Downloaded from hlayiso.com
s
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2024
NASIENRIGLYNE
GEOGRAFIE (VRAESTEL 2) (10782)
24 bladsye
Skip to contentAll 2024 papers 

%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)


%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)





Geography Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 28 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 28 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng Prelim Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 28
- File size
- 1.9 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 28
This exam
Gauteng Prelim Exam 2024
Questions in this paper
- Question 1.1Rural and urban settlements8 marks
- Question 1.2Rural and urban settlements7 marks
- Question 1.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 1.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 1.5Rural and urban settlements15 marks
- Question 2.1Economic geography of South Africa7 marks
Show all 13 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
BEGINSELS VIR NASIEN VAN GEOGRAFIE – 2024
Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasienprosesse te standardiseer.
NASIEN
• ALLE vrae MOET nagesien word, ongeag of dit korrek of verkeerd is.
• Waar die maksimum punte vir ʼn spesifieke vraag toegeken is, plaas ʼn M oor die
res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is.
• ʼn Duidelike en netjiese regmerkie moet gebruik word:
o Indien EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word.
o Indien TWEE punte behaal is, moet TWEE regmerkies gebruik word.
o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waarvoor die punt toegeken word.
o Regmerkies moet KLEIN gehou word omdat verskeie vlakke van moderering
moet plaasvind.
• Verkeerde antwoorde moet aangedui word met ʼn duidelike en netjiese: X
o Gebruik MEER as een kruisie oor ʼn paragraaf/besprekingstylvraag om aan te
dui dat alle feite in ag geneem is.
o MOENIE ʼn streep deur ʼn verkeerde antwoord trek NIE.
o MOENIE die verkeerde feite onderstreep NIE.
NEEM KENNIS VAN DIE VOLGENDE
• Indien die nommering verkeerd is of weggelaat is, kan kandidate gekrediteer word
solank die volgorde van die antwoorde op ooreenstem met die vraagnommers.
• In die geval van spelfoute ken die punte toegeken word mits die betekenis korrek is.
• Wees sensitief vir die sin van ʼn antwoord, wat op ʼn ander manier gestel kan word.
• In vrae waar ʼn letter die voorgeskrewe antwoord is, maar die leerder skryf die
werklike antwoord – ken punte toe.
TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE
• Elke subvraag moet opgetel word.
o Vrae in Afdeling A het vyf subvrae, daarom word vyf subtotale per vraag vereis.
Afdeling B het drie subvrae en drie subtotale.
o Subvraagtotale moet in die regterkantse kantlyn aan die einde van die subvrag
geskryf.
o Subtotale moet leesbaar geskryf word.
o Laat spasie oop om gemodereerde punte op verskillende vlakke te skryf.
• Tel subtotale op en dra totale oor na die boonste linkerkantse kantlyn langs die
vraagnommer.
• Dra die totaal oor na die voorblad van die antwoordboek.
2
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
MODERERING
Nasien op elke vlak van moderering geskied op dieselfde manier as die aanvanklike
nasien. Alle riglyne vir nasien moet nagekom word.
Indien ʼn punt vir ʼn subvraag na moderering verander word, moet die moderator ʼn streep
trek deur die merker se punt en die nuwe punt neerskryf. 12 16
Die totaal vir die vraag moet herbereken word, en ʼn streep moet deur die verkeerde punt
getrek word en die nuwe totaal moet neergeskryf word: 26 36
VRAAG 1 22
1.1 1.1.1 A (Suid-Atlantiese Hoog)
1.1.2 B (Kalahari Hoog)
1.1.3 B (Suid-Indiese) X 2
1.2 1.2.1 Gesmelte sneeu
1.2.2 Mond X
1.2.3 Derde orde 2
1.3 1.3.1 Katabaties X
1.3.2 1 vind plaas gedurende die dag terwyl 2 plaasvind in die nag.
1.3.3 Koue lug daal af in die vallei en vorm ʼn inversie
Lug vloei afwaarts
6
1.4 1.4.1 Vorm van die front is konkaaf
Steil helling van front
1.4.2 Warm lug sny die koue lug af
1.4.3 Lug agter die koue front is kouer as die lug voor die front. Koue lug
beweeg vinniger as warm lug vorentoe. Die koue front haal die warm front
in. 5
3
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
1.5 1.5.1 (a) ʼn Rivier wat slegs vloei regdeur die jaar X
(b) Die rivier kanaal is breed X
(c) Gereeldheid van reënval en die grondsoort waaroor die
strome vloei.
1.5.2 Gauteng en die Oos-Kaap X
1.5.3 Die koste van voedselproduksie sal styg omdat dit duur is om gesuiwerde
water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te
suiwer. Chemikalieë kos baie, en dit sal M produksiekoste verhoog. Dit sal
duur wees om water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking. Hierdie
koste sal in elektrisiteitspryse ingesluit wees. Kostes sal die prys van
elektrisiteit tydens produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees
om hidro-elektrisiteit op te wek. 7
AFDELING A: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN EKONOMIESE
GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA
VRAAG 1: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS
1.1 1.1.1 B (1)/verspreid
1.1.2 B (1)/kruispad
1.1.3 D (1)/pad
1.1.4 C (1)
1.1.5 B (1)
1.1.6 A (1)/aspek
1.1.7 B (1)/toenemende persentasie van die totale bevolking wat in
stedelike gebiede woon.
