Skip to content

Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paperGeographyGrade 12202015 pages

Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2020 GEOGRAFIE V2 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur NAAM: TOTALE MOD. PUNTE PUNT HVD GROEP PROVINSIAAL V1 15 V2 20 75 75 V3 25 V4 15 Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) BRONMATERIAAL 1. ʼn Uittreksel uit topografiese kaart 3319 CB WORCESTER. 2. Ortofotokaart 3319 CB 15 WORCESTER. 3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur die skole vir hul eie gebruik ingeneem word. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM in die spasies wat op die voorblad voorsien is. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien is. 3. Jy word van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart (3319 CB WORCESTER) en ʼn ortofotokaart (3319 CB 15 WORCESTER) van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied voorsien. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie eksamensessie aan die toesighouer oorhandig. 5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. 6. Toon ALLE berekeninge en gebruik die formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan, byvoorbeeld 10 km; 2,1 cm. 8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar en 'n vergrootglas gebruik. 9. Die gebied wat met SWART EN ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word. 10. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart getoon: AFRIKAANS ENGLISH Vliegveld Aerodrome Gholfbaan Golf course Modelvliegtuigklub Model aircraft club Hospitaal Hospital Rioolwerke Sewerage works Renbaan Race track Kanaal Canal Begraafplaas Cemetery Wynkelder Wine cellar Perdryklub Horse riding club Steenwerke Brickworks Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GEOGRAFIE V2 3 ALGEMENE INLIGTING OOR WORCESTER Worcester is 'n poortdorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 120 kilometer noord-oos van Kaapstad op die N1-snelweg deur die Hugenote-tonnel of om deur skouspelagtige bergpasse na Johannesburg te ry, geleë. Worcester ervaar meer temperatuuruiterstes as die naburige Kaapstad, omdat die invloed van die oseaan deur die Du Toitskloof- en Slanghoekbergreekse na die weste geblokkeer word. Somer is oor die algemeen droog met die skaars laat-somer-donderstorm. Winters is oor die algemeen baie winderig en dikwels koel tot koud, met sneeu wat algemeen op die hoërliggende grond bo 1 500 m voorkom. Bedags wissel maksimums van 10 °C‒17 °C, met minimums net bokant vriespunt. Die winter lewer die meeste van Worcester se jaarlikse reënval van 175 mm. Koördinate: 33°38ʹʹ42ʹS 19°26ʹʹ37ʹO [Bron: https://en.wikipedia.org/wiki/Worcester] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (3319CB WORCESTER) sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer. 1.1 Die kaartindeksvel van die ortofotokaart noord van Worcester is … A 3319 CB 9. B 3319 DA 6. C 3319 CB 10. D 3319 CB 20. 1.2 Die primêre aktiwiteit wat by 1 op die ortofotokaart aangetref word, is/ʼn … A boorde en wingerde. B mynbou. C bewerkte landerye. D steengroewe. 1.3 Die gebou by 2 op die ortofotokaart is ʼn … A winkel. B hospitaal. C skool. D fabriek. 1.4 Die tipe pad wat 3 op die ortofotokaart gemerk is, is ʼn ... -pad. A ander B hoof C sekondêre D hoofverkeer 1.5 Die verskynsel wat by 4 op die ortofotokaart aangetref word, is ʼn ... A monument. B gholfbaan. C begraafplaas. D stadium. 1.6 Die gemiddelde jaarlike verandering op die topografiese kaart is ... A 2’ Ooswaarts. B 23°12’ Wes. C 2’ Weswaarts. D 23°12’ Oos. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GEOGRAFIE V2 5 1.7 Die verskynsel wat by 33°39’45”S en 19°25’45”O op die topografiese kaart aangetref word is ʼn ... A motorwedrenbaan. B karavaanpark. C perdryklub. D modelvliegtuigklub. 1.8 Die fluviale landvorm langs die Breërivier in blok E6 op die topografiese kaart is ʼn ... A waterval. B verjonging. C stroomversnelling. D gevlegte stroom. 1.9 Die rioolwerke wat in blok D8 aangetref word, is in die ... geleë. A industriële sone B residensiële sone C landelik-stedelike oorgang D kommersiële sone 1.10 Die dominante dreineringspatroon in blok E8 op die topografiese kaart is ... A radiaal. B sentripetaal. C tralie. D parallel. 1.11 Die vernaamste straatplan by K in blok C7 op die topografiese kaart is ʼn ... -patroon. A radiale B onbeplande onreëlmatige C rooster D beplande onreëlmatige 1.12 Die ware peiling van padhoogte 214,8 in blok C3 vanaf punthoogte 471, (L), in blok A4 op die topografiese kaart is ... A 16°. B 216°. C 46°. D 164°. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) 1.13 `n Menslike faktor wat verantwoordelik is vir die ligging van die industriële- gebied by 5 op die ortofotokaart is ... A stabiele grond. B klimaat. C vervoer. D SSK. 1.14 Die steenwerke in blok A1 op die topografiese kaart is ʼn voorbeeld van ʼn ... aktiwiteit. A kwaternêre B tersiêre C primêre D sekondêre 1.15 Die landvorm by M in blok G8 op die topografiese kaart is ʼn ... A saal. B uitloper. C koppie. D vallei. (15 x 1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GEOGRAFIE V2 7 VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE 2.1 Die magnetiese deklinasie in 2020 vir die topografiese kaart is 23°58' W van WN. 2.1.1 Sal die deklinasie groter of kleiner word vanaf die tyd van die opname? (1 x 1) (1) 2.1.