Skip to content

Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12202522 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Gauteng June Exam 2025

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 2025 NASIENRIGLYNE GEOGRAFIE (VRAESTEL 2) 22 bladsye
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 BEGINSELS VIR DIE NASIEN VAN GEOGRAFIE - 2025 Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasienprosesse te standardiseer. NASIEN: • ALLE vrae MOET nagesien word, ongeag of dit korrek of verkeerd is. • Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n M oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is. • 'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word:  o Indien EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word:  o Indien TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word:  o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word. o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende vlakke moderering kan plaasvind. • Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruisie gemerk word: X o Gebruik MEER as een kruis oor 'n paragraaf/besprekingstyl vraag om aan te dui dat alle feite oorweeg is. o Moenie 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie. o Moenie die verkeerde feite onderstreep nie. LET OP DIE VOLGENDE: • As die nommering verkeerd is of weggelaat word, kan kandidate gekrediteer word solank die volgorde van antwoorde op vrae gevolg word. • Indien herkenbaar by spelfoute kan punte toegeken word, mits die betekenis korrek is. • Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word • In vrae waar 'n letter die aanvaarde antwoord is, maar die leerder die werklike antwoord skryf, word punte toegeken. TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE: • Elke subvraag moet opgetel word. o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus word vyf subtotale per vraag vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale. o Onderafdelingtotale moet in die regterkantlyn aan die einde van die onderafdeling geskryf word. o Subtotale moet leesbaar geskryf word. o Laat ruimte oop om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf. • Totaliseer subtotale en dra totale oor na die boonste linkerkantse katlyn langs vraagnommer. • Dra totaal oor na omslag van antwoordboek. MODERERING: Nasien op elke vlak van moderering word op dieselfde manier as die aanvanklike nasien gedoen. Alle riglyne vir nasien moet nagekom word. Indien 'n punt vir 'n subvraag na moderering verander word, moet die moderator deur die merker se punt ‘n streep trek en die nuwe punt neerskryf. 12 16 2
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 Die totaal vir die vraag moet herbereken word en eweneens afgehaal word. Die nuwe totaal moet neergeskryf word: 26 36 • VRAAG 1 22 1.1.1 'n (Suid-Atlantiese Hoog)  1.1.2 B (Kalahari Hoog)  1.1.3 B (Suid-Indiese) X 1.2.1 Smeltende sneeu  1.2.2 Mond X 1.2.3 Derde orde  1.3.1 Katabatiese X 1.3.2 1 kom gedurende die dag voor, terwyl 2 snags voorkom   1.3.3 Koue lug daal in die vallei af en vorm 'n inversie Lug vloei afwaarts √√ 1.4.1 Vorm van front konkaaf X Steil helling van die front  1.4.2 Warm lug ondersny die koue lug X 1.4.3 Lug agter die koue front is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as warm lug voor dit. Koue front haal die warm front in. 1.5.1 (a) 'n Rivier wat net die hele jaar deur vloei X (b) Die rivierkanaal is wyd X   (c) Reëlmatigheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei.  X 1.5.2 Gauteng en die Oos-Kaap 1.5.3 Die koste van voedselproduksie sal styg aangesien dit duur is om gesuiwerde water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer.  Chemikalieë kos baie, en dit sal produksiekoste verhoog. Dit sal duur wees om gesuiwerde M water te gebruik vir elektrisiteitsopwekking. Hierdie koste sal in elektrisiteitspryse wees. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees om hidro-elektrisiteit op te wek. 3
