Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2014
EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentMemorandum %20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b/v1-e603f1c1c3be94bc4f15/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b643fda6-fc67-4f96-9d21-d931bd7a2adb/v1-466bbb9568e90e745f27/card.webp)
%20June%202023%20(English)%20%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--cc4bfc06-0aa2-4efe-95c1-96d6d8c552a4/v1-4de6ae1a0ef47c5c9cde/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--76af9a4e-93c2-42b1-b94c-5d5c9b174f23/v1-b0a0818953ac1a0ac496/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--628a5702-cfc2-41f7-96bb-c1b09b9361ab/v1-cc3e34def4175ebfbefe/card.webp)
%20November%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2876d513-39c4-4b72-9e58-f47e8845335a/v1-1b56763411141b23bef2/card.webp)






View all
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--abaa7d5d-7e84-47cf-98b7-f679e627e852/v1-80367e0f66c082b806e3/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--6a0f0157-5f82-46c7-9aa6-35a970ebf613/v1-cdc23fff8c006c7b3f47/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346/v1-0bd92eb65b29b393d1a6/card.webp)
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo
Grade 9 Economic And Management Sciences memorandum from the November EC 2014, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Economic And Management Sciences · Grade 9 · November EC · 2014. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economic And Management Sciences
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 329.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2014)
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 B (2)
1.2 A (2)
1.3 C (2)
1.4 D (2)
1.5 C (2)
1.6 A (2)
1.7 B (2)
1.8 A (2)
1.9 D (2)
1.10 C (2)
[20]
VRAAG 2
2.1 produksieplan (2)
2.2 kredietnota (2)
2.3 gelykspeel (2)
2.4 duplikaatfaktuur (2)
2.5 Beplande (2)
[10]
VRAAG 3
3.1 C (2)
3.2 G (2)
3.3 D (2)
3.4 I (2)
3.5 H (2)
3.6 A (2)
3.7 J (2)
3.8 E (2)
3.9 F (2)
3.10 B (2)
[20]
VRAAG 4
4.1 WAAR (2)
4.2 WAAR (2)
4.3 ONWAAR (2)
4.4 WAAR (2)
4.5 ONWAAR (2)
[10]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 3
AFDELING B: DIE EKONOMIE
VRAAG 5
5.1 Thami koop vakansie geskenke en lekkers vir die hele gesin.
Antwoord: 1 (1)
5.2 Jane bied aan om huise te verf as ʼn deeltydse werk vir die somer.
Antwoord: 3 (1)
5.3 George ontvang inkomste uit die uithuur van eiendomme.
Antwoord: 4 (1)
5.4 Mary betaal vir konsertkaartjies.
Antwoord: 2 (1)
5.5 General Motors SA vervaardig vragmotors vir die verbruikersmark.
Antwoord: 7 (1)
5.6 Die Pirates-sokkerklub ontvang geld vir seisoenkaartjie-verkope.
Antwoord: 8 (1)
5.7 Le Parit skoonheidsalon neem ʼn addisionele haarkapper in diens.
Antwoord: 5 (1)
5.8 Dynamic Body fiksheidssentrum betaal hul persoonlike afrigters elke
Vrydag.
Antwoord: 6 (1)
5.9 Pick n Pay (Edms.) Bpk. betaal jaarlikse belasting aan die plaaslike
regering.
Antwoord: 12 (1)
5.10 Die Dzudzu gesin betaal inkomstebelasting aan die regering.
Antwoord: 16 (1)
5.11 Mej. Zizi, ʼn vertaler by die Kimberley landdroshof, ontvang haar
maandelikse salaris.
Antwoord: 14 (1)
5.12 ʼn Onlangse polisie-akademie gegradueerde word deur die polisie-afdeling
gehuur.
Antwoord: 13 (1)
5.13 Die plaaslike munisipaliteit voorsien persoonlike vullisverwydering.
Antwoord: 15 (1)
5.14 ʼn Klein maatskappy verskaf uniforms en mediese toerusting aan die land
se gewapende magte.
Antwoord: 9 (1)
5.15 Die regering verskaf elektrisiteit aan plaaslike ondernemings in die Sarah
Baartman (Cacadu)-distrik.
