You're offline
Skip to content
Memorandum

GEOGRAPHY GR12 MEMO JUNE 2023_Afrikaans.pdf

Subject: GeographyGrade 1220238 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2023 GEOGRAFIE NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023) VRAAG 1: WEER EN KLIMAAT 1.1 1.1.1 Z (1) 1.1.2 Y (1) 1.1.3 Y (1) 1.1.4 Z (1) 1.1.5 Y (1) (5 x 1) (5) 1.2 1.2.1 B (1) 1.2.2 D (1) 1.2.3 C (1) 1.2.4 A (1) 1.2.5 D (1) (5 x 1) (5) 1.3 1.3.1 Noordelike (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 A – Volwasse (1) (1 x 1) (1) 1.3.3 A (1) (1 x 1) (1) 1.3.4 Volledig ontwikkelde oog (1) (1 x 2) (2) 1.3.5 (a) Oog – dalende lug oorheers (1) Oogmuur – Stygende lug oorheers (1) (2 x 1) (2) (b) Oog – Dalende lug Helder, wolklose lug as gevolg van dalende lug wat vog laat verdamp (2) Min of geen wind as gevolg van swak drukgradiënt (2) Hoër temperature omdat dalende lug saamgepers en verhit word (2) Geen reënval as gevolg van gebrek aan vog (2) Oogmuur – Stygende lug. Sterk stygende lug veroorsaak dat cumulonimbuswolke ontwikkel (2) Drukgradiënt is sterk en orkaansterkte winde oorheers (2) Voorste linkerkwadrant wat verband hou met uiters sterk winde as gevolg van ʼn kombinasie van rotasie en voorwaartse beweging van die stelsel (2) Latente hitte dryf die stelsel aan (2) Swaar reënval as gevolg van verdamping oor warm water (2) [Enige VIER – BEIDE DIE OOG EN OOGWAND MOET GENOEM WORD] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 3 1.4 1.4.1 Piektemperature van 43,9 °C (1) Bergwindtoestande (1) (2 x 1) (2) 1.4.2 Dit verhit adiabaties (2) (1 x 2) (2) 1.4.3 Tussen 35 – 40 min / Minder as ʼn uur (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) 1.4.4 Antikloksgewyse sirkulasie van lug vanaf die Kalahari-hoogte daal teen die platorand af (2) (1 x 2) (2) 1.4.5 (1) (1) (1) (3 x 1) (3) 1.4.6 Vog sal uit die grond en plantegroei verdamp word (2) Verhoog die gevaar van veldbrande (2) Verminderde humiditeit (2) [Enige TWEE] (2 x 2) (4) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023) VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE 2.1 2.1.1 Z (1) 2.1.2 Y (1) 2.1.3 Z (1) 2.1.4 Y (1) 2.1.5 Y (1) (5 x 1) (5) 2.2 2.2.1 A (1) 2.2.2 D (1) 2.2.3 B (1) 2.2.4 C (1) 2.2.5 B (1) (5 x 1) (5) 2.3 2.3.1 Lengte-profiel (1) Dwarsprofiel (1) (2 x 1) (2) 2.3.2 Profiel A – V-vormig (1) Profiel B – U-vormig (1) (2 x 1) (2) 2.3.3 By profiel A is ʼn erosie hoofsaaklik vertikaal/afwaarts (1) By profiel B is die erosie hoofsaaklik lateraal/sywaarts (1) (2 x 1) (2) 2.3.4 (a) Ongegradeerde (1) (1 x 1) (1) (b) Die meer voorkom tydelik verdere erosie; erosie sal egter uiteindelik mettertyd plaasvind (2) (1 x 2) (2) (c) By X: Erosie oorheers as gevolg van verskeie knakpunte (2) Die riviere word gegradeer, dus meer erosie (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) By Y: Die benede-loop word gekenmerk deur afsetting, daarom is daar ʼn balans tussen erosie en afsetting (2) Die rivier is oorgegradeer omdat afsetting oorheers (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 5 2.4 2.4.1 Wanneer ʼn meer energieke stroom/rivier die hoofwaters van ʼn minder energieke stroom/rivier roof (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 2.4.2 (a) A (1) (2) (b) D (1) (2 x 1) (2) 2.4.3 Knakpunt-waterval (1) (1 x 1) (1) 2.4.4 Klowe is toeriste-aantreklikhede (2) Vervoerroetes deur klowe verminder vervoerkoste (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) 2.4.5 Die rivier by A is sterker as gevolg van steiler helling, hoër volume water en vloei oor sagter rots (2) Rivier is laer by die waterskeiding (2) Daarom het rivier A meer energie as die rivier by D (2) Rivier A verleng sy loop deur terugwaartse erosie (2) Terugwaartse veroorsaak dat die rivier deur die waterskeiding sny (2) Rivier A vang die waters van rivier B op Hierdie opname vind plaas by die roofelmboog (2) [Enige VIER] (4 x 2) (8) [40] VRAAG 3: NEDERSETTINGS 3.1 3.1.1 teen verstedeliking (1) 3.1.2 stedelike groei (1) 3.1.3 vlak (1) 