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 AFDELING A: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS VRAAG 1: LANDELIKE NEDERSETTINGS 1.1.1 B (1)/ standplaas 1.1.2 B (1)/ Droëpunt-nedersetting 1.1.3 C (1)/ (i) en (iii) 1.1.4 B (1)/ ligging 1.1.5 A (1)/ natpunt nedersetting 1.1.6 C (1)/ (i) en (iii) 1.1.7 D (1)/ funksie (7 x 1) (7) 1.2.1 A (1) 1.2.2 A / B (1) 1.2.3 C (1) 1.2.4 D (1) 1.2.5 B (1) 1.2.6 D (1) 1.2.7 A (1) 1.2.8 C (1) (8 x 1) (8) 4
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 1.3 Verwys na die infografika wat landelike ontvolking toon. SUID-AFRIKA SE LANDELIKE BEVOLKING [Bron: https://www.macrotrends.net/global-metrics/ countries/zaf/south-africa/rural-population?utm_source= chatgpt.com] [Bron: Eksaminator se eie skets op ChatGPT] 5
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 1.3.1 Definieer die konsep landelike ontvolking. (1 x 2) (2) Die afname in die bevolking van landelike gebiede as gevolg van mense wat na stede verhuis. (KONSEP) (2) 1.3.2 Verwys na die infografika en dui die neiging in die bevolkingsgrootte in landelike gebiede van 2020 – 2023 aan. (1 x 1) (1) Dit neem af (1) 1.3.3 Volgens die infografika, wat kan die rede vir landelike ontvolking wees. (1 x 2) (2) Mense in die landelike gebiede trek na die stedelike gebiede (2) Grond degradasie (2) Grond is onvrugbaar (2) Droogtes (2) Gebrek aan vermaak / isolasie (2) Gebrek aan werksgeleenthede (2) Meganisasie (2) [Enige EEN] 1.3.4 Verduidelik hoekom die jongmens in die infografika hartseer is. (1 x 2) (2) Hy het geen werk nie (2) Sy vriende en familie het hom agter gelaat. (2) Daar is geen vermaak-geleenthede nie (2) [Enige EEN] 1.3.5 Verduidelik in 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls hoe landelike ontvolking die ekonomiese ontwikkeling van landelike gebiede negatief sal beïnvloed. (4 x 2) (8) Verlies aan geskoolde arbeid sal lei tot 'n daling in produksie en dus minder inkomste. (2) Winkels sal sluit weens minder klante en dit sal inkomsteverlies tot gevolg hê. (2) Besighede sluit weens 'n gebrek aan werkers, dit lei tot minder inkomste. (2) Die sluiting van winkels en besighede lei tot verlies aan werk en inkomste. (2) Minder regeringstoelae sal aan gebiede met minder mense gegee word en dit sal minder geld vir landelike ontwikkeling tot gevolg hê. (2) Afname in salarisse en lone, dus is daar ‘n laer koopkrag vir besighede. (2) Grondwaarde neem af wat die eiendomswaarde negatief gaan beïnvloed. (2) Min tot geen ekonomiese beleggings in die landelike gebiede nie as gevolg van die verlies aan gespesialiseerde “skilled” werkers (2) 6