Antwoord: 11 (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2014)
VRAAG 6
6.1
Vraag- en Aanbodkurwes
8
7 V A
6
Prys in rand
5 E
4
3 Series1
2
1 A V
0
0 20 40 60 80 100
Hoeveelheid liniale
PUNTETOEKENNING
√ punt vir die opskrif Vraag-en Aanbodkurwe (1)
√ punt vir etiket van Y-as: Prys in rand (1)
√ punt vir etiket van X-as: Hoeveelheid liniale (1)
√ punt vir ewewigspunt korrek aandui by E (1)
√ punt vir elke korrekte aanduiding van vraag en aanbod punte in die
grafiek
(12 ÷ 2) = (6) (10)
6.2 Verbruikers sal meer liniale koop wanneer sy prys is laer is. Dit beteken
dat indien die prys vermeerde, die hoeveelheid aangevra verminder, en,
indien die prys verminder, die hoeveelheid aangevra vermeerder. (3)
6.3 As die pryse van goedere en dienste styg, word die hoeveelheid goedere
(liniale) en dienste, wat deur verskaffers aangebied word, deur verskaffers
verminder. Die verskaffer is bereid is om meer van ʼn produk (liniale) of
diens te lewer wanneer die prys styg en minder as die prys daal. (3)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 5
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Moontlike verliese vir besighede:
Grondstowwe wat gebruik word in die produksieproses en
onvoltooide produkte kan tydens die staking bederf.
Kopers gaan na die ander besighede om produkte te vind,
omdat hulle nie kan wag totdat die staking verby is en die
produksie voortgaan nie.
Besigheid se verkope (omset) daal.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
7.1.2 Moontlike verliese aan werknemers:
Hulle sal betaling verloor vir die tyd wat hulle van die werk af
is. Dit word ‘geen werk, geen betaling’ beginsel genoem.
As die stakers ontslaan word, sal hulle al hul inkomste
verloor.
Afdanking van werknemers.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
7.2 Kongres van Suid-Afrikaanse Vakbonde (1)
[9]
TOTAAL AFDELING B: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2014)
AFDELING C: FINANSIËLE GELETTERDHEID
VRAAG 8
8.1 8.1.1 R147 300 (1)
8.1.2 R54 000 (1)
8.1.3 R140 150 (1)
8.1.4 R54 150 (1)
8.1.5 R2 810 (1)
8.1.6 R95 040 (1)
8.1.7 Debiteure-afslag (1)
8.2 Dt. HANDELSVOORRAADREKENING Kt.
2014 2014
Okt. 31 Bank KBJ 109 050 Okt. 31 Koste van CR 43 200
verkope J
Krediteure KJ 40 500 Koste van DJ 95 040
beheer verkope
Koste DAJ 1 525 Krediteure CAJ 2 560
van Kontrole
verkope
Saldo o/d 10 275
151 075 151 075
Nov 1 Saldo a/b 10 275 (15)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 7
Dt. DEBITEUREKONTROLEREKENING Kt
2014 2014
Okt. 31 Verkope DJ 118 800 Okt. 31 Bank KOJ 53 000
Debiteure DAJ 2 030
Toelaes
Saldo o/d 63 770
118 800 118 800
Nov 1 Saldo a/b 63 770
(10)
8.3 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
TRANSAKSIE BATES EIENAARSBELANG LASTE
Mei 2014
2 Kontantverkope
volgens KRS + R5 600 + R5 600
no. 201, R5 600 (koste
van verkope R2 300) − R2 300 − R2 300 (4)
[36]
VRAAG 9
9.1 Krediteurekontrole / Incredible Cyclists (2)
9.2 Lening (2)
9.3 R125 000 x 6% x ½ = R625 (4)
9.4 Rekening wat gebruik word om die kosprys van goedere te toon. (1 x 2) (2)
9.5 Hy kan meer kliënte kry.
Verhoogde wins en lojaliteit van kliënte.
Meer verkope en die besigheid groei.
Laer risiko van roof – geen groot bedrae geld gehou word in die besigheid.
(Enige 1 x 2) (2)
9.6 Hy ontvang nie sy geld nie – slegte skuld.
Hy moet dalk ander uitgawes ook betaal, maar het uitstaande skuld van
debiteure.
