You're offline
Skip to content
Memorandum

Equine Studies Memo 2018 Afr hlayiso.com

Subject: Equine StudiesGrade 1220187 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2018 PERDEKUNDE NASIENRIGLYNE Tyd: 3 uur 200 punte Hierdie nasienriglyne is voorberei vir gebruik deur eksaminatore en subeksaminatore, wat 'n standaardisasievergadering moet bywoon ten einde te verseker dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer word en gedurende die nasien van kandidate se skrifte toegepas word. Die IEB sal nie enige gesprek van korrespondensie oor enige nasienriglyne voer nie. Daar word besef dat daar verskillende sienings oor sekere sake van beklemtoning van besonderhede in die riglyne kan wees. Daar word ook besef dat sonder die voordeel van die bywoning van 'n standaardisasievergadering, daar verskillende interpretasies van die toepassing van die nasienriglyne kan wees. IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: PERDEKUNDE – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 7 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Gee die term hieronder beskryf 1.1.1 Fallopiese buis OF oviduk 1.1.2 Prebiotika 1.1.3 Maaltand 1.1.4 Prostaglandien 1.1.5 Limfvatontsteking 1.2 Gee die definisie van die volgende 1.2.1 Klein lewende deeltjie wat infekteer en siekte veroorsaak, nie onder 'n gewone mikroskoop sigbaar nie. 1.2.2 Bloeding uit neus 1.2.3 Suiker bestanddeel in kos, eenvoudig en kompleks 1.2.4 Boublok van proteïen. 1.2.5 Verbind slagaar en aar, baie klein. 1.3 1.3.1 Onwaar, Sproei veroorsaak teeragtige swart afskeiding van die Sulci- horingstraal 1.3.2 Waar 1.3.3 Waar 1.3.4 Onwaar. Navikulêre siekte is 'n toestand van die distale sesamoïed- been. 1.3.5 Onwaar. Geskeerde hakskene is wanneer die twee hoefballe van elke hak onafhanklik van mekaar beweeg. Saamgetrekte hakskene. 1.3.6 Onwaar. Syverbening word aangetref by ouer, swaar, trek-tipe perde. IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: PERDEKUNDE – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 7 VRAAG 2 2.1 2.1.1 1. C 2. G 3. F 4. B 5. E 6. H 7. A 2.1.2 Vasbind, spierverstuiting/skeur, spiertamheid, atrofie. (enige twee) 2.2 2.2.1 Suspensoriese ligament, DDFT, SDFT (korrekte volgorde) 2.2.2 Rus om swelling te verminder sodat herstelproses kan begin vermy enige verdere skade. Stap om seningvesels in lyn te bring sodat dit reguit en sterker kan genees. Toename in bloedvloei vir genesing. 2.3 1. dik elmboog 2. dik knie / carpitis 3. windgal/windasemstote 4. bolspat 5. dik hak 6. waaigal VRAAG 3 3.1 3.1.1 Alveoli van die long toon gaswisseling 3.1.2 Rooibloedsel 3.1.3 Hemoglobien 3.1.4 Dra suurstof 3.1.5 Suurstof 3.1.6 Koolsuurgas 3.1.7 Hoë konsentrasie na 'n lae konsentrasie 3.1.8 Verhoogde asemhaling om meer lug te beweeg, verhoogde hartklop om bloedvloei en dus hoeveelheid suurstof na spiere te verhoog, milt trek saam om meer rooibloedselle vry te stel sodat meer suurstof vervoer kan word 3.1.9 Alveolus-muur 3.1.10 Kapillêre muur 3.1.11 Hulle is net een sel dik en maak dit dus makliker vir gasse om oor 'n kleiner afstand te diffundeer. IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: PERDEKUNDE – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 7 AFDELING B VRAAG 4 4.1 Bestudeer Figuur 3 oor endokriene beheer van voortplanting 4.1.1 Sertoli – testikel interstisiële weefsel; Leydig – testikel saaddraende buise 4.1.2 Libido, maanhaarvorming, diep stem, aggressiewe gedrag spermatogenese, toename in testikulêre grootte 4.1.3 Follikelstimulerende hormoon 4.1.4 Luteïniserende hormoon luteïniseer die corpus luteum veroorsaak ovulasie 4.2 Bestudeer Figuur 4 4.2.1 Seisoene is verskillend / teenoorgesteld van ons s'n in suidelike halfrond 4.2.2 Testosteroon word benodig om spermproduksie te stimuleer. 4.2.3 April tot Augustus omdat spermtelling die hoogste is en merries op hitte omdat dit somer in die noordelike halfrond is; dus die beste kans om merrie dragtig te kry. IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: PERDEKUNDE – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 7 VRAAG 5 5.1 12% proteïeninhoud 5.2 Geen enkele voer pas almal nie, florerende en swak ondergewig-perde sal hoër-vet voer vereis oorgewig perde sal beperkte-energie voer met hoër ruvoer benodig, perd mag lui wees en meer energie benodig omdat hierdie voer geskik is vir 'n warm perd, perd mag hard werk en hoër proteïen benodig, ouderdom van perd sal proteïen- en energievereistes beïnvloed jong perd benodig meer proteïen om te groei as volwasse, volgroeide perd ouer perde het spesifieke behoeftes wil so min as moontlik vreet mag nodig wees om groot hoeveelhede te voer om aan energiebehoeftes te voldoen. 5.3 120 g/kg × 4 = 480 g proteïen 5.4 5.4.1 Voeg lusern by omdat hoog in Ca of vul aan met enige voer wat Ca bevat. 5.4.2 Kan Miller se siekte opdoen. 