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 Afname in die bydrae van belasting wat dit moeiliker maak om dienste te lewer en infrastruktuur op te bou (2) Mense verloor hul werk en daarom lei dit tot armoede (2) Verouderde bevolking kan nie aan die ekonomie van die landelike nedersetting bydrae nie. [NB: 'n leerder moet na 'n faktor en 'n kwalifiseerder verwys] [ENIGE VIER] 1.4 Verwys na die diagram van grondgebruik in landelike nedersettings en beantwoord die vrae wat volg. [Bron: Eksaminator se eie skets van ChatGPT] 1.4.1 Definieer die konsep grondgebruik. (1 x 2) (2) Die spesifieke funksie waarvoor die grond gebruik word (2) [KONSEP] 1.4.2 Identifiseer die grondgebruik wat in die diagram uitgebeeld word. (1 x 1) (1) Boerdery (aanvaar voorbeelde) (1) Weiding (aanvaar voorbeelde) (1) Bewaring (1) Vee-teelt (die teel met vee) (1) [Enige EEN] 7
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 1.4.3 Verduidelik hoe landelike-stedelike migrasie grondgebruik in landelike gebiede negatief sal beïnvloed. (2 x 2) (4) Verlate landbougrond aangesien minder individue in landelike gebiede bly om landbougrond te bewerk en te bestuur. (2) Verlies aan arbeidsmag put die arbeidsmag uit, wat dit uitdagend maak om grootskaalse landboubedrywighede te handhaaf. (2) Verskuiwing na minder produktiewe grondgebruik kan ekosisteme benadeel en die land se volhoubaarheid verminder. (2) Afname in grondbelegging - dus minder aansporing om in infrastruktuur, besproeiing en grondbewaringstegnieke te belê. (2) Inbreuk op natuurlike ekosisteme - verminderde monitering van die land, wat onwettige aktiwiteite soos ontbossing of stropery toelaat om te floreer. (2) Fragmentasie van grond verminder die doeltreffendheid van grondgebruik, wat dit moeiliker maak om grootskaalse, samehangende landbouprojekte te implementeer. (2) Kulturele en tradisionele grondgebruikpraktyke wat tot ontwrigting kan lei, tot minder omgewingsvriendelike grondgebruik en die agteruitgang van landelike landskappe. (2) [Enige TWEE] 1.4.4 Verduidelik die belangrikheid van die volhoubaarheid van grondgebruik in landelike gebiede. (2 x 2) (4) Verseker voedselsekerheid (2) Bewaring van natuurlike hulpbronne (2) Ondersteuning van landelike lewensbestaan (2) Die handhawing van biodiversiteit (2) Bestuur klimaatsverandering (2) Voorkoming van grondagteruitgang en verwoestyning (2) Verbetering van waterbestuur (2) Bevordering van sosiale stabiliteit (2) Kulturele bewaring (2) Bydrae tot nasionale ekonomieë (2) [Enige TWEE] 1.4.5 Stel strategieë voor om volhoubaarheid van grondgebruik in landelike gebiede te bevorder. (2 x 2) (4) Neem volhoubare landboupraktyke aan (aanvaar voorbeelde) (2) Bevorder grondgebruikbeplanning. (2) Beskerm en herstel natuurlike ekosisteme. (2) Moedig volhoubare lewensbestaan aan. (2) Verbeter hulpbrondoeltreffendheid. (2) Bevorder onderwys en opleiding. (2) Gebruik tegnologie tot jou voordeel. (2) Ondersteuningsbeleide en aansporings (2) Bevorder plaaslike en streeks ekonomieë. (2) Monitor en evalueer grondgebruik. (2) Gemeenskapsbetrokkenheid. (2) [Enige TWEE] 8
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 1.5 Verwys na die artikel oor grondhervorming en beantwoord die vrae wat volg. BYNA R2 MILJARD BESTEE AAN MISLUKTE GRONDHERVORMING Ten spyte daarvan dat die Suid-Afrikaanse regering sedert 1994, 432 038 ha grond in die Vrystaat onder verskeie grondhervormingsprogramme verkry het, teen 'n koste van R1 881 miljard vir die belastingbetaler, is hierdie grond nie vir kommersiële voedselproduksie gebruik nie. Dit is volgens dr. Roy Jankielsohn, die DA se koukusleier in die Vrystaat. "Daarbenewens besit munisipaliteite in die provinsie 203 erwe leë grond wat 245 379 ha beloop, wat beteken dat 'n totaal