INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Die vraestel bestaan uit VIER vrae.
2. Beantwoord ALLE vrae.
3. ALLE tekene moet volgens skaal 1 : 1 gemaak word, tensy anders vermeld.
4. ALLE vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word.
5. ALLE antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer
word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie.
6. Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord.
7. Skryf jou naam in drukskrif in die blokkie voorsien op ELKE
ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI ANTWOORDVEL.
EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT 8. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word.
OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT 9. Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is moet in goeie verhouding beraam
word.
10. ALLE tekeninge is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders
vermeld.
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
GEMODEREERDE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT PUNT
1
2
3
4
GRAAD 12 TOTAAL
2 0 0 2 0 0
FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR
PUNT
INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2
SEPTEMBER 2023 100
VOLTOOI DIE VOLGENDE:
VOORBEREIDINGS EKSAMEN
NAAM
NAAM
PUNTE: 200
EKSAMEN SENTRUM
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
SKOOL
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief 1
You're offline
Skip to contentQuestion paper 
--55d6af85-d3ce-4134-b1cb-91d1b25d8820/v1-32b052434a49c795c80f/card.webp)










View all




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5258bc0e-6828-4661-a7e7-9553fbae9844/v1-d830123ee9ddaa89f5ae/card.webp)
EGD P2 QP SEPT2023 AFR hlayiso.com
Engineering Graphic And Design · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphic And Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 6
- File size
- 1.9 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 6
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ingenieursgrafika- en Ontwerp / V2 NSS EC / September 2023
AM
VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
KR
Gegee:
D 'n Gedetailleerde tekening van 'n G-klamp, 'n titelblok, en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die
aangeduide skaal geteken nie.
R25 +0.1
-0.05
Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekeninge, titelblok en meganiese inhoud
A
verwys, netjies te beantwoord. [29]
VRAE ANTWOORDE
C
49 110 73 1 Watter ingenieursfirma het die tekening voorberei? 1
DETAIL 1 Op watter datum is die tekening geteken?
2 1
(1:2)
AANSIG 1 Ø30 3 Van watter materiaal is die bukskoevoet vervaardig? 1
Ø8
E 4 Hoeveel klampe moet vervaardig word? 1
25
Ø21 5 Waarvoor staan die afkorting 'TBOOR'? 1
6 Watter tipe snit word by F aangedui? 1
50
7 Wat sal AANSIG 2 genoem word? 2
Bepaal die totale hoogte van die klamp, soos dit
8 1
geteken is.
B 40 9 Wat is die lêernaam? 1
R R12
37
10 Wat is die kenmerk by E? 1
Wat is die diepte van skroefdraad op ´n standard M5
11 1
bout?
12 Bepaal die volledige afmetings by: A: B: C: 3
13 Wat is die doel van die detail aansigte? 1
F DETAIL 2
171 169 (1:2) 14 Hoeveel oppervlakke moet gemasjineer word? 1
M24
6
Wat is die grootte van die grootste werkstuk wat
15 1
VOET geklamp kan word?
25 Met verwysing na die toleransie, bepaal die minimum
8 16 2
afmeting by D.
Ø45 TBOOR Met verwysing na die masjinerings simbool, wat word
17 aangedui deur die byskrif 'N2'? 1
7 13
R3
40 In die spasie hieronder, teken, in netjiese vryhand, die
27 18 4
konvensie van ´n laer.
In die spasie hieronder, teken, in netjiese vryhand, die
19 4
50 SANS simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik is.