5.5 Rou mielies verteer moeilik, onverteerde stysel loop oor in agterste derm, verteer daar tot melksuur veroorsaak dat perd warm word, nie langer "cool 'n perform" nie. 5.6 Gemikroniseerde mielies word infrarooi verhit, dus kan stysel makliker verteer en beskikbaar wees vir perd, sal nie na heel pit lyk nie, dikwels gevlok of in korrels as klein stukkies. 5.7 Hou perd kalm en behou gewig, stadig-vrystellende energie vir perd, hoër energiedigtheid, dus minder voer. 5.8 Onttrek vrye radikale toename in immuniteit, verhoed oksidasie wat skade veroorsaak, wat veroudering en inflammasie veroorsaak. 5.9 Sout vorm deel van elektroliete wat belangrik is vir chemiese reaksies en spesifieke funksies by perde; perde verloor sout wanneer hulle sweet tydens werk, moet dus vervang word. Senuweeimpulse, toename in behoefte om water te drink. 5.10 Verminder konsentraat vermeerder ruvoer 5.11 Moet steeds liggaam in stand hou en ekstra om liggaam te genees – rede vir boksrus. 5.12 Enigste verandering in derde trimester, want die meeste groei van die fetus vind dan plaas daarom sal hoër proteïene of meer voer benodig word, gee kleiner voedings meer dikwels, want fetus neem plek op in abdomen wat druk op maag plaas, goeie kwaliteit hooi en weiding vrye toegang tot vars, skoon water. 5.13 Skei van boelie-perd, gee eers hooi, voer soos beplan, nie laat nie, groot, gladde klippe in voer, kleiner hoeveelhede meer dikwels. IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: PERDEKUNDE – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 7 VRAAG 6 6.1 Virale infeksie wat bloedvate en longe affekteer. 6.2 Geïnfekteer, beskerming, waarneming en vry. 6.3 Nee, slegs ingeënt in infeksie- en beskermingsone, perde-eienaars in waarnemingsone kan toestemming vra om in te ent, vry sone geen inentings. 6.4 Moet vry van APS bly sodat perde uitgevoer kan word, baie belangrik vir wedrenbedryf, finansiële implikasies. 6.5 Julie tot Augustus, twee inspuitings, drie weke uitmekaar. 6.6 Verminder kans van entstofmutasie en verspreiding deur muggies weens lewende verswakte virus in entstof kan ongeënte perde deur muggies infekteer. 6.7 Inenting voor vervoer word, in ʼn paspoort, gesondheidskontrole deur veearts, bewegingspermit deur plaaslike staatsveearts, stel in kennis/voorafkennisgewing aan Boland staatsveearts, moontlike kwarantyn stop. 6.8 Neem temperatuur twee keer per dag twee dae voor vervoer en vyf dae na vervoer om vir reissiekte te kontroleer verander voer week voor vervoer om water in derm te vermeerder moontlik met gebalanseerde semels, voer en water tydens vervoer, hooi na goeddunke so min as moontlik, stop elke 5 uur om te rus en perd water te gee, hang van weer af of kombers of sweetkombers gebruik word, kopskerm en beenverbande meer ondersteunend as boksstewels vir lang afstande, klokstewels, stertskerm. (voor reis, voer, water, stoppe, kleding) 6.9 Regterkant weens die ronding van die pad 6.10 Koors, anoreksie, hoes, asemnood, gewigsverlies 6.11 Elmboë na buite gedraai, kop en nek verleng en af, hyging of abdominale komponent, moontlik kortasem hoorbare asemhaling (enige drie) 6.12 Vloeistof in alveolêr waar uitruiling van suurstof plaasvind, is gevul met vloeistof, inhibeer suurstof en CO2-uitruiling lei tot verminderde O2 in bloed, gevolglik verhoogde respiratoriese tempo om uit te ruil waar geen vloeistof is nie. IEB Copyright © 2018 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: PERDEKUNDE – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 7 AFDELING C VRAAG 7 7.1 Hoogte akkuraat, breedte akkuraat, ovaal, klein "mond" 7.2 Anterior na kop toe, posterior na stert toe 7.3 Die eiers wat deur volwasse slakwurms gestort word, word met ontlasting uitgeskei. Buite die gasheer broei die larwes, genaamd miracidia, binne 'n paar dae uit. Hierdie larwes kan weke lank sonder 'n gasheer oorleef, mits daar voldoende vog is. Hulle vrek gou in 'n droë omgewing. Miracidia kan swem en die slakke aktief binnedring waar hulle opeenvolgend ontwikkel in sporosists, rediae en cercariae, die gewone larwestadia van die meeste slakwurm-spesies. Volwasse cercariae verlaat die slak, heg aan die plantegroei en produseer sists, die sogenaamde metacercariae, wat die finale gasheer besmet. Perde word besmet wanneer hulle op besmette weidings wei. Wanneer die finale gasheer metacercariae inneem terwyl hy wei, migreer hulle na hul voorkeurplekke. 7.4 Anemie/bloedarmoede 7.5 Eiers waarneembaar in stoelgang onder mikroskoop of volwassenes sigbaar in derm tydens nekropsie/na-doodse ondersoek 7.6 Soönose 7.7 Verkeerde diagnose, verkeerde medikasie, verkeerde hoeveelheid medikasie, herinfestasie (enige drie) 7.8 Verwyder uit kamp met dam, omhein dam, sny gras rondom dam, roei slakke met chemikalieë of biokontrole uit, dreineer dam/water. 7.9 Strategiese ontwurming na fekale toets ontwurm slegs perde met hoë eiertelling. Totaal: 200 punte IEB Copyright © 2018

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Equine Studies Memo 2018 Afr hlayiso.com | Hlayiso