van 677 417 ha potensieel produktiewe grond dormant lê." Die Vrystaat is 'n gevallestudie van wat in die res van die land gebeur, het hy gesê. Daar kan met gerustheid aanvaar word dat hierdie tendens van mislukking in al die ander provinsies, behalwe in die Wes-Kaap, voortduur. Jankielsohn het aan Farmer's Weekly gesê dit lyk asof die regering onbewus is van die bedreiging wat dit vir voedselsekerheid in die land inhou. [Bron: https://www.farmersweekly.co.za/agri-news/south-africa/nearly-r2-billion-spent-on-failed-land- reform/] 1.5.1 Definieer die konsep grondhervorming. (1 x 2) (2) Grondhervorming verwys na die beleide wat die ongeregtighede van apartheidsregeringstelsel regstel (KONSEP) (2) 1.5.2 Identifiseer, volgens die artikel, ʼn uitdaging wat verband hou met grondhervorming. (1 x 2) (2) (Daarbenewens besit munisipaliteite in die provinsie 203 erwe leë grond wat 245 379 ha beloop, wat beteken dat 'n totaal van 677 417 ha) potensieel produktiewe grond lê dormant. (2) Grond is nie vir kommersiële voedselproduksie gebruik nie. (2) Potensieel produktiewe grond lê dormant. (2) (Grondherverdelingsprogramme sedert 1994, teen 'n koste van R1 881 miljard vir die belastingbetaler, is hierdie grond) nie vir kommersiële voedselproduksie gebruik nie. [Enige EEN] 9
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 1.5.3 Stel moontlike redes voor vir die uitdaging wat in VRAAG 1.5.2 geïdentifiseer is. (2 x 2) (4) Gebrek aan finansiële hulpbronne, tegniese vaardighede en landbou- opleiding. (2) Beperkte toegang tot saad, toerusting, water en ander boerderybenodigdhede. (2) Burokratiese ondoeltreffendheid en lang regsprosesse wat die oordrag van grondtitels vertraag. (2) Geskille oor grondeienaarskap of gemeenskaplike eienaarskap. (2) Grond wat deur hervormings toegeken word, is ongeskik vir landbou- aktiwiteite. (2) Gebrek aan finansiering. (2) Baie landelike gebiede is ver van markte af, wat dit moeilik maak om produkte of goedere te verkoop. (2) Inkonsekwente of onduidelike beleide rakende grondhervorming. (2) Grondkonflikte binne gemeenskappe of families. (2) Landelike-stedelike migrasie. (2) Klimaatsverandering. (2) Gronddegradasie. (2) [Enige EEN] 1.5.4 Identifiseer die maatskaplike uitdaging wat deur grondhervorming veroorsaak word,soos in die artikel genoem. (1 x 1) (1) Voedselsekerheid (1) 1.5.5 Stel strategieë voor om die proses van grondhervorming in die land te verbeter. (3 x 2) (6) Vereenvoudig regsprosedures. (2) Dwing duidelike grondregte af. (2) Grondgebruikbeplanning. (2) Inklusiewe besluitneming. (2) Erkenning van gebruiklike regte. (2) Toegang tot krediet. (2) Kapasiteitsbou. (2) Infrastruktuurontwikkeling. (2) Maatreëls teen korrupsie. (2) Plaaslike bemiddelingskomitees om geskille op te los. (2) Versterk regstelsels om grondverwante sake doeltreffender te hanteer. (2) Koppel grondhervormingsbegunstigdes aan markte vir hul produkte. (2) Moedig landbouverwerking, koöperasies en waardetoegevoegde aktiwiteite aan om inkomstegenerering te verhoog. (2) Monitering van die prosesse (2) [ENIGE DRIE] [60] 10