AANSIG 2
AANSIG 3
TOTAAL 29
GOEDGEKEUR: REY 2022/03/15 ANTWOORD 18 ANTWOORD 19
LYS VAN ONDERDELE
15 CLAMPERY ST. NAGESIEN DEUR: TYLER 2023/04/16
BOUREMOUTH
RELYENGINEERING 9347 ONDERDEEL MATERIAAL HOEVEELHEID GETEKEN DEUR: SHANA 2023/01/20
' 045 730 5801
1. RAAM GIETYSTER 1 2.
TITLE:
G-KLAMP 2. LEIENDE SKROEF
VLEKVRYE
1
1.
STAAL
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER SKAAL: 1 : 4 HERSIENING DATUM
3. VOET SAGTE STAAL 1
PROGRAM: AUTOCAD 2023
LÊERNAAM: RXH-2023-182.dwg 4. BUKSKOEVOET SAGTE STAAL 1 NAAM
N2
TEKENING NM: 22 R
5. DOP SKROEF SAGTE STAAL 1
HOEVEELHEID: 400 NAAM 2
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ingenieursgrafika- en Ontwerp / V2 NSS EC / September 2023
AM VRAAG 2: LOKUSSE (NOK)
KR
Gegee:
· Die besonderhede van 'n nokas en 'n rollervormige volger in
die begin posisie.
· Verwysingspunt C op die tekenvel.
Spesifikasies:
· Nokas = Ø20 mm.
· Die minimum afstand vanaf die nokprofiel na die senter van die
nokas = 15 mm.
· Rotasie = anti-kloksgewys
Beweging:
Die nok verleen die volgende beweging aan die rollervolger:
· Dit styg 20 mm met eenvormige beweging oor die eerste 45°.
· Daar is 'n verdere rusperiode vir die volgende 45°.
· Dit styg 40 mm met eenvormige versnelling en vertraging oor
die volgende 90°.
· Dit keer terug na die oorspronklike posisie met eenvoudige
harmoniese beweging oor die res van die rotasie.
Instruksies:
· Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe nokas en rollervormige
volger.
· Toon die rotasierigting op die nokprofiel.
· Teken, volgens 'n rotasieskaal van 30° = 8 mm en 'n
verplasingskaal van 1 : 1, 'n verplasingsgrafiek vir die vereiste
beweging.
· Projekteer en teken die nokprofiel vanaf die verplasingsgrafiek.
· Benoem die verplasingsgrafiek en sluit die skaal in.
· Toon ALLE konstruksie en projeksie. [38]
C
8
ASSESSERINGSKRITERIA
60
GEGEE + MINIMUM AFSTAND +
1 SENTERLYNE
5
2 GRAFIEKKONSTRUKSIE 521
Ø12
3 VERPLASINGSGRAFIEK 921
Ø20
4 NOKKONSTRUKSIE 5
C 5 NOK + KURWEKWALITEIT 13
PENALISERING (-)
NOK EN VOLGER
BESONDERHEDE
TOTAAL 38
NAAM
NAAM 3
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ingenieursgrafika- en Ontwerp / V2 NSS EC / September 2023
E
RA
APML VRAAG 3: ISOMETRIES
SKT
Gegee:
· Drie aansigte van 'n STEUNSTUK in derdehoekse
ortografiese projeksie.
· Snyvlak A-A soos gesien in die bo-aansig.
· Beginpunt S.
Instruksies:
· Teken, volgens skaal 1 : 1, 'n deursnee isometriese
aansig van die STEUNSTUK.
· Maak punt S die laagste punt van die tekening.
· Toon ALLE nodige konstruksies.
· GEEN verborge besonderhede word verlang.
100 [43]
20
10
130 10
A
45
20
S 20 A 20
40
R30
70 5 RIB RIB
17
19
80
20 20
5 15 45°
10 15
45 40 S S 45 10
ASSESSERINGSKRITERIA
1 KONSTR. + PLASING 2
2 BASIS 1121
S TORING + SESKANT +
3 SIRKEL
15
4 DEURSNEE A-A 1421
TOTAAL 43
NAAM
NAAM 4
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ingenieursgrafika- en Ontwerp / V2 NSS EC / September 2023
VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
AM
KR
1
M50 x 2 Gegee:
Ø76 M8
2 · Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die veiligheidsklep.
Ø16 M38 x 2
Ø8 · Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van 'n
veiligheidsklep samestelling, wat die posisie van elke onderdeel
6 18 6
1 relatief tot die ander toon.
30 3 · Beginpunt S op die antwoordblad, bladsy 6.
30
6
Ø24 Instruksies:
· Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.
38 PEN (2) 15
· Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese projeksie,
die volgende aansigte van die saamgestelde onderdele van die
38
5 18
veiligheidsklep.
R32
4 4.1 SLEGS die voorste helfte van die bo-aansig, deur die konvensie
