gegee word.
3. Die memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
interpretasies moet oorweeg en op meriete bepunt word. Hierdie beginsel
moet egter konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
volgehou word.
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 1: BEROEPSVEILIGHEID
1.1 Om te werk aan 'n lewendige installasie met ontblote geleiers.
Om te werk met draagbare elektriese gereedskap wat nie korrek geïnsuleer is
nie. (2)
1.2 Moet nie aan die persoon met jou kaalhande vat nie.
Skakel die toevoer onmiddellik af.
Gebruik die noodstop skakelaar indien die werkswinkel een het.
Gebruik 'n geïsoleerde item om die persoon te bevry.
Pas die korrekte mediese prosedure toe.
(Enige volgorde) (3)
1.3 Suid-Afrikaners moet dieselfde werksgeleenthede asook ekonomiese
geleenthede gegun word sonder enige diskriminasie t.o.v. geslag.
Geen persoon moet aan seksuele teistering blootgestel word nie, ongeag hul
geslag. (2)
1.4 Het alle masjiene die nodige skerms?
Is die loopvlakke duidelik aangedui?
Het die werkswinkel voldoende beligting?
Is kentekens duidelik en korrek aangebring.
(Antwoorde moet verwant wees aan die voorkoming van ongelukke om
oorweeg te word.) (3)
[10]
VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
2.1 Vir opwekkers van dieselfde raamgrootte, verskaf drie-fase generators meer
drywing as enkelfase-opwekkers.
Dieselfde grootte aandrywing is nodig vir beide enkel- sowel as driefase-
opwekkers.
Driefase generators kan in kaskade (parallel) gekoppel word om 'n
gekombineerde uitset te verwerf.
Vir dieselfde energie opwekking is driefase goedkoper om op te wek as
enkelfase krag.
Die drie fases van 'n driefase-kragopwekker kan verbind word om 'n neutrale
punt te verskaf. (2)
2.2
Vmaks ER EY EB
0
V-maks
120° 120°
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
2.3 PT = P1 + P2
= 700 + (−290)
= 410W
(3)
2.4 2.4.1 I L = 3I F
= 3 ×18
= 31,18 A (3)
2.4.2 VL
VF =
3
380 V
=
3
= 219,39 V
(3)
2.4.3 VF
ZF =
IF
219,39
=
31,18 A
= 7,04 Ω (3)
2.4.4 P = 3 VL I LCosθ
= 3 x 380 x 31,18 × Cos 14°
= 19,91 kW (3)
[20]
VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS
3.1 Kerntipe ✓asook
Manteltipe (2)
3.2 Olie verbeter die isolasie van die transformator en gelei hitte weg van die
windinge en kernoppervlak van die transformator (2)
3.3 Onvoldoende ventilasie✓
Los verbindinge✓
Oorbelasting
Isolasie deurbraak
Kortsluitings (2)
3.4 Koperverliese✓
Ysterverliese (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
3.5 Bucholtz-relê✓
Oorspanningsbeskermingsrelê
Onderspanningsbeskermingsrelê
Oorstroombeskerming
Drukbeheertoestel (2)
3.6 3.6.1 VL = VF ✓
∴ VF = 11kV ✓
(2)
3.6.2 VL = 3 VF ✓
VL
∴ VF =
3 ✓
380
=
3
= 219,40V ✓
(3)
3.6.3 Np VF(P) ✓
=
Ns VF(S)
11 000 ✓
=
219,40
Np 50
=
Ns 1
N p : NS = 50 : 1 ✓ (3)
3.6.4 Die spanningsverhouding toon dat die transformator 'n verlagings
transformator met 'n verhouding van 50:1 is. Die primêre stroom sal laer
in die primêre winding wees as die sekondêre stroom vir 'n
verlagingstransformator.
Alternatiewe antwoord:
Die drywing in 'n transformator bly weerskante dieselfde, of dit nou primêr of
sekondêr is. Dit beteken dat indien die spanning van primêr na sekondêr sou
verlaag, weens die windings verhouding, die stroom in die sekondêre winding
sou moet verhoog om dieselfde drywing vir 'n spesifieke las te bied.