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 VRAAG 2: STEDELIKE NEDERSETTINGS 2.1.1 Z (1)/ Drempelbevolking 2.1.2 Z (1)/ meer; minder 2.1.3 Y (1)/ Konurbasie 2.1.4 Z (1)/ Sentrale plek teorie 2.1.5 Y (1)/ Reikwydte van goedere 2.1.6 Z (1)/ Stadspreiding 2.1.7 Y (1)/ Laer-orde funksies en dienste (7 x 1) (7) 2.2.1 B (1)/ Veelvuldige kern-model 2.2.2 B (1)/ E word ver weg van enige besoedeling gevind 2.2.3 A (1)/ hoë-inkomste woongebiede 2.2.4 B (1)/ (ii) en (iv) 2.2.5 A (1)/ Streng segregasie van stedelike gebiede gebaseer op ras 2.2.6 C (1)/ Sosio-ekonomiese ongelykhede en ruimtelike segregasie. 2.2.7 D (1)/ Gefragmenteerde stedelike ruimtes met gesegregeerde informele nedersettings 2.2.8 D (1)/ (ii) en (iv) (8 x 1) (8) 2.3 Bestudeer die volgende DIAGRAM en beantwoord die vrae wat volg. LUXURY CONDO’S = LUUKSE WOONSTELLE LUUKSE WOONSTELLE KOM BINNEKORT [Bron: Eksaminator se eie skets vanaf ChatGPT] 11
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 2.3.1 Definieer die term gentrifikasie. (1 x 2) (2) Die modernisering en verbetering van ou huise naby die stadskern. (Konsep) (2) 2.3.2 Gee 'n voorbeeld van gentrifikasie uit die DIAGRAM. (1 x 1) (1) Luukse woonstelle KOM BINNEKORT (1) 2.3.3 Identifiseer uit die DIAGRAM 'n ekonomiese rede waarom stedelike vernuwing moet plaasvind. (1 x 2) (2) Geboue moet nie leeg staan nie, maar inkomste kan uit die gebou verkry word. (2) Kan ander besighede teruglok na die middestad. (2) Besigheid in 'n eens verlate gebied sal die besigheid lok en geld vir daardie inwoners inbring. (2) Lok ryk inwoners terug na die stad en verhoog dus besteding (2) [Enige EEN – moet ekonomies wees] 2.3.4 Onderskei tussen sentripetale en sentrifugale kragte deur duidelik benoemde sketse te gebruik. (4x1) (4) SENTRIPETALE KRAGTE (1) SENTRIFUGALE KRAGTE (1) STAD STAD 2.3.5 Voorspel wat met 'n middestad kan gebeur as desentralisasie voortduur. (1 x 2) (2) Negatief: SSK kan vervalle raak (2) Besighede en woongebiede sal uit SSK moet trek weens 'n gebrek aan kliënte (2) Middestad verloor kliënte (2) Onwettige okkupasie van verlate geboue (2) Moedig stedelike verval aan (2) Verhoog sosiale euwels – dwelmhandel (aanvaar voorbeelde) (2) Afname in dienslewering in die middestad (2) Positief: 12
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 Geleentheid vir stedelike vernuwing/gentrifikasie (2) Verminderde verkeer in die middestad (2) Verminder oorbevolking in die middestad (2) Misdaad sal laer wees in die middestad aangesien daar minder mense in die middestad is (2) Minder kompetisie (2) Beter dienslewering in die middestad (2) [Enige EEN] 2.3.6 Evalueer die sukses van stedelike vernuwing in Suid-Afrikaanse middestede. (2 x 2) (4) Ja, dit was suksesvol: Markte word in die middestad gehou om mense terug te lok na die stad (2) Kaapstad bewaar die erfenis van ons land en fasades word hier beoefen (2) New Town in Johannesburg waar geboue opgeknap word (2) Nuwe restaurante in Maboneng (2) Dit was nie suksesvol nie: Geboue in Johannesburg en Pretoria se middestad is steeds verval (2) Sommige stede toon steeds nie 'n vorm van stedelike vernuwing nie, bv. Marabastad (2) Korrupsie van munisipaliteite wat nie geld aan stedelike vernuwing bestee nie (2) (Leerder moet 'n voorbeeld gee van hoekom dit suksesvol was / nie suksesvol is nie) (Leerder kan voorbeelde gebruik.) [Enige TWEE] 13
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 2.4 Bestudeer die gevallestudie oor informele nedersettings. JOE SLOVO, KAAPSTAD Joe Slovo is een van die grootste informele nedersettings in Suid-Afrika. Dit is in die vroeë 1980's in Kaapstad se oudste Afrika-nedersetting, Langa, gestig. Die relatief goeie ligging van vervoer en werksgeleenthede het dit een van die vinnigste groeiende informele nedersettings in die stad gemaak tussen 1994 and 2004. Die gefaseerde herontwikkeling sedert 2004 is 'n voorbeeld van die evolusie van die post-apartheid-behuisingsbeleid en wys hoe dit moontlik is om die nalatenskap van die segregasie van die nie-wit armbevolking in afgeleë gebiede, lae digtheid, onderbediende en omgewingsbroos gebiede te oorkom. Die projek, wat begin het soos enige ander "top-down" (bo-na-onder) beleid waar gesag afgedwing is, het verander in 'n geleentheid om te leer oor hoe om die ontwikkeling van behuising vir laer inkomste sektore die beste te verseker. Dit demonstreer ook dat verskillende beginsels van behuising (bestaan, veiligheid, veerkragtigheid en selfbestuur) so onderling verwant is dat hulle nie in isolasie van mekaar funksioneer nie. [Bron: Aangepas vanaf: https://rchi.mit.edu/joe-slovo] 2.4.1 Definieer die term informele nedersetting. (1 x 2) (2) Dit is 'n onbeplande woongebied van selfgeboude huise wat gebou is van herwonne en geredde materiaal op grond waarop die bewoners gewoonlik geen regseis het nie. (KONSEP) (2) 2.4.2 Verskaf ʼn aanhaling uit die leesstuk wat aandui watter faktor aanleiding gegee het tot die vinnige groei van die Joe Slovo informele nedersetting. (1 x 1) (1) "goeie ligging in terme van vervoer en werkshulpbronne" (1) 2.4.3 Verduidelik die belangrikheid van sosiale ontwikkeling in 'n informele nedersetting soos Joe Slovo. (1 x 2) (2) Ontwikkeling van behuising (2) Toegang tot skoon water (2) Toegang tot sanitasie (2) Om die waardigheid van mense te herstel (2) Gee mense 'n gevoel van eienaarskap en behoort (sosiale betrokkenheid) (2) Toegang tot elektrisiteit (2) [Enige EEN] 2.4.4 Verduidelik die voordeel van 'n "onder na bo" beleid vir die ontwikkeling van informele nedersettings. (1 x 2) (2) Gemeenskappe kan aan belanghebbendes verduidelik wat die probleme in hul eie gemeenskap is (2) 14
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 Probleme kan meer direk aangespreek word (2) Gemeenskap koop in (2) Gee mense van die gemeenskap 'n gevoel van betrokkenheid (2) Gee die mense 'n gevoel van eienaarskap (2) [Enige EEN] 2.4.5 In 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls evalueer die impak van die vinnige uitbreiding van informele nedersettings op die omgewing. (4 x 2) (8) Ontbossing kan plaasvind om plek te maak vir behuising (2) Bome word afgekap vir vuurmaakhout of om huise mee te bou (2) Besoedeling van waterbronne as gevolg van 'n verlies aan die nodige infrastruktuur (2) Gronderosie is meer geneig om voor te kom as gevolg van die gebrek aan plantegroei (2) Vernietiging van natuurlike habitat / omgewings van diere (2) Onderbreking van ekosisteme (2) Toename in lug/omgewing-besoedeling (2) Verbranding van fossielbrandstowwe, verhoog aardverwarming (2) Uitbreiding van informele nedersetting plaas druk op natuurlike dreineringstelsels (infiltrasie) (2) Uitbreiding van informele nedersettings plaas 'n druk op vleilande of laat vleilande verminder (2) Die verwydering van plantegroei verhoog die risiko van erosie en oorstromings tydens reën. (2) Informele nedersettings groei vinniger as wat stede dienste kan lewer. (2) Lei tot oorbenutting of afbreek van bestaande water-, riool- en vervoerstelsels. (2) Vuil water en swak sanitasie veroorsaak siektes soos cholera, tifus en diarree. (2) Huise is naby mekaar gepak en gemaak van vlambare materiale. Brande kan vinnig versprei en lewensverlies en eiendom veroorsaak. (2) Informele