Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Afr)

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220186 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education Department: « y) Basic Education "4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA PUNTE: 100 TYD: 3 uur Kopiereg voorbehou NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 NOVEMBER 2018 Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui. 4. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders aangedui. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word. AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word. AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie. 8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi. 9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien. 10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding veronderstel word. Nag SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK VRAAG PUNT BEHAAL | 3 | TEKEN || GeMoDEREER | 3 | TEKEN HERNASIEN 4] TeKEN 1 2 3 4 1 i TOTAAL | ) 2|0/0 2/0/0 2/0\0 FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR 100 VOLTOO! DIE VOLGENDE: SENTRUMNOMMER SENTRUMNOMMER | | | Stafieskode-plakker | | | | EKSAMENNOMMER EKSAMENNOMMER Biaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 DBE/November 2018 Downloaded from hlayiso.com VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES) Gegee: Die vooraansig en boaansig van 'n mikrometer, snitte, 'n lys van onderdele, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie. Kopiereg voorbehou Instruksies: SNIT S-S SNIT U-U Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekeninge, titelblok en meganiese inhoud verwys, netjies te beantwoord. [30] u VRAE ANTWOORDE | 1 | Wie het die tekening voorberei? 1 7 : 2 | Op watter datum is die tekening nagesien? 1 3. | Waarvoor was Siyabongi verantwoordelik? 1 iM z 4 | Wat is die tekeningnommer? 1 5. | Watter material word gebruik om die aambeeld te ; vervaardig? | 6 | Hoeveel onderdele is daar in hierdie mikrometer? 1 U 7 | Teen watter temperatuur sal die mikrometer akkuraat wees? 1 g_| Watis die maksimum grootte wat hierdie mikrometer kan 4 AANSIG 2 meet? : g | Waarom is die as by A as 'n spooklyn (dubbele kettinglyn) c © geteken? 6 8 10 | Wat word deur die S-breek by B aangedui? 1 11 | Gee TWEE gebruike van kettinglyne op meganiese tekeninge. 2 0 5 101 d y © - Fj ra} 12 | Hoeveel opperviakke op hierdie mikrometer is gekartel? 1 13 | Wat word AANSIG 1 genoem? 1 1 7 2 14 | Bepaal die volledige afmetings by: Cc: 5 ~ _ 15 | Meet die hoek by F. 1 19 46 16 16 | Noem die tipe snit by G. 1 17 | Noem die tipe snit by H. 1 18 | Noem die tipe snit by J 2 49 | Met verwysing na die toleransie by K, bepaal die minimum , afmeting AANSIG 1 99 | |" die spasie hieronder (ANTWOORD 20), token, in netjiese vryhand, die simbool vir die A LYS VAN ONDERDELE TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2018 SKAAL 1:1 projeksiesisteem wat gebruik is ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL AFMETINGS IS AKKURAAT TEEN 20°C | TEKENINGNOMMER TOTAAL | 30 7 TaAMBEELD 7 WOLFRAM ANTWOORD 20: Projeksiesimbool AKKURAATHEID: 1 DRAAI VAN DIE BUITEHULS = 0,5 mm 2 | RAAM 1 GIETSTAAL AFMETINGSREEKS: MINIMUM = 0,01 & MAKSIMUM = 25,00 3 | SPILSLUITMOER 1 GEREEDSKAPSTAAL GOEDGEKEUR: SIYABONGI DATUM; 2018-02-28 4 | BINNEHULS 1 GEREEDSKAPSTAAL NAGESIEN: JACQUES DATUM: 2018-02-10 5 | BUITEHULS 1 GEREEDSKAPSTAAL —-—-—-— —-—-— - 6 GETEKEN: WENDY DATUM: 2018-01-08 ‘SPIL 1 SILWERSTAAL EKSAMENNOMMER 7 | skROEF 1 GeReepskapsraa. | TITEL MIKROMETER 8 | SPERRAT 1 GEREEDSKAPSTAAL EKSAMENNOMMER: | 2 Biaal om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 DBE/November 2018 oe Downloaded from hlayiso.com VRAAG 2: LOKUSSE LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2 2.1 NOK Beweging: ‘n Nok roteer teen 'n konstante snelheid en verleen die volgende beweging aan ‘n volger: Dit styg met eenvormige beweging vir 21 mm oor die eerste 60° Daar is 'n rusperiode vir die volgende 75° Dit styg met eenvormige beweging vir 'n verdere 43 mm oor die volgende 45°. Dit daal met eenvoudige harmoniese beweging terug na die oorspronklike posisie oor die res van die rotasie Instruksies: * Teken, volgens 'n rotasie- (horisontale) skaal van 360° = 114 mm en 'n verplasingskaal van 1 : 1, die volledige verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging * Benoem die verplasingsgrafiek en sluit die skaal in. Toon ALLE konstruksies. [11] Kopiereg