Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE ASSESERING
ALGEMENE ONDERWYSSERTIFIKAAT (AOS)
2022 GRAAD 9 PROEFSTUDIE
Vak: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW)
VRAESTEL 1
Punte: 75
Tydsduur: 90 minute
Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye, uitgesluit die voorblad.
Skip to contentAll 2022 papers 
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ab9cb10-09af-4ac3-94e1-95d921cd749a/v1-02fa2472dc19adc40094/card.webp)

%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)_hlayiso.com_--3c661cd8-9c24-4f25-93d2-a35b15e8098b/v1-afb8169e23ba49db56bd/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--36183e40-2e68-4bc4-8e9a-83832a2906d9/v1-0081227b4fde8ec602ed/card.webp)

View all
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1/v1-5c3b4072320b047b5589/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3/v1-bfa752d1e49f22fd0f99/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--76af9a4e-93c2-42b1-b94c-5d5c9b174f23/v1-b0a0818953ac1a0ac496/card.webp)
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 GEC Test 2022 QP
Grade 9 Economic and Management Sciences Paper 1 question paper from the GEC Test 2022 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Economic And Management Sciences · Grade 9 · GEC Test · 2022 · Afrikaans. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economic and Management Sciences
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- GEC Test
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 924.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 1
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan die leerder
1. Lees die instruksies en vrae sorgvuldig deur.
2. Antwoord al die vrae.
3. Gebruik die antwoordboek om al jou antwoorde in te skryf.
4. Die gebruik van ‘n nie-programeerbare sakrekenaar word toegelaat.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Moenie die bladsy omblaai totdat jy aangesê word om so te maak nie.
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 2
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING A
1. Watter van die volgende is ‘n balansstaatrekening?
A Verkope
B Telefoon
C Skryfbehoeftes
D Kapitaal (1)
2. Watter rekening sal ‘n debiet-saldo hê?
A Kapitaal
B Krediteurekontrole
C Voertuie
D Verpakkingsmateriaal (1)
3. Watter rekening sal in die debietkolom van die Proefbalans aangeteken word?
A Kapitaal
B Oortrokke bank
C Koste van verkope
D Verkope (1)
4. Watter van die volgende is ‘n uitgawe?
A Onttrekkings
B Salarisse
C Handelsvooraad
D Debiteurekontrole (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 3
Downloaded from hlayiso.com
5. Watter van die volgende is ‘n inkomste?
A Huur
B Skryfbehoeftes
C Toerusting
D Bank (1)
6. Watter van die volgende verskyn onder die nominale-rekening afdeling in die
Proefbalans?
A Kapitaal
B Verkope
C Bank
D Voertuie (1)
Ontvang R15 000 van M Mdluli as gedeeltelike vereffening van sy rekening, Kwitansie
10 word uitgereik.
7. In watter kolom van die Kontantontvangstejoernaal sal die bo-staande transaksie
aangeteken word?
A Inkomste
B Debiteurekontrole
C Krediteurekontrole
D Verkope (1)
Die bankstaat van Commercial Bank toon R1 000 se rente op vaste deposito.
8. Wat sal in die diverse rekeninge, se besonderhede kolom in die
Kontantontvangstejoernaal aangeteken word?
A Commercial Bank
B Rente -inkomste
C Bankstaat
D Vaste Deposito (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 4
Downloaded from hlayiso.com
Mbali Ntuli het Enhle Salon begin deur R50 000, op 1 Maart 2022, in die lopende
rekening van die besigheid te deponeer, Kwitansie 001 is uitgereik.
9. Wat is die R50 000 vir Enhle Salon?
A Toerusting
B Onttrekkings
C Inkomste
D Kapitaal (1)
Na ‘n maand van handeldryf het Mbali Ntuli haar kapitaal, op 1 April 2022, vanaf R50
000 tot R150 000 verhoog.
