Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2023
GEOGRAFIE
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 

%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)



View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)


%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)


Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)
Grade 12 Geography question paper from the Eastern Cape June 2023 (Afrikaans), 21 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape June · 2023 · Afrikaans. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape June
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 1.2 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Eastern Cape June 2023
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS.
AFDELING A:
VRAAG 1: Die Atmosfeer (40)
VRAAG 2: Geomorfologie (40)
VRAAG 3: Skikking (40)
AFDELING B:
VRAAG 4: Geografiese vaardighede en tegnieke (30)
2. Beantwoord al VIER vrae.
3. ALLE diagramme is ingesluit in die VRAESTEL.
4. Laat ʼn reël oop tussen onderafdelings van vrae wat beantwoord is.
5. Begin ELKE vraag boaan ʼn NUWE bladsy.
6. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik word.
7. MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
8. Teken volledig benoemde diagramme wanneer opdrag gegee word om dit te
doen.
9. Beantwoord in VOLSINNE, behalwe wanneer jy moet noem, identifiseer of
lys.
10. Meeteenhede MOET in jou finale antwoord aangedui word, bv. 1 020 hPa,
14 °C en 45 m.
11. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
12. Jy kan ʼn vergrootglas gebruik.
13. Skryf netjies en leesbaar.
SPESIFIEKE INSTRUKSIES EN INLIGTING VIR AFDELING B
14. In AFDELING B word jy voorsien van ʼn 1 : 50 000 uittreksel van die topografiese
kaart (2527 DB/DD HARTBEESPOORT DAM) en ʼn ortofotokaart (2527 DB 23
ortofoto) van ʼn deel van die gekarteerde gebied.
15. Die area wat in ROOI/SWART op die topografiese kaart afgebaken is,
verteenwoordig die area wat deur die ortofotokaart gedek word.
16. Toon ALLE berekeninge. Punte sal hiervoor toegeken word.
17. Jy moet die topografiese en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
eksamensessie by die opsiener inhandig.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 3
VRAAG 1: WEER EN KLIMAAT
1.1 Pas die stellings in KOLOM A by die opsies in KOLOM B. Skryf slegs Y of Z
langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer,
byvoorbeeld 1.1.6 Y.
KOLOM A KOLOM A
1.1.1 Winde wat middelbreedte-siklone Y Oostewind
oor die algemeen in ʼn oostelike Z Westewinde
rigting laat beweeg.
1.1.2 Veroorsaak die ontwikkeling van Y koue digte lug wat die
cumulonimbus-wolke in die warmer ligter lug dwing om
middelbreedte-sikloon. op te styg
Z warmer ligter lug wat stadig
oor die koue digte lug
beweeg
1.1.3 Tipe okklusie by A aangedui Y warm
Z koud
1.1.4 Weerstasie wat krimping van die Y
wind in Suidelike Halfrond aandui
Z
1.15 Lugdruk van A tot B in die skets Y Verminder dan neem toe
hieronder
Z Neem toe dan verminder
Warm lug
Koue lug
(5 x 1) (5)
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023)
1.2 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf,
wat op die sinoptiese weerkaart hieronder gebaseer is. Kies die korrekte
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.2.1 tot
1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 D.
[Bron: https://www.weathersa.co.za/home/synopticcharts. Toegang op 12 Februarie 2023
verkry.]
1.2.1 Die lugdruk by A (Walvisbaai) is ongeveer … hPa.
A 1020
B 1018
C 1016
D 1014
1.2.2 Die hoogdruk by B staan as die … -hoogdruk bekend.
A Suid-Atlantiese
B Kalahari
C Kontinentale
D Suid-Indiese
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 5
1.2.3 Die sinoptiese weerkaart beeld wintertoestande uit as gevolg van
… dalende lug en … toestande oor die binneland van Suid-Afrika.
