Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 QP (Afr)

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220236 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit VIER vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Alle tekene moet volgens skaal 1 : 1 geteken word, tensy anders vermeld. 4. ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui. 5. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders aangedui. 6. Alle antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word. 7. Al die vrae moet, soos voorgeskryf, op die vraestel beantwoord word. 8. Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie. 9. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi. 10. Drukskrif jou naam in die blokkie op elke ANTWOORDBLAD voorsien. 11. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding beraam word. SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK GEMODEREERDE PUNT NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT 1 2 3 4 TOTAAL GRAAD 12 2 0 0 2 0 0 FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR PUNT INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1 100 SEPTEMBER 2023 VOLTOOI DIE VOLGENDE: VOORBEREIDINGSEKSAMEN NAAM PUNTE: 100 NAAM EKSAMENSENTRUM TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. EKSAMENSENTRUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1
Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1 NSS EC / September 2023 VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL) LET WEL: SIMBOOLLEGENDE LANDMETERSERTIFIKAAT VAN DIE Kontrakteurs moet alle afmetings en Gegee: BAKSTEEN GRENSLYNLENGTES EN hoogtes op die terrein bevestig voordat Die terreinplan van 'n bestaande huis met aanbouings en 'n gedeelte van 'n nuwe huis op die aangrensende erf, 'n titelblok 1 PLAVEISEL HOEKHOOGTES VAN ERF 1144 werk 'n aanvang kan neem. Argitekte en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie. 2 100 mm HOË OPGEMEET OP 2023-01-08 moet onmiddellik van afwykings 2 PALISSADE HEINING verwittig word. Instruksies: LENGTES IN HOEKHOOGTES IN 1 800 mm HOË MILLIMETER METER ARGITEK SE HANDTEKENING .............................. Voltooi die tabel hieronder, deur netjies die vrae wat na die bygaande tekening en titelblok verwys, te beantwoord. [29] 3 SEKURITEITSHEINING AB = 36 400 A = 1 550 KLIËNT SE HANDTEKENING ............................. 4 1 800 mm HOË STEENMUUR BC = 36 400 B = 1 552 VRAE ANTWOORDE CD = 5 600 C = 1 552,5 Wie was verantwoordelik om die korrektheid van die tekening te 5 DE = 32 400 D = 1 552 1 1 INHEEMSE BOME kontroleer/ na te sien? AE = 40 400 E = 1 550 ANTWOORD 17 6 STRUIKE In die spasie hieronder, teken netjies in 2 Wie is die eienaar van erf 1144? 1 vryhand, die vooraansig en bo-aansig van die SANS 10143 grafiese simbool van 'n BIDET 3 Wat is die verwysingskode van hierdie tekening? 1 Hoe ver, in meter, is die pilare van die steenmuur uitmekaar 4 1 gespasieer op erf 1144? VOORGESTELDE NUWE WONING W 5 Wanneer was die tweede hersiening gedoen? 1 ERF 1142 2000 5600 2800 6 Hoeveel inheemse bome is daar op erf 1144? 