Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE ASSESERING
ALGEMENE ONDERWYS SERTIFIKAAT (AOS)
2022 GRAAD 9 PROEFSTUDIE
Vak: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW)
VRAESTEL 2
Punte: 75
Tydsduur: 90 minute
Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, uitgesluit die voorblad.
Skip to contentQuestion paper %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346/v1-0bd92eb65b29b393d1a6/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9/v1-b35eb1278f959b26ca84/card.webp)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--de9cb377-f46e-4e67-b8e7-8c75f72d7aff/v1-445690f6bf5d686126c5/card.webp)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ed1db00f-0b6c-48d5-8be9-652a5ae63e5d/v1-a9051de0c19e9d7c3628/card.webp)
%20November%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--08f3463c-898c-4c61-9ab4-e991789f9aa3/v1-de36a262c50ff3738403/card.webp)
%20November%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--000597c2-0e6c-4448-b7f5-0203c1fdd309/v1-af6c0b35bbddfaaebd55/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--36183e40-2e68-4bc4-8e9a-83832a2906d9/v1-0081227b4fde8ec602ed/card.webp)


%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)_hlayiso.com_--4b10e9bb-ac9c-4330-8854-909594966af2/v1-500a4142573d26d737a1/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4da22897-d93e-4423-9446-17316248066d/v1-3c40912abad513c6878c/card.webp)

View all
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b/v1-e603f1c1c3be94bc4f15/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1/v1-5c3b4072320b047b5589/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3/v1-bfa752d1e49f22fd0f99/card.webp)
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 GEC Test 2022 QP
Grade 9 Economic And Management Sciences Paper 2 question paper from the GEC Test 2022 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Economic And Management Sciences · Grade 9 · GEC Test · 2022 · Afrikaans. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economic And Management Sciences
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- GEC Test
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 917.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 24
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 1
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan die leerder
1. Lees die instruksies en vrae sorgvuldig deur.
2. Antwoord al die vrae.
3. Gebruik die antwoordboek om al jou antwoorde in te skryf.
4. Die gebruik van ‘n nie-programmeerbare sakrekenaar word toegelaat.
Die vraestel begin op die volgende bladsy.
Moenie die bladsy omblaai todat jy aangesê word om so te maak nie.
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 2
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING A
Debby behartig die administrasiedepartment en verseker dat alle data sorteer en
geliaseer word.
1. Wat behels Debby se werk?
A Die hou van rekords
B Die hou van voldoende voorraad
C Die werwing van werknemers
D Die aankoop van hulpbronne (1)
Die aankope-department verseker dat aankope binne die begroting bly en hou ook
akkurate rekords van aankope.
2. Watter ander rol vervul die aankopedepartment?
A Aanhou van voldoende voorraad
B Behartig liasering van inligting
C Betaal besigheidsrekeninge
D Ontwikkel personeelvaardighede (1)
Sassy kry terugvoering van haar klante, lei haar personeel op en moedig hul aan om
goeie diens aan haar klante te lewer.
3. Hoekom is dit belangrik vir Sassy om goeie kliëntediens in haar besigheid aan te
moedig?
A Om advertering te vermeerder.
B Om kliënte tevredenheid te verminder.
C Om produktiwiteit van die personeel te verminder.
D Om verkope te vermeerder. (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 3
Downloaded from hlayiso.com
Die finansiëlefunksie help om te verseker dat die besigheid eties bedryf word.
4. Wat is die belangrikheid van hierdie funksie?
A Verseker dat klante gelukkig is
B Hou finansiële rekords
C Hou rekord van alle werknemers.
D Stuur finansiële verslae uit. (1)
5. Wat is die rol van die Menslike-hulpbron-departement?
A Staan personeelverlof toe
B Doen bestellings
C Behartig kontantvloei
D Adverteer die produkte (1)
6. Wat is die beste metode om identiese items te vervaardig?
A Bondelproduksie
B Taakproduksie
C Massaproduksie
D Net in tyd produksie (1)
7. Wat is die hoofrol van die Algemene Bestuur?
A Adverteer voorraad
B Betaal besigheidsbelasting
C Werf van personeel
D Beheer hulpbronne (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 4
Downloaded from hlayiso.com
8. Waarvoor staan die P in die bemarkingsmengsel wat die waarde van ‘n item bepaal?
A Produk
B Prys
C Plek
D Promosie (1)
9. Wat is ‘n besigheidsplan?
A ‘n Plan van aksie wat ontwerp is om die algehele doelwitte van die
onderneming te bereik.
