og
Downloaded from hlayiso.com
basic education
ul Department:
« )) Basic Education
LS REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
Cr INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2
ll
NOVEMBER 2023
Ce
PUNTE: 100
TYD: 3 uur
| |
| |
| |
| Stafieskode-plakker |
| |
| |
| |
Kopiereg voorbehou
MOENIE HIERDIE VRAESTEL IN DIE HELFTE VOU NIE.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
Beantwoord AL die vrae.
ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.
ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.
AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of
nie.
8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.
10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.
BONS
Non
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
\VRAAG. PUNT BEHAAL | 3| TEKEN | GEMODEREER | 3 | TEKEN HERNASIEN 3| TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2|0|0 2/|0/0 2|0/0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
10
VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER
Biaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper --55d6af85-d3ce-4134-b1cb-91d1b25d8820/v1-32b052434a49c795c80f/card.webp)







View all




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5258bc0e-6828-4661-a7e7-9553fbae9844/v1-d830123ee9ddaa89f5ae/card.webp)
Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr_hlayiso.com_.pdf
Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphic And Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 6
- File size
- 2.0 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 6
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
m hlayiso.com
DBE/November 2023
Downloaded fro
2 VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
R18
& SEWN Gegee:
Hy ‘n Aansig van die saamgestelde pypsleutel, derdehoekse ortografiese aansigte van die onderdele van die pypsleutel,
te ‘n titelblok en ‘n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die aangeduide skaal voorgestel nie
(B) Instruksies:
G===-Z) Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekeninge, die titelblok en meganiese inhoud verwys,
~~ netjies te beantwoord. 30)
(Q) SNIT S-S s {39]
T
45 VRAE ANTWOORDE
oct — ad 1 In watter straat is die vervaardiger gole’? 1
o 2 =
Fs 7 2 | Wat is deur Charles op 16/08/2022 gedoen? 1
a) 3 is die lé 1? 1
i Ms-BOUT (NVS) Wat is die Isemaam?
> 1_| Walter konvensionele voorstelling word deur die breekiyne by A 1
1} 14 8 aangedui?
5 | Water verhittingsproses word vir die tempering gebruik? 1
6 | Watter tipe snit is SNIT S-S? 1
oN @10
3 oO 7_ | Watter tipe snit word in DETAIL T getoon? 1
TH — 8 | Bepaal die volledige afmetings by: _B: c: E 4
Eee ° 9 | Meet die hoek by F 1
10 | Wat is die diepte van die tande by G? 1
11 | Wat word deur die dubbelstreep-kettinglyn by H aangedui? 1
16,
12 | Hoeveel opperviakke op die pypsleutel moet gemasjineer word? 1
AANSIG 1 AANSIG 2 - .
HANDVATSEL 13 | Waarvoor staan die afkorting NVS? 1
14 |ASAANSIG 1 die vooraansig van die handvatsel s, wat sal 1
AANSIG 2 genoem word?
15 | Uit hoeveel onderdele bestaan die pypsieutel-samestelling? 1
ag | Met verwysing na die toleransie, bepaal die minimum en die A
30 maksimum afmeting by J
17 | Watter rigting van masjinering word deur die masjineringsimbool 1
aangedui?
18 | Wat word deur die 0.2 op die masjineringsimbool aangedui? 1
SAMESTELLING 49 | I" die spasie hieronder (ANTWOORD 19), teken, in neljiese vryhand en volgens dieselfde grootte, die | 4 4
o10 gegewe end van ‘n tapbout oor as 'n SANS 10111 konvensionele voorstelling. 2
\R14 — cao s 90 |!" die spasie hieronder (ANTWOORD 20), teken, in netjiese vryhand, die simboo! vir die a
|e | projeksiesisteem wat gebruik is
KEERPEN TOTAAL | 30
ANTWOORD 19 ANTWOORD 20
KAAK
0.23 JJ HANDGEREEDSKAP BK HITTEBEHANDELING:
LEERNAAM: SCGG213 | TEKENING Nr. WRC13 | TOLERANSIE: 0,10 www.gereedskapbk.co.za_ SEL: 090 314 5839 . i