10. Hoeveel het Mbali Ntuli as haar kapitaalbydrae op 1 April 2022 betaal?
A R50 000
B R150 000
C R100 000
D R200 000 (1)
D de Bryn, ‘n huurder, het R2 000 direk in die besigheid se rekening op 30 Junie 2022
gedeponeer.
11. Waarom het D de Bryn die R2 000 in die besigheid se rekening gedeponeer?
A Vir huurinkomste
B Vir huuruitgawe
C Vir rente inkomste
D Vir rente uitgawe (1)
‘n Bedrag van R5 000 is vanaf M Moodley ontvang vir ‘n kantoor wat aan hom
uitgehuur word.
12. In watter hulpboek word die bo-staandse transaksie ingeskyf?
A Kontantontvangstejoernaal
B Kontantbetalingsjoernaal
C Debiteurejoernaal
D Krediteurejoernaal (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 5
Downloaded from hlayiso.com
Kontantverkope van handelsvoorraad beloop R45 000 en R15 000 se wins was
gemaak.
13. Hoeveel was die kosprys?
A R45 000
B R15 000
C R60 000
D R30 000 (1)
Voorraad ter waarde van R50 000 was teen ‘n winsopslag van 25% op kosprys,vir
kontant, verkoop.
14. Wat was die kosprys van die voorraad?
A R50 000
B R62 500
C R40 000
D R12 500 (1)
Die “Tea & Spice”-winkel verkoop goedere met ‘n kosprys van R10 000 en ‘n wins van
R5 000 is gemaak.
15. Wat was die verkoopprys van die voorraad?
A R15 000
B R10 000
C R5 000
D R20 000 (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 6
Downloaded from hlayiso.com
Die Kontantbetalingsjoernaal van Mphemba Holdings het die volgende kolomme:
Handelsvoorraad, Skryfbehoeftes en Krediteurekontrole.
Koop handelsvoorraad van R21 000 en verpakkingsmateriaal van R5 000 op
5 September 2022.
16. In watter kolom word die bo-staande transaksie aangeteken?
A Bank, Handelsvoorraad en Diverse rekeninge
B Bank, Handelsvoorraad, Verpakkingsmateriaal en Diverse rekeninge
C Bank, Verpakkingsmateriaal en Diverse Rekeninge
D Bank, Skryfbehoeftes, Krediteurekontrole en Diverse Rekeninge (1)
Die maatskappy het op 5 Oktober 2022, ‘n rekenaar vir die klerk aangekoop. Hierdie
item word in die Diverse rekeninge aangeteken.
17. Wat word in die Besonderhede kolom van die Diverse Rekeninge ingeskryf?
A Skryfbehoeftes
B Voertuie
C Toerusting
D Onttrekkings (1)
Betaal weeklikse lone deur ‘n Elektroniese Fonds Oordrag (EFO) op 14 Mei 2022.
18. Wat is die brondokument wat gebruik word om die bo-staande transaksie aan te
teken?
A Bankstaat
B Kasregisterrol
C Oorspronklike faktuur
D EFO-betalings bewys (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 7
Downloaded from hlayiso.com
Koop voorraad van Bears Groothandelaars en betaal deur middle van ‘n elektroniese
fonds oordrag.
19. In watter hulpboek en kolomme sal die bo-staande transaksie aangeteken word?
A Kontantontvangstejoernaal, Bank, Verkope en Koste van verkope
B Kontantbetalingsjoernaal, Bank en Handelsvoorraad
C Debiteurejoernaal, Debiteurekontrole, Verkope en Koste van verkope
D Krediteurejoernaal, Krediteurekontrole en Handelsvoorraad (1)
28 Februarie 2022
Whoopy winkels maak ‘n EFO-betaling aan Izimbali Ontwerpe vir handelsvoorraad wat
in Desember 2021 vir R10 000 krediet gekoop is.