nedersettings word dikwels op onveilige grond gebou (bv. vloedvlaktes, steil hellings). (2) Maak inwoners meer kwesbaar vir vloede, grondverskuiwings of sterk winde. (2) Skole, klinieke en paaie raak oorvol en swak onderhou. - Dit verlaag die gehalte van onderwys, gesondheidsorg en vervoer. (2) Inwoners van informele nedersettings staar dikwels stigma of diskriminasie in die gesig. - Hulle kan beperkte politieke stem of wettige regte hê. (2) [Antwoord kan op beide die natuurlike en mensgemaakte omgewing van toepassing wees] 2.5 Bestudeer die infografika en beantwoord die vrae wat volg. 15
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 EKONOMIESE ONGEREGTIGHEDE IN STEDELIKE GEBIEDE IN SUID-AFRIKA (2015–2020) Gedurende hierdie tydperk het stedelike gebiede in Suid-Afrika toenemende ekonomiese ongeregtighede ervaar as gevolg van volgehoue werkloosheid, armoede en sistemiese ongelykheid. Ekonomiese ongelykhede was veral problematies in stede soos Johannesburg, Kaapstad en Durban, wat strukturele uitdagings en beperkte ekonomiese geleenthede vir gemarginaliseerde groepe weerspieël. [Bron: Eksaminator se eie teks van ChatGPT] Stedelike Werkloosheidsyfer in Suid-Afrika (2015 – 2020) Werkloosheidsyfer Werkloosheidsyfer (%) Jaar 2.5.1 Verduidelik wat met die term ekonomiese geregtigheid bedoel word. (1 x 2) (2) Die regverdigheid van 'n naasbestaan met betrekking tot die verdeling van rykdom/inkomste/salarisse. (Konsep) (2) 2.5.2 Bereken die verskil in werkloosheidsyfer tussen 2015 en 2020. (1 x 1) (1) 31% - 26% = 5% (1) [Speling: 30,5 – 31] 2.5.3 Identifiseer TWEE moontlike redes waarom die werkloosheidsyfer van 2015 tot 2020 gestyg het. (2 x 2) (4) Vinnige verstedeliking beteken dat daar te min werksgeleenthede is (2) 2019 en 2020 was die tydperk waartydens COVID mense se werk geëis het (2) Sistemiese ongelykhede (2) 16
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 Beperkte ekonomiese geleenthede (2) Strukturele uitdagings (2) Gebrek aan vaardighede vir spesifieke poste (2) Vierde industriële rewolusie / kunsmatige intelligensie neem werk oor (2) Ekonomiese resessie – sommige maatskappye het gesluit (2) [Any TWO] 2.5.4 Verskaf 'n aanhaling uit die teks wat op ekonomiese ongeregtighede aandui wat in Durban, Kaapstad en Johannesburg voorkom. (1 x 2) (2) "aanhoudende werkloosheid, armoede en sistemiese ongelykheid" (2) 2.5.5 Stel DRIE maniere voor waarop ekonomiese ongeregtighede in stedelike gebiede in Suid-Afrika reggestel kan word. (3 x 2) (6) Skep werk wat gelyke geleenthede vir alle rassegroepe bied (2) Ongelykhede binne die werkplek moet verdwyn (2) Skep werk wat stabiliteit skep vir die gemeenskappe in minder bevoorregte gebiede (2) Raak ontslae van korrupte amptenare wat omkoopgeld aanvaar (2) Moedig entrepreneurskap aan om werk vir almal te verskaf (aanvaar voorbeelde) (2) Vaardigheidsontwikkeling vir mense wat in stedelike gebiede woon (2) Infrastruktuurontwikkeling / instandhouding (aanvaar voorbeelde) (2) Lok buitelandse en plaaslike beleggings om meer werksgeleenthede te skep (2) Subsidies vir water- en elektrisiteitsgebruik vir klein ondernemings (2) Finansiële bystand om nuwe besighede te begin (2) [Enige DRIE] [60] TOTAAL AFDELING A: 120 17