VF(p ) N p I F(s )
= =
VF(s ) N s I F(p )
(2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
4.1 Stator
Rotor
Endplate
Waaier
Raamwerk (2)
4.2 Driefase motors vereis minder onderhoud omdat dit minder bewegende dele
het as enkelfase motors.
Vir dieselfde raamgrootte masjien lewer 'n driefase masjien meer drywing as
'n enkelfase masjien. (2)
4.3 Drywingsfaktor
Spanningsaanslag
Frekwensie
Spoed
Tipe verbinding
Faseverskuiwing (3)
4.4 Vs = 400 V
F = 60 Hz
Aantal pole = 12 pole per fase = 6 poolpare
Glip (Per eenheid) = 0.04
4.4.1 f
ns = 60 ×
p
60
= 60 ×
6
= 600 rpm
(3)
4.4.2 nr = ns (1 − S PerEenheid )
nr = 600 (1 − 0,04 )
nr = 576 rpm (3)
4.5 Dit is belangrik om 'n meganiese inspeksie voor aanskakeling uit te voer om
meganiese foute te identifiseer wat skade kan veroorsaak sou die motor
aangeskakel word met die foute in plek. (2)
4.6 Kontinuïteit van elke winding
Isolasieweerstand tussen windinge
Isolasieweerstand tussen windinge en Aard
Ontblote geleiers (2)
4.7 Die oorbelastingseenheid bied beskerming aan die motor onder fout
toestande (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.8 4.8.1 Die funksie van 'n ster-delta aansitter is om die aansitstroom tydens
aansit te beperk. (1)
4.8.2 Delta (1)
4.8.3 Die retensiekontak (Hou In) HK 1 hou die toevoer aan die
hoofkontaktor geskakel wanneer dit geaktiveer word.
Die kontak word geaktiveer met die druk van die aan-knop.
Wanneer die aan-knop gelos word, bly die toevoer dus verbind aan
die hoofkontakte HK 1 aangesien die retensie kontak in parallel met
die aansit-knop is.
HK 1 open outomaties (want dit is veerbelaai) wanneer die
toevoerspanning na die spoel daarvan verwyder word. Dit verhoed
outomatiese aanskakeling na 'n kragonderbreking. (3)
4.8.4 Wanneer die tydskakelaar geaktiveer word begin die tydskakelaar
aftel
Kontakte T(N/T) sal open wanneer die tydskakelaar deurgetel het,
waarvan die waarde voorafgestel word. (2)
4.8.5 Kontakte HK 2 (N/T) en HK 3 (N/T) word in serie met die ster en delta
kontakte verbind. Hulle is normaal toe.
Wanneer HK 2 geskakel word ontkoppel HK 2 (N/T) vir HK 3 en keer
dat dit per ongeluk aangeskakel word.
Terwyl HK 3 ongeaktiveerd bly, bly HK 3 (N/T) dus geslote en kan
kragtoevoer na T(N/T) en HK 2 via HK 3 (N/T) verbind word.
Tydskakelaar T (N/T) koppel toevoer via HK 3 (N/T) na HK 2 terwyl T
deurtel.
Na T klaargetel is aktiveer T, T (N/O) sluit en T(N/C) gaan oop.
HK 2 word afgeskakel wanneer T(N/T) open en krag word van HK 2
verwyder en HK 2 herstel (omdat dit veerbelaai is).
Wanneer HK 2 herstel en HK 2 (N/T) sluit kan HK 3 aktiveer via T (N/O)
en HK 2 (N/T) wat nou gesluit is.
Gevolglik skakel HK 3 aan wat weer HK 3 (N/T) open en dus verhoed
dat HK 2 aangeskakel word. (6)
4.9 4.9.1 P = 3 ×VL × I L × Cosθ ×η
= 3 × 380 ×12 × 0,8 × 0,9
= 5,69 kW
(3)
4.9.2 Die aktiewe drywing van die motor sal vermeerder (1)
4.9.3 IL = 3 IF (1)
4.9.4 Indien die drywingsfaktor van die motor verbeter word sal die motor
minder stroom trek, maar dit sal steeds dieselde uitsetwringkrag
produseer. (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 5: RLC
5.1 Verbind 'n ammeter in die kring en verstel die frekwensie van die toevoer
tot die lesing op die ammeter 'n maksimum is.