1.1.8 C (1)/landelike gebiede
(8 x 1) (8)
1.2 1.2.1 Y (1) / Gespesialiseerde dorp
1.2.2 Z (1) / Vragverbreikengsdorp
1.2.3 Y (1) / Poortdorp
1.2.4 Z (1) / Sentraleplek
1.2.5 Y (1) / Aansluitingsdorp
1.2.6 Z (1) / Gespesialiseerde dorp
1.2.7 Z (1) Handel- en vervoerstad (7 x 1) (7)
4
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
1.3 Verwys na die infografika hieronder oor grondhervorming in Suid-Afrika.
GRONDHERVERDELING KAN NUWE WERKSGELEENTHEDE SKEP IN DIE
LANDBOU IN SUID-AFRIKA
Grondhervorming is nodig in post-apartheid Suid-Afrika om te help om oorgeërfde
historiese ongeregtighede aan te spreek, veral dié wat voortspruit uit die
grondonteiening van die swart meerderheid. Dit behels die terugbetaling van grond
aan individue en gemeenskappe wat hul huise en grond verloor het weens
gedwonge verskuiwings. Dit skep ook veilige regte op grond wat deur die swart
meerderheid besit word. Daarbenewens het die proses ten doel om 'n meer
regverdige patroon van grondbesit te skep.
[Bron: https://mg.co.za/news/2020-06-08-study-shows-land-redistribution-can-create-new-
jobs-in-agriculture-in-south-africa/]
[Bron: https://www.landreformfutures.org/
1.3.1 Definieer die term grondherverdeling. (1 x 2) (2)
Grondherverdeling poog om die benadeeldes en armes toegang tot
grond vir residensiële en produktiewe doeleindes te bied. (2)
[KONSEP]
1.3.2 Haal uit die gedeelte hierbo aan waarom grondhervorming nodig is in
post-Apartheid Suid-Afrika. (1 x 1) (1)
“om te help om oorgeërfde historiese ongeregtighede aan te
spreek, veral dié wat voortspruit uit die grondonteiening van die
swart meerderheid.” (1)
1.3.3 Noem 'n voordeel van grondhervorming, wat sigbaar is in die prent.
(1 x 2) (2)
Dit skep werksgeleenthede (2)
Grond word produktief gebruik/vir boerdery / verhoog
voedselsekuriteit (2)
Verbeter lewenskwaliteit (behoorlike behuising) (2)
5
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
[ENIGE EEN]
1.3.4 Stel uitdagings voor wat ondervind word in die implementering van
grondhervorming in Suid-Afrika. (2 x 2) (4)
Burokratiese vertragings bv. politieke inmenging (2)
Beskerming, kan vertragings veroorsaak. (2)
Politieke invloed, kan vertraging veroorsaak. (2)
Opportunisme onder begunstigdes en grondeienaars (2)
Gebrek aan onderwys van die voornemende boere (2)
Gebrek aan boerderykennis vir voornemende boere (2)
Die proses van grondhervorming neem tyd (2)
Gewillige koper, gewillige verkoper wat vertraging veroorsaak. (2)
Geskille oor die grondwaarde. (2)
Korrupsie in terme van die proses wat gevolg moet word. (2)
Gebrek aan fondse van die regering. (2)
Onenigheid tussen die regering en tradisionele (gemeenskaps)
leiers. (2)
Geen behoorlike rekorderings by die grondregistrasie kantoor nie.
(2)
Leemtes in die grondhervormingsproses. (2)
[ENIGE TWEE]
1.3.5 Verduidelik die positiewe impak van grondhervorming op landelike
gemeenskappe in Suid-Afrika. (3 x 2) (6)
Verminder armoede in landelike gebiede aangesien mense saad vir
voedsel kan plant (2)
Geleenthede om kommersieel gebaseerde boerdery in die landelike
gebiede te skep (2)
Werkskepping in landelike gebiede (2)
Toegang tot water en kos (2)
Inkomste vir landelike gemeenskappe om hul lewenstandaard te
verbeter (2)
Eienaarskap van grond – gevoel van trots/eienaarskap
Moedig infrastruktuurontwikkeling aan (aanvaar voorbeelde)
Vermindering in landelike-stedelike migrasie (2)
[ENIGE DRIE]
6
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
1.4 Verwys na die DIAGRAM hieronder oor grondgebruiksones.
PARKERVILLE STAD
Winkelsentrum Swaar industrie
Kragstasie
pad
Spoorlyn
pad
Middel-inkomste
residensieel
Hoë-inkomste
residensieel OORGANGSONE
rivier
Golfbaan
pad
Ligte industrie Lae inkomste behuising
pad
Spoorlyn
Lughawe
[Bron: Eksaminator eie skets]
1.4.1 Identifiseer die grondgebruiksone wat deur A in die diagram aangedui
word. (1 x 1) (1)
SSK/Sentrale sakekern (1)
