Skip to content

Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2014 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 11201411 pages

Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 GEOGRAFIE V2 MEMORANDUM PUNTE: 75 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2930 AC HOWICK, sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke stelling neer. 1.1 Die topografiese kaartverwysings verteenwoordig … A 29°N 30°W. B 29°S 30°E. B C 29°W 30°N. D 29°E 30°S. 1.2 Die primêre ekonomiese aktiwiteit wat by L (blok J13) op die topografiese kaart gevind word, is … A mynbou. B boerdery. D C bosbou. D uitgrawings. 1.3 Die presiese afstand tussen punt O en T op die topografiese kaart is … A 31,0 km. B 310 km. D C 3 100 km. D 3,10 km. 1.4 Die ligging (koördinate) van trigonometriese stasienommer 115 in blok I1 is ... A 29°27'43"O 30°00'38"S. B 30°00'38"S 29°27'43"O. D C 30°00'38"O 29°27'43"S. D 29°27'43"S 30°00'38"O. 1.5 Die damme wat in die landelike gebiede van Howick voorkom, word hoofsaaklik vir … gebruik. A ontspanning B landbou-doeleindes B C nywerheidsdoeleindes D huishoudelike gebruik Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 3 1.6 Identifiseer die rivierverskynsel wat by 17 op die ortofotokaart aangetref word. A Gholfbaan. B Uitgrawing. D C Moeras en vlei. D Howickval. 1.7 Die lineêre verskynsel gemerk 18 op die ortofotokaart is ʼn … A voor. B telefoonlyn. C C kraglyn. D kanaal. 1.8 In vergelyking met die 1 : 50 000, is die skaal van die ortofotokaart: A 5 keer kleiner B 5 keer groter B C 10 keer kleiner D 10 keer groter 1.9 Identifiseer die oorheersende plantegroei tipe wat in blok F7 aangetref word. A Bebosde gebied B Boorde en wingerde A C Bewerkte landerye D Wild en natuurreservate 1.10 Die soort pad gemerk N op die topografiese kaart wat Howick en Harrismith met mekaar verbind, is ʼn … A hoofweg. B hoofverkeersroete. C C nasionale deurpad. D ander pad. 1.11 Die benaderde ware rigting van trig. baken 270 noord van Greendale-park (blok J13) tot by punthoogte 1018 (blok K15) oos van Greendale-park op die topografiese kaart is … A 70°. B 295°. D C 90°. D 115°. 1.12 Die verskynsel, Die Dargle in blok K1, is ʼn ... A geomorfologiese verskynsel. B plaasopstal. B C poskantoor. D plaasskool. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2014) 1.13 Die landvorm tussen 22 en 23 op die ortofotokaart is ʼn ... A uitloper. B riviervallei. A C nek. D uitgrawing. 1.14 Die mensgemaakte verskynsel wat 24 op die ortofotokaart gemerk is, is ʼn ... A damwal. B rivier. A C brug. D silo. 1.15 Die twee tipes skale wat op die topografiese kaart vertoon word, is … A ʼn lynskaal en ʼn woordskaal. B ʼn lynskaal en ʼn verhoudingskaal. B C ʼn woordskaal en ʼn verhoudingskaal. D ʼn lynskaal en ʼn Richterskaal. (15 x 1) (15) TOTAAL AFDELING A: 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 5 AFDELING B VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGS Raadpleeg die topografiese kaart en beantwoord die volgende vrae. Jy kan die ortofotokaart gebruik. 2.1 Identifiseer die volgende landvorme (funksies) op die topografiese kaart: 2.1.1 V (blok A / B15): Rug 3 (1) 2.1.2 W (blok K15): Kloof 3 (1) 2.2 Die Howick-Bergklimklub beoog om ʼn bergklimekspedisie te hou na Beacon Hill (20 op die ortofotokaart). Hulle sal by 19 op die ortofotokaart (kontoerhoogte 1090) begin klim voortgaan na trigonometriese stasie Δ270 (20 op die ortofotokaart) waar hulle die klim sal voltooi. 2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt wat hulle klim. Gradiënt = VA 3 1 182.3 – 1 090 3 VA 3 1 182.3 – 1 090 3 HE 8,2cm 3 x 100 OF HE 82 mm3 x 10 000 (8,0 – 8,4 cm) (80 – 84 mm) 92,3 m 3 92,3 m 3 820 m 3 820 m 3 = 1: 8,88 3 = 1: 8,88 3 (Speling: 1 : 8,55 – 1 : 9,10) (6) 2.2.2 Interpreteer jou antwoord op VRAAG 2.2.1 en gee ʼn idee van hoe moeilik die klim sal wees. Vir elke 8,88 m wat die stapper loop styg hy met 1 m. 3 Dit beteken dat die stapper dit moeilik sal vind 3 – sulke stappers sal baie fiks moet wees. 3 Moeilike stap. 3 Eenvormig steil – ʼn fikse stapper kan gemaklik loop. 3 (Enige TWEE) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2014) 2.3 Bestudeer die volgende deursneeskets van die klim tussen 19 (kontoerhoogte 1090) en 20 (trigonometriese stasie Δ270). 