OF
Verbind voltmeters oor die spoel en kapasitor en verstel die frekwensie van
die toevoer tot die lesing op die twee meters identies is.
OF
Verbind voltmeters oor die toevoer en die weerstand en verstel die frekwensie
tot die lesing op die twee meters identies is. (3)
5.2 Installeer 'n drywingsfaktor korrigerende kapasitor
Maak gebruik van sinchrone motors (1)
5.3 Wanneer die frekwensie verminder sal X L verlaag en X C verhoog. I XL sal
verhoog en I XC sal verlaag. I Z sal verhoog na gelang van die
faseverskuiwing.
Alternatiewe antwoord:
By resonansie is XL=XC en die resultante stroom in die kring is IZ=IR. Die
stroom is dus in fase met die spanning tydens resonansie.
Wanneer die toevoerfrekwensie verminder word beweeg die kring uit
resonansie uit.
'n Verlaging in frekwensie sal lei tot 'n verhoging in X L en dus 'n verlaging in
I XL .
'n Verlaging in frekwensie sal die kapasitiewe reaktansie X C verhoog en dus
I XC verlaag.
Die kring raak nou oorwegend induktief en die resulterende stroom is
nalopend t.o.v. die toevoerspanning/
Omdat I XL en I XC mekaar opponeer sal die totale reaktansie verander asook
die fasehoek. 'n Verhoging in die fasehoek lei tot 'n verhoging in die totale
stroomvloei in die kringbaan. (3)
5.4 5.4.1 1
fr =
2π ( LC )
1
=
2π (0,2 ×10 ) × (160 ×10 − 6 )
−3
= 890,15 Hz
(3)
5.4.2 V
I = By resonansie Z=R
Z
240
=
30
= 8A (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
5.4.3 XL
Q =
R
2πfL
=
R Berekening van X L
2 × π × 889 × 0,2 ×10 −3
=
30
= 0,04
(4)
5.4.4 1
fr =
2π LC
1
C=
4π f r L
2 2
1
=
4 x π ×10002 × 0,2 ×10 −3
2
=126,6 µF
(3)
[20]
VRAAG 6: LOGIKA
6.1 6.1.1 Die koppelvlak is die verbinding (platform) tussen die regte
wêreld toestelleen die Sentrale Verwerkingseenheid (SVE)
Dit laat toe vir vlakverwisseling/aanpassing van die inset informasie
wat dit aanvaarbaar maak vir die PLB-prosesseerder om dit te kan
verwerk. (Dit skakel 'n aksie om in 'n elektriese sein) (3)
6.1.2 Relê kontakte
Drukskakelaars
Limietskakelaars
Analoogsensors
Selekteerskakelaars
(Enige TWEE) (2)
6.1.3 L.U.Ds
Kragtransistors
Tiristors
(Enige TWEE) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
6.1.4 STAP 1- Kyk na die inset staat. Die kontroleerder toets die
status van die insette en kyk of dit 'HOOG' (Logika 1) of 'LAAG'
(Logika 0) is. '0' OF '1'
STAP 2- VOER UIT DIE PROGRAM Die PLB voer die opdragte
uit een instruksie per slag en stoor die resultate as parameters vir
verdere besluitneming soos die skandeersiklus voortgaan.
STAP 3- DATEER DIE UITSET OP Die PLB verander die
uitsetstatus na aanleiding van die instruksies, leerlogika diagram of
instruksieblokdiagram (IBD) (6)
6.2 6.2.1
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
6.2.2
Groepering (6)
6.2.3
(7)
6.2.4 Die stel/Herstel funksie kan in motor beheer gebruik word.
Die herstel funksie geniet voorrang bo die stel funksie
Dit kan gebruik word om die aansit- en stop-funksie van 'n direk-
aanlyn-aansitter (of enige ander tipe aansitter) te simuleer.
(Enige aanvaarbare verduideliking en voorbeeld moet oorweeg
word) (3)
6.2.5 'n Eksterne STOPknop gee aan die operateur 'n fisiese metode om
die toevoer na die Nulspanningspoel te onderbreek.
Op 'n PLC stelsel kan die Stel/herstel funksies as aansit en stop
knoppe geprogrammeer word.
Hierdie programmeringsfunksie kan dus die aansit en stop
beheerfunksie van die motor oorneem.