1.4.2 Verskaf bewyse uit die skets om jou antwoord op VRAAG 1.4.1 te staaf.
(1 x 2) (2)
Die SSK is sentraal geleë/geleë in die middel van die stedelike gebied
(2)
Alle paaie lei na die SSK aangesien dit die mees toeganklike area is
(2)
Dit is langs die oorgangsone geleë (2)
[ENIGE EEN]
1.4.3 Identifiseer 'n kommersiële aktiwiteit in Parkerville Stad wat
gedesentraliseer is. (1 x 2) (2)
Die winkelsentrum (2)
7
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
1.4.4 Verduidelik waarom die aktiwiteit genoem in VRAAG 1.4.3
gedesentraliseer het. (1 x 2) (2)
Dit is langs 'n pad geleë vir maklike toegang (2)
Minder verkeersopeenhopings wat tyd sal bespaar. (2)
Naby die kliënt daarom sal dit tyd bespaar. (2)
Goedkoper grondwaardes/huur omdat dit ‘n groter gebou is. (2)
Meer spasie vir parkering, dit sal meer kliënte lok / aangename
ervaring. (2)
Minder misdaad in die substedelike gebiede aangesien misdaad
hoër is in die SSK (2)
Minder besoedeling wat meer kliënte sal lok. (2)
[ENIGE EEN]
1.4.5 Die grondgebruiksmodel wat in die skets hierbo uitgebeeld word, stem
baie ooreen met die (meervoudige nuklei/Derdewêreldstad). (1 x 2) (2)
Meervuldige kern (2)
1.4.6 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 1.4.5. (1 x 2) (2)
Verskillende nodusse/kerne bestaan (aanvaar voorbeelde) (2)
Sekere groeperinge bestaan omdat sommige sektore geneig is om
weg te bly van ander sektore (2)/industrie nie langs hoë-
inkomstebehuising nie.
Bewyse van desentralisasie (2)
[ENIGE EEN]
1.4.7 Bespreek TWEE faktore, sigbaar op die diagram, wat die ligging van die
hoë-inkomste residensiële-sone beïnvloed het. (2 x 2) (4)
Naby die rivier vir estetiese redes (2)
Naby toegang tot paaie (2)
Naby 'n winkelsentrum (2)
Geleë weg van die SSK as gevolg van opeenhoping (2)
Geleë weg van die swaar nywerhede/besoedeling (2)
Geleë langs die gholfbaan (2)
[ENIGE TWEE]
8
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
1.5 Verwys na die artikel oor dienslewering in stedelike gebiede.
BASIESE WATERDIENSTE IN SUID-AFRIKA IS VERVALLE NA JARE VAN
VOORUITGANG
Die watersituasie in Suid-Afrika het versleg. Die betroubaarheid van waterdienste
en infrastruktuur, soos getoon deur gereelde watertoevoeronderbrekings, was in 'n
afwaartse neiging.
Die agteruitgang van die land se waterinfrastruktuur en die werklike lewering van ʼn
betroubare en veilige watervoorsiening kan toegeskryf word aan onderinvestering
in infrastruktuurinstandhouding en vertragings in die hernuwing van ou
infrastruktuur. Ander bydraende faktore sluit in swak bestuur, beperkte begrotings,
swak inkomstebestuur deur plaaslike munisipaliteite, die wanbesteding van fondse,
en ʼn gebrek aan kapasiteit of nodige tegniese vaardighede wat verband hou met
waterdienste en sanitasiebedryf en instandhouding.
[Bron: Aangepas vanuit: https://theconversation.com/basic-water-services-in-south-africa-
are-in-decay-after-years-of-progress-185616]
1.5.1 Waarom word watervoorsiening in stedelike gebiede as 'n onreg
beskou? (1 x 2) (2)
Nie alle mense het toegang tot watertoevoer nie (2)
1.5.2 Identifiseer 'n rede, vanuit die leesstuk, vir die agteruitgang van die land
se waterinfrastruktuur en die werklike lewering van betroubare en veilige
water. (1 x 1) (1)
Onderbelegging in infrastruktuurinstandhouding (1)
Vertragings in die hernuwing van ou infrastruktuur (1)
Swak bestuur (1)
Beperkte begrotings (1)
Swak inkomstebestuur deur plaaslike munisipaliteite (1)
Wanaanwending van fondse (1)
Gebrek aan kapasiteit of nodige tegniese vaardighede (1)
[ENIGE EEN]
1.5.3 Verduidelik hoe verstedeliking bydra tot die swak watervoorsiening in
stedelike gebiede. (1 x 2) (2)
Die voorsiening van infrastruktuur vir watervoorsiening is stadiger
as die tempo waarteen bevolkingsgetalle toeneem (2)
1.5.4 Beskryf die sosiale impak van swak watervoorsiening in stedelike
gebiede. (1 x 2) (2)
Oorvol gemeenskaplike waterkrane (2)
Gemeenskapskonflik (2)
Gevaarlike installeringspraktyke (2)
Desperate aanvaarding van besmette grondwaterbronne (2)
Dehidrasie van mense (2)
Verspreiding van siektes. (2)
Verlies van lewens van mense (2)
9
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
Verspreiding van wateroordraagbare siektes (2)
Negatiewe impak op huishoudelike aktiwiteite (aanvaar voorbeelde)
(2)
(ENIGE EEN)
1.5.5 In 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls, maak voorstelle hoe plaaslike
munisipaliteite 'n groot waterkrisis kan vermy en watersekerheid kan