B ‘n Gedetaileerde plan van aksie om die aktiwiteite van die onderneming uit
te voer.
C ‘n Gedetaileerde plan van aksie wat die natuur en strategie van die
onderneming verduidelik.
D ‘n Plan wat al die aspekte rakende die bestuur van die onderneming insluit. (1)
10. Watter van die volgende beskryf ‘n produk of ‘n diens?
A Die uniekheid en voordeel vir die verbruiker.
B Die uniekheid en kwaliteit van die verpakking.
C Die uniekheid en voordeel vir die mededinger.
D Die uniekheid en kwalitiet vir die besigheid. (1)
11. Wat is die vereistes van ‘n goeie besigheidslogo?
A Dit is eenvoudig, gedenkwaardig, tydloos, nuttig en toepaslik.
B Dit is ingewikkeld, gedenkwaardig, tydloos, nuttig en toepaslik.
C Dit is eenvoudig, gedenkwaardig, tydloos en beperk.
D Dit is ingewikkeld, gedenkwaardig, tydloos en nuttig. (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 5
Downloaded from hlayiso.com
12. Wat is die hoofrol van ‘n bestuurder?
A Werf menslike hulpbronne vir die onderneming.
B Ontwikkel ‘n plan om die onderneming se doelwitte te bereik.
C Adverteer produkte en dienste van die onderneming.
D Aankoop van grondstowwe wat vir produksie benodig word. (1)
Die huur van kantoorspasie is R2 500 per maand. In Maart, vervaardig die besigheid
5 000 hemde en betaal R2 500 vir huur. In April is 7 000 hemde vervaardig.
13. Hoeveel sal die huuruitgawe vir April beloop?
A R7 000.
B R5 000
C R9 500
D R2 500 (1)
Mandy Vervaardigers gaan die volgende koste aan:
(i) Grondstowwe
(ii) Kommissie
(iii) Huur
(iv) Masjien-olie
14. Watter een is die regte kombinasie vir veranderlike koste?
A (i) (ii) (iii)
B (i) (ii) (iv)
C (ii) (iii) (iv)
D (i) (iii) (iv) (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 6
Downloaded from hlayiso.com
ZZ Vervaardigers koop ‘n rol linte vir R50 en vervaardig uitnodigingkaartjies wat
verkoop word vir R790 elk en maak ‘n wins van R440 daarop.
15. Hoeveel het ZZ Vervaardigers spandeer om die uitnodigingkaartjies te vervaardig?
A R350
B R740
C R790
D R490 (1)
Die bedrag dek al die koste, en sluit ook ‘n redelike wins op elke item wat verkoop
word in.
16. Watter term identifiseer die bo-staande stelling?
A Kosprys
B Veranderlike koste
C Verkoopsprys
D Vaste koste (1)
17. Watter stelling beskryf liasering?
A Data wat verwerk word in nuttige inligting, sodat dit gebruik kan word om
besluite te maak.
B Maak voldoende voorraad en dienste beskikbaar aan die besigheid.
C Bepaal die behoeftes en begeeertes van die klante en lewer produkte.
D Hou dokumente in ‘n veilige plek, om hulle maklik en vinnig te kan vind . (1)
18. Wat moet oorweeg word waneer ‘n geskikte verskaffer gekies word?
A Kwaliteit, ligging, koste en betroubaarheid
B Hoeveelheid, ligging, koste en betroubaarheid
C Kwaliteit, promosie, koste en betroubaarheid
D Hoeveelheid, promosie, koste en betroubaarhied (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 7
Downloaded from hlayiso.com
‘n Manier om jou maatskappy aan potensiële klante bekend te stel.
19. Wat is die gepaste konsep vir die bo-staande stelling?
A Aankope
B Publisiteit
C Produksie
D Promosie (1)
20. Wat is ‘n bemarkingstrategie?
A ‘n Plan om klante te bereik en te oortuig om ‘n produk te koop.