3.1.4 Aansluiting (1) 3.1.5 B (1) (5 x 1) (5) 3.2 3.2.1 Z (1) 3.2.2 Y (1) 3.2.3 Y (1) 3.2.4 Z (1) 3.2.5 Z (1) (5 x 1) (5) 3.3 3.3.1 Vakante grond wat deur die staat gekoop is en beskikbaar gestel word vir voorheen benadeeldes (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023) 3.3.2 Grondrestitusie (1) Grondbesit (1) [Enige EEN] (1 x 1) (1) 3.3.3 Verbeter deelname van die private sektor (1) Bemagtigende beleide (1) Moniteringsmeganismes deur die staat (1) [Enige TWEE] (2 x 1) (2) 3.3.4 Om landbougroei te verbeter (2) Om seker te maak boere het die fasiliteite om boerdery te onderhou (2) Om seker te maak boere is suksesvol en dra by tot ekonomiese groei (2) Om kennis en vaardigheidshulp te verleen (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.3.5 Apartheidsbeleid van die verlede het nie-blankes verhinder om grond in Suid-Afrika te besit (2) Nie-blankes is van hul grond verwyder (2) Korrupsie en ondoeltreffende hantering van grondhervormings- prosesse (2) Grondhervormingsprogramme het min hulp en voordeel vir die voorheen benadeeldes gebied (2) Dienslewering deur plaaslike munisipaliteite is swak (2) [Enige VIER] (4 x 2) (8) 3.4 3.4.1 SSK (1) (1 x 1) (1) 3.4.2 Mees toeganklike (1) Hoogste geboue (1) Gewoonlik roosterstraatpatroon (1) Verkeersopeenhopings (1) Hoogste grondwaardes (1) Hoë besoedelingsvlakke (aanvaar voorbeelde) (1) [Enige TWEE] (2 x 1) (2) 3.4.3 Bied ʼn alternatiewe roete om die SSK te omseil/vermy (2) (1 x 2) (2) 3.4.4 Geboue is vervalle en in ʼn swak toestand (2) Grafitti op mure (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.4.5 Die geboue is vervalle en in ʼn swak toestand, maar die grondwaardes is hoog (2) (1 x 2) (2) 3.4.6 Aan die buitewyke/landelik-stedelike rand omdat die grondwaardes laag is (2) Oorvloed ruimte beskikbaar vir toekomstige uitbreiding (2) Naby die steenkoolmyn, wat vervoerkoste verlaag (2) Die nabygeleë rivier verskaf water vir verkoelingsdoeleindes (2) Oorheersende oostelike winde waai die rook / besoedelde lug weg van die meeste geboue / huishoudings (2) [Enige DRIE] (3 x 2) (6) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 7 VRAAG 4: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE 4.1 4.1.1 B (1 x 1) (1) 4.1.2 (a) 187° (2) (1 x 2) (2) (b) 187°00' + (1) 24°36' 211°36' WTN (1) (2 x 1) (2) (c) Magnetiese peiling sluit die jaarlikse verandering in (1) Magnetiese peiling sluit die magnetiese deklinasie in, wat die beweging van tektoniese plate in ag neem (1) [Enige EEN] (1 x 1) (1) 4.1.3 (a) 1 502 – 1 240 = 262 m (1) (1 x 1) (1) (b) 6,7(1) cm x 100 = 670 m (1) (2 x 1) (2) (c) Kontoerlyne is naby mekaar (1) (1 x 1) (1) 4.2 4.2.1 C (1) (1 x 1) (1) 4.2.2 D (1) (1 x 1) (1) 4.2.3 A (1) (1 x 1) (1) 4.2.4 (a) Aspek (1) (1 x 1) (1) (b) Ontvang direkte strale van die son / dit is in die warm termiese gordel geleë (2) Weg van die koue valleibodem (2) Gebied word teen sterk winde vanaf die kruin beskerm (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) 4.2.5 (a) Bo-loop (1) (1 x 1) (1) (b) V-vormig valleie (1) Koentoerlyne na aan mekaar/steil hellings (1) Bron van rivier is duidelik sigbaar(1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023) 4.2.6 (a) Onreëlmatige (1)) (1 x 1) (1) (b) Minder verkeersopeenhopings (1) Nie so eentonig nie (1) [Enige EEN] (1 x 1) (1) (c) Die area is redelik plat / Hellings is geleidelik /sag (2) (1 x 2) (2) 4.3.1 Ortofotokaart (1) (1 x 1) (1) 4.3.2 Werklike verskynsels kan waargeneem word (1) Eerstehandse inligting (1) Baie min manipulasie (1) [Enige EEN] (1 x 1) (1) 4.3.3 (a) Erosie (1) (1 x 1) (1) (b) Poligoon (1) (1 x 1) (1) (c) Die presiese ligging kan geïdentifiseer word (2) Die area wat beïnvloed word kan bepaal word (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) (d) Die gebied sal ingeperk word, wat dit tyd sal gee om te herstel (2) (1 x 2) (2) [30] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Geography

Explore more published documents in this catalogue.

View all