20. In watter kolomme word die bo-staande transaksie aangeteken?
A Bank, Handelsvoorraad en Diverse Rekeninge
B Bank, Lone en Diverse Rekeninge
C Bank en Krediteurekontrole
D Bank en Debiteurekontrole (1)
‘n Uittreksel uit die boeke van Zimdolar Ink. op 1 Augustus 2022:
Debiteuregrootboek Krediteuregrootboek
D4 S. Samuels R8 500 K2 Quik Groothandelaars R11 000
Zimdolar Ink. koop handelsvoorraad op 16 Augustus 2022 van Quik Groothandelaars
teen R20 000 en maak ‘n EFO-betaling vir die volledige bedrag verskuldig.
21. Hoeveel sal op 16 Augustus 2022 aan Quik Groothandelaars betaal word?
A R31 000
B R28 500
C R11 000
D R20 000 (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 8
Downloaded from hlayiso.com
Swiss Bpk. betaal Khumalo Eiendomme R35 000, deur middel van ‘n EFO, vir ‘n
besigheidsperseel wat gehuur word.
22. Hoe sal die transaksie in die Diverse rekeninge van Swiss Bpk. aangeteken
word?
A Bedrag Besonderhede
35 000 EFO
Bedrag Besonderhede
B
35 000 Khumalo Eiendomme
Bedrag Besonderhede
C
35 000 Besigheidsperseel
Bedrag Besonderhede
D
35 000 Huuruitgawe (1)
Die eienaar, S’busiso, het kruideniersware ter waarde van R 2 500 op 14 Februarie
2022 vir Betty (sy vrou) geneem.
23. Wat word in die besonderhede-kolom van die Diverse Rekeninge in die
Kontantbetalingsjoernaal geskryf?
A Kruideniersware
B S’busiso
C Onttrekkings
D Betty (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 9
Downloaded from hlayiso.com
‘n Uittreksel:
Debiteurejoernaal van Koos Ondernemings- Augustus 2022 DJ8
Dok. Koste van
Dag Debiteur Fol. Verkope
No. verkope
100 12 D. Danisa D5 16 500 12 500
24. Watter brondokument word gebruik om die transaksie aan te teken?
A Duplikaat faktuur
B Oorspronklike faktuur
C Duplikaat kredietnota
D Oorspronklike kredietnota (1)
Lucky Bpk. verskaf handelsvoorraad ter waarde van R30 000 op krediet aan Lion Bpk.
25. Wie is die debiteur in die transaksie?
A Verskaffer
B Lion Bpk.
C Handelsvoorraad
D Lucky Bpk. (1)
Handelsvoorraad, met ‘n kosprys van R9 600, word op krediet aan Bape Handelaars
verkoop, (R1 030 wins).
26. Hoeveel skuld Bape Handelaars?
A R1 030
B R9 600
C R8 570
D R10 630 (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 10
Downloaded from hlayiso.com
Bestie Vervaardigers verkoop voorraad vir R5 000 aan TJ Pitse op krediet, ‘n
winsopslag van 75% word gebruik.
27. Hoeveel sal as Kosprys van verkope in die Debiteurejoernaal aan geteken word?
A R2 142.86
B R2 857.14
C R8 750.00
D R7 143.00 (1)
Transaksie op 3 September 2022 vir Zoe Winkels
Koop ink vir ‘n rekenaar op krediet vanaf Bham Boekwinkel vir R2 500.
Verkoop voorraad op krediet aan DJ Trans vir R1 700 en aan ZD Musiek vir R2 000.
28. Wie is die krediteur in die transaksie?
A DJ Trans
B Zoe Winkels
C Bham Boekwinkel
D ZD Musiek (1)
Ontvang ‘n kredietfaktuur van ZP Verksaffers vir die volgende aankope:
Handelsvoorraad, R600 en Skyfbehoeftes, R310.