B ‘n Plan wat ‘n volledige beskrywing gee van hoe die doelwitte bereik gaan
word.
C ‘n Plan wat inligting oor die besigheidsprosesse bevat.
D ‘n Plan wat beskryf hoeveel mense jy be-oog om aan te stel. (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 8
Downloaded from hlayiso.com
MARK DAG!!! MARK DAG!!!
KUHLE OUETEHUIS!!!
21. Watter besigheidstrategie word deur die prent voorgestel?
A Publisiteit
B Advertering
C Finansiering
D Produksie (1)
22. Hoe kan die kwaliteit en doeltreffendheid van ‘n produk verbeter word?
A Deur genoeg voorraad aan te koop.
B Deur om groot en dieselfde hoeveelhede elke keer te vervaardig.
C Deur personeel op te lei in die nuutste tegnologie.
D Deur vervaardigde produkte te adverteer. (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 9
Downloaded from hlayiso.com
Die Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van Mendy Klere Maatskappy, wie oor die
ander bestuurders in die besigheid toesig hou, het nie goed gedoen met verkope nie.
23. Wat kan ‘n rede wees vir die daling in verkope?
A Swak beplanning en bestuur
B Personeel het oortyd gewerk
C HUB het ‘n gebrek aan rekenaarvaardighede
D Voldoende en effektiewe hulpbronne (1)
Die Algemene Bestuurder verskaf die struktuur vir beplanning, toewys van
hulpbronne, take en verantwoordelikhede en magtiging.
24. Watter opsie regverdig die scenario hierbo?
A Beplanning
B Leiding
C Beheer
D Organiseer (1)
Kriel, die Menslike-hulpbronbestuurder van Kudu Maatskappy, ondersteun personeel
tydens verandering en aanstellings in die maatskappy.
25. Wat is die gevolg van Kriel se aksie in die maatskappy?
A Personeel sal meer vriendelik wees teenoor klante.
B Personeel sal opgelei en ontwikkel word.
C Boodskappe sal aan pesoneel gestuur word.
D Die begroting sal opgetrek word. (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 10
Downloaded from hlayiso.com
26. Watter van die volgende word as ‘n bedreiging beskou?
A Finansiële kwessies, markvraag droog op en die bestaande kompetisie
B Finansiële risiko, onwettige aanspreeklikheid en die bestaande kompetisie
C Finansiële risiko, aanlyn-bemarking, verkope en die bestaande kompetisie
D Finansiële kwessies, vermeerdering in materiaal en wettige aanspeklikheid (1)
27. Watter van die volgende opsies word as ‘n sterkpunt beskou?
A Sterk kliënthouding
B Vêr van kliënte geleë
C Goeie weerstoestande
D Uitstekende kliëntediens (1)
28. Watter van die volgende word as ‘n swakpunt beskou?
A Gebrek aan relevante vaardighede.
B Weerstoestande
C Geskoolde arbeiders
D Uitbreiding van die besigheid. (1)
Hierdie konsep verwys na gunstige, eksterne faktore wat die organisasie ‘n
kompeterende voordeel kan gee.
29. Watter konsep word hierbo beskryf?
A Sterkpunt
B Geleenthede
C Bedreiging
D Swakpunt (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 11
Downloaded from hlayiso.com
As gevolg van die prysverhoging van brandstof, kan Lungi bakkery nie meer brood en
koek gratis by hul klante aflewer nie.
30. Wat is die beste oplossing vir hierdie bedreiging?
A Aanlyn-aankope
B Veelvuldige aflewerings
C Klante kolekteer self hul aankope.
D Hef afleweringsfooie van klante. (1)
‘n Boer plant kool. Hy teikenmark is skole, maar hy het nie ‘n afleweringsvoertuig nie.
Twee skole het vir hom weeklikse kontrakte aangebied,maar hy kan nie in hul vraag
voldoen nie.
31. Hoe moet hy die scenario hanteer?
A Koop meer grond en doen verkope van sy plaas af.
B Plant een hektaar en kry ‘n lening by die bank.
C Plant een hektaar en verminder die kontrakte.