(i) swak
(ii) sterk
(iii) wolklose
(iv) bewolkte
A (i) en (iii)
B (i) en (iv)
C (ii) en (iii)
D (ii) en (iv)
1.2.4 Die weerstoestande van Port Elizabeth (vergroot) by C, word deur
… winde beïnvloed.
A aflandige
B aanlandige
C adiabatiese
D termiese
1.2.5 Watter weerstasie .... hieronder sal D (op die sinoptiese
weerkaart)verteenwoordig as daar die volgende
weersveranderinge in die area plaasvind?
(i) Verlaging in temperatuur van 4 °C
(ii) Verhoging in doupunttemperatuur van 8 °C
(iii) Windrigting verander na suidwes
(iv) Windspoed neem met 10 knope toe
A B
C D
(5 x 1) (5)
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023)
1.3 Verwys na die stadiums en dwarssnit van ʼn tropiese sikloon hieronder.
STADIUMS VAN ONTWIKKELING
DWARSSNIT VAN ’N TROPIESE SIKLOON
[Aangepas uit https://www.google.com/search?q=cross+section+of+a+tropical+cyclone]
1.3.1 In watter halfrond het die tropiese sikloon ontwikkel? (1 x 1) (1)
1.3.2 Noem die stadium van ontwikkeling by A. (1 x 1) (1)
1.3.3 Watter EEN van die stadiums A of B word deur die deursnee van die
tropiese sikloon voorgestel? (1 x 1) (1)
1.3.4 Gee ʼn rede vir jou antwoord op VRAAG 1.3.3. (1 x 2) (2)
1.3.5 Verwys na die Oog- en Oogmuur op die dwarssnit.
(a) Onderskei tussen die lugbeweging in die oog en die oogmuur.
(2 x 1) (2)
(b) Verduidelik in ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls hoe die
lugbeweging die weerstoestande in die oog en oogmuur
beïnvloed het. (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 7
1.4 Verwys na die infografika hieronder oor bergwinde in Suid-Afrika.
Inwoners van Oos-Londen was verlede Saterdag onderhewig aan snikhete
hitte nadat ʼn rekordbrekende hittegolf ʼn maksimum temperatuur van 43,9 ºC
tot gevolg gehad het.
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) was die hittegolf die gevolg
van Bergwindtoestande, toe warm droë winde na die kus vanaf die land se
hoë sentrale plato gewaai het.
“Soos die lug daal, word dit warmer en teen die tyd dat dit by die kus kom,
is dit uiters warm.” het Garth Sampson, SAWD-woordvoerder in Gqeberha
(voorheen Port Elizabeth), Maandag aan die Daily Dispatch gesê.
Volgens statistieke wat deur SAWD vrygestel is, was Oos-Londen se
temperatuur Saterdag die tweede hoogste in die hele Oos-Kaap op die dag,
minder as Kenton-on-Sea 44,2 ºC en meer as die 42,6 ºC wat in Gqeberha
aangeteken is.
[Aangepas van:https://www.goexpress.co.za/2021/record-breaking-heatwave-hits-east-
london/]
[Aangepas uit [Aangepas uit
https://www.goexpress.co.za/2021//record- https://www.google.com/maps/place/]
breaking-heatwave-hits-east-london/]
1.4.1 Wat, volgens die uittreksel, was die gevolg van die rekordbrekende
hittegolf in Oos-Londen? (2 x 1) (2)
1.4.2 Waarom word lug warmer soos dit na die kusstreke daal? (1 x 2) (2)
1.4.3 Hoe lank het die maksimum temperatuur van 44 °C volgens die
grafiek geduur? (1 x 2) (2)
1.4.4 Verduidelik die rede vir die noordwestelike rigting van die bergwinde
in die satellietbeeld. (1 x 2) (2)
1.4.5 Teken ʼn weerstasie van Oos-Londen wat die windrigting,
wolkbedekking en lugtemperatuur teen 13h00 illustreer. (3 x 1) (3)
1.4.6 Hoe sal die fisiese (natuurlike) omgewing beïnvloed word, as gevolg
van die tyd (antwoord op VRAAG 1.4.3) wat dit aan die 44 °C van
die bergwind blootgestel is? (2 x 2) (4)
[40]
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE
2.1 Pas die stellings in KOLOM A by die opsies in KOLOM B. Skryf slegs Y of Z
langs die vraagnommers (2.1.1 tot 2.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