verbeter. (4 x 2)
(8)
Veldtogte vir veilige/skoon water (opvoeding van plaaslike
gemeenskappe) (2)
Pak die probleem van ondoeltreffende watergebruik en vermorsing
aan (2)
Boetes vir die ondoeltreffende watergebruik en vermorsing (2)
Doen meer navorsing oor die impak van uiterste weergebeure en
klimaatsverandering op die land se waterbronne (2)
Belê in infrastruktuurontwikkeling (aanvaar voorbeelde – skakel in
met watervoorsiening) (2)
Gereelde instandhouding van bestaande waterinfrastruktuur (2)
Gee aandag aan gebrekkige bestuurstelsels en rekordhouding (2)
Ontwikkel en implementeer 'n institusionele en regulatoriese
raamwerk en verseker voldoening aan bestaande regulatoriese
raamwerke (2)
Die kapasiteit van sleutel nasionale staatsdepartemente en
munisipaliteite moet op 'n objektiewe wyse geëvalueer word (2)
Allokeer meer fondse in die begroting om die toegang tot water te
verbeter (2)
Neem geskoolde amptenare (persoonlik bekwaam) in diens om beter
dienste / lewering / instandhouding van waterinfrastrukteur te
verseker (2)
Bevorder aanspreeklikheid onder amptenare (2)
Voorsien Jo-Jo tenks/watervragmotors (2)
Implementering van waterbeperkings (2)
[ENIGE VIER]
[60]
VRAAG 2: EKONOMIESE GEOGRAFIE
2.1 Pas elke tipe nywerheid in die diagram hieronder by die beskrywings wat volg.
Skryf slegs die letter (A – G) langs die vraagnommers (2.1.1 tot 2.1.7) in die
ANTWOORDBOEK neer, bv. 2.1.8 H.
2.1.1 G (Storing van olie) (1)
2.1.2 C (Interne)t (1)
2.1.3 B (Microchip industrie) (1)
2.1.4 D / E (Gevriesdekos / Melkfabriek) (1)
10
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
2.1.5 A / E (Roumateriaal / Papierfabriek)(1)
2.1.6 A /F (Papierfabriek /Storing van olie)(1)
2.1.7 D / E Gevriesdekos / Melkfabriek(1)
(7 x 1) (7)
11
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
2.2 Verwys na die infografiek hieronder oor steenkoolmynbou in Suid-Afrika.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers (2.2.1 tot 2.2.8) in
die ANTWOORDBOEK neer, bv. 2.2.9 A.
2.2.1 C/Limpopo (1)
2.2.2 A/(i) en (iii) (1)
2.2.3 A/primêre (1)
2.2.4 B/25 (1)
2.2.5 B/Hoër pryse lei tot verhoogde BBP, terwyl laer pryse BBP verminder (1)
2.2.6 B/steenkoolreserwes is naby die oppervlak (1)
2.2.7 A/Elektrisiteit (1)
2.2.8 A/Stimuleer ekonomiese groei in omliggende gebiede (1)
(8 x 1) (8)
12
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
2.3 Verwys na die infografika hieronder wat inligting oor Karan Beef toon en
beantwoord die vrae wat volg.
KARAN BEESVLEIS IN SUID-AFRIKA
Ons beesvoerkrale is by die BEESVLEIS UITVOERE
Heidelberg-, Nigel- en Albert Karan Beesvleis uitvoere in ʼn jaar
Valle-beesplase geleë. Die
Heidelberg-plaas is die grootste
Kilogramme
voerkraal ter wêreld met 2 330
hektaar.
Lande
Heidelberg en Nigel
Albert valle
[Bron: https://www.karanbeef.com/]
2.3.1 (a) Noem TWEE provinsies waarin Karan Beesvleis geleë is.
Gauteng (1)
KwaZulu-Natal (1) (2 x 1) (2)
13
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
(b) Identifiseer EEN klimatologiese faktor wat beesvleisboerdery
bevoordeel in die provinsies wat in VRAAG 2.3.1 (a) geïdentifiseer is.
Warmer temprature (2)
Voldoende reënval.
Die gematigde klimaat van Suid-Afrika is oor die algemeen
bevorderlik vir beeste se welstand. (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.3.2 Volgens die grafiek, hoeveel kilogram beesvleis voer Karan Beesvleis na
China uit? (1 x 1) (1)
4 000 000 (miljoen) (1) kg
2.3.3 Verduidelik hoe droogtetoestande beesvleisuitvoere negatief sal beïnvloed.
(2 x 2) (4)
Droogtes kan daartoe lei dat boere die vee slag en dus die hoeveelheid
en kwaliteit goedere wat vir uitvoer beskikbaar is, verminder. (2)
Uitvoermarkte vra dikwels vir produkte van hoë gehalte, en as droogte
die kwaliteit van goedere wat vir uitvoer beskikbaar is, verminder, kan
dit lei tot verminderde vraag en laer pryse op die internasionale
mark. (2)
Droogte kan produksiekoste vir boere verhoog, pryse moet moontlik
verhoog word om die bykomende uitgawes te dek. (2)
In reaksie op binnelandse voedseltekorte wat deur droogte veroorsaak
word, kan regerings handelsbeperkings op uitvoere instel om 'n
voldoende binnelandse voorraad te verseker. (2)
[ENIGE TWEE]
14
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
2.3.4 Bespreek die sosiale en ekonomiese impak van beesvleisproduksie in
Suid-Afrika. (3 x 2) (6)
SOSIALE FAKTORE:
Beesvleisproduksie bied werksgeleenthede aan 'n diverse
verskeidenheid mense.