29. In watter kolomme in die Krediteurejoernaal word die transaksie aangeteken?
A Krediteurekontrole and Diverse Rekeninge
B Krediteurekontrole en Handelsvoorraad
C Krediteurekontrole, Handelsvoorraad en Skryfbehoeftes
D Krediteurekontrole, Skryfbehoeftes en Diverse Rekeninge (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 11
Downloaded from hlayiso.com
Koop verpakkingsmateriaal en verbruiksgoedere op krediet van Akky Handelaars, vir
R1 200 en R3 400 onderskeidelik.
30. Hoeveel moet aangeteken word in die Krediteurejoernaal vir verpakkings-
materiaal?
A R3 400
B R4 600
C R1 200
D R2 200 (1)
4 Januarie 2022
Letlape Winkels koop penne, potlode, krammetjies en krammasjiene op krediet van
Stars Boekwinkel vir R5 010 volgens faktuur 23.
31. Wat sal in die Diverse Rekeninge kolom ingeskryf word?
A Skryfbehoeftes
B Handelsvoorraad
C Verpakkingsmateriaal
D Krediteurekontrole (1)
‘n Onervare boekhouer het die kredietaankope van meubels verkeerdelik in die
Kontantbetalingsjoernaal aangeteken.
32. In watter joernaal moes die transaksie aangeteken gewees het?
A Debiteurejoernaal
B Kontantontvangstejoernaal
C Krediteurejoernaal
D Kontantbetalingsjoernaal (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 12
Downloaded from hlayiso.com
Jou maatskappy koop ‘n voertuig van ABC Motorhawe op krediet vir R120 000.
33. Hoekom word voertuie onder Diverse Rekening aangeteken?
A Voertuie word nie gereeld gekoop nie en het nie ‘n afsonderlike kolom nie.
B Duur aankope moet in die Diverse Rekeninge kolom aangeteken word.
C Diverse Rekeninge is ‘n kolom vir die boekstawing van slegs voertuie.
D Nuwe voertuie word altyd in die Diverse Rekeninge kolom aangeteken. (1)
Ontvang Kredietfaktuur 142 van Thulari Groothandelaars vir die volgende:
handelsvoorraad, R7 800 en verpakkingsmateriaal, R3 600.
34. Hoeveel moet in die Krediteurekontrole-kolom aangeteken word?
A R3 600
B R7 800
C R4 200
D R11 400 (1)
“BB-Keys” het op 11 September 2022, ‘n EFO betaling gemaak vir kantoor-
skoonmaakmiddels van R4 200.
35. Hoe word die transaksie volgens die Rekeningkundige Vergelyking ontleed?
A Bank is gedebiteer en “BB-Keys” Sleutels is gekrediteer
B Bank is gekrediteer and Skoonmaakmiddels is gedebiteer
C Bank is gedebiteer en Skoonmaakmiddels is gedebiteer
D Bank is gekrediteer en Eienaarsbelang is gedebiteer (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 13
Downloaded from hlayiso.com
‘n EFT betaling van R9 700 word deur “Easy Stores”, op 7 Mei, aan “Platinum Cash
and Carry” gemaak, as ‘n gedeeltelike betaling van die bedrag verskuldig.
36. Wat sal die effek op die Rekeningkundige vergelyking wees?
A B = EB + L
-9 700 0 +9 700
B
B = EB + L
-9 700 +9 700 0
C
B = EB + L
0 +9 700 -9 700
D
B = EB + L
-9 700 0 -9 700 (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 14
Downloaded from hlayiso.com
Maandelikse huur van R3 500 was vanaf KP Pilane ontvang.