HAAISTRAAT 64 TEMPERING - 860° — — —_ —§ —_ - —_
DURBAN MET INDUKSIE-
TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2022 SKAAL 1:3 0110 VERHITTING
SIMBOOL,
GETEKEN DEUR: NOMVUNDO | DATUM: 02/07/2022 | ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS RA, 02
GEDETAILLEERDE KONVENSIONELE EKSAMENNGMMER
NAGESIEN DEUR. CHRIS DATUM: 09/08/2022 | TITEL: PYPSLEUTEL- V/ EDETAILLEERDE CONVENSIONELE
GOEDGEKEUR DEUR CHARLES DATUM: 16/08/2022 SAMESTELLING aOR iD
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
sons Downloaded from hlayiso.com —
Q VRAAG 2: LOKUSSE
& LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2.
2.1 MEGANISME
— Gegee:
« 'n Skematiese tekening van ‘n meganisme
wat bestaan uit kruk OA, glystaaf AB,
a horisontale groef FG en staaf DE in die
vertikale posisie
* Die posisie van senterpunt O op die
BI G tekenvel
d
4 Spesifikasies en beweging:
~~ * Die posisies van senterpunt O en punt D is
vas.
Glystaaf AB is met 'n pen aan A verbind.
* Gids B gly in groef FG.
© Staaf DE is met 'n pen aan D verbind.
© Staaf DE gly deur gids B.
* Soos kruk OA roteer, gly gids B
heen en weer in groef FG, wat veroorsaak
" dat staaf DE ossilleer.
fo) ASSESSERINGSKRITERIA 2.1 Instruksies:
1 |cecee 6 © Teken, volgens skaal 1: 1, die gegewe
skematiese tekening van die meganisme.
2 _|KONSTRUKSIE 3 © Bepaal die lokus wat deur punt C en deur
3. |PUNTE + KURWE 10 punt E vir EEN volledige omwenteling van
PENALISERING © kruk OA gegenereer word.
* Toon ALLE konstruksies. [19]
SUBTOTAAL 2.1 19
_ MAKSIMUM 2.2: NOK
~ VERPLASING
Gegee:
Die wigvormige volger en die nokas, asook
die eerste 180° van die nokprofiel en die
verplasingsdiagram in die korrekte posisie
Beweging:
Die nok verleen die volgende beweging aan
die gegewe volger, oor die volgende 180°:
© Daar is 'n rusperiode vir 45°
* Dit beweeg inwaarts tot die minimum
verplasing met eenvormige versnelling en
MINIMUM vertraging oor die volgende 90°.
VERPLASING 9s 30° gg° 90° 120° 150° 180° « Daar is 'n rusperiode oor die res van die
rotasie.
of = = _ _ _ 180° ASSESSERINGSKRITERIA 2.2 Instruksies:
Ce 7 oRAFIEKKONSTRUKSIE © Gebruik 'n rotasieskaal van 10 mm = 30°
en ‘n verplasingskaal van 1: 1 en voltooi
2
3
UITTEKEN VAN GRAFIEK die verplasingsdiagram deur die vereiste
beweging by te voeg
* Benoem die verplasingsdiagram en sluit
4 |NOK+KURWEKWALITEIT | 53 die rotasieskaal in.
# Projekteer en voltooi die nokprofiel.
* Dui die rotasierigting met 'n pyl aan.
NOKKONSTRUKSIE iB}
PENALISERING (-)
SUBTOTAAL 2.2 19 # Toon ALLE konstruksies en projeksies [19]
EKSAMENNOMMER
90° SUBTOTAAL 2.1 19
TOTAAL | 38 EKSAMENNOMMER [3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
sons Downloaded from hlayiso.com
QB VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
&
DBE/November 2023
Gegee:
* Die vooraansig, boaansig en regteraansig van
‘n SKUIFGIDS -gietstuk
* Die posisie van punt P op die tekenvel
Instruksies:
Gebruik skaal 1 : 1 en omskep die ortografiese
aansigte van die SKUIFGIDS-gietstuk in 'n
deursnee- isometriese tekening op snyviak A-A.
* Maak P die laagste punt van die tekening.
* Toon ALLE konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang
NIE. [40]
55 105 16,
20_, 35
>—-}
ka P 48
BOONSTE HELFTE Pe |
VAN 'N SESHOEK
\
\ Aa, ryt
yl (20 I
LI i
aj \ 3°
P = 60°}
TP] [ae]
96
Ww ASSESSERINGSKRITERIA
P 1 |PLASING + HULPAANSIG 2
2 |VOOR- + MIDDELSTE VLAKKE | 20
3 |GESNYDE VLAK+ARSERING | 12
4 |SIRKEL + SL 6
PENALISERING ()
TOTAAL| 40
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
sons Downloaded from hlayiso.com —
230 \__A
@20, @10
RIS 4
_ | | 10 NN L __ — 236 20
Sith, *apcnh ——F
Cie tI
2 iit z
pop ¢
1 \ ae at g ge SEEL [7]
10 | 40 2 GATE M10
7 aa | OP 86 SSD / 220 3
STEUNSTUK [1] IP
0 7
= =
220 ||
| FLENS [6] WASTER [8]
BUS [2] te (NY toy
— Ny
25 30 39
