Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2022
GRAAD 9
NASIENRIGLYNE
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE:
DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP
(VRAESTEL 2)
9 bladsye
Skip to contentAll 2022 papers %20November%202022%20Answer%20Book%20(1)_hlayiso.com_--4b10e9bb-ac9c-4330-8854-909594966af2/v1-500a4142573d26d737a1/card.webp)
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)_hlayiso.com_--3c661cd8-9c24-4f25-93d2-a35b15e8098b/v1-afb8169e23ba49db56bd/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ab9cb10-09af-4ac3-94e1-95d921cd749a/v1-02fa2472dc19adc40094/card.webp)

%20November%202023%20Answer%20Book_hlayiso.com_--39bf861e-6cb2-42dc-9593-0f249e048745/v1-2342318904a551770960/card.webp)
%20November%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--000597c2-0e6c-4448-b7f5-0203c1fdd309/v1-af6c0b35bbddfaaebd55/card.webp)
View all
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346/v1-0bd92eb65b29b393d1a6/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9/v1-b35eb1278f959b26ca84/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1/v1-5c3b4072320b047b5589/card.webp)
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2022 Memo (Afr)
Grade 9 Economic and Management Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng November Exam 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Economic And Management Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economic and Management Sciences
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 300.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
AFDELING A: ALLE ONDERWERPE
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 B ✓✓
1.1.2 C ✓✓
1.1.3 B ✓✓
1.1.4 A ✓✓
1.1.5 D ✓✓ 10
1.2 PASITEMS
1.2.1 C ✓
1.2.2 E✓
1.2.3 H✓
1.2.4 G✓
1.2.5 B✓ 5
1.3 WOORDBANK
1.3.1 wins ✓
1.3.2 bemarking ✓
1.3.3 verbruikers ✓
1.3.4 vissery ✓
1.3.5 administratiewe ✓ 5
20
TOTAAL AFDELING A: 20
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
AFDELING B: DIE EKONOMIE
VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS
2.1 Gemengde ekonomie ✓ (1)
2.2 Eienskappe Antwoord
2.2.1 Wie besit die land se Individue ✓
natuurlike hulpbronne?
2.2.2 Hoe word die prys van Produseerders/Entrepreneurs
goedere vasgestel? besluit op die prys van goedere
gebaseer op die teikenmark en
vraag. ✓
2.2.3 Wat is die regering se rol in Min intervensie/inmenging. ✓
die ekonomie? (3)
2.3 Die spotprentillustrasie toon ʼn land wat beheer/regeer word deur ʼn enkele hoër
mag wat ons as die regering kan identifiseer. ✓ In ʼn beplande ekonomie het die
regering volle beheer en neem alle besluite. ✓
(Enige ander relevante en korrekte verduideliking.) (2)
[6]
6
3
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP
3.1 Besighede verkoop goedere en dienste aan huishoudings.✓✓
Besighede neem individue van huishoudings in diens en betaal hulle lone
en salarisse in ruil vir hulle arbeid. ✓✓ (2 x 2) (4)
3.2 Produsent:
Die regering voorsien beide besighede en huishoudings van openbare
goedere en dienste, bv. paaie, gesondheidsorg, veiligheid, onderwys,
ens. ✓✓
Verbruiker:
Die regering koop produksiefaktore van huishoudings en koop goedere en
dienste van besighede sodat hulle suksesvol kan funksioneer✓✓ (4)
[8]
8
4
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
VRAAG 4: PRYSTEORIE
4.1 Wet van aanbod – Wanneer die prys van ʼn produk styg, sal die hoeveelheid
aangebied vir daardie produk toeneem. Wanneer die prys van ʼn produk daal, sal
die aanbod vir daardie produk afneem.✓✓ (2)
4.2 4.2.1 30 sakke ✓ (1)
4.2.2 R3,00 ✓ (1)
4.2.3 Ekwilibrium ✓ (1)
4.3 Kurwe A ✓ (1)
4.4 Voorbeeld: Mmapula wil ʼn blok sjokolade koop. Die winkel het ʼn promosie vir R5
afslag op die normale prys. Sy koop 3 blokke in plaas van een. ✓✓
(Aanvaar enige relevante antwoord.)
Leerder se antwoord moet die volgende insluit::
• ʼn Produk waarvan prys gedaal het en die hoeveelheid gevra toegeneem het
volgens die wet van vraag. ✓✓
OF
• ʼn Produk waarvan die prys gestyg het en die hoeveelheid gevra gedaal het
op grond van die styging in prys. ✓✓ (2)
[8]
8
5
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
VRAAG 5: VAKBONDE
5.1 Die hoofdoel van ʼn vakbond is om die regte van werkers te beskerm✓ deur
namens die werknemer met werkgewers te onderhandel ✓ (2)
5.2 “Vakbonde doen ʼn beroep op miljoene werkers om by die huis te bly of om aan
te sluit by stakingsaksies in Suid-Afrika.” ✓✓ (2)
5.3 • Die besighede se uitset/produksievlakke sal afneem. ✓✓
• Die besigheid sal inkomste/verkope verloor as gevolg van minder produkte
wat beskikbaar is om te verkoop.
• ʼn Tekort aan produkte of swak vervaardigde produkte kan tot ongelukkige
klante lei.