37. Hoe word die transaksie volgens die Rekeningkundige Vergelyking ontleed?
A B = EB + L
Effek Rede Effek Rede Effek Rede
-3 500 Bank -3 500 Huuruitgawe
verminder verminder EB
B
B = EB + L
Effek Rede Effek Rede Effek Rede
-3 500 Bank -3 500 Krediteurekontrole
verminder vermeerder
C
B = EB + L
Effek Rede Effek Rede Effek Rede
+3 500 Bank +3 500 Huurinkomste
vermeerder vermeerder EB
D
B = EB + L
Effek Rede Effek Rede Effek Rede
+3 500 Bank +3 500 Huurinkomste (1)
vermeerder vermeerder
Laste
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 15
Downloaded from hlayiso.com
Marumola Winkels ontvang ‘n EFO betaling van Tau Winkel ter vereffening van hul
rekening, R7 290.
38. Hoe word die transaksie volgens die Rekeningkundige Vergelyking ontleed?
A B = EB + L
-7 290 0 +7 290
B B = EB + L
-7 290 0 0
+7 290
C B = EB + L
+7 290 -7 290 0
D B = EB + L
+7 290 0 0 (1)
+7 290
Lucy deponeer R50 000 as kapitaalbydrae in die besigheid se rekening by Nedbank.
39. Wat is die effek op die Rekeningkundige Vergelyking?
A B = EB + L
0 +50 000 +50 000
B B = EB + L
-50 000 +50 000 0
C B = EB + L
+50 000 +50 000 0
D B = EB + L
(1)
+50 000 0 -50 000
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 16
Downloaded from hlayiso.com
Maak EFO-betaling aan Telkom, R2 300, vir die besigheids-telefoon.
40. Wat is die effek van die transaksie op die Rekeningkundige Vergelyking?
A B EB + L
=
Effek Rede Effek Rede Effek Rede
-2 300 Telefoon +2 300 Krediteurekontrole
verminder EB vermeerder
B B = EB + L
Effek Rede Effek Rede Effek Rede
+2 300 Bank +2 300 Krediteurekontrole
vermeerder vermeerder
C B = EB + L
Effek Rede Effek Rede Effek Rede
-2 300 Bank -2 300 Telefoon
verminder verminder EB
D B = EB + L
Effek Rede Effek Rede Effek Rede
+2 300 Bank -2 300 Telefoon
vermeerder verminder EB (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 17
Downloaded from hlayiso.com
Maak ‘n EFO-betaling, op 28 April 2022 aan die verhuurder, PJ Klaas, R4 100 vir die
huur van die perseel en R3 500 vir die huur van stoorspasie.
41. Hoeveel moet in die Huuruitgawe-rekening aangeteken word?
A R3 500
B R4 100
C R600
D R7 600 (1)
‘n EFO betaling was aan die Moses Kotane Munisipaliteit gemaak, R1 560, vir water en
elektrisiteit.
42. Hoe word die dubbleinskrywingsbeginsel vir die transaksie toegepas?
A Debiteer Bankrekening en krediteer Water en Elektrisiteit
B Krediteer Moses Kotane Municipaliteit en krediteer Bankrekening
C Debiteer Water en Elektrisiteit en krediteer Bankrekening
D Krediteer Water en Elektrisiteit en debiteer Moses Kotane Munisipaliteit (1)
Wanneer goedere kontant vir die besigheid aangekoop word, sal Bank gekrediteer
word.
43. Watter rekening word gedebiteer in die Algemene Grootboek?
A Handelsvoorraad
B Bank
C Koste van verkope
D Verkope (1)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 18
Downloaded from hlayiso.com
Die volgende inligting is uit die Algemene Grootboek van “Kitso Events” vir Augustus
2022 geneem:
Krediteurekontrole R28 305 (1 Augustus 2022)
Totale Aankope in die Krediteurejoernaal R52 450
Totale Betalings aan krediteure R26 500
44. Wat is die saldo vir Krediteurekontrole op 1 September 2022?
A R28 305
B R54 805
C R26 500
D R54 255 (1)
IJ Metsileng, die eienaar van “Base Holdings”, vermeerder haar Kapitaal bydrae van
R35 000 na R70 000.
