Skip to content

Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo

MemorandumElectrical TechnologyGrade 12201511 pages

Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES AAN NASIENERS 1. Alle vrae met meertallige antwoorde impliseer dat enige relevante aanvaarbare antwoord oorweeg moet word. 2. Berekeninge: 2.1 Alle berekeninge moet formule(s) toon. 2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees. 2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid insluit om as korrek oorweeg te word. 2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, dien verstande die ooreenstemmende antwoord bereik word. 2.5 Waar verkeerde antwoorde oorgedra kan word na die volgende stap, is die aanvanklike antwoord verkeerd. Die daaropvolgende antwoorde moet egter oorweeg word, indien die verkeerde antwoord reg oorgedra is. Die nasiener moet dan die verkeerde som uitwerk met die verkeerde waardes en indien die leerder dit korrek gebruik het, moet volpunte vir die betrokke berekeninge gegee word. 3. Die memorandum is slegs ʼn gids met modelantwoorde. Alternatiewe interpretasies moet oorweeg en op meriete bepunt word. Hierdie beginsel moet egter konsekwent regdeur volgehou word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 3 VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID 1.1  Die etsing van gedrukte stroombaanpanele. √  Die gebruik van kraggereedskap. √  Die verkeerde gebruik van handgereedskap. √ (Enige 2 x 1) (2) 1.2  E-posse √  Internettoegang √  Telefoonoproepe √  Data √  Beelde √ (Enige 1 x 1) (1) 1.3 Eerlikheid, √ selfdissipline, √ betroubaarheid √ en lojaliteit √ is gunstige eienskappe. (Enige 3 x 1) (3) 1.4  Om die regte van ander te respekteer. √  Om ʼn spanwerker te wees. √  Om samewerking te toon. √  Om selfgeldend te wees. √  Om ʼn kliёntediensleweringshouding te openbaar. √  Geleenthede vir voortdurende kennisververmeerdering te probeer vind. √  Om hoflike gedrag te openbaar. √  Om vertroulikheid te respekteer. √ (Enige 2 x 1) (2) 1.5 Gevaar vas te stel √ en maak seker dat die gebied veilig is. √ (2) [10] VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING 2.1 (3) 2.2  Kan in ster of delta gekoppel word. √  Twee spannings beskikbaar (VL en VF). √  Vir drie- en enkelfase-motors van soortgelyke fisiese groottes, sal driefase meer drywing lewer. √  Driefase verskaf krag aan enkel-fase en driefase laste.  Driefase is goedkoper om te genereer. √  Driefase vereis minder instandhouding. √ (Enige 3 relevante voordele x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015) 2.3 VL = VF √ = 220 V √ IF = √ = √= 5 A√ IL = √3IPH √ = √3 √= 8,66 A √ (8) 2.4 Aktiewe drywing is die drywing wat effektief deur die las gebruik word. √ Reaktiewe drywing is die drywing wat verkwis word, en nie gebruik word om werk op die las te doen nie. √ (2) 2.5 Omdat die koper windings van alternators beide weerstand en induktansie het √ sal elke fase ʼn sekere impedansie hê. √ Dit is van die uiterste belang dat die roterende spoele dieselfde spannings en strome in elk van die drie fases opwek, √ en dat dit net moontlik is indien die impedansie van al drie fases identies is. √ (4) [20] VRAAG 3: DRIEFASE TRANSFORMATORS 3.1 3.1.1 W√ (1) 3.1.2 W√ (1) 3.1.3 O√ (1) 3.1.4 W√ (1) 3.1.5 W√ (1) 3.1.6 W√ (1) 3.2 3.2.1 VL = VF = 11 Kv √ = √ I 3 VSEK (PH) = √ = 220 V √ (4) 3.2.2 PAKT = 3 VL IL cosθ √ IL = PACT √ 3 VL cosθ VL = 3 VPH = 3 √ = 381,7 √ IL = 12 000 √ 3 x 381,7 x 0,8 = 22,65 A (6) 3.3 3.3.1 Ja √ (1) 3.3.2  Lugverkoel √  Olieverkoel √  Waterverkoel √ (3) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 5 VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS AND -AANSITTERS 4.1  Selfaansittend √  Robuus √  Eenvoudige konstruksie √  Lae instandhouding √  Verminderde brandgevaar  Verminderde loopkoste √  Hoë aanvangswringkrag √  Wye reeks gebruike √  Maklik om die rigting van rotasie te verander √  Kan in ster of delta verbind word √  Hoër rendement √  Hoër arbeidsfaktore √  Wye reeks drywingsaanslae √ (Enige 3 x 1) (3) 4.2 Rotor, √ Stator, √ en Statorwikkelings (of entplate) √ (3) 4.3 4.3.1 (3) 4.3.2 (3) 4.4 4.4.1 PAPP = PAKTIEF √= 50000 √= 55,5556 kVA √ Cos θ 0,9 (3) 4.4.2 IL = PAKTIEF √ √3 L Cos θ = 50000 √ √3 (38 ) ( .9) = 84,41 A √ (3) 4.4.3 NS = 60 x f √ P = 60 x 50 √ 2 (4 pole/ Fase = 2 Pool Pare) √ = 1 500 OPM (rpm) √ (4) 4.4.4 SLIP = (NS – NR) x 100 √ = (1 500 – 14 00) x 100 √ = 6 67% √ NS 150 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015) 4.4.5 η = PUIT x 100% √ PIN = 45 kW x100 √ 50 kW = 90% √ (3) 4.5 (12) [40] VRAAG 5: RCL KRINGE 5.1 5.1.1 Geen invloed. √ (1) 5.1.2 Induktiewe reaktansie is proporsioneel tot frekwensie (XL = 2 fL) √ (1) 5.1.3 Kapasitiewe reaktansie is omgekeerd eweredig aan frekwensie (XC = /( πfC) √ (1) 5.2 Impedansie is die totale teenstand √ teen die vloei van stroom √ in ʼn W - kring. √ (3) 5.3 5.3.1 IR = VS = 110√ = 2.340 A √ R 47 IL = VS = 110√ = 1.571 A √ XL 70 IC = VS = 110√ = 1.357 A √ XC 80 IT = √IR2 + (IL – IC)2 = √2.342 + (1.571 – 1.357)2 √ = 2,35 A √ (8) 5.3.2 Z = VS = 110 √ = 6,8 3 Ω √ IT 2,35 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 7 5.4 By resonansie trek ʼn parallel LC kring minimum stroom √ waar ʼn serie kring maksimum stroom trek. √ Die parallelkring is beter √ want die kring sal vir ʼn lang tyd by resonansie ingestem wees. √ (4) [20] VRAAG 6: LOGIKA 6.1 Programmeerbare Logiese Beheertoestel √ (1) 6.2 6.2.1  Drukknopies √  Kontakte √  Perkskakelaars √  Sensors √ (Enige 2 x 1) (2) 6.2.2  olenoïde √  Kontaktors √  Alarms √ (Enige 2 x 1) (2) 6.3 Vervaardiging, √ masjinering, √ voedsel/drank, √ metaal, √ krag, √ mynbou, √ petrochemies/chemies √ (Enige 1 x 1) (1) 6.4 6.4.1 √ (1) 6.4.2 √ (1) 6.4.3 √ (1) 6.5 - Nagaan van inset – (INSET) - Uitvoering van instruksies – (PROSES) - Opdatering van die uitsette – (UITSET) (3) 6.6 =A√ (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015) 6.7 (8) 6.8 6.8.1 (4) 6.8.2 (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 9 VRAAG 7: VERSTERKERS 7.1 (5) 7.2 ersterk beide W en G √ sonder enige verlies aan wins. √ (2) 7.3  Toename in bandwydte √  Verhoogde stabiliteit √  Verminder verwringing en geraas √  Verbeterde inset- en uitsetimpedansies √  Stel ons in staat vir spesifieke wins te ontwerp. √ (Enige 3 x 1) (3) 7.4  Zero-vlakdetektor √  Drumpeldetektor √  Nulpuntdetektors √ (Enige 2 x 1) (2) 7.5 7.5.1 0V (1) 7.5.2 Ongeveer +15 V (1) 7.5.3 Ongeveer -15 V (1) 7.6 (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2015) 7.7 (3) 7.8 (5) 7.9 oos in wiskundige integrasie √ Die kring bepaal die area by die gradiënt. √ (4) 7.10 7.10.1 Bi-stabiele multi-vibrator √ (1) 7.10.2 Kontak-wip-elimineerder √ Ontladings-ossillator √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 11 7.11 7.11.1 ʼn onogesneller stabiele multivibrator is ʼn tydreёlkring wat van toestand verander sodra dit gesneller word. √ aar na ʼn sekere tydsvertraging na die oorspronklike toestand terugkeer. √ (2) 7.11.2 (6) 7.12 7.12.1 RC-faseverskuiwingsossillators √ (1) 7.12.2 (3) [50] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Electrical Technology

View all