Skip to content
Memorandum

Economic And Management Sciences Grade 9 P1 2024 Memo (Afr)

Grade 9 Economic And Management Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Economic And Management SciencesGrade 920247 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 9 NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: FINANSIËLE GELETTERDHEID (VRAESTEL 1) 7 bladsye
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 PASITEMS 1.1.1 D Handelsonderneming ✓ 1.1.2 G Dubbelinskrywingsbeginsel ✓ 1.1.3 F Diverse rekeninge ✓ 1.1.4 B Uitgawes ✓ 1.1.5 C Kredietverkope ✓ (5 x 1) (5) 1.2 KIES DIE REGTE WOORD 1.2.1 Verbandlening ✓ 1.2.2 bankstaat ✓ 1.2.3 Voorrad ✓ 1.2.4 Bates ✓ 1.2.5 kredietlimiet ✓ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 10 2
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING B: TEORIE, REKENINGKUNDIGE VERGELYKING EN JOERNALE VRAAG 2: KREDIETTRANSAKSIES – TEORIE EN ONTLEDING VAN TRANSAKSIES 2.1 Identifiseer die debiteur in bogenoemde transaksie. G Smith ✓ (1) 2.2 Noem die wet wat beide die besigheid en die verbruiker in die bogenoemde transaksie beskerm. Nasionale Kredietwet ✓ (1) 2.3 Stel EEN praktyk voor wat die besigheid kan gebruik om die debiteur betyds te laat betaal. • Gee afslag vir vroeë betalings ✓✓ • Hef rente / boetes op agterstallige rekeninge (laat betalings) • Stuur aanmanings aan die debiteur om sy/haar rekening te betaal (oproep, e-pos, boodskappe, ens.) (Enige EEN van bogenoemde) (2) 2.4 Ontleed die transaksie in die brondokument hierbo en toon die effek aan wat dit op die rekeningkundige vergelyking het. Nr. Rekening Rekening Bedrag Effek op die rekening- gedebiteer gekrediteer kundige vergelyking B EB L 2.4 Debiteure- Verkope 8 496 + + kontrole ✓ Koste van Handelsvoorraad 5 310 verkope ✓ ✓✓ -✓ -✓ (6) [10] 3
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 9 VRAAG 3: JOERNALE EN DEBITEURE GROOTBOEK 3.1.1 Kontantontvangstejoernaal van Dahl Boekwinkels vir Mei 2024 KOJ 1 Dok. Dag Besonderhede Fol. Ontleding Bank Verkope Koste Debiteurekontrole Diverse rekeninge nr. van van Ontvangste verkope Bedrag Besonderhede KRR 11 Kontant 7 000 7 000 7 000 ✓ 4 375 ✓ 24 27 E. Blyton 780 780 780 ✓✓ (4) 3.1.2 Kontantbetalingsjoernaal van Dahl Boekwinkels vir Mei 2024 KBJ1 Dok. Dag Besonderhede Bank Handelsvoorraad Skryfbehoeftes Lone Diverse rekeninge nr. Bedrag Besonderhede EFO 3 Goosebump 6 100 5 400 ✓ 700 ✓ 132 Handelaars BS 20 J. Rowling 3 200 3 200 ✓ Salaris ✓ (4) 3.1.3 Debiteurejoernaal van Dahl Boekwinkels vir Mei 2024 DJ1 Dok. Dag Besonderhede Fol. Verkope Koste van verkope nr. 39 15 E. Blyton 2 600 ✓ 1 300 ✓✓ (3) 4
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 9 3.1.4 Debiteuregrootboek van Dahl Boekwinkels E. Blyton D1 Datum Besonderhede Fol. Debiet Krediet Balans 2024 27 Kwitansie No 24 ✓ KOJ 780 * Mei *- verwys na transaksie gedateer 24st (2) 3.2 Die besigheid het nie sy beoogde mikpunt van 75% behaal vir die transaksie gedateer die 11de nie. Toon ʼn berekening om dit te regverdig. 7 000 – 4 375 = 2 625 ✓ 2 625 x 100 = 4 375 1 = 60% ✓ (2) [15] TOTAAL AFDELING B: 25 5
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING C: ALGEMENE GROOTBOEK EN PROEFBALANS VRAAG 4: ALGEMENE GROOTBOEK Algemene Grootboek van NEF Groothandelaars vir Maart 2024 4.1 Dt Bank B5 Kt Datum Besonder- Fol. Bedrag Datum Besonder- Fol. Bedrag hede hede 2024 1 Saldo a/b 23 100 2024 31 Totale KBJ 127 882 Maart Maart betalings ✓ 2024 31 Totale KOJ 151 637 Saldo o/d 46 885 Maart ontvangste ✓✓ 174 737 174 737 2024 1 Saldo a/b 46 885 April * *- beide die balans by saldo a/b en o/d moet dieselfde wees en balanseer (4) 4.2 Dt Koste van Verkope N2 Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag 2024 31 Handels- KOJ 27 760 Maart voorraad ✓ ✓ Handels- DJ ✓ 13 941 voorraad ✓ (4) [8] 6
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 9 VRAAG 5: PROEFBALANS 5.1 Proefbalans van Savoy Handelaars vir Februarie 2024 Fol. Debiet Krediet BALANSSTAAT REKENINGE AFDELING Kapitaal B1 140 000 ✓ Ontrekkings ✓ B2 8 000 ✓ Voertuie B3 75 000 Handelsvoorraad B4 27 500 Debiteurekontrole B5 15 250 Bank B6 55 975 NOMINALE REKENINGE AFDELING Verkope N1 99 975 ✓✓ Koste van verkope N2 75 000 Huurinkomste N3 36 000 Lone N4 15 000 Diverse uitgawes N5 4 250 ✓ 275 975 275 975 * [7] * -Ken 1 metodepunt toe as die totale dieselfde is TOTAAL AFDELING C: 15 TOTAAL: 50 7

Matching paper and memo

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 9 Economic And Management Sciences

View all