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 2.1.1. (1 x 1) (1) 2.2 Verwys na die lyn vanaf N (blok E3) tot O (blok C6) op die topografiese kaart. 2.2.1 Voltooi ʼn dwarsprofiel vanaf peilbaken 59 (E3) tot peilbaken 207 (C6). Gebruik die vertikale interval 1 cm = 20 m. (3 x 1) (3) 2.2.2 Dui die posisies van die volgende op die dwarsprofiel in VRAAG 2.2.1 geteken, aan: • Sekondêre pad (sien grafiek) • Skietbaan • Breërivier (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) 2.2.3 Bereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. 𝑽𝒆𝒓𝒕𝒊𝒌𝒂𝒍𝒆 𝑺𝒌𝒂𝒂𝒍 Formule: 𝑽𝒆𝒓𝒕𝒊𝒌𝒂𝒍𝒆 𝑽𝒆𝒓𝒈𝒓𝒐𝒕𝒊𝒏𝒈 = 𝑯𝒐𝒓𝒊𝒔𝒐𝒏𝒕𝒂𝒍𝒆 𝑺𝒌𝒂𝒂𝒍 (4 x 1) (4) 2.2.4 Sal die vertikale vergroting van die dwarsprofiel die interpretasie van die landskappe makliker of moeiliker maak? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Antwoord: (1 x 1) (1) Rede: (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GEOGRAFIE V2 9 2.3 Verwys na gebied 6 op die ortofotokaart. 2.3.1 Bereken die area van die spoorwegskuur 6 op die ortofotokaart in km². Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Toon die meeteenheid duidelik in jou finale antwoord aan. (5 x 1) (5) 2.3.2 Die area 6 op die ortofotokaart is dieselfde as die area van die spoorwegskuur P op die topografiese kaart. Verduidelik waarom dit kleiner op die topografiese kaart lyk. (1 x 1) (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) VRRAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Verwys na die gebied in blokke A6 tot B8 op die topografiese kaart. 3.1.1 Noem die nagwind wat tussen X en Y voorkom. (1 x 1) (1) 3.1.2 Dui die volgende op die onderstaande dwarsprofiel aan: (a) Windrigting van die wind in VRAAG 3.1.1 genoem (b) Posisie van Altona X Y (2 x 1) (2) 3.1.3 Verduidelik hoe ryp die tipe gewasse wat by Altona verbou word, sal beïnvloed. (1 x 2) (2) 3.2 Verwys na blokke D4 en E5 op die topografiese kaart. 3.2.1 Noem EEN landvorm van fluviale neerlating (deponering) in blokke D4 en E5. (1 x 1) (1) 3.2.2 Word laminêre of turbulente riviervloei in blokke D4 en E5 aangetref? Motiveer met bewyse om jou antwoord te ondersteun. Antwoord: Bewys: (1 + 1 x 2) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GEOGRAFIE V2 11 3.3 Worcester het ʼn uitstekende ligging as ʼn poortdorp. Met verwysing na hierdie stelling: 3.3.1 Verduidelik die betekenis van die term poortdorp. (1 x 2) (2) 3.3.2 Gee TWEE kaartbewyse om die stelling dat Worcester ʼn poortdorp is, te ondersteun. (2 x 2) (4) 3.4 Verwys na 7 op die ortofotokaart. 3.4.1 Is die residensiële gebied 7 ʼn hoë- of lae-inkomste residensiële gebied? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Antwoord: Rede: (1 + 1 x 2) (3) 3.5 Verwys na die gebied wat met ʼn wit lyn in die noord-oostelike hoek van die ortofotokaart, afgebaken is. 3.5.1 Is die wynkelder / fabriek by 8 op die ortofotokaart markgeoriënteerd of grondstofgeoriënteerd? Gee 'n rede vir jou antwoord. Antwoord: Rede: (1 + 1 x 2) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) 3.5.2 Stel voor hoe die wynkelder / fabriek in VRAAG 3.5.1 genoem, die plaaslike ekonomie van Worcester kan verbeter. (2 x 2) (4) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GEOGRAFIE V2 13 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Tydens ʼn ernstige oorstromingsramp sal die toeganklikheid tot die Brandvleidam in blokke E6 en F6 op die topografiese kaart beperk wees. Om die omvang van die skade te bepaal, kan afstandwaarneming ʼn nuttige hulpmiddel wees. 4.1.1 Gee 'n voorbeeld van 'n afstandwaarnemingsapparaat wat gebruik kan word om die omvang van die skade as gevolg van oorstromings op te vang. (1 x 1) (1) 4.1.2 Verduidelik hoe afstandwaarneming kan help met die monitering van die omgewingsimpak van oorstromings in die gebied. (2 x 2) (4) 4.2 'n Boer besluit om datamanipulasie op sy plaas in blokke G9 en G10 te gebruik. 4.2.1 Verduidelik die term datamanipulasie. (1 x 1) (1) 4.2.2 Evalueer hoe datamanipulasie boere in blokke G9 en G10 help om volhoubare boerderymetodes te beoefen. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 GEOGRAFIE V2 (EC/SEPTEMBER 2020) 4.3 Die sketskaart hieronder is 'n plan-aansig van die Aan de Doons-nedersetting en sy attribuutdata in blokke F10 en G10. SLEUTEL Wingerde / Boorde Bewerkte landerye Damme 4.3.1 Definieer die term attribuutdata. (1 x 1) (1) 4.3.2 Gebruik die simbole (letters van die alfabet) wat in die sleutel hieronder getoon word om die posisie van die volgende attribuutdata vir die Aan de Doons-nedersetting op die sketskaart aan te toon. A – Wynkelder B – Skool (2 x 1) (2) 4.3.3 Noem TWEE attribute van B ‒ Skool in VRAAG 4.3.2. (2 x 1) (2) [15] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GEOGRAFIE V2 15 ROFWERK EN BEREKENINGE (LET WEL: MOENIE hierdie bladsy vanaf die vraestel losmaak nie.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all