Beeste word dikwels beskou as simbole van rykdom, status en
erfenis. (2)
Beesvleisproduksie kan sosiale kohesie en gemeenskapsolidariteit
bevorder deur mense bymekaar te bring vir gedeelde aktiwiteite en
wedersydse ondersteuning. (2)
Beesvleisproduksie speel 'n rol in die verbetering van
voedselsekerheid deur die verskaffing van 'n huishoudelike bron van
vleis vir verbruik, veral in landelike gebiede waar toegang tot
alternatiewe proteïenbronne beperk kan wees. (2)
EKONOMIESE FAKTORE:
Beesvleisproduksie verhoog die beskikbaarheid van plaaslik
geproduseerde vleis, wat bydra tot die binnelandse vleisvoorraad. (2)
'n Stabiele en gediversifiseerde binnelandse vleisvoorraad verminder
die risiko van tekorte wat veroorsaak word deur eksterne faktore soos
globale markskommelings of voorsieningsketting-ontwrigting. (2)
Deur hoë gehalte binnelandse beesvleis van te produseer, kan Suid-
Afrika sy afhanklikheid van vleisinvoere verminder. (2)
Afhanklikheid van invoere stel die land bloot aan potensiële
prysskommelings en voorsieningskettingkwesbaarhede in die
internasionale mark. (2)
Om op invoere staat te maak kan soms lei tot fluktuerende vleispryse
as gevolg van wêreldmarkdinamika en vervoerkoste. (2)
Binnelandse produksie, (soos Karan-beesvleis), dra by tot
prysstabiliteit.
Binnelandse produksie, (soos Karan-beesvleis), dra by tot
bekostigbaarheid vir verbruikers. (2)
Wanneer plaaslike produksie sterk is, kan dit help om pryse te
reguleer, wat vleis meer toeganklik maak vir 'n breër segment van die
bevolking. (2)
Die vermindering van vleisinvoere deur verhoogde binnelandse
produksie kan bydra tot die verkleining van handelswanbalanse. (2)
Die invoer van minder vleis beteken minder finansiële hulpbronne wat
die land verlaat en kan moontlik lei tot 'n gunstiger handelsbalans. (2)
Die versterking van binnelandse vleisproduksie, insluitend Karan-
beesvleis, ondersteun plaaslike boere, produsente en die breër
landbousektor. (2)
Lei tot verhoogde indiensneming, landelike ontwikkeling en
verbeterde lewensbestaan vir diegene wat by die
beesvleiswaardeketting betrokke is. (2)
Dra by tot die BBP (2)
Verdien Buitelandse valuta (2)
Voeg waarde by tot die grond (2)
15
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
MOONTLIKE NEGATIEWE IMPAK:
Verspreiding van siektes sal produksie verminder (2)
Al hoe meer grond word gebruik vir kommersiële boere wat
bestaansboere uitstoot - geen kos vir bestaansboere nie – meer
armoede (2)
(Leerders moet ten minste EEN sosiale en EEN ekonomiese faktor
noem)
[ENIGE DRIE]
2.4 Bestudeer die beeld en artikel hieronder oor Saldanhabaai IDZ en beantwoord die
vrae wat volg.
SALDANHABAAI SE IOS HET MEER AS R3 MILJARD IN BELEGGINGS GELOK.
Beleggingsooreenkomste in die Saldanhabaai-nywerheidsontwikkelingsone (IOS) is
altesaam meer as R3 miljard. Die ekonomie van die Saldanhabaai IOS is gebaseer op
vervaardiging, landbou/visvang, toerisme en hawe industrieë. Landgebaseerde en
sommige mariene infrastruktuur word gevestig, en samewerking met Transnet vir
bykomende hawefasiliteite is aan die gang. Die beleggings word beskou as die
onderskraging van industriële waardekettings en die bevordering van plaaslike
ekonomiese groei.
