Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2023 Memo (Afr)
Grade 9 Economic And Management Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2023
GRAAD 9
NASIENRIGLYNE
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE:
DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP
(VRAESTEL 2)
7 bladsye
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
AFDELING A: ALLE ONDERWERPE
VRAAG 1
1.1 PASITEMS
1.1.1 D
1.1.2 C
1.1.3 E
1.1.4 A
1.1.5 B (5 x 1) 5
1.2 KIES DIE KORREKTE WOORD
1.2.1 visie
1.2.2 logo
1.2.3 posbeskrywing
1.2.4 Openbare hulpbron funksie
1.2.5 Algemene bestuursfunksie (5 x 1) 5
1.3 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.3.1 C
1.3.2 A
1.3.3 B
1.3.4 A
1.3.5 C (5 x 1) 5
15
TOTAAL AFDELING A: 15
2
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
AFDELING B: DIE EKONOMIE
VRAAG 2: VAKBONDE
2.1 'n Georganiseerde vereniging van werkers in 'n ambag, groep ambagte of
beroepe wat gevorm word om die regte en belange van die lede te beskerm en te
bevorder. (2)
2.2 Plakkaatbetoging (Picketing) Sloerstaking (Go-slow)
Werkers wat by nywerheidsoptrede 'n Vorm van nywerheidsaksie waarin
betrokke is, gaan na hul werkplek om werk of vordering doelbewus
steun vir hul saak te verhoog. Hulle vertraag word.
kan dit doen deur inligting te
kommunikeer of ander te oorreed om
nie te werk nie of om nie 'n deel van
hul dienskontrakte uit te voer nie.
Hulle doen geen werk nie en gaan nie
die perseel binne nie.
(Enige ander korrekte en relevante verduideliking vir 2 punte elk) (4)
2.3 • Bedinging om hul lede se lone, voordele en werksomstandighede te verbeter
en om afleggings te bestuur.
• Verskaf insette om die regering te kry om wette aan te neem wat hul lede se
lewens sal verbeter.
• Voorsiening van professionele opleiding, regsadvies en
regsverteenwoordiging vir hul lede.
• Organisering van nywerheidsaksies.
• Verteenwoordiging van werkers se belange tydens dispute met werkgewers
• Werk saam met werkgewers om werknemers 'n groter sê te gee in die besluite
wat die bestuur neem
(Enige 3 funksies vir 2 punte elk/Enige ander korrekte en relevante antwoord(e)) (6)
2.4 2.4.1 • Vakbonde kan firmas bystaan om nuwe werkspraktyke toe te pas wat
arbeidsproduktiwiteit kan verhoog ✓✓
• Vakbonde kan werkers nader aan hul bestuur bring en hul belange
verteenwoordig ✓✓
• Hoër lone om die motivering en produktiwiteit van werkers te verhoog
• Vakbonde is baie effektief om meganismes te skep om konflik in die
werkplek op te los
(Enige 2 voordele vir 2 punte elk/Enige ander korrekte voordeel) (4)
2.4.2 • Die voortdurende druk vir hoër lone kan tot werkloosheid vir die
werkers lei ✓
• Die vraag na hoër lone kan lei tot inflasie – stygende pryse – basiese
goedere word duurder ✓
(Enige 2 nadele vir 2 punte elk/Enige ander korrekte nadeel) (4)
3
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
2.5 2.5.1 SADTU, NAPTOSA, SAOU, PEU (1)
2.5.2 NUM (1)
[22]
22
TOTAAL AFDELING B: 22
4
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP
VRAAG 3: FUNKSIES VAN 'N BESIGHEID
3.1 Funksies Verduideliking Voorbeeld
Menslike Hulpbron- Menslikehulpbronbestuur is 'n Voorstelle vir 'n
funksie bestuursfunksie wat gemoeid is personeelkantien en
met die aanstelling, motivering en gimnasiumfasiliteite
instandhouding van die deur Isiah, die HR-
arbeidsmag in 'n organisasie. bestuurder
OF
Menslikehulpbronbestuur handel
oor kwessies wat met werknemers
verband hou, bv. aanstellings,
opleiding, ontwikkeling,
vergoeding, motivering,
kommunikasie en administrasie.