2.1.6 Y.
KOLOM A KOLOM B
2.1.1 ʼn Gebied wat deur ʼn rivierstelsel Y: Opvangsgebied
gedreineer word Z: Dreineringsbekken
2.1.2 Die letter A op die skets Y: Interfluviale skeiding
hieronder is die Z: waterskeiding
2.1.3 Illustreer die bron van die rivier Y:
Z:
2.1.4 Die boonste laag van die Y: watertafel
versadigde sone van grondwater Z: deur vloei
2.1.5 Die tempo van infiltrasie sal hoër Y: evaporasie stadig is
wees in gebiede waar ... Z: evaporasie vinnig is
(5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 9
2.2 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf, wat
gebaseer is op dreineringspatrone. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die
letter (A–D) langs die vraagnommers (2.2.1 tot 2.2.5) in die ANTWOORDEBOEK
neer, bv. 2.2.6 D.
Verwys na die dreineringspatroon hieronder om vrae 2.2.1 tot 2.2.3 te
beantwoord.
[Bron: https://sageography.co.za]
2.2.1 Die dreineringspatroon staan as die … -patroon bekend.
A tralie
B sentripetale
C parallelle
D radiale
2.2.2 Hierdie patroon ontwikkel op die volgende onderliggende rotsstruktuur:
(i) Rots met eenvormige weerstand teen erosie
(ii) Geplooide berge
(iii) Gebiede waar vulkane uitgebars het
(iv) Harde en sagte rotsformasies
A (i) en (ii)
B (i) en (iii)
C (ii) en (iii)
D (ii) en (iv)
2.2.3 Die sytakke sluit … -hoekig by die hoofstroom aan.
A skerp
B reg
C skuins
D stomp
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023)
Verwys na die dendritiese dreineringspatroon om vrae 2.2.4 en 2.2.5 te
beantwoord.
[Bron: https://sageography.co.za]
2.2.4 Die stroomorde by A is …
A 1.
B 2.
C 3.
D 4.
2.2.5 Hierdie dreineringspatroon vloei gewoonlik op … hellings en in …
valleie.
(i) sag
(ii) steil
(iii) V-vormige
(iv) U-vormige
A (i) en (iii)
B (i) en (iv)
C (ii) en (iii)
D (ii) en (iv) (5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 11
2.3 Verwys na die rivierprofiele hieronder.
Weerstandbiedende
[Bron: Eksaminator se eie skets]
2.3.1 Identifiseer die TWEE tipes rivierprofiele wat in die skets aangedui
word. (2 x 1) (2)
2.3.2 Onderskei tussen die vorms van profiele A en B. (2 x 1) (2)
2.3.3 Verduidelik waarom daar ʼn verskil tussen die vorms van profiele A
en B voorkom. (1 x 2) (2)
2.3.4 Verwys na die rivierprofiel C–D. (2)
(a) Is die profiel gegradeerd of ongegradeerd? (1 x 1) (1)
(b) Waarom word die meer as ʼn tydelike basisvlak van erosie
beskou? (1 x 2) (2)
(c) Verduidelik waarom die riviergradering by X en Y verskil.
(2 x 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023)
2.4 Verwys na die skets hieronder wat stroomroof aantoon.
Aangepas uit https://www.easyelimu.com/qa/843/with-well-]
2.4.1 Wat is stroomroof? (1 x 2) (2)
2.4.2 Watter letters verteenwoordig die volgende kenmerke van
stroomroof?
