Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2015 QP

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220156 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015, 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 SEPTEMBER 2015 VOORBEREIDINGSEKSAMEN PUNTE: 200 TYD: 3 uur Die vraestel bestaan uit 6 bladsye. Kopiereg voorbehou INSTRUKSIES EN INLIGTING Die vraestel bestaan uit VIER vrae Beantwoord ALLE vrae Alle tekene moet volgens skaal 1 : 1 gemaak word, tensy anders vermeld. Alle vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord. Drukskrif jou naam blokkie voorsien op elke ANTWOORDBLAD Alle antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word. Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is moet in goeie verhouding beraam word gages POND SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK SMO NE Ee 1 | 2 | 3 | 4 | TOTAAL | 2/0/0] FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR PUNT 100 VOLTOOI DIE VOLGENDE: NAAM NAAM EKSAMENSENTRUM EKSAMENSENTRUM Blaai om asseblief 1
Downloaded from hlayiso.com Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS September 2015 926 / 152 24 15, Bus 79 241 ROMP KATROL 90: [ss | 28 M18_ (c) M18 MOER Me » a0 VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES) Gegee Gedetailleerde tekeninge van die onderdele van 'n laerstut, 'n titelblok en ‘n tabel met vrae. Die tekene is nie volgens die aangetoonde skaal voorberei nie. Instruksies: Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekene en titelblok verwys, netjies te beantwoord. VRAE ANTWOORDE Op watter datum is die tekening goedgekeur? Wat is die naam van die maatskappy wat die laerstut ontwerp het? Watter tekenmetode is gebruik om hierdie tekene te skep? Hoeveel stelle tekene is daar? Wat is die toelaatbare toleransie op die afmetings? Wat is die skaal wat vir die tekening aangetoon word? Uit hoeveel onderdele bestaan die samestelling? Wat word kenmerk 1 genoem? clalrnlalalalo|nr Wat word kenmerk 2 genoem? 3 Wat word kenmerk 3 genoem? Watter tipe snit word getoon op die KATROL? S Bepaal die afmetings by: A) B) c) 4 oe Wat word onderdeel 4 genoem? B Hoeveel eksterne skroefdrade is daar in die samestelling? a Voltooi die snyvlak, op die vooraansig van die ROMP, en benoem dit A-A. 16 In die blok hieronder (ANTWOORD 16), teken, in netjiese vryhand, die simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik word. 17 In die blok hieronder (ANTWOORD 17), teken, vooraansig en syaansig vir 'n Woodruff-spy. n netjiese vryhand, die TOTAAL | 27 ONDERDEEL 4 15/07/14. ANDREW VERWYDER SPYGLEUF 1 TEKENSTEL: 2 VAN 3 DATUM HERSIENER BESKRYWING VAN HERSIENING Nr TEKENPROGRAM: AutoCAD 2014 TEKENAAR: PETER 01/07/14 ANTWOORD 16 LAERSTUT TEKENING Nr. LAERSTUT/98/2015 NASIENER: JOHN 08/07/14 LEERNAAM: laer4.dwg GOEDGEKEUR: ILSE 30/07/14 CENTAUR INGENIEURS (SA) (Ed) BPK MIDDEL STRAAT 72 PORT ELIZABETH 6001 www.centaur.co.za ‘® 041 959 5432 TENSY ANDERS VERMELD IS ALLE MATERIAL: GIETYSTER AFMETINGS IN MILLIMETERS MET 'N TOLERANSIE VAN: 0,25 HITTEBEHANDELING: GEEN ANTWOORD 17 TENSY ANDERS VERMELD IS ALLE SKAAL: 1:2 NAAM OPPERLAK AEWERKINGS! o/ HOEVEELHEID: 60 NAAM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief [27]