1 2800 3200 IO 6800 7 Dui die rigting van vloei op die rioollyn aan met 'n pyl in die sirkel genommer 1. 1 IO SO Watter tipe heining wil die eienaar van erf 1142 gebruik om sy huis 2800 BL 8 1 aan die straatkant te beveilig? W A B 9 In watter kleur moet nuwe aanbouings op 'n terreinplan aangedui? 1 2800 BL MG Wat is die minimum afstand waarin die braai opregig kan word RIOOLLYN 10 1 GELÊ TEEN 1 : 40 BRAAI POSISIE VIR vanaf die baksteenmuur? NUWE BRAAI AREA 2800 BL 3 11 Hoeveel steekoë is daar op erf 1144 geïnstalleer ? 1 1 Toon die posisie van 2 2023-03-01 die Watt meter 12 Wat is die hoogte van die muur tussen die twee erwe, in meter? 2 Toon die posisie van Die munisipaliteit het die plan van erf 1142 afgekeur. Gee 'n rede IO 1 2023-02-24 13 ERF 1144 die nuwe braai area 2 vir die besluit. IO HERSIEN DATUM BESKRYWING Met verwysing na die noordpunt, aan watter kant is die ingang van 14 2 HEIDE WEG BOSKLOOFLAAN SO SPANGENBERG ARGITEKTE erf 1142? BESTAANDE HUIS HOOFSTRAAT 13 Bepaal, in die spasie hieronder voorsien (ANTWOORD 15), die totale lengte van die steenmuur van GQEBERHA 15 4 erf 1144. 4000 C/C IO 082 346 6373 3600 SO aspang.architect@gmail.com Bepaal, in die spasie hieronder voorsien (ANTWOORD 16), die totale oppervlakte van die plaveisel 16 4 op erf 1142 in vierkante meter. GEDRUK DEUR: DATUM GEDRUK: In die spasie by die titelkolom (ANTWOORD 17), teken in netjiese vryhand, die bo-aansig en 2023-02-14 17 4 8430 FLEMMING DRUKKERS vooraansig van die SANS 10143 grafiese simbool vir 'n bidet. TEKENINGTITEL: TERREINPLAN ANTWOORD 15 ANTWOORD 16 2800 BL C Toon ALLE berekeninge Toon ALLE berekeninge TOTAAL 29 PROJEK NUWE AANBOUING OP ERF 1144 VIR E D MNR. ROTHERHAM ALLE PILARE IS 2000 5600 5220 3600 H/V. BOSKLOOFLAAN & 400 X 400 mm MET KEURSTRAAT 4000 C/C 3 600 mm HEINING KEURSTRAAT, HUMANSDORP 2800 3200 TUSSEN PILARE PROJEKNOMMER: TEKENINGNOMMER: 01-2023 LOUK01-2023 6800 DATUM: GETEKEN: NAGESIEN: SKAAL: 2023-01-06 GERHARD LEAH 1 : 300 NAAM VERWYSINGSKODE: TEKENING NR.: 2800 ERF- 1144-23 1 van 6 NAAM 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1 NSS EC / September 2023 VRAAG 2: DEURDRINGING EN ONTWIKKELING: Gegee: · Die onvoltooide vooraansig en bo-aansig van 'n vierkantige pyp wat 'n vyfhoekige pyp deurdring. · Die middel van beide pype is in lyn met mekaar. · Beginpunt X. Instruksies: Teken volgens skaal 1 : 1, die volgende aansigte: 2.1 Die voltooide boaansig. 2.2 Die volledige vooraansig wat die deurdringingskurwe duidelik toon. 2.3 Die ontwikkeling van SLEGS die twee oppervlaktes (A en B) van die vyfkantige pyp wat die deurdringingskurwe duidelik toon. · Toon ALLE hartlyne en verborge detail. · Toon ALLE nodige konstruksielyne. [38] X 30 60 ° ASSESSERINGSKRITERIA 72 1 BO-AANSIG 10 21 2 VOORAANSIG 17 3 ONTWIKKELING 10 21 15 37 40 X PENALISERING (-) B TOTAAL 38 A NAAM NAAM 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1 NSS EC / September 2023 VRAAG 3: PERSPEKTIEF Gegee: · Drie aansigte van 'n plaashuis en die inligting benodig om 'n tweepuntperspektief tekening te teken. PP − Prentvlak HL − Horisonlyn ASSESSERINGSKRITERIA GL − Grondlyn SP − Staanpunt 1 KONSTRUKSIE EN VP'te 6 Instruksies: 2 MURE + STOEP 12 Voltooi die perspektieftekening. 