Indien uitset kontak 'n fout ontwikkel en in die AAN posisie vassteek
kan die operateur beheer oor die stelsel verloor.
'n Addisionele Stopknop kan dien as 'n addisionele
veiligheidsmaatreël wat 'n ongeluk kan voorkom. (3)
6.3 Kontakte aktiveer NA 'n voorafgestelde tyd (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1 'n 741 operasionele versterker is 'n geïntegreerde kring wat uit baie
komponente bestaan op 'n silikonskyfie.
Die skyfie word in 'n dubbel in lyn pakkie verpak om toe te laat dat dit in
verskillende modusse gekoppel kan word
OF
'n Operasionele versterker is 'n geïntegreerde kring bestaande uit baie
elektroniese komponente met 'n hoë spanningswins wat aan 'n GS kragbron
verbind kan word. (3)
7.2 Oneindige bandwydte beteken dat die operasionele versterker 'n insetsein
kan versterk oor 'n oneindige frekwensiespektrum. (2)
7.3 Ooplusspanningswins is oneindig.
Inset impedansie is oneindig
Uitsetimpedansie is zero
Onvoorwaardelike stabiliteit. (2)
7.4 7.4.1 Negatiewe terugvoer is wanneer 'n gedeelte van die uitsetsein
teruggevoer word na die inset van die versterker.
Die terugvoersein is 180o uit fase met die inset sein.
Die teruggevoerde sein word dus van die inset afgetrek en die wins
verminder.
Indien terugkoppeling nie beheer word nie kan die uitset verswak
word na zero. (3)
7.4.2 Positiewe terugvoer is wanneer 'n gedeelte van die uitsetsein
teruggekoppel word na die inset.
Die terugvoer sein is in fase met die inset sein.
Die inset sein en die teruggekoppelde sein word bymekaargetel en
die uitsetwins verhoog.
Indien terugkoppeling nie beheer word nie kan die uitset weghol wat
die kring onstabiel sal maak. (3)
7.5 Die bandwydte verhoog.
Die ruisvlakke verminder
Die wins verminder
Vervorming van die insetsein op die uitset verminder (Enige TWEE) (2)
7.6 Uitset moet toon: OF
Versterking
Dieselfde Frekwensie Indien oopluswins = ∞
Korrekte fase
Die inset en uitsetfrekwensie moet
verbandhou/dieselfde wees
V1
Vuit
V2
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
7.7 7.7.1
+V
Uitset moet toon:
0V Geen inversie
Vierkantsgolf
-V Golf by versadigingspunte
(3)
7.7.2 Zero vlak detektor
Drempelspanning detektor (1)
7.8 7.8.1 Nieomkeerversterker (1)
7.8.2
Nieomgekeerde uitset moet toon:
Versterking
Vn Vout
Dieselfde Frekwensie
(2)
7.8.3 Rf
AV = 1 +
Rin
12000
= 1+
3000
= 5
(3)
7.8.4 Vuit
Av =
Vin
Vuit = Av x Vin
=5x 3
= 15 V (3)
7.8.5 Die waarde van R F bepaal hoeveel terugvoer bewerkstellig word.
Indien R F verminder word sal die aantal negatiewe terugvoer
vermeerder word.
Die gevolg is dat die spanningswins van die kring sal verminder. (2)
7.8.6 Die omkeer terminaal is verbind via R IN na die 0V-reling en daarom
R IN die waarde van die spanning by die inset. (2)
7.9 As 'n buffer tussen stadiums om impendansie aanpassing van een
stadium na die daaropvolgende stadium in die kring te bewerkstellig. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
7.10 7.10.1
+V
Uitset moet toon:
Driehoekige golfvorm
0V +V
-V
-V
(3)
7.10.2 R in en C vorm 'n tydkonstante wat die tempo waarteen die
uitsetspanning vermeerder beheer. Dit bepaal die tyd wat dit
neem vir die spanning om versadigingspunt te bereik. (3)
7.11 7.11.1 Hartley-ossillator (1)
7.11.2 L = L1 + L2
= 0,035 + 0.035
= 0,07 H
1
Fr =
2π LC
1
=
2π 0,07 x 0,47 x10 −6
= 877,89 Hz
(6)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2015 QP

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper