Skip to content
Question paper

Economic And Management Sciences Grade 9 P2 Gauteng June 2024 QP

Grade 9 Economic And Management Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Economic And Management SciencesGrade 920247 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 9 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP (VRAESTEL 2) TYD: 1 uur PUNTE: 50 7 bladsye + ʼn 6-bladsy antwoordboek b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 (VRAESTEL 2) GRAAD 9 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELINGS A, B en C en is gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-wysigingsdokument en HJOP. AFDELING A: ALLE ONDERWERPE VRAAG 1.1: Pasitems (5) VRAAG 1.2: Vul die ontbrekende woord in (5) [10] AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 2: Ekonomiese Stelsels (7) VRAAG 3: Ekonomiese Kringloop (5) VRAAG 4: Prysteorie (8) [20] AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 5: Sektore van die ekonomie (20) [20] 2. AL die vrae is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK wat verskaf is. 4. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3 (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING A: ALLE ONDERWERPE VRAAG 1 1.1 PASITEMS Kies ʼn term in KOLOM B wat ooreenstem met ʼn beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A – G) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in jou ANTWOORDBOEK bv. 1.1.6 F. KOLOM A KOLOM B 1.1.1 ʼn Punt waar die hoeveelheid en prys van die A Globalisering vraag en aanbod gelyk is. B Beplande ekonomie 1.1.2 Die hoeveelheid wat verbruikers bereid is om teen ʼn sekere prys te koop. C Vraag 1.1.3 Die vrye handel van invoere en uitvoere met D Ekwilibrium die buiteland. E BBP 1.1.4 Totale waarde van goedere en dienste wat binne ʼn land binne ʼn sekere tydperk geproduseer word. 1.1.5 ʼn Stelsel waar die regering alle besluite neem. (5 x 1) [5] 1.2 VUL DIE ONTBREKENDE WOORD/E IN Vul die ontbrekende woorde in die spasies daarvoor oopgelaat, om die stellings hieronder te voltooi. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer in jou ANTWOORDBOEK neer bv. 1.2.6 goedere 1.2.1 Die …-stelsel is die ekonomiese stelsel wat in Suid-Afrika gebruik word. (1) 1.2.2 Die … sektor dra die meeste by tot die ekonomie. (1) 1.2.3 Massaproduksie en spesialisasie word gevind in die … sektor van die ekonomie. (1) 1.2.4 Die sektor wat grootliks ongeskoolde werkers het met ʼn paar semi- geskoolde werkers in toesighoudende rolle, word die … sektor genoem. (1) 1.2.5 Die voortdurende vloei van goedere en dienste tussen verskillende deelnemers in die ekonomie word die … genoem. (1) [5] TOTAAL AFDELING A: 10 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 4 (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS Bestudeer die volgende grafiek oor Suid-Afrika se uitvoere en beantwoord die vrae wat volg. Suid-Afrika se Belangrikste Uitvoerbestemmings VSA 8,8% Duitsland 8,1% China 9,7% Ander 54% Japan 7% Botswana 3,8% Indië Verenigde Koninkryk 4,2% 5,1% [Aangepas: https://cdn.britannica.com/88/184988-049-98E63C9E.jpg] 2.1 Definieer die term globalisering. (2) 2.2 Watter land is Suid-Afrika se grootste handelsvennoot? (2) 2.3 Bespreek die impak van tegnologiese innovasie en globalisering op die tipe goedere en dienste wat deur Suid-Afrika uitgevoer word. Gee EEN feit met ʼn voorbeeld. (3) [7] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 5 (VRAESTEL 2) GRAAD 9 VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP Bestudeer die volgende vloeidiagram en beantwoord die vrae wat volg. [Eksaminator se eie skets] 3.1 Wat is ʼn ander woord vir “hulpbronmark”? (1) 3.2 Bespreek die verskillende vloeie tussen huishoudings en besighede in die ekonomiese kringloop van ʼn geslote ekonomie. (2) 3.3 Noem TWEE tipes direkte belasting wat deur die regering ingevorder word. (2) [5] VRAAG 4: PRYSTEORIE Bestudeer die volgende vraag- en aanbodkurwes en beantwoord die vrae wat volg. 4.1 Benoem die vertikale as of x-as. (1) 4.2 Benoem die horisontale as of y-as. (1) 4.3 Hoeveel sleutelringe is verbruikers bereid om te koop teen ʼn prys van R20 per sleutelring? (2) 4.4 Identifiseer is die ewewigsprys. (2) 4.5 Wat is die ewewigshoeveelheid? (2) [8] TOTAAL AFDELING B: 20 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 6 (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 5: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE Bestudeer die volgende uittreksel van Investec.com oor hoe beurtkrag verskillende ekonomiese sektore in Suid-Afrika raak, en beantwoord die vrae wat volg. Die impak van beurtkrag Volgens die jongste Reserwebank skattings het 2.1% beurtkrag ʼn negatiewe impak van 2,15% gehad op die Negatiewe impak van kwaartaallikse BBP in die derde kwartaal van die vorige beurtkrag op jaar. Landbou, mynbou en visserye is die swaarste K3 2022 BBP getref. Vooruitskattings vir die vierde kwartaal is nog nie vrygestel nie, maar die impak kan selfs hoër wees, gegewe dat beurtkrag plaasgevind het gedurende elke dag van die laaste kwartaal behalwe vir drie dae. Onlangse nuus het gedeeltelik van die impak op die ekonomie en spesifieke sektore bekendgemaak, veral wanneer vlak 5 en 6 beurtkrag geïmplementeer word. [Bron: https://www.investec.com/en_za/focus/economy/] 5.1 Beskryf die tipe werk of loopbane wat in elk van die drie sektore van die ekonomie aangetref word, sluit ʼn voorbeeld van elkeen in. (6) 5.2 Verduidelik beurtkrag volgens jou eie begrip. (2) 5.3 Volgens die gevallestudie hierbo word mynbou, bosbou en landbou die swaarste getref deur beurtkrag. Bespreek hoekom en hoe hierdie sektore meestal deur beurtkrag geraak word. (6) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 7 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 5.4 Bestudeer die volgende prente en dui aan watter sektor van die ekonomie deur elke prent voorgestel word. Prentjie 1 Prentjie 2 Prentjie 3 Prentjie 4 Prentjie 5 Prentjie 1 (6) [Bron: https://www.shutterstock.com] TOTAAL AFDELING C: 20 TOTAAL: 50 EINDE

Matching paper and memo

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 9 Economic And Management Sciences

View all