[Aangepas vanuit: https://www.businesslive.co.za/bd/national/2019-02-19-saldanha-bays-idz--has-
attracted-more-than-r3bn-in-investments/#google_vignette]
2.4.1 Definieer die term Industriële Ontwikkelings Sone. (1 x 2) (2)
IOS's is 'n doelgerigte geboude nywerheidslandgoed om uitvoere te
ondersteun. Hulle verskaf vervoer-, logistieke- en sakedienste wat vir
uitvoergerigte nywerhede aangepas is. (2)
[KONSEP]
16
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
2.4.2 Met verwysing na die beeld, identifiseer die infrastruktuur wat ontwikkel het
as gevolg van die ekonomiese aktiwiteite in Saldanhabaai IOS. (1 x 2) (2)
Paaie (2)
Hawens (2)
Huise / geboue (2)
Kraglyne (2)
[ENIGE EEN]
2.4.3 Verwys na die bron en identifiseer EEN nywerheidsaktiwiteit in die
Saldanhabaai-IOS. (1 x 1) (1)
Vervaardigingsbedryf (1)
Landbou-/visserybedryf (1)
Toerisme industrie (1)
Hawe nywerhede (1)
[ENIGE EEN]
2.4.4 Bespreek faktore wat die ontwikkeling van die Saldanhabaai-IOS
bevoordeel. (2 x 2) (4)
Saldanhabaai is aan die weskus van Suid-Afrika geleë en bied maklike
toegang tot internasionale skeepsroetes en -markte. (2)
Die diepwaterhawe vergemaklik die invoer en uitvoer van grootmaat-
kommoditeite soos ystererts, steenkool en landbouprodukte, wat dit
aantreklik maak vir nywerhede wat van seevervoer afhanklik is. (2)
Die streek rondom Saldanhabaai het oorvloedige minerale
hulpbronne, veral ystererts. (2)
Die vestiging van die Saldanhabaai IOS word ondersteun deur die
bestaande industriële infrastruktuur, insluitend hawefasiliteite,
vervoernetwerke en nutsdienste soos elektrisiteit (alternatiewe
energiebronne) en watervoorsiening. (2)
Die vinnig en beskikbaarheid van plat grond (2)
Die beskikbaarheid van geskoolde en ongeskoolde arbeid (2)
[ENIGE TWEE]
2.4.5 Verduidelik hoe die Saldanhabaai-IOS plaaslike gemeenskappe
beïnvloed. (6)
(3 x 2)
Die ontwikkeling van nywerheidsaktiwiteite binne die IOS kan
werksgeleenthede oor verskeie sektore heen genereer. (2)
Die Saldanhabaai-IOS kan werkloosheidsyfers verminder en
huishoudelike inkomste verhoog. (2)
Verbetering van die lewenskwaliteit vir inwoners. (2)
Die vestiging van nywerheidsfasiliteite en die instroming van
besighede na die Saldanhabaai-IOS kan 'n vraag na geskoolde arbeid
skep. (2)
Verskaf basiese dienste/verbeter toegang tot basiese dienste. (2)
17
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
Verbeter/Ontwikkel infrastruktuur. (2)
Vaardigheidsontwikkeling/opleiding / beurse. (2)
NEGATIEWE IMPAK:
Besoedeling (grond/water/lug) as gevolg van instroming van mense.
(2)
Oorbevolking as gevolg van instroming van mense. (2)
Ontginning van hulpbronne. (2)
Gronddegradasie (2)
[ENIGE DRIE]
18
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
2.5 Verwys na die infografika hieronder oor die informele sektor in 'n nywerheidstreek.
In die PWV-streek is 52,6% van die
ekonomies aktiewe bevolking werksaam,
met 77% in die formele sektor. Die
finansiëlesektor loop voor met 26,1%, gevolg
deur handel en kleinhandel teen 22%.
Gemeenskapsdienste het 17% in diens,
terwyl die landbou slegs 0,6%
verteenwoordig. Boonop werk 3,8% in die
groeiende informele sektor, veral in handel
en selfstandige onderneming.
Plumber = Loodgieter Plaster = Pleister
Builder = Bouer Rhinolite
Welder = Sweiser Electrician = Elektrisiën
Tiler = Teëler
[Bron: https://www.statssa.gov.za/publications/P0211/P02112ndQuarter2022.pdf,
https://www.cfr.org/blog/south-africas-unemployment-grows and
https://link.springer.com/article/10.1007/s11356-019-07104-8]
