Skip to content
Memorandum

Economic And Management Sciences Grade 9 P2 GEC Test 2022 Memo

Grade 9 Economic And Management Sciences Paper 2 memorandum from the GEC Test 2022 (Afrikaans), 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Economic And Management SciencesGrade 920223 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com AOS-PROEFSTUDIE VRAESTEL 2 NASIENRIGLYNE 2022 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: AFRIKAANS GRAAD 9 AFDELING A  Een punt per antwoord.  Geen halwe-punte word toegeken nie.  Merk () slegs die korrekte antwoord en onderstreep die verkeerde een.  Geen punte moet toegeken word indien leerders meer as een antwoord gekies het. Onderstreep almal.  Indien daar geen antwoord aangedui is nie, los die vraag. Nr Verwagte antwoord 1. A Die hou van rekords.  2. A Aanhou van voldoende voorraad  3. D Om verkope te vermeerder  4. B Hou finansiële rekords  5. A Staan personeelverlof toe  6. C Massaproduksie  7. D Beheer hulpbronne  8. B Prys  9. C ‘n Gedetaileerde plan van aksie wat die natuur en strategie van die  onderneming verduidelik. 10. A Die uniekheid en voordeel vir die verbruiker.  11. A Dit is eenvoudig, gedenkwaardig, tydloos, nuttig en toepaslik.  12. B Ontwikkel ‘n plan om die onderneming se doelwitte te bereik.  13. D R2 500  14. B (i) (ii) (iv)  15. A R350  16. C Verkoopsprys  17. D Hou dokumente in ‘n veilige plek, om hulle maklik en vining te kan vind.  18. A Kwaliteit, ligging,koste en betroubaarheid  19. B Publisiteit  20. A ‘n Plan om klante te bereik en te oortuig om ‘n produk te koop  21. B Advertering  22. C Deur personeel op te lei in die nuutste tegnologie.  23. A Swak beplanning en bestuur  24. D Organiseer  25. B Personeel sal opgelei en ontwikkel word.  26. A Finansiële kwessies, markvraag droog op en die bestaande kompetisie  27. D Uitestekende kliëntediens  28. A Gebrek aan relevante vaardighede.  Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans Marking Guideline 1
Downloaded from hlayiso.com Nr Verwagte antwoord 29. B Geleenthede  30. D Hef afleweringsfooie van klante  31. D Koop meer grond en ‘n afleweringsvoertuig.  32. D Kommissie vir Versoening Bemiddeling en Arbitrasie  33. B Die aksie wat werknemers teen werkgewers neem.  34. C Gewone jaarlikse verlof.  35. B Dit verhoed dat werknemers op ‘n staking gaan.  36. C Die proses waar werknemers deur hul unies kontrakte en werks-  omstandighede beding. 37. A Billike lone vir alle staatsamptenare  38. D ‘n Komitee van werknemers wat op ‘n gereelde basis, by die werksplek  met die werkgewers, rakende konsultasie ontmoet. 39. A 120 werkers, doen aansoek by die CCMA en werkers verkies die  komitee. 40. A SADOU, NUM, SAMWU  41. D Los konflik tusssen werkgewer en werknemers op  42. C Om teen ‘n werknemer se wangedrag op te tree.  43. C Die werkgewer bring aanklagte teen die werknemer aan.  44. D Vakbonde en hul lede hou ‘n wettige staking.  45. D Dit veroorsaak ‘n vermindering in produktiwiteit en vermindering in wins.  46. A Die vlak van inkomste; produkte en dienste wat beskikbaar is aan ‘n  persoon. 47. B Werksure, verlofvoorwaardes en vergoeding  48. A Dit behels werkskepping en vaardigheidsontwikkeling.  49. C Dit verseker die regverdige behandeling van alle werkers.  50. D Deur beide lewenstandaarde en lewensgehalte te bevorder.  51. D Die vermeerdering in die hoeveelheid goedere en dienste wat in ‘n land,  binne ‘n sekere tydperk, vervaardig word. 52. B Om produktiweteit asook vooruitsigtevir bevordering te bewerkstellig.  53. A Om betrokke te raak by beleidsbespekings en ontwikkeling van  werkskepping. 54. B Handhaaf en verbeter werkers se lone deur onderhandelinge met  werkgewers 55. D Werkgewers verskaf beskemende klere, vergoeding vir beseered  werkers en MIV/VIGS beleid is in plek 56. A 3 ure oortyd  57. D Die werkers werk 9 ure per week.  58. B Wet op Arbeidsverhoudinge.  59. B Betaling vir oortyd,toestaan van verlof en voorgeskrewe werksure 60. C Dit verminder beseringskoste en afwesigheid.  Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans Marking Guideline 2
Downloaded from hlayiso.com AFDELING B  Moenie die leerder twee keer vir dieselfde fout penaliseer nie.  Geen halwe-punte word toegeken nie.  Onderstreep foute wat deur leerders gemaak word, moenie ‘n kruis (X) maak nie. Nr Verwagte antwoord Punt 61. HOË VLAK MIDDEL VLAK LAER VLAK B: Stel die doelwitte en A : Neem deel aan die C: beleide van die besigheid indiensneming en Verantwoordelik 6 op. opleiding van vir die kwaliteit en laervlaksbestuur. kwantiteit van produksie. D : Kontroleer en F: Verantwoordelik vir E: Delegeer koördineer die koördinering van die verantwoordelikhe aktiwiteitevan al die aktiwiteite binne die id en take aan departemente. departemente. verskeie werknemers. 62. Sterkpunt John is ‘n opgeleide messelaar  1 punt 2 John het volhard en nie opgegee nie.  per Het informele ervaring opgebou terwyl hy die informele werk stelling: gedoen 2 punte het. per konsep 63. Bedreiging 2 Covid-19  Aap-pokke / nuwe siekte 64. ___Vaste koste ________ 5 Verkoopsprys – Veranderlike koste  = 1800________ (52.90-20) OF 32.90 = 55  Grade 9 EMS Paper 2: Afrikaans Marking Guideline 3

Matching paper and memo

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 9 Economic And Management Sciences

View all