D Koop meer grond en ‘n afleweringsvoertuig. (1)
32. Waarvoor staan die akroniem KVBA?
A Kommissie vir Vergadering Bemiddeling en Arbitrasie
B Kommissie vir Vereniging Bemiddeling en Arbitrasie
C Kommissie vir Vakbonde Bemiddeling en Arbitrasie
D Kommissie vir Versoening Bemiddeling en Arbitrasie (1)
33. Watter opsie beskryf arbeidsoptrede?
A Die wyse waarop die werksmag die bestuur dwing om lone te verhoog.
B Die aksie wat werknemers teen werkgewers neem.
C Die beweging van mense van een land na ‘n ander.
D Die besigheidspraktyk wat verhoed dat werknemers by ‘n unie kan aansluit. (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 12
Downloaded from hlayiso.com
34. Watter soort verlof word geneem wanneer ‘n weknemer op vakansie wil gaan?
A Kraamverlof
B Gesinsaanspreeklikheids-verlof
C Gewone-jaarlikse-verlof
D Siekverlof (1)
35. Watter van die volgende is ‘n voordeel van kollektiewe bedinging?
A Dit onderhandel kontrakte sonder die unies.
B Dit verhoed dat werknemers aan ‘n staking deelneem.
C Dit gee aan geweldadige werknemers krag.
D Dit oortree die regte en werksomstandighede. (1)
36. Watter van die volgende verduidelik kollektiewe bedinging die beste?
A Die proses waar werknemers kontrakte met werkgewers beding sonder om
unies te betrek.
B ‘n Forum wat werknemers seggenskap gee wanneer lone en werks-
omstandighede beding word.
C Die proses waar werknemers deur hul unies kontrakte en werks-
omstandighede beding.
D ‘n Forum wat nie die werknemers beskerm, wanneer hul regte geskend en (1)
hulle afgedank word nie.
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 13
Downloaded from hlayiso.com
As ‘n uitkoms vir die fasiliteringsproses van die voortgesette staatsdiensloon-
onderhandelings, het die regering ‘n verbeterde aandbod aan staatsamptenare se
unie gemaak vir oorweging deur hul lede.
37. Watter werksomstandighede is deur die staatsamptenare se unies in die scenario
beding?
A Billike lone vir alle staatsamptenare.
B Dienslone vir alle staatsamptenare.
C Hoë lone vir alle staatsamptenare.
D Dieselfde lone vir alle staatsamptenare. (1)
38. Watter opsie beskryf die werksplekforum die beste?
A ‘n Liggaam van werknemers wat kwessies rakende die werksplek met
werknemers by die werksplek bespreek.
B ‘n Forum van werknemers wat werksomstandighede en betalings-
toestande by die werksplek onderhandel.
C ‘n Platform waar, werknemers en werkgewers, werksomstandighede by
die werksplek onderhandel.
D ‘n Komitee van werknemers wat op ‘n gereelde basis by die werksplek met
die werkgewers, vir konsultasie ontmoet. (1)
Die werksplekforum word wettig gevorm wanneer die meerderheids-vakbond in die
werkplek voldoen aan die minimum vereiste aantal lede en by die regsliggaam
aansoek daarvoor gedoen het.
39. Watter van die prosesse hieronder is relevant tot die boonste senario?
A 120 werkers, doen aansoek by die KVBA en werkers verkies die komitee.
B 120 werkers, doen aansoek by die MMK en die werkers verkies die komitee
C 75 werkers, doen aansoek by die KVBA en werkers verkies die komitee.
D 75 werkers, doen aansoek by die MMK en werkers verkies die komitee. (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 14
Downloaded from hlayiso.com
40. Watter opsie is voorbeelde van vakbonde?
A SADOU, NUM and SAMWU
B ANCJL, GVSA and SAKP
C NRV, KSAV and SACTU
D KSAV, NRV and NEOA (1)
41. Watter opsie beskryf die rol van die KVBA?
A Hul onderhandel met vakbonde oor die toename in lone vir werkers .
B Hul maak vooruitskattings van gebeure, gebaseer op die huidige toestande.
C Hul verteenwoordig werknemers tydens onderhandelings en besluitneming.
D Los konflik tusssen werkgewer en werknemers op. (1)
42. Watter opsie hieronder beskryf ‘n formele dissiplinêre prosedure?
A Om ‘n gedragskode vir werknemers te ontwikkel.