2.5.1 Identifiseer die industriële streek wat in die infografika aangetoon word.
(1 x 1) (1)
Die PWV (Pretoria-Witwatersrand-Vereeniging) (1)
2.5.2 Volgens die infografika, hoeveel mense is tans in die informele sektor
werksaam? (1 x 1) (1)
3,8% (1)
2.5.3 Watter indiensnemingsektor, van die nywerheidstreek genoem in
VRAAG 2.5.1, neem die meeste mense in diens? (1 x 1) (1)
Finansies (1)
19
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
2.5.4 Gee TWEE voorbeelde van poste in die informele sektor wat in die
infografika vertoon word. (2 x 1) (2)
Bouer (1) Elektrisiën (1)
Verwer (1) Loodgieter (1)
Sweiser (1) Pleister (1)
Teëler (1)
[ENIGE TWEE]
2.5.5 Hoe kan die informele sektor help om die werkloosheidskoers in industriële
streek wat in VRAAG 2.5.1 genoem word, te verminder? (1 x 2) (2)
Die informele sektor is makliker om te betree in vergelyking met die
formele sektor, wat individue in staat stel om besighede te begin met
minimale kapitaal (2)
Die informele sektor is makliker om te betree in vergelyking met die
formele sektor, wat individue in staat stel om besighede te begin
meformele kwalifikasies. (2)
Die informele sektor moedig entrepreneurskap en self-indiensneming
aan deur individue te bemagtig om hul besighede te begin en
ekonomies selfstandig te word. (2)
Bied alternatiewe weë vir inkomste generering. (2)
Die informele sektor is bekend vir sy buigsaamheid en
aanpasbaarheid by veranderende ekonomiese toestande en
markvereistes. (2)
Informele besighede kan ook buigsame werkreëlings en informele
opleidingsgeleenthede bied, wat die indiensneembaarheid van
werkers in die PWV-streek verbeter. (2)
[ENIGE EEN]
2.5.6 In ʼn paragraaf van ongeveer AGT reëls, bespreek faktore wat die
ekonomiese ontwikkeling van die nywerheidstreek wat in die infografika
genoem word, bevoordeel. (4 x 2) (8)
Groot verskeidenheid en groot hoeveelheid grondstowwe. (2)
'n Goeie vervoernetwerk (pad, spoor en lug) in PWV. (2)
Goed gekoppel aan ander streke van Suid-Afrika. (2)
Goed gekoppel aan hawens. (2)
Markte regoor die land (Goed gekoppel aan ander dele van Suid-
Afrika). (2)
Die naaste kernnywerheidstreek aan markte in die res van Afrika. (2)
Internasionale markte is die grootste in Suid-Afrika. (2)
Het geskoolde en ongeskoolde arbeid beskikbaar. (2)
Dit het die grootste bevolking (van al die industriële streke.) (2)
Voldoende en relatief goedkoper elektrisiteitsvoorsiening. (2)
Groot kragstasies is in PWV geleë, en steenkoolmyne is naby (groot
steenkoolmyne in Mpumalanga) (2)
Voldoende watervoorsiening. (Watervoorsiening aangevul deur
waterprojekte, bv. TUGELA-projek) (2)
Het baie tersiêre onderwysinstellings (vaardigheidsontwikkeling) (2)
Relatief plat grond (makliker konstruksie van nywerhede) (2)
[ENIGE VIER]
[60]
20
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
TOTAAL AFDELING A: 120
21
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
AFDELING B
VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
ALGEMENE INLIGTING OOR VANRHYNSDORP (VREDENDAL)
Vanrhynsdorp
Vredendal
Koördinate: 31° 39' 3.6" S; 18° 29' 9.6" O
Vredendal is 'n dorp in die noordelike Olifantsriviervallei in die Wes-Kaapse provinsie van Suid-
Afrika. Dit lê 250 kilometer noord van Kaapstad en 205 km vanaf die naaste hawe by
Saldanhabaai. Vredendal is verbind deur die N7 nasionale pad deur die R362 en R363 paaie.
Vredendal word bedien deur die Weskus-spoorlyn wat van Kaapstad na Bitterfontein loop.
Vredendal, met sy ontwikkelde infrastruktuur, is die tuiste van die grootste wynkelder in Suid-
Afrika, asook 'n aantal boetiekwynkelders en 'n droëvrugte-depot. Vredendal is ook bekend vir
die volgende landbouprodukte soos druiwe, aartappels, tamaties, uie, pampoene, waatlemoene
en soet spanspekke.
[Aangepas vanuit https://en.wikipedia.org/wiki/Vredendal]
Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart
getoon.
ENGLISH AFRIKAANS
Thorn swamp Doringvlei
Middel farm Middelplaas
River Rivier
22
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
3.1 KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE
Verwys na die topografiese kaart en die ortofotokaart.
3.1.1 Wat is die naam van die naaste hawe aan Vredendal? (1 x 1) (1)
Saldanhabaai (1)
3.1.2 Van watter Ruimtelike Ontwikkelingsinisiatief (ROI) vorm die dorp Vredendal
deel?
A Weskus
B Maputo korridor
C Wildekus
D Visrivier (1 x 1) (1)
A (1)/Weskus
3.1.3 Vredendal is verbind met die Nasionale Pad (N7) deur die ...
A R361 en R362 paaie.
B R362 en R363 paaie.
C spoorlyn en R361.
D Nasionale pad en R361. (1 x 1) (1)
B (1) R362 en R363 paaie
3.1.4 Verwys na die topografiese kaart.
Identifiseer die grondgebruik wat geleë is by 31° 38’ 24’’S 18° 31’ 19’’O.
(1 x 2) (2)
Begraafplaas (2)
3.1.5 (a) Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punthoogte ∆167 in blok A1
en ∆ 217 in blok A4 op die topografiese kaart.
Gebruik die volgende inligting:
Vertikale interval: 110,8 m – 95,9 m
= 14,9 m
Formule: Vertikale interval (VI)
Horisontale ekwivalent (HE) (3 x 1) (3)
HA = 9,1 cm x 500 = 4 550 m (1) (range 4 500 m – 4 600 m) (range 9 cm
– 9,2 cm
= 14,9 m
4 550 m (1) vir vervanging
1: 305,37 (1)
(speling 1 : 302,01 – 1 : 308,72)
23
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
24
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
(b) Hoe bevoordeel jou antwoord in VRAAG 3.1.5 (a) die ligging van die
landingstrook in blok A3, op die topografiese kaart? (1 x 2) (2)
Die gradiënt is geleidelik (2)
3.2 KAARTINTERPRETASIE
Verwys na die topogafiese kaart.
