Skip to content
Memorandum

Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2024 Memo (Afr)

Grade 9 Economic And Management Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Economic And Management SciencesGrade 920244 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 9 NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP (VRAESTEL 2) 4 bladsye
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING A: ALLE ONDERWERPE VRAAG 1 1.1 PASITEMS 1.1.1 D 1.1.2 C 1.1.3 A 1.1.4 E 1.1.5 B 5 1.2 VUL IN DIE ONTBREKENDE WOORD/E 1.2.1 gemengde ekonomiese  1.2.2 tersiȇre  1.2.3 sekondȇre  1.2.4 primȇre sektor  1.2.5 Ekonomiese siklus/Ekonomiese kringloop  5 TOTAL AFDELING A: 10 10 2
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS 2.1 Die handel en ruil van dienste of goedere met ander lande.  (2) 2.2 China  (2) 2.3 Tegnologiese innovasies in mynbou of landbou verbeter die doeltreffendheid van die produkte in Suid-Afrika, en maak die land se produkte mededingend.  Tegnologiese innovasies help ook om meer kliënte te bereik in terme van verbeterde maniere van kommunikasie wat lei tot meer handel met ander lande,  bv. sosiale media.  Globalisering het die geleenthede vir Suid-Afrikaanse boere, mynbou en ander uitvoere uitgebrei om ʼn groter skaal van verbruikers wêreldwyd te bereik en besigheid en handel in die land se ekonomie te verbeter,  bv. vervoer is meer geredelik beskikbaar en kan die uithoeke van die werȇld bereik.  (Enige ander relevante antwoorde.) (3) [7] VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP 3.1 Faktormark  (1) 3.2 Ondernemings neem werkers in diens uit huishoudings om goedere en dienste te produseer, die huishoudings gebruik hul salarisse of inkomste om op goedere en dienste te spandeer.  (2) 3.3 Inkomstebelasting  Eiendomsbelasting  (2) [5] VRAAG 4: PRYSTEORIE 4.1 Prys  (1) 4.2 Hoeveelheid  (1) 4.3 9 sleutelringe  (2) 4.4 Ewewigsprys is R50  (2) 4.5 Ewewigshoeveelheid is 6 sleutelringe  (2) [8] TOTAL AFDELING B: 20 20 3
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 5: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE 5.1 Primêre sektor – boer, visser, mynwerker, jagter ens.  Sekondêre sektor – vervaardigers, ingenieurs, voedselverwerkers ens.  Tersiêre sektor – bankiers, verspreiders, dokters, onderwysers ens.  (Enige ander relevante antwoord.) (6) 5.2 Beurtkrag is die beheerde of doelbewuste kragonderbreking in spesifieke areas of gebruikers vir ʼn sekere tydperk.  (2) 5.3 Hierdie nywerhede maak dikwels staat op krag intensiewe masjinerie en toerusting.  Landbou is meestal gebaseer op langtermynbeplanning vir infrastruktuur en beurtkrag is ook vernietigend vir beleggers aangesien al hierdie sektore baie afhanklik is van beleggings.  Dit ontwrig vervaardigingsprosesse deur onbeplande stilstande te veroorsaak. Dit lei tot laer uitset en laer wins.  (Enige ander relevante antwoord.) (6) 5.4 Prentjie 1: Tersiȇre sektor  Prentjie 2: Tersiȇre sektor  Prentjie 3: Tersiȇre sektor  Prentjie 4: Sekondȇre sektor  Prentjie 5: Primȇre sektor  Prentjie 6: Tersiȇre sektor (6) [20] 20 TOTAL AFDELING C: 20 TOTAAL: 50 4

Matching paper and memo

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 9 Economic And Management Sciences

View all