Bykomende administratiewe koste vir die invordering van skuld. (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2014)
VRAAG 10
10.1 Proefbalans van Mentone Klerevervaardigers op 30 Junie 2014
Balansstaatrekeninge Afdeling Debiet Krediet
Kapitaal 350 000
Voertuig 265 000
Handelsvoorraad 150 200
Debiteurekontrole 46 662
Krediteurekontrole 8 500
Bank 3 070
Nominale rekeninge-afdeling
Verkope 441 232
Koste van verkope 200 560
Debiteure-afslag 12 560
Salaris 98 320
Huur uitgawes 15 600
Rente inkomste/ontvang 260
Telefoon 8 560
Water en ligte 5 600
803 062 803 062
(18 2) (9)
10.2 Bankbalans R3 070 (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 9
AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP
VRAAG 11
11.1 11.1.1 (a) Primêre sektor (1)
(b) Sekondêre sektor (1)
(c) Tersiêre sektor (1)
11.1.2 ONDERLINGE VERHOUDING TUSSEN DIE DRIE SEKTORE:
Alhoewel die primêre, sekondêre en tersiêre ondernemings
verskil, werk hulle gewoonlik saam koop om die produkte wat
ons koop, te produseer.
Goedere beweeg deur ʼn kanaal (ook bekend as die produksie-
kanaal).
Die kanaal volg die konstruksie van ʼn produk vanaf ontginning
as grondstowwe tot by die verkoop aan die verbruiker.
In die gegewe voorbeeld word koring geproduseer en geoes op
die plaas/in die landbou (primêre sektor)
Vervoer (tersiêre sektor) na die (meule) fabriek waar dit gemaal
word tot meel (sekondêre sektor).
Die meel word dan gemeng met ander bestanddele (wat uit die
primêre sektor kom) om brood te bak.
Die brood word dan versprei deur padvervoer (tersiêre sektor)
tot by die handelaar waar dit aan die verbruiker te koop
aangebied word.
Enige ander korrekte verduideliking. (6 x 1) (6)
11.2 VYF FUNKSIES VAN MENSLIKE HULPBRONNE
Vind uit watter personeel die bestuur in diens moet neem en watter
vaardighede en persoonlike eienskappe hierdie poste vereis
Adverteer vir nuwe werknemers
Voer onderhoude en huur nuwe werknemers
Ontleed die werklading van personeel
Hou rekords van alle werknemers
Verseker die korrekte betaling aan werknemers
Reël in-diens-opleiding vir personeel
Evalueer personeel-prestasie (Enige 5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2014)
11.3 DIE SKOOL SE MARKDAG
11.3.1 Redes vir marknavorsing
Dit is belangrik dat ʼn entrepreneur marknavorsing onderneem om
te sien of daar mense is wat belangstel om die produk aan te
koop.
Marknavorsing kan die volgende vrae beantwoord:
o Wie is bereid om my produk te koop?
o Watter prys sal hulle bereid wees om te betaal?
o Waar is die beste plek waar ek my produk verkoop?
o Watter hoeveelheid sal ons in staat wees om te verkoop?
(Enige 3 x 1) (3)
11.3.2 Die bemarkingsplan
Ten einde die bemarkingproses te beplan, moet die volgende
ondersoek word:
Watter behoefte sal bevredig word? Gee besonderhede oor die
behoefte vir jou produk en waarom verbruikers bereid sal wees
om dit te koop.
Hoeveel sal jy vir hierdie produk vra? Gee besonderhede oor
pryse wat jy van plan is om te vra, en dui aan hoe jy tot hierdie
slotsom/afleding gekom het.
Hoe sal jy die produk bevorder en klante oorreed om jou goedere
of dienste te koop? Gee besonderhede van jou bevorderings-
strategieë en die advertensies wat jy beplan om te gebruik om
kliënte te oortuig om die produk te koop (Verpakking
besonderhede kan ook hier gegee word.)
Hoe sal jy jou produkte en dienste versprei, en hoe sal klante
bereik? Gee ʼn beskrywing van die plek waar jy beplan om jou
goedere/produkte te verkoop.