3 DAK 521 · Belyn die tekenvel met die grondlyn (GL). · Bepaal en benoem die verdwynpunte. 4 VENSTERS + DEUR 11 · Toon ALLE nodige konstruksies. · GEEN versteekte besonderhede word vereis nie. [39] 5 BOOG EN KONSTRUKSIE 421 VENSTERS PENALISERING (-) TOTAAL 39 INGANG VENSTER PV PV HL HL GL GL NAAM SP NAAM 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1 NSS EC / September 2023 DAKVORS DAKNOK VRAAG 4: SIVIELE TEKENING KAGGEL EN VALLEIVORS DEUR EN VENSTER SKEDULE SKOORSTEEN Gegee: 240 x 20 mm BESONDERHEDE FASSIEBORD · Die onvolledige noordaansig van 'n nuwe huis, wat die mure, OM TE PAS OM TE PAS venster- en deuropeninge, vuurput, posisie van die 30° 400 100 240 skoorsteen, dak en daknotas toon. · Die onvolledige vloerplan, wat die mure, trappe, vuurput, 3860 150 posisie van deure, vensters, toebehore en elektriese uitleg DUBBEL toon. 2100 DEUR · 'n Skematiese diagram van die dakkappe, enkel kap en 2100 OPENING 150 daknotas. 2760 · Die onvoltooide fondasie- en buitemuurbesonderhede met afmetings. 400 VOLTOOIDE VLOERVLAK GRONDVLAK 150 · 'n Deur- en vensterskedule. ONVOLTOOIDE NOORDE AANSIG · 'n Kaggel en skoorsteen besonderhede. · 'n Tabel van elektriese simbole. DEUR (D1) DUBBEL DEUR (D2) 500 KENMERKE D1 NC3 · 'n Tabel van dakkomponente. D1 + D2 DEURE 2 800 VENSTER NOTAS · Kameraanwysings en vloerafwerking. 1200 A = OOPMAAK KANT 500 600 NC2 + NC3 VENSTERS · 'n Tabel van sanitêre toebehore. 400 B = VASTE PANEEL 5 NC2 NC3 TOEBEHORE WB 4 3 3 · Die onvolledige vloerplan, grondvlak en daknok van 'n nuwe 300 DIKTE VAN AL DIE IGK ST SK A RAME: 50 mm 700 WB WASBAK (800 mm huis geteken volgens skaal 1 : 50, en die onvoltooide 475 WT WASTROG fondasie en breeklyn van die gedetailleerde deursnee, 950 A WK TOILET DIEP) 950 B 1 B VENSTERBANK: OWB OPWASBAK D1 1 geteken volgens skaal 1 : 20, op bladsy 6. WT A 180 x 20 mm ST STORT 5 WB D1 Instruksies: VENSTER VENSTER VESEL SEMENT IGK INGEBOUDE KAS (NC2) (NC3) VENSTERBANK A NC2 Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6. 5 ONDER AL DIE VENSTERS ELEKTRIESE TOEBEHORE 3 4.1 Gebruik die gegewe onvolledige vloerplan en teken in EENRIGTINGSKAKELAAR - ENKELPOOL - 1 eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1 : 50, A TWEERIGTINGSKAKELAAR - ENKELPOOL - 2 2 SKAKELKRAGPUNT - 3 D2 die volgende aansigte van die nuwe huis: ELEKTRIESE SIMBOLE KAMER AANDUIDINGS EN FLUORESSEERLIG 2 x 40 W - 4 VUURPUT 4.1.1 DIE VOLLLEDIGE VLOERPLAN VLOER AFWERKING PLAFONLIG - 5 Voeg die volgende kenmerke by die tekening: 1. KOMBUIS: TEËLS · ALLE deure en vensters. LET WEL: 2. SLAAPKAMER: MAT DIE PYLE OP DIE VLOERPLAN DUI DIE · ALLE sanitêre toebehore soos deur die afkortings 3. BADKAMER: TEËLS VERBINDING VAN SKAKELAAR NA DIE VLOERPLAN aangedui. 