Skip to content
Question paper

Economic And Management Sciences Grade 9 P1 Gauteng June 2024 QP

Grade 9 Economic And Management Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Economic And Management SciencesGrade 920247 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 9 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: FINANSIËLE GELETTERDHEID (VRAESTEL 1) TYD: 1 uur PUNTE: 50 7 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, B en C (Finansiële Geletterdheids- onderwerpe) en is gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk volgens die KABV dokument en die 2023/24 JOP. AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1.1: Pasitems (5) VRAAG 1.2: Kies die korrekte woord (5) [10] AFDELING B: TEORIE, ONTLEDING VAN TRANSAKSIES, JOERNALE EN DEBITEUREGROOTBOEK VRAAG 2: Krediettransaksies – Teorie en Ontleding van Transaksies (10) VRAAG 3: Joernale en Debiteuregrootboek (15) [25] AFDELING C: ALGEMENE GROOTBOEK EN PROEFBALANS VRAAG 4: Algemene Grootboek (8) VRAAG 5: Proefbalans (7) [15] 2. AL die vrae is verpligtend. 3. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK wat verskaf is. 4. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 PASITEMS Kies ʼn term in KOLOM B wat ooreenstem met ʼn beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A – G) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in jou ANTWOORDBOEK bv. 1.1.6 H. KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Verkoop goedere teen ʼn hoër prys om ʼn wins A Proefbalans te maak B Uitgawes 1.1.2 Vir elke debietinskrywing moet daar ʼn gelyke en ooreenstemmende kredietinskrywing wees. C Kredietverkope 1.1.3 Inskrywings uit hierdie kolom word na die D Handels- algemene grootboek oorgeboek op die datum onderneming waarop die transaksie plaasgevind het. E Ontleding van 1.1.4 Verminder eienaarsbelang aan die debietkant ontvangste 1.1.5 Betaling vir goedere verkoop sal op ʼn later F Diverse rekenige stadium ontvang word. G Dubbelinskrywings- beginsel (5 x 1) (5) 1.2 KIES DIE KORREKTE WOORD Kies die korrekte woord/term tussen hakies. Skryf slegs die korrekte woord langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in jou ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.2.6 kwitansie. 1.2.1 ʼn (Oortrokke bankrekening/Verbandlening) word as ʼn nie-bedryfslas geklassifiseer. (1) 1.2.2 Die (bankstaat/EFO) is ʼn brondokument wat in beide die KOJ en KBJ gebruik kan word. (1) 1.2.3 (Voorraad/Verbruiksgoedere) wat gekoop is, sal in die Handelsvoorraad- kolom aangeteken word. (1) 1.2.4 (Bates/Uitgawes) word in die Balansstaatrekeninge-afdeling aangeteken. (1) 1.2.5 Die (kredietlimiet/kredietrekord) dui die maksimum bedrag aan wat ʼn debiteur aan die besigheid verskuldig kan wees. (1) (5) TOTAAL AFDELING A: 10 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 4 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING B: TEORIE, REKENINGKUNDIGE VERGELYKING EN JOERNALE VRAAG 2: KREDIETTRANSAKSIES – TEORIE EN ONTLEDING VAN TRANSAKSIES Die faktuur hieronder verwys na ʼn kredietverkooptransaksie waar die besigheid goedere verkoop het teen ʼn winsopslag van 60%. Bestudeer die brondokument en beantwoord die vrae wat volg. FAKTUUR FAK NO: 31 AAN: G Smith Cricketlaan 44 Proteastraat 10 Johannesburg Pretoria 1000 1050 Datum:15 April 2024 SA SPORTwinkeL Hoeveelheid Prys per eenheid Bedrag R 20 T-hemde R240 4 800 50 Hoede R56 2 800 2 Vlae R448 896 TOTAAL 8 496 Terme: 30 dae Spesiale instruksies: Geen F&WU 2.1 Identifiseer die debiteur in die bogenoemde transaksie. (1) 2.2 Noem die wet wat beide die besigheid en die verbruiker in die bogenoemde transaksie beskerm. (1) 2.3 Stel EEN praktyk voor wat die besigheid kan gebruik om die debiteur betyds te laat betaal. (2) 2.4 Ontleed die transaksie in die brondokument hierbo en toon die effek aan wat dit op die rekeningkundige vergelyking het. (Volg die voorbeeld en kolomme soos uiteengesit in die tabel in die ANTWOORDBOEK). (6) [10] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 5 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 VRAAG 3: JOERNALE EN DEBITEUREGROOTBOEK R. Dahl is die eienaar van Dahl Boekwinkels. Hy koop en verkoop gepubliseerde boeke. Die besigheid gebruik gewoonlik ʼn winsopslag van: • 75% op kontantverkooptransaksies en • 100% op kredietverkooptransaksies VEREISTE: 3.1 Gebruik die inligting hieronder om die transaksies vir Dahl Boekwinkels in die volgende joernale en grootboek vir die maand geëindig Mei 2024 aan te teken. MOENIE die joernale aan die einde van die maand afsluit NIE. 3.1.1 Kontantontvangstejoernaal (4) 3.1.2 Kontantbetalingsjoernaal (4) 3.1.3 Debiteurejoernaal (3) 3.1.4 Debiteuregrootboek – Wys slegs hoe die transaksie gedateer die 27ste in die Debiteuregrootboekrekening van E. Blyton aangeteken sal word. (2) 3.2 Die besigheid het nie sy beoogde winsopslag van 75% behaal vir die transaksie gedateer die 11de nie. Toon ʼn berekening om dit te regverdig. (2) TRANSAKSIES Mei 2024 3 Verwerk EFT 132 vir R6 100 as betaling aan Goosebump Handelaars. R5 400 was vir handelsvoorraad en die balans was vir drukkerpapier. 11 Kontantverkope van handelsvoorraad volgens die kasregisterrol, R7 000 (Kosprys R4 375). 15 Faktuur nr. 39 is aan E. Blyton uitgereik vir goedere wat vir R2 600 op krediet aan hom verkoop is. 20 ʼn Aftrekorder van R3 200 word op die bankstaat aangedui as die maandelikse salarisbetaling van die boekhouer, J. Rowling. 27 E. Blyton het 30% van die bedrag betaal vir die transaksie gedateer die 15de. Kwitansie nr. 24 is uitgereik. [15] TOTAAL AFDELING B: 25 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 6 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING C: ALGEMENE GROOTBOEK EN PROEFBALANS VRAAG 4: ALGEMENE GROOTBOEK Die volgende rekords is op 31 Maart 2024 uit die boeke van NEF Groothandelaars geneem. VEREISTES: Gebruik die inligting hieronder om die volgende Algemene Grootboekrekeninge vir die maand geëindig 31 Maart 2024 te voltooi. 4.1 Bank (Balans aangedui in die Bankrekening) (4) 4.2 Koste van verkope (4) Kolom totale in die hulpjoernale van NEF Groothandelaars op 31 Maart 2024. Kontantontontvangstejoernaal van NEF Groothandelaars – Maart 2024 KOJ 1 Bank Verkope Koste van Debiteurekontrole Diverse verkope rekeninge ? 79 857 27 760 11 780 60 000 Kontantbetalingsjoernaal van NEF Groothandelaars – Maart 2024 KBJ 1 Bank Handelsvoorraad Skryfbehoeftes Lone Diverse rekeninge 127 882 58 890 11 316 21 560 36 116 Debiteurejoernaal NEF Groothandelaars – Maart 2024 DJ1 Verkope Koste van Verkope 45 780 13 941 [8] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 7 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 VRAAG 5: PROEFBALANS Die volgende Proefbalans is uit die boeke van Savoy Handelaars geneem. Die boekhouer het siek geword en die eienaar, Joy Savoy, sukkel om die proefbalans vir die maand, Februarie 2024 te voltooi. VEREISTES: 5.1 Gebruik die bykomende inligting wat hieronder verskaf is om jou te help om die Proefbalans vir Savoy Handelaars vir die maand geëindig Februarie 2024 te voltooi. INLIGTING Proefbalans van Savoy Handelaars vir Februarie 2024 Fol. Debiet Krediet BALANSSTAAT REKENING AFDELING Kapitaal B1 B2 Voertuie B3 75 000 Handelsvoorraad B4 27 500 Debiteurekontrole B5 15 250 Bank B6 55 975 NOMINALE REKENINGE AFDELING Verkope N1 Koste van verkope N2 75 000 Huurinkomste N3 36 000 Lone N4 15 000 Diverse uitgawes N5 2 050 Bykomende Inligting: • Die eienaar se kapitaalbydrae aan die begin van Februarie was R120 000. Sy het haar kapitaalbydrae tot R140 000 verhoog. • Tot op hede het die eienaar R8 000 kontant vir persoonlike gebruik geneem. • Die besigheid gebruik ʼn winsopslag van 33⅓ % op alle verkoopstransaksies. • ʼn Bedrag van R2 200 vir Skryfbehoeftes is by die Diverse uitgawes uitgesluit. [7] TOTAAL AFDELING C: 15 TOTAAL: 50 EINDE

Matching paper and memo

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 9 Economic And Management Sciences

View all