Downloaded from hlayiso.com Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS September 2015 oe VRAAG ; LOKUS (NOK) © Die onvoltooide verplasingsdiagram. * Die vertikale senteriyn van die nokas as 'n verwysingspunt op die tekenvel spesifikasies vir die beweging * Die nokas roteer kloksgewys. * Cor die eerste 60°, styg die volger 36 mm met eenvormige versnelling. * Daaris 'n rusperiode vir die volgende 30° * Cor die volgende 90°, styg die volger 'n verdere 34 mm teen eenvoudige harmoniese versnelling © Cor die finale 180°, keer die volger terug na sy soos volg: oorspronklike posisie met eenvormige versnelling en vertraging © Minimum afstand vanaf nokprofiel tot nokasmiddelpunt is 10 mm. Instruksie: 2.1. Teken die verplasingsdiagram volgens 'n rotasieskaal waar 30° gelyk is aan 10 mm en 'n volger verplasingskaal van 1:1 vir die gegewe beweging. Benoem die grafiek. 2.2. Projekteer, volgens skaal 1:1, en teken die nokprofiel wat die verplasingsdiagram sal genereer deur gebruik te maak van die vertikale senterlyn as. verwysing. Die pyl, wat die draairigting aandui, moet getoon word © Toon ALLE konstruksies. [36] EENVORMIGE IEENVORMIGE|EENVOUDIGE| \VERSNELLING VERSNELLINGHARMONIESE| EN VERTRAGING ASSESSERINGSKRITERIA 1 | GRAFIEKVERDELING+ 4 KONSTR GRAFIEK 2 | UITSTIPPING + KURWES | 13 3 | MIN. AFSTAND + 3 SENTERLYNE + PYL 4 | KONSTRUKSIE 3 5 | UITSTIPPING 74 6 | KURWE 44 7 | BYSKRIFTE 1 TOTAAL | 36 NAAM NAAM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS September 2015 ré 106 VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING Gegee: * Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van 'n glystuk * Die posisie van punt L op die tekenvel Instruksies: Deur skaal 1: 1 te gebruik, omskep die ortografiese aansigte van die glystuk tot 'n deursnit isometries tekening op snyviak A-A. * Maak L die laagste punt van die tekening. * Toon ALLE nodige konstruksies. * GEEN verborge besonderhede word veriang nie. [44] L “R40 T T T T | | WET} I 3 uo Uy ol el 3 k 100. L235 25 ASSESSERINGSKRITERIA 1 HULPAANSIGTE + 3 PLASING 2 | ISO' LYNE 24 3 | NIE ISO' LYNE 8 4 | SIRKEL + KONSTR 6 H | ARSERING 3 TOTAAL 44 NAAM NAAM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS September 2015 123 45 AS 12 WU) \@30 WASTER MOER —M14 , 130 50 \ 4 SLOT 2x2 Se SKROEF KOEELAAR UITSKUIF-ISOMETRIESE TEKENING VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING Gegee: * Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van ‘n hangende pen samestelling, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot al die ander toon. * Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die hangende pen samestelling Instruksies: * Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6 * Teken, volgens skaal 1 : 1, die Deursnee-vooraansig van die hangende pen samestelling, volgens snyviak AA-A, soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die snyvlak, wat vertikaal deur die senterlyn van die samestelling gaan, word op die boaansig van die basis (onderdeel 1) getoon. * ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in die SABS 0111. LET WEI « Toon DRIE viakke op die regterkanste moer en TWEE. viakke op die linkerkanste moer, in die vooraansig, en ALLE nodige konstruksies. * GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [93] ONDERDELELYS ONDERDEEL HOEVEEL MATERIAAL 41. BASIS 1 GIETYSTER 2. BUS 1 KOPER 3. KOEELAAR, 1 WEEKSTAAL 6. SKROEF 1 WEEKSTAAL IBAYHISTAAL —_crocxsossies VERVAARDIGERS www.ibayhisteel.co.za TEL HANGENDE PEN SAMESTELLING ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R3, [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS September 2015 oe ASSESSERINGSKRITERIA SNITVOORAANSIG 1 | BASIS 19 2 | BUS 7 3 | KOEELAAR 5 4 | PEN 6 5 | DEKSEL 7 6 | SKROEF 12 7 [as 14 8 | WASTERS 5 9 | MOERE ca 10 | SENTERLYNE: 2 SAMESTELLING 5 TOTAAL | 93 NAAM NAAM [6 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all