4. LEEFAREA: HOUT LIG AAN. SKAAL 1 : 50 · ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers W n x 40 W 5. STOEP / VUURPIT AREA: GRANO aangedui. · ALLE arseringsbesonderhede. DAKNOTAS: 4.1.2 DIE VOLLEDIGE NOORDAANSIG 1 2 250 Toon die volgende kenmerke op die tekening: DAK KOMPONENTE 30° DAKHELLING 1 X 250 x 100 mm LATEI · Die buitemure, dubbeldeur, trappe, vuurpit en 300 3 BO AL DIE DEUR EN 114 x 38 mm DAKKAPPE OP vensterbesonderhede. DAKVORS VENSTER OPENINGE 4 114 x 38 mm MUURPLATE · Die dakbesonderhede wat die fassieplanke, dakvors, VALLEIVORS geute en die skoorsteen van die kaggel insluit. 300 300 mm DAKOORHANG TOT EINDE VAN DAKKAP · Die voltooide vloervlak. 240 x 20 mm 5 DAKBEDEKKING: 20 mm VESELSEMENTDAKPLAAT OP 75 x 50 mm 4.2 Gebruik die gegewe fondasie en breeklyn op bladsy 6, en FASSIEBORD DAKLATTE @ 900 mm s/s teken, volgens skaal 1 : 20, 'n GEDETAILLEERDE SNIT 150 x 100 GEUT VLOERPLAN op snyvlak A-A van die area in die ellips wat op die 2600 240 x 20 mm FASSIEPLANK MET 150 X 100 mm GEUTE AAN AL DIE onvolledige vloerplan getoon word. SANITÊRE TOEBEHORE 2100 Toon die volgende kenmerke op die tekening: KANTE ASOOK 'N Ø100 mm REËNWATERAFVOERPYP 500 600 · Die volledige fondasie- en buitemuur besonderhede. 400 10 mm PLAFONBORD OP 38 x 38 mm PLAFONLATTE @ 400 mm s/s · Die kaggel, met die skoorsteen, aan die suidooste kant van snyvlak A-A. 400 2050 130 850 200 400 900 · Die dakbesonderhede wat die fassieplank en geut insluit. 750 /s 100 0s · ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruktuur 400 100 90 VLOERVLAK kan in netjiese vryhand geteken word. /s 0s 400 300 90 250 Benoem die volgende: 400 500 350 GRONDVLAK 600 200 800 500 /s · Die noordaansig. (A) 0s 400 90 · Die vloerafwerkings. 400 200 30° 800 1200 600 · Grondvlak, voltooide vloervlak en vogweerlaag (gebruik die OPWASBAK TOILET STORT WASTROG WASBAK 400 s/s 400 s/s 400 s/s korrekte afkortings en toon dit op AL die toepaslike aansigte). (OWB) (SK) (ST) (WT) (WB) AFMETINGSGIDS: LET WEL: ONVOLTOOIDE FONDASIE- EN SKEMATIESE DIAGRAM SKEMATIESE DIAGRAM ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne en grafiese simbole BUITEMUURBESONDERHEDE VAN DIE DAKKAPPE VIR DIE DAK VAN DAKKAP (A) VIR DIE DAK soos in die SANS 10143 vervat. [94] 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1 NSS EC / September 2023 DAKBESONDERHEDE: PENALISERING PUNTETOEKENNING 1 VERKEERDE SKAAL GEBRUIK A DAKHELLING 1 2 AANSIGTE NIE GERIG NIE B DAKPLAAT 1 3 VERKEERDE LETTERWERK C DAKKAP 3 TOTALE PENALISERINGS (-) DAKLAT + D 121 SPASIE PLAFONLAT + ASSESSERINGSKRITERIA E 121 SPASIE F PLAFON 1 VLOERPLAN 2 DEURE + G MUURPLAAT 1 1 VENSTERS 13 H FASSIEPLANK 121 2 ELEKTRIES 8 21 I GEUT 1 3 TOEBEHORE 10 21 TOTAAL 12 4 ARSERING 3 5 BYSKRIFTE 2 21 SUBTOTAAL 37 21 NOORDAANSIG DAK + FASSIE + 1 GEUT + VORSES 14 + SKOORSTEEN MURE + STOEP SLAAPKAMER 2 + TRAPPE + 7 VUURPUT + VVV DEUR + 3 VENSTER 6 4 BYSKRIFTE 1 21 SUBTOTAAL 28 21 KOMBUIS GEDETAILLEERDE DEURSNEE DAKBESONDER- 1 HEDE 12 BADKAMER FONDASIE + 2 MURE + VLOER 5 KAGGEL + 3 SKOORSTEEN 6 A 4 ARSERING 4 LEEFAREA 5 BYSKRIFTE 1 A SUBTOTAAL 28 TOTAAL 94 VUURPUT STOEP PENALISERING (-) GROOTTOTAAL NAAM VLOERPLAN GEDETAILLEERDE SNIT A-A SKAAL 1 : 50 SKAAL 1 : 20 NAAM 6 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all