Skip to content
Memorandum

Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2023 Memo (Afr)

Grade 9 Economic And Management Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Economic And Management SciencesGrade 920236 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2023 GRAAD 9 NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP VRAESTEL 2 6 bladsye
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING A: ALLE ONDERWERPE VRAAG 1 1.1 PASITEMS 1.1.1 C – Globale mark  1.1.2 A – Gemengde ekonomie 1.1.3 B – Mark  1.1.4 D – Tersiëre sektor  1.1.5 F – Ekonomiese kringloop model  5 1.2 VUL DIE ONTBREKENDE WOORD/E IN 1.2.1 primêre  1.2.2 wins 1.2.3 Ewewig  1.2.4 beperkte hulpbronne  1.2.5 kapitaal  5 TOTAAL AFDELING A: 10 10 2
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS 2.1 Gemengde ekonomiese stelsel (1) 2.2 2.2.1  Vrye beweging van kapitaal stimuleer ekonomiese groei in arm lande en skep werksgeleenthede.   Dit gee verbruikers ʼn groot aantal ingevoerde produkte om van te kies.  (Enige ander relevante antwoord.) (1) 2.2.2  Globalisering het ʼn invloed op die kultuur van baie mense gehad.   Globalisering het daartoe gelei dat mense dieselfde tipe klere dra en dieselfde soort kos eet as gevolg van internasionale bemarking. (Aanvaar enige ander relevante en korrekte antwoord.) (2) 2.3  Dit het ten doel om wins vir die besigheid te maak.   Entrepreneurs besluit watter goedere om te produseer.  Die werkers en ondernemings maak geld uit die produsering van goedere.  (Enige TWEE van die bogenoemde vir 2 punte elk. Aanvaar enige ander korrekte en relevante antwoord.) (4) [8] 8 3
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP 3.1 A – Onderneming  B – Goedere mark  C – Verkoop van goedere en dienste  D – Betaal belasting  E – Verkoop van die produksiefaktore  (5) 3.2  Die regering koop die goedere en dienste wat deur die onderneming geproduseer word en betaal hulle die ooreengekome prys.   Die regering ontvang belasting van die besighede wat hulle weer gebruik om die land se dienste te verbeter bv. die infrastruktuur. (Enige ander korrekte en relevante antwoord.) (2) 3.3 BTW  Invoerbelasting Sondebelasting/Aksynsbelasting (Enige ander korrekte en relevante antwoord.) (1) [8] 8 4
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 VRAAG 4: PRYSTEORIE 4.1 Vraag en Aanbod van Fanta Bessie V 25 A 20  Prys 15 E 10 5 A V 0 1000 2000 3000 4000 5000 6000 7000 8000 9000 Hoeveelheid (6) 4.2 R15  (1) 4.3 Die wet van aanbod bepaal dat hoe laer die prys van die produk, hoe laer die hoeveelheid aangebied, en hoe hoër die prys van ʼn produk, hoe hoër die hoeveelheid aangebied.  (2) [9] 9 TOTAAL AFDELING B: 25 5
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 5: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE 5.1 Prentjie A – Primêre  Prentjie B – Tersiêre  Prentjie C – Sekondêre  (3) 5.2 Primêre sektor – ontgin rou materiale uit die natuur.  Sekondêre sektor – verander rou materiale in finale goedere.  Tersiêre sektor – diensondernemings soos banke, vervoer, ens.  (Enige ander korrekte en relevante antwoord.) (6) 5.3 Die primêre sektor benodig masjinerie van die sekondêre sektor  om rou materiale uit die natuur te ontgin, die sekondêre sektor benodig rou materiale om goedere te produseer.  Die tersiêre sektor benodig die vervaardigde goedere van die sekondêre sektor om te verkoop.  (Enige ander korrekte en relevante antwoord.) (6) [15] 15 TOTAAL AFDELING C: 15 TOTAAL: 50 6

Matching paper and memo

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 9 Economic And Management Sciences

View all