3.2.1 (a) Noem die straatpatroon by X in Blok A2, op die topografiese kaart.
(1 x 1) (1)
Beplan onreëlmatig (1)
(b) Verskaf bewyse vanaf die topografiese kaart wat die konstruksie van die
straatpatroon wat in VRAAG 3.2.1 (a) genoem word, ondersteun. (1 x 2) (2)
Al die paaie lyk nie dieselfde nie. (Geen herkenbare patroon nie) (2)
Laat die area aantreklik lyk (om estetiese redes). (2)
Minder kruisings. (2)
Veiliger om te reis aangesien daar minder kruisings en
doodloopstrate is. (2)
Geleidelike gradiënt. (2)
Verskillende grootes van die erwe. (2)
[ENIGE EEN]
3.2.2 Verwys na die Rioolwerke 1 in Blok B4, op die ortofotokaart en blok B3, op die
topografiese kaart.
(a) Waarom verskyn hierdie grondgebruik groter op die ortofoto as die
topografiese kaart? (1 x 2) (2)
Die skaal van die ortofotokaart is (5) keer groter as die topografiese
kaart. (2)
Die skaal van die topografiese kaart is (5) keer kleiner as die
ortofotokaart. (2)
[ENIGE EEN]
(b) In watter grondgebruiksone is die rioolwerke geleë? (1 x 1) (1)
Landelike-stedelike oorgangsone. (1)
(c) Verskaf bewyse vanaf die topografiese kaart om die stelling te
ondersteun dat die rioolwerke ideaal geleë is. (1 x 2) (2)
Geleë ver van beboude gebied (2)
Slegte reuk in die lug sal nie die plaaslike inwoners raak nie (2)
Genoeg spasie vir uitbreiding (2)
Grond is goedkoper (2)
Gelyk grond (2)
[ENIGE EEN]
25
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
Verwys na die foto hieronder wat die Vredendal Sonkragpark in blok A1 op die
topografiese kaart wys.
Vredendal
Sonkragpark
[Bron: Google Earth]
3.2.3 (a) Wat is die faktore wat sonkragproduksie in hierdie gebied moontlik
maak? (1 x 2) (2)
Groot spasie vir die sonpanele (2)
Gelyk grond vir uitbreiding (2)
Goedkoper konstruksie (2)
Genoeg sonlig in die area (2)
[ENIGE EEN]
(b) Stel 'n ekonomiese voordeel van die Sonkragpark voor
vir die besighede in Vredendal. (1 x 2) (2)
Goedkoper voorsiening van elektrisiteit (2)
Minimum beurtkrag / verminder die impak van beurtkrag. (2)
Toename in winsgrens (2)
Geen afhanklikheid van die nasionale kragnetwerk nie (ESKOM)
(2)
Verhoogde produksie (2)
[ENIGE EEN]
26
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS
Verwys na die landingstrook in blok A3 op die topografiese kaart.
3.3.1 Die landingstrook is 'n voorbeeld van 'n (mensgemaakte/natuurlike)
lynkenmerk. (1 x 1) (1)
Mensgemaakte (1)
3.3.2 Watter GIS-proses beskryf die afbakening van die landingstrook?
A Buffer
B Manipulasie
C Sekuriteit
D Navrae (1 x 1) (1)
A (1)/Buffer (1)
Verwys na die prent hieronder van oopgroefmyne in blokke C4 en C5 op die
topografiese kaart.
[Bron: Google Earth]
3.3.3 Is die foto hierbo 'n voorbeeld van (hoog of laag) skuins lugfoto?
(1 x 1) (1)
Laag (1)
3.3.4 Met verwysing na blok C4 en C5 op die topografiese kaart, identifiseer EEN
infrastruktuurdatalaag wat deur GIS-spesialiste oorweeg is tydens die
ontwikkeling van die myne. (1 x 1) (1)
Paaie (1)
Geboue (1)
Heinings (1)
[ENIGE EEN]
27
Downloaded from hlayiso.com
10782/24
3.3.5 Waarom was dit belangrik vir GIS-spesialiste om die datalaag wat in
VRAAG 3.3.4 geïdentifiseer is, te oorweeg? (1 x 2) (2)
Paaie vir maklike vervoer (2)
Geboue vir mynadministrasie/-prosesse (2)
Heining vir veiligheid/buffer (2)
[ENIGE EEN]
3.3.6 Die prent hierbo is 'n voorbeeld van afstandswaarneming. Hoe kan
afstandwaarneming gebruik word om die impak van die myn op die omgewing
te monitor? (1 x 2) (2)
Monitor die omgewing sonder om toegang tot die area te kry (2)
Monitor die omgewingseffekte vinnig (2)
Monitor tendense/impak van die omgewing oor tyd (2)
Veiliger om te monitor met afstandswaarneming (2)
Goedkoper om te monitor deur afstandswaarneming (2)
Monitor groot gebiede (2)
[Enige EEN]
TOTAAL AFDELING B: [30]
TOTAAL: 150
28
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper