Skip to content
Memorandum

Economic And Management Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo

Grade 9 Economic And Management Sciences memorandum from the November EC 2016, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Economic And Management SciencesGrade 920169 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 EkONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C √√ (2) 1.2 B √√ (2) 1.3 C √√ (2) 1.4 A √√ (2) 1.5 B √√ (2) 1.6 A √√ (2) 1.7 B √√ (2) 1.8 B √√ (2) 1.9 C √√ (2) 1.10 C √√ (2) [20] VRAAG 2 2.1 sakeplan √√ (2) 2.2 bedryfsbate √√ (2) 2.3 verbruikers √√ (2) 2.4 oorspronklike faktuur √√ (2) 2.5 beplande √√ (2) [10] VRAAG 3 3.1 C √√ (2) 3.2 M √√ (2) 3.3 E √√ (2) 3.4 A √√ (2) 3.5 F √√ (2) 3.6 K √√ (2) 3.7 H √√ (2) 3.8 B √√ (2) 3.9 D √√ (2) 3.10 I √√ (2) [20] VRAAG 4 4.1 Globale ekonomie √√ (2) 4.2 kredietnota √√ (2) 4.3 mark √√ (2) 4.4 onttrekkings √√ (2) 4.5 begroting √√ (2) [10] TOTAAL AFDELING A: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 3 AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 5 5.1 KOLLEKTIEWE BEDINGING ʼn Stelsel waar een persoon of ʼn klein groepie mense onderhandel namens ʼn groot groep waar almal lede is. √√ (2) 5.2 Lone en werksomstandighede. √√ (2) 5.3 Antwoorde van leerders mag verskil, maar moet die volgende sleutelwoorde insluit: - Leiers is gewoonlik goed vertroud met wetgewing wat werkers raak √ - Die veronderstelling is dat wanneer werkers √ in ʼn groep √ onderhandel - werkgewers meer gewillig sal wees om na hulle te luister √ (Enige 4 x 1) (4) 5.4 - 1922 groot staking is begin deur wit mynwerkers in Suid Afrika √ - Swartes was nie toegelaat om by vakbonde aan te sluit nie √ - 1940–1846 toename in vakbond stakings; √ - Daar was ʼn groot staking deur swart mynwerkers √ - 1955–1956 SACTU … die Suid-Afrikaanse Kongres van Vakbonde word gevorm √ - Raad van nie Europese vakbonde het ook na vore gekom. √ - Hulle het met die ANC-unies saamgewerk. √ - 1973 grootste staking in Durban … het gelei tot die Swart Arbeidswysigings Wet van 1973 √ - Die wet het ten doel gehad om die uitbuiting van swart werkers te voorkom. √ - 1979 Swart vakbonde geregistreer en is toegelaat om werkers wetlik te organiseer. √ - 1982 NUMSA (National Union of Mine workers) is gevorm. √ - 1985 – COSATU (Congress of South African Trade Unions) gestig. √ - Die vakbonde plaas druk op die apartheidsregering om te verander. √ - Hierdie aksie het gelei tot die ontbanning van politieke organisasies. √ - 1990: COSATU, ANC en SAKP (Suid Afrikaanse Kommunistiese Party) vorm ʼn drieledige alliansie. √ - 1994 verkiesings het gelei tot die stigting van die NEOAR (Nasionale Raad van Arbeid en Ekonomiese ontwikkeling). √ - NEDLACK gestig uit COSATU, FEDUSA en NACTU. √ (Enige 8 x 1) (8) 5.5 Tydens die apartheidera, vanaf 1948 tot 1994, het vakbonde ʼn belangrike rol gespeel in die ekonomiese en politieke stryd wat demokrasie √ teweeggebring het. In 1985 het klein vakbonde saamgesmelt om die Kongres van Suid Afrikaanse Vakbonde (COSATU) te vorm, √ wat by ʼn ander organisasie genaamd die UDM aangesluit het. √ Saam het hulle deel van die United Democratic Union (UDM) gevorm. Die UDM het bestaan uit ʼn groot aantal groepe wat teen apartheid √ gekant was. In Augustus 1992, het drie miljoen werkers ter ondersteuning van vrede en demokrasie √ gestaak. Hierdie staking word as die grootste staking ooit in Suid Afrika, √ beskou. (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 EkONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) 5.6  Leerders moet hulle eie voorbeelde verskaf. Hulle moet noem dat vakbonde plek maak vir ʼn opgevoede arbeidsmag √ wat gerespekteer word en aangemoedig word om hulle vernuf te verbeter. √ Verseker gesonde dialoog tussen werknemers en werkgewers √ in ʼn omgewing waar die regte van werkgewers en werknemers deur die wet beskerm word. √  Aangesien die regte van beide werknemers en werkgewers beskerm word, dra vakbonde by tot volhoubare groei en ontwikkeling. √ ʼn Besigheid wat sy werkers uitbuit, groei nie en is nie volhoubaar nie. √ ʼn Besigheid wat sy werkers respekteer en hulle vaardighede ontwikkel, √ skep ʼn klimaat vir volhoubare groei en ontwikkeling. √  Sterk vakbonde kan baie druk op die regering uitoefen om geld op projekte en dienste spandeer wat groei en ontwikkeling bevorder. √ Byvoorbeeld: deur meer geld op die bevordering van infrastruktuur te bestee, √ sal meer werkgeleenthede geskep √ en hulp verleen word met ontwikkeling van vervoer en kommunikasie-netwerke, √ wat noodsaaklik is vir volhoubare groei en ontwikkeling. √  Vakbonde kan ʼn beroep op die regering doen om besteding op opleiding √ te verhoog. √ Byvoorbeeld, deur die daarstelling van SETA’s word die opleiding van werkers in verskeie industrieë aangemoedig. √  Vakbonde verseker dat werkers ʼn billike loon verdien, √ wat produktiwiteit, bevorder √ en ʼn positiewe bedrae tot groei maak. √  Verseker ʼn veilige werkomgewing √ en goeie werksomstandighede en √ bevorder ook dus produktiwiteit. √  Deur middel van onderhandeling, kan geskille met werkgewers op ʼn ordelike wyse gehanteer word. √ Sodoende word onderbrekings, wat ontwrigting veroorsaak, uitgeskakel, √ omdat daar nie met individue onderhandel word nie. √ (Enige 8 x 1) (8) 5.7 5.7.1 Regering √√ 5.7.2 Finansiële instellings √√ 5.7.3 Huishoudings √√ 5.7.4 Finansiële instellings √√ 5.7.5 Besighede √√ 5.7.6 Huishoudings √√ 5.7.7 Finansiële instellings √√ (7 x 2) (14) TOTAAL AFDELING B: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 5 AFDELING C VRAAG 6 6.1 6.1.1 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN ROSENBERG HANDELAARS VIR MEI 2015 (KOJ5) Dok Dag Besonderhede Ontleding Bank Verkope Koste Debiteure Diverse Rekening nr. van van Kontrole rekeninge Beson. ontvangste verkope Bedrag 446 01 A Rosenberg 19 600 19 600,00√ Kapitaal 447 Duzi Eiendomme 1 200,00 20 800,00√ 1 200,00√ Huur ontvang √ 448 10 L May 2 614,80 2614,80√ 449 M Solomon 5 525,00 8 139,80√ 5 525,00√ KRR 14 Verkope 1 809,00 1 809,00√ 1 340,00√ 450 S Fontana 1 500,00 3 309,00√ 1 500,00√ 32248,80 1 809,00 1 340,00 9 639,80 20 800 (12) 6.1.2 KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN ROSENBERG HANDELAARS VIR MEI 2015 (KBJ5) Dok Dag Besonderhede Bank Handels- Lone Krediteure Diverse Rekeninge nr. voorraad Kontrole Bedrag Besonderhede 313 02 Chowan 6 653,00 6 600 53,00 Skryfbehoeftes 314 09 Cash 2 650,00 2 650,00 315 23 C. Beku 2 660,00 2 660,00 316 28 Solo Versekeraars 320,00 320,00 Onttrekkings 317 31 Stadsraad 1 008,00 356,00 Water en elektrisiteit 652,00 Onttrekkings 13 291 6 600 2 650 2 660 1 381 (16) 6.1.3 DEBITEUREJOERNAAL VAN ROSENBERG HANDELAARS VIR MEI 2015 (DJ5) Dok Dag Debiteur Fol. Verkope Koste van nr. verkope 91 03 L. May D1 894 60 497 00 92 08 S. Fontana D2 1 429 20 794 00 93 L. May D1 934 20 519 00 94 22 M. Solomon D3 1 548 00 860 00 4 806 00 2 670 00 (8 ÷ 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 EkONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) 6.1.4 KREDITEUREJOERNAAL van Rosenberg Handelaars vir Mei 2015 (KJ5) Dok Dag Krediteur Fol. Krediteure Handel- Diverse rekeninge nr. kontrole voorraad 146 04 C. Beku C1 650,00 650,00 Bedrag Fol. Details 147 12 A. Botha C2 1 800,00 1 800,00 148 26 A. Botha C2 2 266,00 1 334,00 Verpakk. 932,00 materiaal 4 716 3 784 932,00 (8 ÷ 2) (4) 6.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN ROSENBERG HANDELAARS BALANSSTAAT AFDELING: 6.2.1 Dt KAPITAAL (B1) Kt (3) 2015 2015 Mei 01 Balans b/d 160 400,00 Bank KOJ5 19 600,00 180 000,00 6.2.2 Dt HANDELSVOORRAAD (B2) Kt (8) 2015 2015 Mei 01 Saldo a/d Mei 31 Koste KOJ 1 340,00 van verkope 31 Bank KBJ Koste DJ 2 670,00 van verkope Krediteure KJ Saldo o/d 40 728,00 kontrole 44 738,00 2015 Junie 01 Saldo a/d Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 7 6.2.3 Dt DEBITEUREKONTROLE (B3) Kt 2015 2015 Mei 01 Saldo a/d 9 062,00 Mei 31 Bank CRJ 9 639,80 31 Verkope 4 806,00 Saldo o/d 4 228,20 13 868,00 13 868,00 2015 Junie 01 Saldo a/d 4 228,20 (ww) (5) 6.3 DEBITEUREGROOTBOEK VAN ROSENBERG HANDELAARS 6.3.1 FONTANA (D2) Datum Besonderhede/ Fol. Debiet(+) Krediet(-) Saldo Dokument 2015 Mei 01 Rekening gelewer 1 230 00 08 Faktuur nr. 92 1 429 20 2 659 20 14 Kwitansie nr. 450 1 500 00 1 159 20 (8 ÷ 2) (4) 6.4 KREDITEUREGROOTBOEK VAN ROSENBERG HANDELAARS 6.4.1 A BOTHA (C2) Datum Besonderhede/ Fol. Debiet(-) Krediet(+) Saldo Dokument 2015 Mei 01 Rekening gelewer 1 650 00 12 Faktuur nr. 147 1 800 00 3 450 00 26 Faktuur nr. 148 2 266 00 5 716 00 (8 ÷ 2) (4) TOTAAL AFDELING C: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 EkONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING D: ONDERNEMINGSKAP VRAAG 7 7.1 7.1.1 Bemarking √ 7.1.2 Openbare betrekkinge √ 7.1.3 Algemene bestuur √ 7.1.4 Menslike hulpbronne √ 7.1.5 Administrasie √ 7.1.6 Aankope √ 7.1.7 Produksie √ 7.1.8 Finansies √ LET WEL: Leerders se antwoorde moet in die korrekte volgorde wees. (8) 7.2 Organogram van die besigheidsfunksies van XD Kleremaatskappy Xolisa Dumani, √ HOD√ Algemene bestuursfunksie √ Finansiële funksie √√ Menslike hulpbronne Openbare betrekkinge funksie √√ funksie √√ Aankoop funksie √√ Produksie funksie √√ Bemarkings funksie √√ Administratiewe funksie √√ √√ = korrekte uiteensetting tion (20) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 9 7.3 Risiko bestuur √√ (2) 7.4 Werkende ouers √ met jong kinders √ tuis. Hierdie deel van die teikenmark kan bekostig √ vir goeie kwaliteit kinderklere te betaal. √ Grootouers kan ʼn groot deel van die teikenmark wees. √ (4) 7.5 7.5.1 Openbare betrekkinge √ ‒ die maatskappy maak kinderklere. √ (2) 7.5.2 Dit skep die geleentheid vir gunstige openbare betrekkinge √ aangesien vroeë kindersorg is ʼn kritieke ontwikkelingstadium vir jong kinders is √ en om hierdie gebied te teiken √ is ʼn goeie sosiale strategie vir XD Kleremaatskappy. √ (4) TOTAAL AFDELING D: 40 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 9 Economic And Management Sciences

View all