B Om as voorsitter tydens die direkteursvergadering op te tree.
C Om teen ‘n werknemer se wangedrag op te tree.
D Om te onderhandel vir ‘n volgende verhoor . (1)
43. Watter een van die volgende is die proses van ‘n dissiplinêre verhoor?
A Die werknemer word nie toegelaat om sy/haar kant van die saak te stel nie.
B Die werknemer ondersoek die saak deeglik en versamel bewyse.
C Die werkgewer bring aanklagte teen die werknemer in.
D Die werkgewer besluit tydens die verhoor watter aksie teen die werknemer (1)
geneem sal word.
44. Watter opsie beskryf ‘n wettige arbeidsoptrede?
A Vakbonde en hul lede kan nie ‘n dispuut by die werksplek oplos nie.
B Vakbonde en hul lede is nie beskerm teen regsaksies nie.
C Vakbonde en hul lede hou ‘n onwettige staking .
D Vakbonde en hul lede hou ‘n wettige staking. (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 15
Downloaded from hlayiso.com
45. Watter opsie verduidelik wat die impak van arbeidsoptrede op die produktiwiteit is?
A Dit lei tot ‘n vermeerdering in inkomste en indiensneming.
B Dit lei tot ‘n vermeerdering in produktiwiteit en wins.
C Dit veroorsaak ‘n vermindering in inkomste en ‘n vermindering in
indiensneming.
D Dit veroorsaak ‘n vermindering in produktiwiteit en verminder die wins. (1)
46. Watter opsie is die definisie vir lewensstandaard?
A Die vlak van inkomste; produkte en dienste waartoe ‘n person toegang het.
B Die vermoë om in meeste van jou behoeftes te voorsien.
C Om hulpbronne produktief te kan gebruik.
D Die tekort aan hulpbronne om in jou behoeftes te voorsien. (1)
47. Watter opsie is ‘n beskrywing van basiese diensvoorwaardes?
A Kollektiewe bedinging, werkskure en onderhandelinge
B Werksure, verlofvoorwaardes en vergoeding
C Regstellende aksie, werksure en werwing
D Induksieprogram, werksure en besluitneming (1)
48. Watter opsie verduidelik die konsep “bevordering van indiensneming”?
A Dit behels werkskepping en vaardigheidsontwikkeling.
B Dit behels reëls en prosedure wat by die werksplek geld .
C Dit behels ‘n toename in salaris en voordele maar ook groter
verantwoordelikheid.
D Dit behels motiveingstrategie, opleiding en minder verantwoordelikheid. (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 16
Downloaded from hlayiso.com
49. Watter stelling beskryf billike arbeidspraktyke?
A Dit bevorder regverdige kompetisie.
B Dit pas diskriminasie toe.
C Dit verseker die regverdige behandeling van alle werkers.
D Dit buit werkers uit (1)
50. Hoe kan vakbonde volhoubare ontwikkeling bevorder?
A Deur ordentlike werks- en spesifieke aftreeplanne te bevorder.
B Deur mense se regte te bevorder en die lewenstandaarde te verlaag.
C Deur die handhawing van vryheid van assosiasie en lewensgehalte te
verlaag.
D Deur beide lewenstandaarde en lewensgehalte te bevorder. (1)
51. Watter opsie is die definisie vir ekonomiese groei?
A Aktiwiteite wat die ekonomiese welstand en lewensgehalte wil verbeter
B Die vermeerdering van goedere en dienste wat deur ‘n individu, binne ‘n
sekere tydperk, in ‘n land vervaardig word.
C ‘n Vermeerdering in die waarde van goedere en dienste wat deur ‘n
besigheid, binne ‘n sekere tydperk, vervaardig word.
D Die vermeerdering in die hoeveelheid goedere en dienste wat in ‘n land,
binne ‘n sekere tydperk, vervaardig word. (1)
52. Hoekom dra vakbonde by tot ontwikkeling van werkers se vaardighede?
A Om onwettige stakings by ‘n werksplek aan te moedig.
B Om produktiwiteit asook vooruitsigte vir bevordering te bewerkstellig.
C Geskoolde werkers verbeter lidmaatskap.