(HIERDIE VIER FAKTORE WORD SOMS DIE 4 P’S VAN
BEMARKING GENOEM.) (6)
11.4 RISIKOBESTUUR
Die vasstelling van die mate van risiko.
Beplanning en implementering van risikobestuur vir enige geïdentifiseerde
risiko’s
Evaluering en toets risikobestuur besluite.
Risikobeheer
Beskerm werkers en die publiek teen rampe soos vuur en terrorisme.
Verminder die negatiewe uitwerking van risiko’s. (Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 11
11.5 DIE UITVOERENDE OPSOMMING
Die uitvoerende opsomming gee ʼn kort oorsig van die sakeplan.
Jy meld dit aan die begin van die dokument, maar jy noteer dit slegs nadat
jy al die ander take betreffende die plan afgehandel het.
Dit is so omdat dat jy eers duidelikheid oor jou plan moet kry alvorens jy die
opsomming skryf. (3)
OF
Dit is ʼn kort opsomming van die hele dokument. (3)
OF
ʼn Kort opsomming van die inhoud van die sakeplan.
Gee ʼn duidelike idee van die inhoud
Moet laaste gedoen word (Enige 3 x 1) (3)
11.6 SWOT-analise
STERKPUNTE:
Daylo het ʼn graad in Sakebestuur
Jenö het ʼn diploma in Bemarking
Toename in die vraag na hul produkte
Hulle verkoop bekostigbare skoene (Enige 2 x 1) (2)
SWAKHEDE:
Frank, die kassier het geen ondervinding.
Die kassier behandel kliënte onprofessioneel/onbeskof teenoor kliënte. (2)
GELEENTHEDE:
Hulle het takke in Durban en Kaapstad geopen.
Hulle dryf handel met ingevoerde skoene en ontwerperjeans.
Mededingers gesluit (ABC Handelaars) (Enige 2 x 1) (2)
BEDREIGINGS:
Verpligte e-tolgeld op hul roete
Styging in die brandstofprys
Toename in munisipale tariewe (Enige 2 x 1) (2)
11.7 Dit omskep insette van die omgewing in uitsette wat aangebied word deur
maatskappye aan verbruikers.
OF
Gebruik verskeie bronne om goedere en dienste vir verbruikers te
vervaardig.
Maak seker dat die produk of diens is beskikbaar gestel word, van die regte
kwaliteit, in die regte hoeveelhede/kwantiteit en op die regte tyd en hoe om
terselfdertyd kostes laag te hou.
Bevorder produktiwiteit. (Enige 1 x 2) (2)
TOTAAL AFDELING D: 40
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Economic And Management Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 9 Economic And Management Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 9 past papers
More Economic And Management Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b/v1-e603f1c1c3be94bc4f15/card.webp)
Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b643fda6-fc67-4f96-9d21-d931bd7a2adb/v1-466bbb9568e90e745f27/card.webp)
Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2024 Memo (Eng)
%20June%202023%20(English)%20%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--cc4bfc06-0aa2-4efe-95c1-96d6d8c552a4/v1-4de6ae1a0ef47c5c9cde/card.webp)
Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 2023 Memo (Eng)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--76af9a4e-93c2-42b1-b94c-5d5c9b174f23/v1-b0a0818953ac1a0ac496/card.webp)
Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2023 Memo (Afr)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--628a5702-cfc2-41f7-96bb-c1b09b9361ab/v1-cc3e34def4175ebfbefe/card.webp)
Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2023 Memo (Eng)
%20November%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2876d513-39c4-4b72-9e58-f47e8845335a/v1-1b56763411141b23bef2/card.webp)
Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 2023 Memo (Afr)
Related documents

Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo

Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2014 QP

Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2014 QP

Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2013 Memo
More from Grade 9 Economic And Management Sciences

CAPS document
CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7 9
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 2024 Addendum (Afr)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--abaa7d5d-7e84-47cf-98b7-f679e627e852/v1-80367e0f66c082b806e3/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 2024 Addendum (Eng)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2024 Addendum (Afr)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--6a0f0157-5f82-46c7-9aa6-35a970ebf613/v1-cdc23fff8c006c7b3f47/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2024 Addendum (Eng)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346/v1-0bd92eb65b29b393d1a6/card.webp)
Question paper