Skip to content

Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2022 QP (Afr)

Question paperEconomic and Management SciencesGrade 920227 pages

Grade 9 Economic and Management Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2022 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2022 GRAAD 9 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: FINANSIËLE GELETTERDHEID (VRAESTEL 1) TYD: 1 uur PUNTE: 70 7 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 INSTRUKSIES EN INLIGTING Hierdie vraestel bestaan uit Afdelings A, B en C (Finansiële Geletterdheidsonderwerpe) en is gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-wysigingsdokument en HJOP. AFDELING A: KORT VRAE VRAAG 1.1: Meervoudigekeuse-vrae (5) VRAAG 1.2: Voltooi die sinne (5) VRAAG 1.3: Pas Items (5) [15] AFDELING B: JOERNALE, REKENINGKUNDIGE VERGELYKING EN DEBITEUREGROOTBOEK VRAAG 2: Rekeningkundige Vergelyking (11) VRAAG 3: Joernale en Debiteuregrootboek (17) [28] AFDELING C: ALGEMENE GROOTBOEK EN PROEFBALANS VRAAG 4: Algemene Grootboek (18) VRAAG 5: Proefbalans (9) [27] 1. Al die vrae is verpligtend. 2. Antwoord al die vrae in die ANTWOORDBOEK wat verskaf is. 3. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.1.6 E. 1.1.1 Die lewe het verander en so ook die manier waarop mense kies om vir goedere en dienste te betaal. Watter van die volgende is die maklikste en mees algemeenste betaalmetode? A Kontant B EFO C Tjek D Promesse (1) 1.1.2 Oorboeking na die grootboeke is die vierde stap in die ... A rekeningkundige siklus. B rekeningkundige vergelyking. C finansiële jaar. D Algemene Grootboek. (1) 1.1.3 Die __________ Rekening verskaf ʼn opsomming van die totale bedrag verskuldig deur kliënte aan wie goedere op krediet verkoop is. A Handelsvoorraad B Verkope C Krediteurekontrole D Debiteurekontrole (1) 1.1.4 Alle transaksies beïnvloed meer as een rekening in die Algemene Grootboek. Dit word na verwys as die ... beginsel. A geldmark B dubbel-inskrywings C hulpjoernale D rekeningkundige siklus (1) 1.1.5 Besighede neem risiko's deur goedere op krediet te verkoop. Wat is die grootste risiko wat hulle neem? A Goedere sal vergaan. B Debiteure kan dalk nie betaal nie. C Die besigheid sal dalk nie genoeg geld hê om voorraad in die toekoms aan te koop nie. D Geen kontant in die besigheid. (1) [5] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 4 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 1.2 VOLTOOI DIE SINNE Gebruik die woorde in die blokkie (woordbank) hieronder om die volgende sinne te voltooi. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.2.6 telefoon. bates; afslag; faktuur; krediet; bank; Hulpjoernaal; Algemene Grootboek; Ontleding van Ontvangste; transaksie; Proefbalans; kwitansie; debiet 1.2.1 Alle gelde wat deur die besigheid ontvang en betaal word, word deur die besigheid se __________ rekening gedoen. (1) 1.2.2 ____________ is ʼn motivering vir debiteure om hul skuld betyds te betaal of te delg. (1) 1.2.3 ʼn Betaling aan ʼn krediteur sal laste verminder aan die _______ kant. (1) 1.2.4 Die brondokument wat aan ʼn kliënt uitgereik word wanneer goedere op krediet gekoop word, word ʼn ___________ genoem. (1) 1.2.5 Alle besittings van die besigheid wat gebruik word om inkomste te genereer staan bekend as ______. (1) [5] 1.3 PAS ITEMS Kies ʼn term in KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A – F) langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.3.6 G. KOLOM A KOLOM B 1.3.1 Verskaffers van wie die besigheid goedere op A Onttrekkings krediet koop. B Krediteur 1.3.2 Goedere wat aan die besigheid behoort en deur die eienaar geneem word vir persoonlike C Handelsvoorraad gebruik. 