D Onskoolde werkers beteken minder produktiwiteit by die werksplek. (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 17
Downloaded from hlayiso.com
53. Watter onderstaande opsie verwys na die bydra van vakbonde vir werkskepping?
A Om betrokke te raak by beleidsbespekings en ontwikkeling van
werkskepping.
B Om ‘n belangrike rol te speel in die afname van kwaliteit van werkskepping
en promosies.
C Om ‘n minimale rol te speel in beleidsbesprekings en ontwikkeling van
werkskepping.
D Om arbeidsgeskille te bevorder en die kwaliteit van werkskepping en
promosie te verlaag. (1)
54. Watter stelling beskryf die bydra wat vakbonde tot loonverhogings maak?
A Handhaaf en verbeter werkers se lone deur onderhandelinge met die
werknemers.
B Handhaaf en verbeter werkers se lone deur onderhandelinge met
werkgewers
C Handhaaf en verbeter werkers se lone deur onderhandelinge met die
KVBA.
D Handhaaf en verbeter wekers se lone deur onderhandelinge met (1)
toesighouers.
55. Watter onderstaande opsie beskryf die werksomgewing?
A Werkernemers verskaf onbeskermende klere, vergoeding vir beseerde
werkers en MIV/VIGS beleid is in plek.
B Werkgewers verskaf onbeskermende klere, vergoeding vir beseerde
werkers en MIV/VIGS beleid is in plek
C Werkernemers verskaf beskermende klere, vergoeding vir beseerde
werkers en MIV/VIGS beleid is in plek.
D Werkgewers verskaf beskemende klere, vergoeding vir beseered werkers
en MIV/VIGS beleid is in plek (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 18
Downloaded from hlayiso.com
Daar word verwag dat werknemers by Beste Handelaars 40 ure per week sal werk.
Op 12 September 2022 moes Zungu 11 ure werk omdat Thulu, sy aflos, laat was.
56. Hoeveel ure se oortyd het Zungu gewerk?
A 3 ure oortyd
B 11 ure oortyd
C 40 ure oortyd
D 8 ure oortyd (1)
Die Basiese diensvoorwaardes spesifiseer dat werkers 5 dae per week en 8 ure per
dag moet werk. Party werkers werk meer as 5 ure per week uitgesluit middagete en
teetyd.
57. Watter opsie verduidelik die hoeveelheid ure wat die werkers in 5 dae sal werk?
A Die werkers werk 40 ure per week.
B Die werkers werk 50 ure per week.
C Die werkers werk 10 ure per week.
D Die werkers werk 9 ure per week. (1)
Die bestuurder van Jojo Maatskappy Beperk het ‘n werker ontslaan omdat hy vir 5
dae afwesig was. Hy het reeds verskeie geskrewe waarskuwings oor afwesigheid
onvang. Die werker het die saak by die unie aangemeld.
58. Watter onderstaande opsie sal die werker beskerm?
A Opvoeders Indiensneming Wet.
B Wet op Arbeidsverhoudinge.
C Wet op Basies Diensvoorwaardes.
D Wet op Gelyke Indiensneming (1)
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 19
Downloaded from hlayiso.com
59. Watter onderstaande scenario wys dat die werker aan die basiese werkskondisies
voldoen?
A Onvoldoende opleiding ten opsigte van gesondheids- en veligheidsbeleide.
B Betaling vir oortyd, toestaan van verlof en voorgeskrewe werksure.
C Geen betaling van bonusse, studieverlof, kar- en huistoelaes.
D Opleiding oor hoe om ‘n bedingingsraad te vorm. (1)
60. Waarom is veiligheid belangrik in die werksplek?
A Dit verbeter werkers se volhoubaarheid en promosie.
B Dit verminder produktiwiteit en vermeerder afwesigheid.
C Dit verminder beseringskoste en afwesigheid.
D Dit verhoog beseringskoste en werkers se moraal (1)
[60]
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 20
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING B
Die onderstaande inligting hou verband met die 3 vlakke van bestuur.