Finansiële Funksie Die finansiële funksie in besigheid Gesonde
verwys na die funksies wat bedoel kontantvloei
is om finansiële hulpbronne te
verkry en te bestuur en om wins te
genereer. Dit produseer relevante
finansiële hulpbronne en inligting
wat bydra tot die produktiwiteit van
ander besigheidsfunksies,
beplanning en
besluitnemingsaktiwiteite. (4)
3.2 Topbestuur: Hulle neem besluite in 'n besigheid. Bv. die eienaar en
hoofuitvoerende beampte.
Middelvlakbestuur: Hulle sorg dat stelsels en planne vir uitvoering ingestel
word gegrond op die besluit wat geneem is deur die topbestuur sodat dit
geïmplementeer kan word, bv. Hoof van die Finansiële Departement,
Bemarkingsbestuurder, Isiah – HR Bestuurder.
Laervlakbestuur: Hulle is in beheer van die uitvoering van die take wat deur
topbestuur besluit is, bv. spanleiers vir bemarking
(Enige ander korrekte en relevante verduideliking) (6)
3.3 • Beplanning – opstelling van doelwitte, visie en missie
• Organisering – toekenning van werk aan verskillende afdelings sodat die visie
gerealiseer word
• Leiding – motivering van werkers om take uit te voer en vasgestelde doelwitte
te bereik
• Beheer – bestuurders kontroleer die resultate en uitkomste van die planne
van die organisasie
(Enige ander korrekte verduideliking vir elk van die take) (8)
5
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
3.4 • Wet op Basiese Diensvoorwaardes
• Wet op Gelyke Indiensneming
• Wet op Arbeidsverhoudinge
• Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid
(Enige 2 vir 1 punt elk enige ander relevante en korrekte wet) (2)
3.5 Ja, dit bou 'n positiewe handelsmerk, dit bou die beeld van jou besigheid, dit
verseker dat kommunikasie direk is en dat die regte boodskap uitgestuur word.
(Ja (1 punt) en enige 1 relevante en korrekte motivering (1 punt)). (2)
[22]
22
VRAAG 4: BESIGHEIDSPLAN
4.1 Afleweringsdiens vir noodsaaklikhede en wegneemetes. (2)
4.2 4.2.1 Hulle wil hê dit moet 'n betroubare alternatief wees vir die manier waarop
inkopies gedoen word of die manier waarop die uitruil van geld en goedere
tussen verkopers en kliënte in informele nedersettings plaasvind. Terwyl
dit ook 'n positiewe impak op die lewens van jong meisies in die townships
het. (2)
4.2.2 • Naam van die besigheid
• Logo/Embleem
• Slagspreuk
• Adres van die besigheid
• Kontakbesonderhede
• Datum waarop die sakeplan voorberei is
• Persoon deur wie die sakeplan opgestel is en hulle posisie in die
besigheid
(Enige ander korrekte en relevante antwoord) (4)
4.3 Sterk punte Swak punte
– Spanwerk, almal het hulle eie rol – As iemand siek raak kan die
– Advertensies aflewerings nie altyd plaasvind nie
– Koste van aflewering is hoog
Geleenthede Bedreigings
– Meer kinders kan betrokke raak – Ander jeugdiges wat dieselfde diens
– Uitbreiding na ander areas lewer/kompetisie
– Groter verskeidenheid produkte – Fietse kan gesteel word
wat afgelewer word (8)
(Enige ander relevante antwoord, 1 punt vir elke aspek + 1 punt vir verduideliking)
6
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
4.4 Nr. Stelling Ingesluit by hierdie sakeplan-
komponent
bv. Bied 'n afleweringsdiens van Beskrywing van diens/produk
noodsaaklike goedere aan
A Hulle het plakkate op hul Facebook- BEMARKINGSPLAN
blad
B Inligting oor die geld wat nodig is FINANSIËLE PLAN
om die besigheid uit te brei
C Vertel moontlike beleggers baie oor BESTUURSPLAN
die besigheid
D Watter masjinerie en toerusting is PRODUKSIEPLAN
nodig om die goedere/diens te
verskaf (4)
4.5 plek (1)
[21]
21
TOTAAL AFDELING C : 43
TOTAAL: 80
7
Matching paper and memo
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.