1.3.3 Die hoofdoel om ʼn besigheid te begin. D Kapitaal 1.3.4 Beskerm die kliënt in die kredietmark en maak E NKW krediet- en bankdienste meer toeganklik. F Wins maak 1.3.5 Die geld wat die eienaar in die besigheid belȇ. [5] TOTAAL AFDELING A: 15 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 5 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING B: JOERNALE, REKENINGKUNDIGE VERGELYKING EN DEBITEUREGROOTBOEK VRAAG 2: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING Ontleed die volgende transaksies en dui die effek aan wat elkeen op die rekeningkundige vergelyking het. No. Transaksie bv. Betaal salarisse via EFO, R10 000. 6 Kantoortoerusting ter waarde van R5 000 aangekoop van Ndaba en betaal d.m.v. die banktoepassing op die besigheid se selfoon. 12 Goedere ter waarde van R6 000 met ʼn winsopslag van 30% is op krediet aan R. Ross verkoop. [11] VRAAG 3: JOERNALE EN DEBITEUREGROOTBOEK Gebruik die transaksies hieronder om die volgende vir Founders Handelaars voor te berei, vir die maand geëindig Oktober 2022. VEREISTES: 3.1 Kontantontvangstejoernaal vir die maand geëindig Oktober 2022 (5) 3.2 Kontantbetalingsjoernaal vir die maand geëindig Oktober 2022 (3) 3.3 Debiteurejoernaal vir die maand geëindig Oktober 2022 (3) 3.4 Krediteurejoernaal vir die maand geëindig Oktober 2022 (2) 3.5 Debiteure Grootboek van P. Naidoo (4) TRANSAKSIES 3 Die besigheid is in finansiële nood, en die eienaar, Mnr Parker, kan nie toegang tot ʼn bank kry nie weens openbare vakansiedae en banke wat gesluit is. Hy het R20 000 van sy persoonlike rekening na die besigheidsrekening oorgeplaas as ʼn belegging in die besigheid. R5 000 van die oordrag is gebruik om B. Frances, ʼn krediteur, te betaal. 6 Ontvang Faktuur 20 van Mawela Handelaars vir handelsvoorraad wat vir R2 500 by hom gekoop is. Op dieselfde dag word Faktuur 6 aan P. Naidoo uitgereik vir handelsvoorraad wat vir R3 000 aan hom verkoop is. 17 Ontvang ʼn kennisgewing van die bank, dat R1 500 ontvang is van P. Naidoo as gedeeltelike betaling van sy rekening. [17] TOTAAL AFDELING B: 28 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 6 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 AFDELING C: ALGEMENE GROOTBOEK EN PROEFBALANS VRAAG 4: ALGEMENE GROOTBOEK Die volgende rekords is op 30 Junie 2022 uit die boeke van Emma Winkels verkry. VEREISTES: 4.1 Gebruik die inligting hieronder om die volgende Algemene Grootboek rekeninge te voltooi: 4.1.1 Bank (beginsaldo) R10 000 (Dt) (5) 4.1.2 Handelsvoorraad (beginsaldo) R50 000 (9) 4.1.3 Verkope (4) Kolomtotale in die hulpjoernale op 30 Junie 2022. Kontantbetalingsjoernaal van Emma Winkels - Junie 2022 KOJ1 Bank Verkope Koste van Debiteurekontrole Diverse Rekeninge Verkope R88 500 R65 000 R39 000 R17 000 R6 500 Kontantbetalingsjoernaal van Emma Winkels – Junie 2022 KBJ1 Bank Handelsvoorraad Lone Krediteurekontrole Skryfbehoeftes Diverse Rekeninge R50 200 R6 200 R3 400 R23 400 R650 R16 550 Debiteurejoernaal van Emma Winkels – Junie 2022 DJ1 Verkope Koste van Verkope R15 000 R9 000 Krediteurejoernaal van Emma Winkels – Junie 2022 KJ1 Krediteurekontrole Handelsvoorraad Toerusting Skryfbehoeftes Diverse Rekeninge R30 680 R18 400 R9 400 R1 280 R1 600 [18] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 7 (VRAESTEL 1) GRAAD 9 VRAAG 5: PROEFBALANS ʼn Onervare boekhouer het die volgende Proefbalans voorberei. Die eienaar is bekommerd aangesien foute ontdek is. LION'S DEN (Wenk: Sommige rekeninge is in die verkeerde afdeling aangeteken en sommige bedrae aan die verkeerde kant.) INSTRUKSIES: 5.1 Stel die korrekte proefbalans saam in jou ANTWOORDBOEK. (7) 5.2 Bereken die ontbrekende bedrae wat by A en B aangedui word. (2) Proefbalans van Lion’s Den vir November 2022 Debiet Krediet BALANSSTAATREKENINGE-AFDELING Kapitaal A Onttrekkings 4 160 Grond en Geboue 192 000 Voertuie 134 000 Handelsvoorraad 18 300 Water en Elektrisiteit 14 000 Krediteurekontrole 19 600 Koste van Verkope 70 000 NOMINALE REKENINGE AFDELING Debiteurekontrole 6 420 Bank (Dt) 26 180 Verkope 220 000 Huurinkomste 35 000 Skryfbehoeftes 4 540 Salarisse 40 000 509 600 B [9] TOTAAL AFDELING C: 27 TOTAAL: 70 EINDE

Study this subject

More from Grade 9 Economic and Management Sciences

View all