(a) Rowerstroom
(b) Verarmde stroom (2 x 1) (2)
2.4.3 Noem ʼn fluviale landvorm wat by die roofelmboog aangetref kan
word. (1 x 1) (1)
2.4.4 Wat is die ekonomiese belangrikheid van die landvorm wat deur
terugwaartse erosie by E veroorsaak word? (1 x 2) (2)
2.4.5 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls, verduidelik die prosesse
van stroomroof. (4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 13
VRAAG 3: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS
3.1 Kies die korrekte konsep/woord/proses tussen hakies.
3.1.1 Die beweging van mense weg van stede na landelike gebiede word
(landelik-stedelike migrasie/teen-verstedeliking) genoem.
Verwys na die staafgrafiek, wat die stedelike bevolking van ʼn land
aantoon, en beantwoord vrae 3.1.2 en 3.1.3.
[Bron: https://www.forbes.com/sites/judeclemente/urbanization-reducing-poverty-
and-helping-the-environment/?]
3.1.2 Die waarde by A dui stedelik- (groei/uitbreiding) aan.
3.1.3 Die persentasie by B toon die (koers/vlak) van verstedeliking.
Verwys na die tipe dorpe hieronder om vrae 3.1.4 en 3.1.5 te
beantwoord.
[Aangepas uit Google-bronne]
3.1.4 (Aansluiting/Poort) -dorpe ontwikkel by die kruising van twee groot
vervoerroetes.
3.1.5 Die letter (A/B) verteenwoordig ʼn vragverbrekingspunt.. (5 x 1) (5)
Downloaded from hlayiso.com
14 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023)
3.2 Voltooi die stellings in KOLOM A met die opsies in KOLOM B. Skryf slegs Y
of Z langs die vraagnommers (3.2.1 tot 3.2.5) in die ANTWOORDEBOEK
neer, byvoorbeeld 3.2.6 Y.
Verwys na die sketse hieronder wat op die sentrale plekteorie gebaseer is.
Kos(voedsel)-winkels Motorvoertuig-handelaars
KOLOM A KOLOM B
3.2.1 Die rangorde van Y: nedersettings
stedelike gebiede Z: hiërargie
volgens grootte,
funksie en graad van
spesialisasie
3.2.2 Die reikwydte van die Y: daar meer koswinkels is.
koswinkels is korter as Z: daar meer voertuighandelaars is
dié van die voertuig-
handelaars omdat ...
3.2.3 Die drempelbevolking Y: meer
van die motorvoertuie Z: minder
winkels is ... as die
koswinkels
3.2.4 Illustreer die Y:
invloedsfeer van die
koswinkels
Z:
3.2.5 Tipe goedere gevind Y: Laer
waar daar minder Z: hoër
stedelike sentrums is
(5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 15
3.3 Verwys na die uittreksel hieronder oor grondhervorming in Suid-Afrika.
GRONDHERVORMING: BEPLAN VIR GROEI
Herverdeling van landbougrond is ʼn belangrike rede vir landbou
transformasie en -groei in Suid-Afrika.
Maar watter hervormings en ingrypings is nodig om dit te bewerkstellig?
Die uitkoms vir grondhervorming vanuit ʼn maatskaplike geregtigheid-
oogpunt en vir ʼn meer regverdige verdeling van produktiewe landbougrond
bied ʼn belangrike groei geleentheid indien dit toepaslik uitgevoer word.
Verhoogde deelname van die private sektor aan grondherverdeling,
ondersteun deur bemagtigende beleide, aansporings en
moniteringsmeganismes van die staat, is ʼn kritieke manier om
landbougroei te bevorder.
As dit saam met ʼn reeks ingrypings gedoen word, is dit waarskynlik dat die
werklike landbou-bruto toegevoegde waarde teen 2030 aansienlik kan
toeneem.
Dit is duidelik dat die voorsiening van grond alleen (deur grondhervorming)
waarskynlik nie die verwagte groei sal behaal nie.
Om landbougroei te verbeter, moet die grondhervormingsproses deur ʼn
sentrale agentskap uitgevoer word en, sodra die grond herverdeel is, moet
finansiële en tegniese ondersteuning sowel as afname-ooreenkomste of -
kontrakte aan begunstigdes verskaf word.