voorbehou ASSESSERINGSKRITERIA 2.1 1 | KONSTRUKSIES 4 2 | PUNTE + KURWE 6 3 | BYSKRIFTE 1 PENALISERING (-) SUBTOTAAL 4 2.2 MEGANISME Gegee: * 'n Skematiese tekening van 'n meganisme bestaande uit kruk OA, skuifstang AB, stang CD, horisontale groef FG en spilgids E * Die posisie van senterpunt O op die tekenvel Spesifikasies: * Die posisies van senterpunt 0, spilgids E en groef FG is vas © Skuifstang AB is met 'n pen aan kruk OA by A verbind * Stang CD is met 'n pen aan skuifstang AB by C verbind * CD=90mm Beweging: Soos kruk OA in 'n kloksgewyse igting roteer, ASSESSERINGSKRITERIA 2.2 beweeg punt B, van skuifstang AB, heen en weer langs groef FG, en stang CD gly deur spiigids E. | 1 | GEGEE 6 Instruksies: 2 | KONSTRUKSIES 5 * Teken, volgens skaal 1: 1, die gegewe [3 |punre+KURWE 14 skematiese tekening van die meganisme. * Bepaal die lokusse wat deur punt C en deur | PENALISERING () punt D gegenereer word vir EEN volledige D2SUBTOTAAL | 25 omwenteling van kruk OA. 24 SUBTOTAAL | 11 Toon ALLE konstruksies. [25] TOTAAL) 36 EKSAMENNOMMER EKSAMENNOMMER [3 Biaal om asseblief
ee Downloaded from hlayiso.com — aS VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING Ge Gegee: © Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van 'n steunstuk * Die posisie van punt S op die tekenvel Instruksies: Gebruik skaal 1: 1 en omskep die ortografiese aansigte van die steunstuk in 'n isometriese tekening. * Maak S die laagste punt van die tekening © Toon ALLE konstruksies. * GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [38] 20. 42 38 30 30. 12 |.18_| 18, 76 ASSESSERINGSKRITERIA 1 | PLASING + HULPAANSIG 2 2 | VOORSTE GEDEELTE 223 3 | AGTERSTE GEDEELTE 5 SIRKEL + SIRKEL- 4 | KONSTRUKSIE + SL 8 PENALISERING () TOTAAL | 38 EKSAMENNOMMER HINA —— i Kopiereg voorbehou Biaal om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 Downloaded from hlayiso.co 'N VOORBEELD VAN 'N KONVENSIONELE 150 a4 36 IDERHEDE T By BESONI ‘) B16 51 pl le. POMPPLUNJER [4] a2 7 WURMAS [2] VOORSTELLING VAN 'N WURMRAT- ‘SAMESTELLING 32 SPLITBUS [6] 3. PENNE @6_ 50 UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING 140 37 22.2 DEKPLAAT [8] 3 GATE 96 232 24, =e r2e/ hl a POMPROMP [9] VRAAG 4; MEGANIESE SAMESTELLING Gegee: * Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van ‘n ollepompsamestelling, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot al die ander toon * Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die oliepomp- samestelling *'n Voorbeeld van 'n konvensionele voorstelling van 'n wurmratsamestelling. Instruksies: * Beantwoord die vraag op bladsy 6. © Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde onderdele van die oliepompsamestelling: 4.1 Die vooraansig soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat op die uitskuif- isometriese aansig getoon word. 4.2 'n Deursnee-regteraansig op snyvlak A-A. Die snyviak, wat vertikaal deur die oliepompsamestelling gaan, word op die vooraansig van die pompromp (onderdeel 9) getoon LET WEL: Beplanning Is noodsaaklik © Die tekening moet voldoen aan die riglyne in die SANS 10111 vervat. * Toon DRIE viakke van die M14-keerbout (onderdeel 3) in die vooraansig. * Teken 'n konvensionele voorstelling van die wurmratsame- stelling in die deursnee-regteraansig * Voeg snyviak A-A in. * GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [96] LYS VAN ONDERDELE ONDERDEEL AANTAL MATERIAAL 4 | Bus 1 BRONS 2 | WURMAS 1 ENS 3 | M14-KEERBOUT 1 GEELKOPER 4 | POMPPLUNJER 1 GEELKOPER 5 | KRUKRAT 1 EN 19 6 | SPLITBUS 2 BRONS 7 | POMPOMHULSEL 1 GEELKOPER 8 | DEKPLAAT 1 SAGTE STAAL 9 | POMPROMP 1 VLEKVRYE STAAL FLAMINGO 101 BVI INDUSTRIELE PARK www.BVJ.co.za PROJEKTE BK 012 345 6789, OLIEPOMP 5 Kopiereg voorbehou Biaal om asseblief
ee Downloaded from hlayiso.com — . SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK oS VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE VERKEERDE ALGEHELE SKAAL VERKEERDE ARSERING ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE PENALISERINGSTOTAAL (-) ASSESSERINGSKRITERIA VOORAANSIG 1 | vekpLaaT 8 2. | Powprowe + aus 5 3. | wurwas 24 4 | miexeersour 43 SUBTOTAAL 20 DEURSNEE REGTERAANSIG 1 | DeKPLAAT 113 2. | Powrrowe 13 3. | kRUKRaT +s 7 4 | powpeLuwer 7 5 | spurraus 3 6 | Powpownuser 10 SUBTOTAAL 60 ALGEMEEN 1 | sentercyne 4 2 | sywuacaa 3 3. | samesTELune 9 SUBTOTAAL 16 TOTAAL} 96 PENALISERING (-) GROOTTOTAAL EKSAMENNOMMER, EKSAMENNOMMER [6

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all