Skip to content
Question paper

Economic And Management Sciences Grade 9 P2 Gauteng June 2023 QP

Grade 9 Economic And Management Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Economic And Management SciencesGrade 920237 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2023 GRAAD 9 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP VRAESTEL 2 TYD: 1 uur PUNTE: 50 7 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 (VRAESTEL 2) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit Afdelings A, B en C en is gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV Dokument en JOP. AFDELING A: ALLE ONDERWERPE VRAAG 1.1: Pasitems (5) VRAAG 1.2: Vul die ontbrekende woord/e in (5) [10] AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 2: Ekonomiese Stelsels (8) VRAAG 3: Ekonomiese Kringloop (8) VRAAG 4: Prysteorie (9) [25] AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 5: Sektore van die Ekonomie (15) [15] 2. AL die vrae is verpligtend. 3. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK wat verskaf is. 4. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3 (VRAESTEL 2) AFDELING A: ALLE ONDERWERPE VRAAG 1 1.1 PASITEMS Kies ʼn term in Kolom B wat ooreenstem met ʼn beskrywing in Kolom A. Skryf slegs die letter (A – G) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.5) in jou ANTWOORDBOEK bv. 1.1.6 H. KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Die wêreld is basies een groot mark waar al A Gemengde die lande handeldryf. ekonomie 1.1.2 Die regering sowel as die mense en B Mark besighede besit die produksiefaktore. C Globale mark 1.1.3 ʼn Plek waar kopers en verkopers ontmoet om produkte te ruil vir ʼn prys en op ʼn sekere D Tersiêre sektor tydstip. E Ewewig 1.1.4 Onderwysers, handelaars, prokureurs en drywers vorm deel van die sektor. F Ekonomiese kringloop model 1.1.5 Die vloei van geld, goedere en dienste en die produksiefaktore tussen die verskillende G Aanbod deelnemers in die ekonomie. (5 x 1) [5] 1.2 VUL DIE ONTBREKENDE WOORD/E IN Vir elk van die volgende stellings, vul die ontbrekende woord/e in. Skryf slegs die korrekte woord/e langs die vragnommer in die ANTWOORDBOEK neer bv. 1.2.6 goedere. 1.2.1 Die … sektor is die eerste stap in die produksieproses. (1) 1.2.2 … is die vergoeding vir Entrepreneurskap as ʼn produkisefaktor. (1) 1.2.3 … is die punt waar verkopers bereid is om te verkoop en kopers bereid is om dieselfde hoeveelheid teen dieselfde prys te koop. (1) 1.2.4 Die ekonomiese probleem is hoe om die onbeperkte behoeftes en begeertes van mense bevredig met … (1) 1.2.5 Die vier produksiefaktore is entrepreneurskap, grond/natuurlike hulpbronne. arbeid en … (1) [5] TOTAAL AFDELING A: 10 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 4 (VRAESTEL 2) AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS 2.1 Benoem die ekonomiese stelsel wat in Suid-Afrika gebruik word. (1) 2.2 Verwys na die volgende prentjie en beantwoord die vrae wat volg. WAAR IS DIE DIT IS GESKUIF NA INLIGTINGS- CHINA… TOONBANK? [Bron: https://www.coe.int/en/web/compass/globalisation] 2.2.1 Identifiseer EEN voordeel van globalisering. (1) 2.2.2 Bespreek EEN probleem wat verband hou met globalisering. (2) 2.3 Lees die volgende scenario voordat die vraag beantwoord word. “Die beste ekonomiese stelsel is wat ook al die behoefte van die land is, daar is nie ʼn perfekte ekonomiese stelsel nie.” Bespreek TWEE eienskappe van ʼn mark ekonomie. (4) [8] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 5 (VRAESTEL 2) VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP Bestudeer die volgende ekonomiese kringloop en beantwoord die vrae wat volg. B Publieke goedere Subsidies Regering A Huishoudings D Belasting Faktor mark 3.1 Voltooi die bostaande diagram deur die regte antwoorde by letter A – E in te vul. (5) 3.2 Bespreek EEN rol van die regering aan die besighede in die ekonomiese kringloop van ʼn geslote ekonomie. (2) 3.3 Noem EEN tipe indirekte belasting wat deur die regering ingevorder word. (1) [8] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 6 (VRAESTEL 2) VRAAG 4: PRYSTEORIE Bestudeer die volgende inligting voordat die vrae beantwoord word. FANTA BESSIE, DIE NUUTSTE GIER IN SUID-AFRIKA! Prys (R ) Hoeveelheid gevra Hoeveelheid aangebied R5 7 000 2 000 R10 5 000 3 000 R15 4 000 4 000 R20 3 000 5 000 R25 2 000 7 000 4.1 Gebruik die skedule hierbo om die vraag- en aanbodkurwe van Fanta Bessie op dieselfde assestelsel te teken. Dui die ewewigspunt op die grafiek aan en benoem die kurwes en asse duidelik. (6) 4.2 Teen watter prys is die verbruikers bereid om te koop wat die verskaffer ook bereid is om te verskaf? (1) 4.3 Verduidelik die “Wet van Aanbod”. (2) [9] TOTAAL AFDELING B: 25 b.o.
Downloaded from hlayiso.com AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 5: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE Prentjie A Prentjie B Prentjie C 5.1 Identifiseer elke sektor wat deur prentjies A, B en C voorgestel word. (3) 5.2 Verduidelik elke sakesektor. (6) 5.3 Lees die volgende stelling en beantwoord die vraag wat volg. "Alhoewel elke sektor apart funksioneer, is hulle interafhanklik en interverwant. " Bespreek die verhouding tussen die drie sektore. (6) TOTAAL AFDELING C: 15 TOTAAL: 50 EINDE

Matching paper and memo

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 9 Economic And Management Sciences

View all