[Bron: https://www.news24.com/citypress/voices/joha\n-kirsten-land-reform-plan-for-
growth-20230129]
3.3.1 Wat is grondherverdeling? (1 x 2) (2)
3.3.2 Noem EEN ander beleid (pilaar), wat nie in die uittreksel genoem
word nie, wat deel vorm van Suid-Afrika se grondhervormings-
vooruitsigte. (1 x 1) (1)
3.3.3 Noem volgens die uittreksel TWEE maniere om landbougroei ná
grondherverdeling te bevorder. (2 x 1) (2)
3.3.4 Waarom is tegniese ondersteuning belangrik nadat grond
herverdeel is? (1 x 2) (2)
3.3.5 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls verduidelik waarom die
implementering van grondhervorming as ʼn maatskaplike
geregtigheidskwessie in Suid-Afrika beskou word. (4 x 2) (8)
Downloaded from hlayiso.com
16 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023)
3.4 Verwys na die skets hieronder wat grondgebruiksones illustreer.
[Aangepas uit chrome-extension://efaidnbmnnnibpcajpcglclefindmkaj/https]
3.4.1 Identifiseer grondgebruiksone A. (1 x 1) (1)
3.4.2 Noem TWEE kenmerke van grondgebruiksone A. (2 x 1) (2)
3.4.3 Hoe verlig die pad by B verkeersopeenhopings by
grondgebruiksone A? (1 x 2) (2)
3.4.4 Beskryf die fisiese voorkoms van geboue in die vervalsone. (1 x 2) (2)
3.4.5 Verduidelik die kontras verskil tussen die grondwaardes en die
fisiese voorkoms van geboue in die vervalsone. (1 x 2) (2)
3.4.6 Waarom is die ligging van die kragstasie geskik (ideaal)? (3 x 2) (6)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 17
VRAAG 4: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN -TEGNIEKE
AGTERGROND INLIGTING OOR HARTBEESPOORT DAM
Koördinate:25°43′32″S 27°50′54″O
Hartbeespoortdam (ook bekend as Harties) is ʼn boogtipe dam geleë in die
Noordwes-Provinsie van Suid-Afrika. Dit lê in ʼn vallei ten suide van die
Magaliesbergreeks en noord van die Witwatersrand-bergreeks, sowat 35 kilometer
noordwes van Johannesburg en 20 kilometer wes van Pretoria. Die naam van die
dam beteken “dam by die kloof van die hartebees”. Wanbestuur van
afvalwaterbehandeling uit stedelike sones binne die Hartbeespoortdam-
opvanggebied is grootliks te blameer vir die swak toestand van die water.
[Bron: https://en.wikipedia.org/wiki/ Hartbeespoort_Dam]
Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese
en ortofotokaarte gewys:
ENGLISH AFRIKAANS
Agricultural holdings Landbouhoewes
Archaeological site Argeologiese terrein
Diggings Delwery
Estate Landgoed
Sewerage works Rioolwerke
Downloaded from hlayiso.com
18 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023)
4.1 KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE
4.1.1 Die kaartindeksblad suidoos van 2527 DB/DD is …
A 2527 CC.
B 2528 CC.
C 2725 CC.
D 2825 CC. (1 x 1) (1)
4.1.2 Bepaal die volgende vanaf die argeologiese terrein F in blok A5 tot
by die winkel by G in blok B5.
(a) Ware peiling (TB) (1 x 2) (2)
(b) Die magnetiese peiling (MB) as die magnetiese deklinasie
(MD) 24°36' wes van ware noord is.