WOODRUFFSPY [5] M20-MOER [9]
15_|.15
Rio]
|
T\Re o
“7
34
KOPPELING [3]
8 2
“tr |
—
6 =="
aN —_
65 so_| |
M10-BOUT + WASTER [4] y UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING
VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
Gegee:
Instruksies:
LET WEL:
Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n
koppelingsamestelling wat die posisie van elke onderdeel
relatief tot al die ander toon
Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
koppelingsamestelling
Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.
Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde
onderdele van die koppelingsamestelling:
4.1. 'n Deursnee-vooraansig op snyviak A-A, soos gesien
vanuit die rigting van die py! op die uitskuif-isometriese
tekening. Die snyvlak word op die linkeraansig van die
flens (onderdeel 6) getoon.
4.2. Die linkeraansig
Beplanning is noodsaaklik.
Die tekening moet aan die SANS 10111-riglyne voldoen.
Die konvensie van simmetrie mag NIE toegepas word NIE.
Toon DRIE viakke van die M20-MOER (anderdeel 9) op die
deursnee-vooraansig.
Toon TWEE vlakke van die M10-BOUT (onderdeel 4) op die
deursnee-vooraansig.
GEEN verborge besonderhede word verlang NIE. [92]
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID | MATERIAAL
1 | steunstux 1 SAGTE STAAL
2 =|BUS 1 BRONS
3 | KOPPELING 1 SAGTE STAAL
4 OE Ce BOUT 1 STAAL
5 |WOODRUFFSPY 1 SAGTE STAAL
6 |FLENS 1 SAGTE STAAL
7 | see. 1 RUBBER
8 | WASTER 1 STAAL
9 | M20 SESHOEKIGE MOER 1 STAAL
BOUNTY oS CLENVIEW
INGENIEURS BK www ,bounty.co.za
031 345 7869
KOPPELINGSAMESTELLING
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. © &4 EI
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
sons Downloaded from hlayiso.com —
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
os VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE
VERKEERDE ALGEHELE SKAAL
VERKEERDE ARSERING
ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE
PENALISERINGSTOTAAL (-)
ASSESSERINGSKRITERIA
LINKERAANSIG
1 | stevstu« 5
2 | KoPPELING 6
3 | riens 53
4 | wis-sour 3h
SUBTOTAAL | 20
DEURSNEE-VOORAANSIG
1 | stewstux 103
Bus 5
KOPPELING 184
wsoaout 8
FLENS 8
seeL 2
WASTER + 54
§M20-MOER
2
3
4
5 | wooorurrsey | 24
6
7
8
s
UBTOTAAL 60
ALGEMEEN
1 | sentercyne 3
2 | sawesreuns | 9
SUBTOTAAL 12
TOTAAL) 92
PENALISERING (-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [6
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
--55d6af85-d3ce-4134-b1cb-91d1b25d8820/v1-32b052434a49c795c80f/card.webp)
Question paper
Engineering Graphics & Design P2 May-June 2025 Afr (1).pdf

Question paper
EGD P1 SEP AFR QP_hlayiso.com_.pdf
Question paper
EGD P1 SEP ENG QP_hlayiso.com_.pdf

Question paper
EGD P2 SEP AFR QP D_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Engineering Graphics & Design P1 Nov 2024 Afr.pdf

Question paper
Engineering Graphics & Design P1 Nov 2024 MG Afr.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Engineering Graphics & Design P2 Nov 2022 MG Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Pages from Exam Paper September 2023 Final-5_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Engineering Graphics & Design P2 May-June 2023 MG Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Engineering Graphics Design P2 Nov 2022 MG Eng_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Engineering Graphic And Design
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
EGD p1 Memo_protected_watermark.pdf

Memorandum
EGD P2 ENG MEMO DD_watermark.pdf

Memorandum
Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers.pdf

Memorandum
EGD P2 GR12 MEMO SEP2024_English_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Engineering Graphics & Design P2 Nov 2024 MG Eng.pdf
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5258bc0e-6828-4661-a7e7-9553fbae9844/v1-d830123ee9ddaa89f5ae/card.webp)
Question paper