2.3.1 Bereken die vertikale vergroting van die deursneeskets. Toon ALLE berekeninge. VS/HS 3 OF 3 3 = 1/20 ÷ 1 : 500 3 = 1/2 000 ÷ 1/50 000 3 = 1/20 x 500/1 3 = 1/2 000 x 50 000/1 3 = 25 keer vergroot 3 = 25 keer vergroot 3 (5) 2.4 Bereken die oppervlakte van ruite I, J en K1, 2 en 3 in km² op die topografiese kaart. Maatspeling: lengte – 11,3 cm tot 9,6 cm breedte – 10,9 cm tot 9,2 cm Oppervlak = L x B 3 = (11,1 cm x 0,5) km 3 x (9,6 cm x 0,5) 3 = 5,55 km x 4,80 km 3 = 26,64 km² 3 (Speling is 25,07 km² tot 27,12 km²) (5) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 7 AFDELING C VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING 3.1 Die heuwelagtige landskap van die Kwa-Zulu Natalse Midlands (Howick), is ʼn goeie voorbeeld van heuwelagtige topografie wat met horisontale laag rotse. verband hou 3.1.1 Identifiseer die landvorm-verskynsel gemerk M in blok G9 op die topografiese kaart. Spitskop 3 (1 x 1) (1) 3.1.2 Hierdie eienskappe kan van groot waarde vir die mens wees. Waarvoor word die hange tussen 20 en 19 op die ortofotokaart gebruik? Landbou 3 (1 x 1) (1) 3.2 Massaverplasing kom in hierdie heuwelagtige landskap van Howick voor. Bespreek TWEE faktore wat die hange potensiaal vir massa-beweging vergroot. Gradiënt van ʼn helling 3 – steiler helling 3 Rotsstruktuur 3 –plantegroei 3 Grond 3 – dun, sanderige, nie poreuse grond 3 Klimaat – swaar reënval 3 Mense 3 – aktiwiteit van mense 3 Skuddings 3 – beweging van die grond 3 (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.3 Identifiseer die volgende kenmerke wat Q en T op die topografiese kaart gemerk is. Q = Plaasheining / Oorspronklike plase 3 T = Moerasse en vleie 3 (1 + 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2014) 3.4 Strategieë vir die bestuur op die plaas gemerk R gevind by Mac Leay in blok J11 op die topografiese kaart is uitgevoer. Noem DRIE maniere waarop hierdie strategieë het verhinder en beheer gronderosie. Kontoerploeg 33 Strookverbouing 33 Bebossing 33 Nie ploeg op steil hellings nie 33 Wisselbou 33 Windskerms 33 Grond onbewerk/braak laat bly 33 Vul dongas 33 Vermy oorbeweiding 33 Kunsmis 33 Plantegroei langs riviere 33 Behou grondbedekking – droë seisoen 33 (Enige DRIE) (3 x 2) (6) 3.5 Die elektriese krag van baie dorpe/stede kom van die belangrikste elektrisiteitsnetwerk. 3.5.1 Hoeveel kraglyne voed die dorp Howick in die suide op die ortofotokaart? 33 (1 x 1) (1) 3.5.2 Wat is die nie-hernubare bron van energie waarvan Howick se elektrisiteit kom? Steenkool 33 (1 x 2) (2) 3.6 Die dorp Howick het ʼn groot potensiaal vir ontwikkeling en volhoubaarheid in die gebied. Identifiseer enige DRIE verskynsels op die topografiese kaart wat toeriste na die gebied sal lok. Riviere 99 Watervalle 99 Natuurreservate 99 Woude 99 Gholfbane 99 Damme 99 Berge 99 (Enige DRIE) (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 9 3.7 Gee EEN bewys vanaf die topografiese kaart wat daarop dui dat die inwoners van Howick omgewingsbewaring toepas. Daar kom areas voor wat as natuurbewaring gemerk is – Umgeni- natuurreservaat. 99 Vleilande word beskerm. 99 (Enige EEN) (1 x 2) (2) TOTAAL AFDELING C: 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING D VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Watter datastoring model, Vektor of Raster, kom naaste aan die topografiese kaart soos ons dit ken? Vektor model 3 (1 x 1) (1) 4.2 Beantwoord die volgende oor ruimtelike resolusie. 4.2.1 Definieer die term ruimtelike resolusie. Verwys na die detail waarmee ʼn kaart die ligging en vorm van ʼn verskynsel weergee. 3 (KONSEP) (1 x 1) (1) 4.2.2 Het die ortofotokaart of die topografiese kaart ʼn hoër ruimtelike resolusie? Ortofotokaart 3 (1 x 1) (1) 4.3 Data-integrasie behels dat verskillende tipes data bymekaar gevoeg word om besluite te kan neem. Bespreek TWEE tipes data wat ʼn boer in blok I2 in oorweging sal neem voordat hy begin boer. Beskikbaarheid van water 33 Grondvrugbaarheid 33 Reliëf van die land (helling) 33 Mikroklimaat 33 Toegang tot infrastruktuur 33 Toegang tot vervoer 33 (Enige TWEE. Aanvaar ander logiese antwoorde.) (2 x 2) (4) 4.4 GIS is nuttig in rampbestuur. Verduidelik hoe dit die plaaslike owerhede met hul beplanning na die oorstroming in die Howick gebied kon help. Kontroleer diensleweringstekorte na ʼn oorstroming 33 Roetebeplanning om noodvoorrade te verskaf 33 Analiseer die kwaliteit van dienste 33 Noodlenigingbeplanning 33 Prioritiseer noodleniging 33 Satellietbeelde om vernietiging te assesseer 33 (Enige DRIE. Aanvaar ander) (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GEOGRAFIE V2 11 4.5 Gee TWEE voorbeelde van ruimtelike data wat op die topografiese kaart en ortofotokaart gevind word. Paaie 3 Riviere 3 Huis of geboue 3 Parke 3 Damme 3 (Enige TWEE – Aanvaar ander) (2 x 1) (2) TOTAAL AFDELING C: 15 GROOTTOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all