45. Hoe sal die transaksie na die Algemene Grootboek oorgeboek word?
A Debiteer Kapitaal Rekening en krediteer Bankrekening, R35 000
B Krediteer Kapitaal Rekening en debiteer Bankrekening, R35 000
C Debiteer Kapitaal Rekening en krediteer Bankrekening, R70 000
D Krediteer Kapitaal Rekening en debiteer Bankrekening, R70 000 (1)
[45]
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 19
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING B
Die volgende inligting verkyn in die boeke van “JJ Stores” vir Maart 2022.
JJ Stores verkoop voorraad teen ‘n winsopslag van 50%.
Transaksie: 5 Maart 2022
Kontantverkope van handelsvoorraad volgens die kasregisterrol is R25 000.
46. Gebruik die inligting om die Kontantontvangstejoernaal van “JJ Stores” vir
31 Maart 2022 voor te berei. (5)
Die volgende inligting verkyn in die boeke van Coco Kleinhandelaars vir Maart 2022
Transaksie: 31 Mei 2022
Coco Kleinhandelaars betaal TELCO deur ‘n EFO betaling vir die besigheid se
telefoonrekening asook die eienaar se privaat telefoonrekening, van R2 000 en R550
onderskeidelik.
47. Boekstaaf die transaksie in die Kontantbetalingsjoernaal van Coco Kleinhandelaars
op 31 Mei 2022. (5)
Op 25 Februarie 2022, word handelsvoorraad van Pick & Carry op krediet vir R 23 300
aangekoop, faktuur 012.
48. Boekstaaf die transaksie in die Krediteurejoernaal van BoB Winkels vir Februarie
2022. (5)
SS Johnson verkoop handelsvoorraad vir R4 500 kontant aan L. Lucas, teen ‘n winsopslag
van 50%. Reik Kwitansie 123 uit.
49. Toon die effek van die transaksie op die Rekeningkundige Vergelyking. (7)
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 20
Downloaded from hlayiso.com
Die volgende inligting is geneem uit die boeke van “PK Motors”:
Debiteurekontrole R31 560 (beginsaldo)
Totale Verkope in die Debiteurejoernaal R66 450
Totale betalings vanaf debiteure R34 510
50. Gebruik die inligting om die Debiteurekontrole-rekening in die Algemene Grootboek van
PK Motors vir Mei 2022 te voltooi. Saldeer die rekening aan die einde van die maand.
Algemene Grootboek van PK Motors
Balansstaatrekeninge
Debiteurekontrole-rekening
Datum Besonder- Fol Bedrag Datum Besonder- Fol Bedrag
hede hede
2022 ? Saldo a/b ? 2022 31 ? KOJ ?
Mei Mei 8
31 Verkope ? ? Saldo o/d ?
? ? (8)
Junie 1 Saldo a/b ?
[30]
Einde van die toets
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 21
Downloaded from hlayiso.com
Grade 9 EMS Paper 1: Afrikaans 22
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 GEC Test 2022 QP
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ab9cb10-09af-4ac3-94e1-95d921cd749a/v1-02fa2472dc19adc40094/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2022 QP (Afr)

Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 GEC Test 2023 QP
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)_hlayiso.com_--3c661cd8-9c24-4f25-93d2-a35b15e8098b/v1-afb8169e23ba49db56bd/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2022 Addendum
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--36183e40-2e68-4bc4-8e9a-83832a2906d9/v1-0081227b4fde8ec602ed/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2022 QP (Afr)

Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 GEC Test 2023 QP
More from Grade 9 Economic and Management Sciences

CAPS document
CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7 9
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2024 Addendum
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2024 Addendum
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1/v1-5c3b4072320b047b5589/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2023 Addendum
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3/v1-bfa752d1e49f22fd0f99/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2023 Addendum
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--76af9a4e-93c2-42b1-b94c-5d5c9b174f23/v1-b0a0818953ac1a0ac496/card.webp)
Memorandum