Skip to content

Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2023 Memo (Afr)

MemorandumEconomic and Management SciencesGrade 920237 pages

Grade 9 Economic and Management Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2023 GRAAD 9 NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: FINANSIËLE GELETTERDHEID (VRAESTEL 1) 7 bladsye
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (Vraestel 1) GRAAD 9 AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 B bedryfslaste ✓ 1.1.2 C debiteur ✓ 1.1.3 A skryfbehoeftes ✓ 1.1.4 C beide bates en laste ✓ 1.1.5 B R3 900 ✓ (5 x 1) 5 1.2 PASITEMS 1.2.1 C Verbandlening ✓ 1.2.2 F Debiteurekontrole ✓ 1.2.3 E Koste van verkope ✓ 1.2.4 A Dubbel inskrywing beginsel ✓ 1.2.5 D Kontantontvangstejoernaal ✓ (5 x 1) 5 1.3 KIES DIE KORREKTE WOORD/TERM 1.3.1 verkope ✓ 1.3.2 Rekeningkundige siklus ✓ 1.3.3 kwitansie ✓ 1.3.4 Elektroniese Fondsoorplasing ✓ 1.3.5 Vaste ✓ (5 x 1) 5 15 TOTAAL AFDELING A: 15 2
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING B: JOERNALE EN REKENINGKUNDIGE VERGELYKING VRAAG 2: JOERNALE 2.1 2.1.1 Kontantontvangstejoernaal van Disney-winkels vir September 2023 KBJ 1 Dok. Dag Besonderhede Fol. Ontleding Bank Verkope Koste Debiteure- Diverse Rekeninge nr. van van kontrole Bedrag Besonderhede ontvangste verkope KRR 6 Kontant 10 500 10 500 10 500 ✓ 7 000 ✓✓ 21 25 M. Mouse 800 800 ✓ 800 ✓ (5) 2.1.2 Kontantbetalingsjoernaal van Disney-winkels vir September 2023 KBJ1 Dok. Dag Besonderhede Fol. Bank Handels- Skryf- Lone Krediteure- Diverse Rekeninge nr. voorraad behoeftes kontrole Bedrag Besonderhede 123 11 Pluto 1 010 ✓ 1 010 Herstelwerk ✓ 124 14 Kontant 2 200 2 200 ✓✓ 125 28 D. Duck 3 780 3 780 ✓✓ (6) 3
Downloaded from hlayiso.com 2.1.3 Debiteurejoernaal Disney-winkels vir September 2023 DJ1 Dok. Dag Besonderhede Fol. Verkope Koste van Verkope nr. 36 8 M. Mouse 1 800 ✓ 1 200 ✓✓ (3) 2.1.4 Krediteurejoernaal van Disney-winkels vir September 2023 KJ1 Dok. Dag Besonderhede Krediteurekontrole Handelsvoorraad Skryfbehoeftes Diverse Rekeninge nr. Bedrag Besonderhede 229 22 D. Duck 7 560 ✓✓ 7 200 ✓ 360 ✓ (4) (18) 4
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 9 2.2 Bespreek EEN rede hoekom die onderneming besluit het om goedere op krediet te begin verkoop. • Die besigheid kan meer goedere verkoop. ✓✓ • Lei tot toename in verkope. • Lei tot groei in die onderneming. (Enige ander korrekte en relevante antwoord) (2) [20] VRAAG 3: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING Ontleed die volgende transaksies en toon die effek wat elkeen op die rekeningkundige vergelyking het. Dag Rekening Rekening Bedrag Effek op die gedebiteer gekrediteer rekeningkundige vergelyking B EB L bv. Lone Bank 1 000 – – 3.1 Debiteure- Verkope 3 750 ✓✓ + + kontrole ✓ Koste van Handelsvoorraad ✓ 3 000 ✓ –✓ –✓ Verkope✓ 3.2 Krediteure- Bank 4 700 – –✓ kontrole ✓ [10] 30 TOTAAL AFDELING B: 30 5
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING C: GROOTBOEKE EN PROEFBALANS VRAAG 4: ALGEMENE GROOTBOEK Algemene Grootboek van VIVO Handelaars vir Augustus 2023 4.1 Dt Handelsvoorraad B6 Kt Datum Besonder- Fol. Bedrag Datum Besonder- Fol. Bedrag hede hede 2023 1 Balans a/b 26 400 2023 31 Koste van KOJ 73 200✓ Aug Aug verkope 31 Bank KBJ 71 500 ✓✓ Koste van DJ 48 000 ✓ verkope ✓ Krediteure- KJ 51 000 ✓ Balans o/d 27 700 ✓ kontrole✓ 148 900 148 900 Balans a/b 27 700 [8] VRAAG 5: KREDITEUREGROOTBOEK Beantwoord die volgende vrae. 5.1 Verskaf die besonderhede/brondokument gemerk (A). Faktuur ✓ (1) 5.2 Bereken die balans gemerk (B). R6 600 ✓ (1) 5.3 Vir die transaksie gedateer die 13de, het die besigheid goedere ter waarde van R3 900 gekoop en 'n 10%-handelskorting op hierdie aankoop ontvang. Bereken die bedrag gemerk (C). 3 900 x 10% = 390 3 900 – 390 = 3 510 ✓✓ (2) 5.4 Op die 25ste het die besigheid sy rekening ten volle vereffen. Wat is die balans gemerk (D)? R0 ✓ (1) 5.5 Die krediteur stuur aan die einde van die maand 'n staat aan die besigheid wat die verskuldigde bedrag weerspieël. Verduidelik waarom dit steeds nodig is dat die onderneming hul eie rekening vir die krediteur in die krediteuregrootboek moet opstel. • Die besigheid sal enige foute of weglatings aan die einde van die maand kan identifiseer nadat die grootboek met die krediteurestaat vergelyk is. ✓✓ • Die besigheid moet ter enige tyd in die maand weet hoeveel hulle die krediteur skuld. (Enige ander korrekte en relevante antwoord) (2) [7] 6
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 6: PROEFBALANS 6.1 Proefbalans van Gholfwinkels vir September 2023 Fol. Debiet Krediet BALANSSTAATREKENING AFDELING Kapitaal B1 45 000 ✓✓ Ontrekkings B2 8 700 ✓ Toerusting B3 15 250 Bank B4 12 480 Handelsvoorraad B5 15 550 ✓ Krediteurekontrole B6 4 890 ✓ (A) NOMINALE REKENINGE AFDELING ✓ _______________________________ Verkope N1 20 500 Koste van verkope N2 16 400 ✓ Water en elektrisiteit N3 2 920 Telefoon N4 1 590 ✓ Huurinkomste 2 500 ✓ 72 890 * 72 890 [10] # LW.: ✓– Punte moet slegs toegeken word as beide die korrekte besonderhede en die bedrag aan die regte kant is. * – Ken ʼn metodepunt toe as beide die totale dieselfde is. 25 TOTAAL AFDELING C: 25 TOTAAL: 70 7

Study this subject

More from Grade 9 Economic and Management Sciences

View all