R28 Ø20 Ø20 van simmetrie toe te pas.
Ø8 4.2 Die deursnee vooraansig, volgens snyvlak A-A, soos gesien
M8 vanuit die rigting van die pyl wat in die uitskuif-isometriese
R10
VEER SIT (5) 5 tekening getoon word. Die snyvlak word op die vooraansig van
18 12 14 22
die hulsel (onderdeel 9) getoon.
26
LET WEL:
70 15°
58 Ø20
1. Beginpunt S is op die vooraansigte van die hulsel (onderdeel 9), en
42 38 R38 die disk (onderdeel 8) aangetoon.
R6 6
9 R15
2. Toon DRIE vlakke van die M12- moer in die deursnee vooraansig.
5 3. Toon ALLE konstruksies.
14 Ø28 4. GEEN verborge besonderhede word verlang nie.
28 5. Maak gebruik van 'n gedeeltelike snit om die skroef aan die onderkant
DOP (1) 95
van die spil aan te dui.
6. Alle tekeninge moet aan die riglyne, vervat in die SANS 10111
20 33 voldoen.
90
°
Ø76 Ø28
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
· Die snyvlak A-A in die BO-AANSIG.
R5 VEER (6)
· Die konvensionele simbool wat simmetrie in die BO-AANSIG aandui.
HEFBOOM (3) 7 [90]
A A TITEL:
M12 Ø20
Ø28 VEILIGHEIDSKLEP
M50 x 2 12
QUALITY-VALVE 15 CLAMPERY RD.
BOUREMOUTH
9347
' 045 730 5801
M38 x 2
INC.
A 10 8 ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER
M12
5 15
ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE
40 IS R5.
15
M12 MOER (4) LYS VAN ONDERDELE
22 9
Ø6 ONDERDEEL MATERIAAL HOEVEELHEID
105 10 KOOLSTOF
1. DOP 1
M10 STAAL
12 126 Ø16 2. PEN SAGTE STAAL 1
3. HEFBOOM SAGTE STAAL 1
S 20
GEREEDSKAP-
Ø28 4. M12-MOER 1
Ø10 STAAL
Ø28 5. VEER SIT SAGTE STAAL 1
25 20 VLEKVRYE
72 5 10 7 10 6. VEER 1
STAAL
A M10
7. SPIL
VLEKVRYE
1
S VO STAAL
OR
8. DISK BRONS 1
HULSEL (9) DISK (8) SPIL (7) AA
NS
IG 9. HULSEL GIETYSTER 1
5
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ingenieursgrafika- en Ontwerp / V2 NSS EC / September 2023
KR
PENALISEERING
AM
1 VERKEERDE SKAAL
2 ONDERDELE NIE SAAMGESTEL
3 VERKEERDE ARSERING
TOTALE PENALISEERING (-)
ASSESSERINGSKRITERIA
BO-AANSIG
1 HEFBOOM 1
2 DOP 221
KONVEN. SIMMETRIE LYNE +
3 SNYVLAK
4
SUBTOTAAL 721
DEURSNEE VOORAANSIG
1 DOP 1121
2 PEN 1
3 HEFBOOM 521
4 VEER SIT 7
5 HULSEL 1921
6 M12 MOER 621
7 VEER 121
8 SPIL 16
9 DISK 3
SUBTOTAAL 7121
ALGEMEEN
1 SENTERLYNE 3
2 SAMESTELLING 8
SUBTOTAAL 11
S TOTAAL 90
PENALISEERING (-)
GROOTTOTAAL 90
NAAM
NAAM 6
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Engineering Graphics & Design P1 May June 2025 Afr
--55d6af85-d3ce-4134-b1cb-91d1b25d8820/v1-32b052434a49c795c80f/card.webp)
Question paper
Engineering Graphics & Design P2 May June 2025 Afr (1)

Question paper
EGD P1 SEP AFR QP hlayiso.com

Question paper
EGD P2 SEP AFR QP D hlayiso.com

Question paper
Engineering Graphics & Design P1 Nov 2024 Afr

Question paper
Engineering Graphics & Design P1 Nov 2024 MG Afr
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Pages from Exam Paper September 2023 Final 5 hlayiso.com

Question paper
Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr hlayiso.com

Question paper
Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng hlayiso.com

Question paper
Engineering Graphics & Design P2 Nov 2022 MG Eng hlayiso.com

Question paper
EGD P2 Sept 2018 Eng hlayiso.com

Question paper
EGD P2 Eng hlayiso.com
More from Grade 12 Engineering Graphic And Design
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
EGD p1 Memo protected

Memorandum
EGD P2 ENG MEMO DD

Memorandum
Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers

Memorandum
EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English hlayiso.com

Question paper
Engineering Graphics & Design P2 Nov 2024 MG Eng
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5258bc0e-6828-4661-a7e7-9553fbae9844/v1-d830123ee9ddaa89f5ae/card.webp)
Question paper