A. Neem deel aan die indiensneming en opleiding van laervlaksbestuur.
B. Stel die doewitte en beleide van die besigheid op.
C. Verantwoordelik vir die kwaliteit en kwantiteit van produksie.
D. Kontroleer en koördineer die aktiwiteite van al die departemente.
E. Delegeer verantwoordelikheid en take aan verskeie werknemers.
F. Verantwoordelik vir koördinering van die aktiwiteite binne die departemente.
61. Gebruik die inligting wat verskaf word, om die tabel in die antwoordboek te voltooi,
sodat daar onderskei word tussen die 3 vlakke van bestuur.Skryf net die letter neer. (6)
Verandering bevoordeel die ervare verstand.
John is by ‘n TVET College opgelei as ‘n messelaar. Hy nie sonder praktiese ervaring
aangestel word nie. Hy het nie opgegee maar aangehou om informele werk te doen,
totdat hy sy maatskappy, J Konstruksie, begin het. Sy besigheid is aangestel om HOP-
huise in afgeleë dele van KZN te bou. Die area het nie lopende water nie, hy moes dus
van Jojo Tenks gebruik maak.
Die provinsie het in April 2022 erge vloede gehad. Infrastruktuur vir behuising, water en
paaie het weggespoel. As ‘n gevolg, benodig die provinsie geskoolde kontrakteurs om
die beskadigde infrastruktuur teen ‘n beraamde R17 biljoen te herbou.
62. Lees die uittreksel wat hierbo verskaf is en identifiseer twee sterkpunte van (2)
J Konstruksies.
‘n Positiewe uitsig vir Gauteng se Toerisme.
Die Gautengse toerisme-sektor is stadig besig om te herstel na die stilstand wat deur
Covid-19 veroorsaak is. Daar is ‘n toename in die aantal toeriste uit Europese lande
soos Frankryk, Duitsland ens.
Meer as Covid-19, het wetenskaplikes ook nou ‘n nuwe siekte, bekend as Aap-pokke in
Europa ontdek.
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 21
Downloaded from hlayiso.com
63. Identifiseer twee moontlike bedreigings uit die stuk hierbo. (2)
Susan bestuur ‘n skuifbare hamburger-stalletjie in die stad. Elke maand het die
besigheid R1 800 se vaste koste en veranderlike koste van R20. Elke hamburger word
vir R52.90 verkoop.
64. Hoeveel hamburgers moet Susan verkoop om gelyk te breek? (5)
[15]
Einde van toets
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 22
Downloaded from hlayiso.com
Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans 23
Matching paper and memo
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Economic And Management Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 9 Economic And Management Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 9 past papers
More Economic And Management Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346/v1-0bd92eb65b29b393d1a6/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 Gauteng June 2024 QP
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9/v1-b35eb1278f959b26ca84/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 Gauteng June 2024 QP
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--de9cb377-f46e-4e67-b8e7-8c75f72d7aff/v1-445690f6bf5d686126c5/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 Gauteng June 2023 QP
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ed1db00f-0b6c-48d5-8be9-652a5ae63e5d/v1-a9051de0c19e9d7c3628/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 Gauteng June 2023 QP
%20November%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--08f3463c-898c-4c61-9ab4-e991789f9aa3/v1-de36a262c50ff3738403/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 2023 QP (Afr)
%20November%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--000597c2-0e6c-4448-b7f5-0203c1fdd309/v1-af6c0b35bbddfaaebd55/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2023 QP (Afr)
Related documents
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--36183e40-2e68-4bc4-8e9a-83832a2906d9/v1-0081227b4fde8ec602ed/card.webp)
Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2022 QP (Afr)

Question paper
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 GEC Test 2023 QP

Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 GEC Test 2022 Memo
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)_hlayiso.com_--4b10e9bb-ac9c-4330-8854-909594966af2/v1-500a4142573d26d737a1/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2022 Addendum (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4da22897-d93e-4423-9446-17316248066d/v1-3c40912abad513c6878c/card.webp)
Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 GEC Test 2023 Memo
More from Grade 9 Economic And Management Sciences

CAPS document
CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7 9
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 2024 Addendum (Afr)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2024 Addendum (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b/v1-e603f1c1c3be94bc4f15/card.webp)
Memorandum
Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2024 Memo (Afr)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1/v1-5c3b4072320b047b5589/card.webp)
Addendum
Economic And Management Sciences Grade 9 P1 2023 Addendum (Afr)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3/v1-bfa752d1e49f22fd0f99/card.webp)
Addendum