• Werkers kan gedemotiveerd en ongelukkig bly as daar nie in hul behoeftes
voorsien word nie, wat lei tot swak werkprestasie.
• As daar aan eise voldoen word, sal die onderneming dalk meer geld vir
werkers se lone moet betaal, wat uiteindelik tot laer winste lei.
(Aanvaar enige ander relevante antwoord.) (2)
5.4 Vakbonde streef daarna dat werkers ʼn goeie lewenstandaard moet hê deur te
verseker dat daar in hul sosiale en ekonomiese behoeftes voorsien word
(ekonomiese ontwikkeling). ✓
Gelukkige en gemotiveerde werkers sal doeltreffend werk wat lei tot hoër
produksievlakke (ekonomiese groei). ✓ (2)
[8]
8
TOTAAL AFDELING B: 30
6
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP
VRAAG 6: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE
6.1 Ongeskoolde ✓ (1)
6.2 6.2.1 Sekondêre sektor ✓ (1)
6.2.2 Tersiêre sektor ✓ (1)
6.2.3 Primêre sektor ✓ (1)
6.3 6.3.1 Primêre sektor Sekondêre sektor Tersiêre sektor
Ontginning van rou Rou materiale word Verspreiding en
materiaal. ✓ verwerk in finale verkope van die finale
produkte. ✓ produk. ✓ (3)
6.3.2 Tamaties word gepluk Die tamaties word Tamatiesous word
op ʼn tamatieplaas. ✓ verwerk in ʼn fabriek versprei en verkoop aan
in tamatiesous, groothandelaars,
gebottel en handelaars en bereik
verpak. ✓ ten laaste die
verbruiker. ✓ (3)
[10]
10
7
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
VRAAG 7: ONDERNEMINGSFUNKSIES
7.1 Sodat die onderneming sy doelwitte kan bereik/optimaal kan funksioneer. ✓ (1)
7.2 7.2.1 Aankoopfunksie ✓
7.2.2 Bemarkingsfunksie ✓
7.2.3 Menslike hulpbronbestuursfunksie ✓
7.2.4 Produksiefunksie ✓
(4)
7.3 Die funksie van algemene bestuur is om:
• Bestuur en toesig oor die ander besigheidsfunksies te hou. ✓✓
• Seker te maak dat die besigheid sy gestelde doelwitte en objektiewe bereik.
• Te beplan, organiseer, lei en beheer.
• Seker te maak dat die funksies saamwerk en met mekaar kommunikeer.
(Aanvaar enige ander relevante antwoord.) (2)
7.4 • Deur seker te maak dat daar geen vermorsing van materiaal is nie. ✓✓
• Deur produksiemetodes te gebruik wat goedkoper is.
(Aanvaar enige ander relevante antwoord.) (2)
[9]
9
8
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
VRAAG 8 – BESIGHEIDSPLAN
8.1 R700 ✓ (1)
8.2 WhatsApp/Instagram/Twitter ✓ (1)
8.3 • Hy is ʼn professionele fotograaf – nuttig om goeie foto's van sy produkte te
neem. ✓✓
• Hy weet hoe om sosiale media-platforms te hanteer en vir advertensies te
gebruik. ✓✓
• Hy neem inisiatief – het iets probeer selfs toe hy onseker was of dit sou
werk.
• Hy het min maar genoeg geld gehad om die besigheid te begin.
• Hy het werknemers wat hom help om die besigheid te bestuur.
(Aanvaar enige twee van die bogenoemde.) (4)
8.4 • Die maatskappy het binne ʼn paar weke verkope van sowat R10 000
opgelewer. ✓✓ Hulle het in meer toerusting belê (vrieskas, wafelmaker,
kommersiële menger, melkskommelmaker). ✓✓
• Die onderneming het nou vier werknemers.
(Aanvaar enige een van die bogenoemde.) (2)
8.5 “Die volgende stap sal wees om franchises regoor die land uit te rol en in ʼn
selfs groter werksarea te werk”. ✓✓ (2)
8.6 C✓ (1)
[11]
11
TOTAAL AFDELING C: 30
TOTAAL: 80
9
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)_hlayiso.com_--4b10e9bb-ac9c-4330-8854-909594966af2/v1-500a4142573d26d737a1/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2022 Addendum
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)_hlayiso.com_--3c661cd8-9c24-4f25-93d2-a35b15e8098b/v1-afb8169e23ba49db56bd/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2022 Addendum
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ab9cb10-09af-4ac3-94e1-95d921cd749a/v1-02fa2472dc19adc40094/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2022 QP (Afr)

Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 GEC Test 2022 QP
%20November%202023%20Answer%20Book_hlayiso.com_--39bf861e-6cb2-42dc-9593-0f249e048745/v1-2342318904a551770960/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2023 Addendum
%20November%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--000597c2-0e6c-4448-b7f5-0203c1fdd309/v1-af6c0b35bbddfaaebd55/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2023 QP (Afr)
More from Grade 9 Economic and Management Sciences

CAPS document
CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7 9
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2024 Addendum
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2024 Addendum
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346/v1-0bd92eb65b29b393d1a6/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9/v1-b35eb1278f959b26ca84/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2024 QP (Afr)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1/v1-5c3b4072320b047b5589/card.webp)
Addendum