Formule: MP = WP+ MD (2 x 1) (2)
(c) Gee EEN rede waarom dit belangrik is om die magnetiese
peiling eerder as die ware peiling te gebruik om jou weg vanaf
die argeologiese terrein te vind. (1 x 1) (1)
4.1.3 Die gemiddelde gradiënt van 1 tot 2 op die ortofotokaart is 1 : 2,56.
Gee die volgende:
(a) Vertikale interval (VI) (1 x 1) (1)
(b) Horisontale ekwivalent (HE) (2 x 1) (2)
(c) Hoe dui die ortofotokaart aan dat die gradiënt nie gunstig is
om ʼn pad te bou nie? (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 19
4.2 KAARTINTERPRETASIE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf,
gebaseer op die topografiese en ortofotokaarte. Kies die antwoord en skryf
slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.2.1 tot 4.2.3) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.2.4 D.
4.2.1 Die grafiek wat die algemene temperatuurverandering van 3 na 4 op
die ander ortofotokaart illustreer, is …
A B
C D
(1 x 1) (1)
4.2.2 Die algemene noordwestelike vloeirigting van die nie-standhoudende
rivier in blok B3, by J, op die topografiese kaart word aangedui deur
… en …
(i) sytakke wat vanaf die noordweste en noordooste aansluit
(ii) sytakke wat vanaf die suidweste en suidooste aansluit
(iii)die buiging van die kontoerlyne in ʼn noordoostelike en
noordwestelike rigting
(iv) Die buiging van die kontoerlyne in 'n suidoostelike en
suidwestelike rigting
A (i) en (iii)
B (ii) en (iii)
C (i) en (iv)
D (ii) en (iv) (1 x 1) (1)
Downloaded from hlayiso.com
20 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2023)
4.2.3 Die nedersetting by L in blok A1 is … en …
(i) kernvormig
(ii) verspreid
(iii) enkelfunksioneel
(iv) multifunksioneel
A (i) en (iii)
B (i) en (iv)
C (ii) en (iii)
D (ii) en (iv) (1 x 1) (1)
Verwys na die nedersetting by H in blok E4 op die topografiese kaart.
4.2.4 (a) Noem die klimaatsfaktor wat die ligging van die nedersetting by H
(blok E4), wat teen die hange van die vallei geleë is, beïnvloed
het. (1 x 1) (1)
(b) Wat is die klimatologiese belangrikheid van die ligging van die
nedersetting by H, vir die mense wat in die area woon? (1 x 2) (2)
Verwys na die afgebakende area by K in blokke B2/C2 op die topografiese
kaart.
4.2.5 (a) Identifiseer die stadium van die rivier in die afgebakende area by
K in blokke B2/C2? (1 x 1) (1)
(b) Gee bewyse om jou antwoord op VRAAG 4.2.5(a) te ondersteun.
(1 x 1) (1)
Verwys na die dorp Melodie in blok C5 op die topografiese kaart.
4.2.6 (a) Is die straatplan (patroon) in Melodie ʼn rooster (reghoekig) of
onreëlmatige plan (patroon)? (1 x 1) (1)
(b) Noem EEN voordeel van die straatplan (patroon) in Melodie
(antwoord op VRAAG 4.2.6(a). (1 x 1) (1)
(c) Waarom was dit maklik om hierdie (antwoord op VRAAG 4.2.6(a)
straatplan (patroon) in Melodie te beplan en uit te lê? (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) GEOGRAFIE 21
4.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.3.1 Is die topografiese of die ortofotokaart ʼn primêre bron? (1 x 1) (1)
4.3.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord op VRAAG 4.3.1. (1 x 1) (1)
4.3.3 Verwys na M in blok E1, op die topografiese kaart.
(a) Noem die omgewingsongeregtigheid wat sigbaar is. (1 x 1) (1)
(b) Identifiseer die tipe vektordata wat gebruik is om die
omgewingsongeregtigheid te illustreer. (1 x 1) (1)
(c) Wat is die belangrikheid om die vektordata wat by
VRAAG 4.3.3(b) genoem is, te gebruik? (1 x 2) (2)
(d) Hoe kan ʼn buffersone help om die omgewingsongeregtigheid
by M te verminder? (1 x 2) (2)
[30]
GROOTTOTAAL: 150
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum