Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2015 QP (Afr)

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220156 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui. GRAAD 12 4. ALLE tekene moet voltooi word met instrumente, tensy anders aangedui. 5. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word. 6. AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word. 7. AL die bladsye moet weer in nommervolgorde vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is. 8. Tydsbeplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi. 9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy. NASIONALE 10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding veronderstel word. SENIOR SERTIFIKAAT SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK GRAAD 12 VRAAG PUNTE BEHAAL ½ TEKEN GEMODEREER ½ TEKEN 1 2 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 3 FEBRUARIE/MAART 2015 4 TOTAAL PUNTE: 100 2 0 0 2 0 0 TYD: 3 uur FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR ________ 100 Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. VOLTOOI DIE VOLGENDE: SENTRUMNOMMER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER EKSAMENNOMMER *BASIC-EDUCATION* Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2 DBE/Feb.-Mrt. 2015 oe Downloaded from hlayiso.com 200 VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES) Gegee: 'n Vooraansig, boaansig en regteraansig van 'n pakbus- en drukstuksamestelling, 'n gedetailleerde tekening van die flens, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die aangetoonde skal voorberei nie. Instruksies: Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekeninge en titelblok verwys, netjies te beantwoord. [30] VRAE ANTWOORDE Op watter datum is die tekening goedgekeur? 1 Wat is die titel van die samestelling? Watter skal word vir die tekening aangetoon? Van watter materiaal is die bus vervaardig? 912 GAT Op watter datum is die hersiening gedoen? Wat is die tekeningnommer? Wat sal AANSIG 3 genoem word? Watter soort snit word in AANSIG 1 getoon? 226 x 5 KOLVLAK Watter onderdeel word gebruik om die flensopperviakte te beskerm wanneer die moer vasgedraai word? 10 Benoem die onderdeel by R. 11 Benoem die kenmerk by S 64, 12 Benoem die kenmerk by T. 13, Hoeveel viakke moet gemasjineer word? 14 Gee die volledige afmetings by: A 15 Bepaal die volledige afmetings by: C 16 Met verwysing na die toleransie, bepaal die maksimum afmeting by E? ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER SKAAL: 1:2 TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2013 AFWERKING; GEPOLEER LEERNAAM: ANAS15.dwg HOEVEELHIED: 325 EENHEDE TEKENING Nr. BG-15/4 MASJINERING: FREESWERK 250 17 Met verwysing na die toleransie, bepaal die minimum afmeting by E? 18 Voeg die snyviak op AANSIG 3 in en benoem dit A-A. AANSIG 3 19 In die spasie voorsien hieronder, teken, in netjiese vryhand, projeksiesisteem wat gebruik word. |, die simbool vir die TOTAAL | 30 LYS VAN ONDERDELE ANTWOORD 19 ONDERDEEL MATERIAAL HOEVEELHEID BASIS GIETYSTER TENSY ANDERS VERMELD IS ALLE TOLERANSIES OP AFMETINGS + 0,15. ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R3. 2 FLENS WEEKSTAAL 1. VOEG KOLVLAK BY TAPBOUT WEEKSTAAL 2014/02/03 PEWIJO INGENIEURSWERKE FABRICIAWEG 15 KLISSERVILLE KIMBERLEY 8301 ®_051 6273 849 HERSIENINGS AS VERHARDE STAAL 1 DATUM GETEKEN: ALFA BUS RUBBER 2014/01/01 NASIENER: BRAVO WASTER WEEKSTAAL 2014/02/02 TITEL, PAKBUS EN DRUKSTUK GOEDGEKEUR: ZERO MOER WEEKSTAAL 2014/03/03 Kopiereg voorbehou EKSAMENNOMMER SIMBOOL EKSAMENNOMMER [2 Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2 oe ¥ Downloaded from hlayiso.com — Kopiereg voorbehou VRAAG 2: LOKUS HELIKS Gegee: * Die linkeraansig van ‘n vierkantige veer met RS wat die beginposisie aantoon © Die posisie van middelpunt T op die tekenvel Spesifikasies: * Steek =72 * Veerprofiel = 24 x24 * Rigting = Regterhands Instruksies: Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende: 2.1 Die gegewe linkeraansig met punt T as verwysing 2.2 Die vooraansig vir TWEE draaie van die vierkantige veer © Toon ALLE nodige konstruksie. © Geen verborge besonderhede word verlang nie. [37] 108 IS \ ASSESSERINGSKRITERIA 1 | SEGEE+SENTERLYNE+| 4 BEGINPUNT 2 2 | KONSTRUKSIE 8 g | BUITEPUNTE +KURWE* |, 5 KWALITEIT 2 4 | BINNEPUNTE + KURWE+ | 4, KWALITEIT PENALISERING (-) TOTAAL | 37 EKSAMENNOMMER EKSAMENNOMMER [3 Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2 Downloaded from hlayiso.com — VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING Gegee: «Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van masjienskakelaar op snyviak A-A * Die posisie van punt P op die tekenvel 'n Instruksies: Gebruik skaal 1: 1 en omskep die ortografiese aansigte van die masjienskakelaar in 'n deursnee- isometriese tekening volgens snyviak A-A. * Maak P die laagste punt van die tekening * Toon ALLE nodige konstruksies. © GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [39] 40 40 40 40 40 30 90. 35. 110 ASSESSERINGSKRITERIA 1| HULPAANSIG +PLASING }| 3 ISOMETRIESE + a NIE-ISOMETRIESE LYNE 183 ISOMETRIESE SIRKELS + SIRKELKONSTRUKSIES, 4 | GESNYDE VLAKKE "1 5 P 5 | ARSERING 3h PENALISERING (-) TOTAAL | 39 EKSAMENNOMMER Kopiereg voorbehou (NN casenscouns _ BASIC EDUCATION Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2 100 rc 930 | T i Downloaded from hlayiso.com — 12 SEEL [2] 4 eLups 34 a a2 tra UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING M12 18 | Le 20 M12-MOER [7] Kopiereg voorbehou AS [1] ava ES GIDSPEN [4] \R10 WASTER [6] VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING Gegee: * Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n verdeelkasslotsamestelling, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot al die ander toon «Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die verdeelkasslotsamestelling Instruksies: * Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6. *Teken, volgens skaal 2: 1 en in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde onderdele van die verdeelkasslotsamestelling: 4.4 'n Deursnee-vooraansig volgens snyviak A-A, soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die uitskuif- isometriese tekening getoon word. Die snyvlak, wat vertikaal deur die middel van die samestelling gaan, word op die regteraansig van die basis (onderdeel 3) getoon. 4.2 Die regteraansig’ * ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in die SANS 10111. LET WEL: Toon DRIE viakke en ALLE nodige konstruksies van die M12-moer. © Toon ALLE nodige konstruksies van die ellips. * Toon ALLE nodige konstruksies van die driehoek. * Voeg snyvlak A-A by die tekening. * GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [94] LYS VAN ONDERDELE ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAL 4 [as 1 VLEKVRYE STAAL 2 | see 1 RUBBER 3 | Basis 1 GIETYSTER 4 | cIDSPEN 1 SAGTE STAAL 5 | SLUITHEFBOOM 1 SAGTE STAAL 6 | WASTER 1 SAGTE STAAL 7 [wi2-MoER 1 SAGTE STAAL SIPVV _ smaasteura PRETORIA ENGINEERING CC wonw.jpwengineering.co.za oraz oren ALLE NMLIMETEN © | ONGESPESIFISEERDE 4 RADIUSSE IS R3. [5| Blaai om asseblief
a Downloaded from hlayiso.com — PENALISERING NIE IN DERDEHOEKS FOUTIEWE ALGEHELE SKAAL FOUTIEWE ARSERING PENALISERINGSTOTAAL (-) ASSESSERINGSKRITERIA DEURSNEE-VOORAANSIG 1 [as 174 2 | sée 2 3 | BASIS 184 4 | GIDSPEN 23 5 | SLUITHEFBOOM 7 6 | WASTER, 2} 7 | M12-MOER 6} - = - = - = - - ‘SUBTOTAAL 563 REGTERAANSIG 1 [as 5 2 | M12MOER 4 3 | WASTER 1 4 | SLUITHEFBOOM. 4} 5 | BASIS 9 6 | GiDsPEN 1 7 | SNYVLAK 3 SUBTOTAAL, ari ALGEMEEN 1 | SENTERLYNE 4 2 | SAMESTELLING 6 SUBTOTAAL 10 ToTAAL | 94 PENALISERINGSTOTAAL (-) FINALE TOTAAL EKSAMENNOMMER: (NN — i" Kopiereg voorbehou BASIC EDUCATION

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all