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 AFDELING B VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE AGTERGRONDINLIGTING OOR POTCHEFSTROOM Potchefstroom Koördinate: 26° 42' 52"S; 27° 5' 49"O Potchefstroom is 'n akademiese stad in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Dit huisves die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit. Potchefstroom is aan die Mooirivier, ongeveer 120 km wes-suidwes van Johannesburg en 45 km oos-noordoos van Klerksdorp. Die stad het baie min nywerhede en is bekend vir sy skoon lug en 'n lae misdaadsyfer. Dit is 'n belangrike nywerheids-, diens- en landbougroeipunt van die Noordwes-provinsie. Nywerhede in Potchefstroom sluit staal-, voedsel- en chemiese verwerking in. Die hoenderbedryf is van kardinale belang. [Bron: https://en.wikipedia.org/wiki/Potchefstroom ; https://www.iinfo.co.za/content/about-potchefstroom] Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart gebruik. ENGLISH AFRIKAANS Diggings Uitgrawings Purification plant Watersuiweringsaanleg Golf course Gholfbaan Sewerage works Rioolwerke Aerodrome Lughawe/Vliegveld University Universiteit 18
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 3.1 KAARTVAARDIGHEDE EN -BEREKENINGE 3.1.1 Die kontoerinterval op die topografiese kaart is ... meter. A 5 B 10 C 15 D 20 (1 x 1) (1) D/20 (1) 3.1.2 Die lengte van die brug in blok B5 is ... meter. A 100 B 125 C 150 D 200 (1 x 1) (1) C/150 (1) 3.1.3 (a) Die ware peiling vanaf die hoogtemerk in blok A2 tot trigonometries baken 174 by F in blok B1 is … (1 x 1) (1) (b) Die rigting van die hoogtemerk in blok A2 na die trigonometriese baken 174 by F in blok B1 is ... (1 x 1) (1) (a) 207° (speling: 206°-208°) (1) (b) Suid-suid wes / SSW (1) 3.1.4 Bereken die oppervlakte van die swembad by 5 op die ortofotokaart in meter. Die lengte van die swembad is 1 cm op die ortofotokaart. Formule: lengte x breedte (4 x 1) (4) Breedte = 0,7 cm (1) (speling: 0,6-0,8) 1 cm x 0,7 cm 100 m (1) x 70 m (1) (speling: 60 – 80) 7000 m² (1) (speling: 6000 – 8000) 3.1.5 Die swembad op die ortofotokaart verskyn (kleiner/groter) as op die topografiese kaart as gevolg van die verskil in skaal. (1 x 1) (1) groter (1) 3.1.6 Gee die breedtegraad vir die begraafplaas by G in blok B1 as die lengtegraadinligting 27°03'40'' O is. (1 x 1) (1) 26°40´25´´ S (1) (NB: Die sekondes kan wissel tussen 22´´ - 28´´) [10] 19
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 3.2 KAARTINTERPRETASIE 3.2.1 Potchefstroom kan geklassifiseer word as 'n ... nedersetting en 'n ... dorp. (i) kern (ii) verspreid (iii) gespesialiseerde (iv) handel en vervoer A (i) en (iii) B (i) en (iv) C (ii) en (iii) D (iii) en (iv) (1 x 1) (1) A ((i) en (iii)) (1) Verwys na die topografiese kaart. 3.2.2 (a) Identifiseer die landelike grondgebruik in blok A5 by H. (1 x 1) (1) Boerdery / Landbou / Verbouiing (1) (b) Verskaf ʼn bewys vanaf die topografiese kaart vir die keuse van die terrein van die grondgebruik wat in VRAAG 3.2.2(a) geïdentifiseer is. (1 x 1) (1) Gelyke grond (1) Beskikbaarheid van water (1) (Enige EEN) Verwys na die topografiese kaart. 3.2.3 Identifiseer die nedersettingspatroon van "Wag 'n bietjie" by I in blok A4. (1 x 1) (1) Kernvormige nedersetting (1) 3.2.4 Verduidelik hoe nabyheid aan die mark 'n voordeel is vir die nedersetting "Wag 'n bietjie" in VRAAG 3.2.3. (1 x 2) (2) Bederfbare produkte om naby die mark te wees (2) Bespaar op vervoerkoste na die mark (2) [Enige EEN] 20
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 Verwys na die ortofotokaart. 3.2.5 (a) Identifiseer die grondgebruiksones by 6 en 7. (2 x 1) (2) 6 – Industriële grondgebruiksone / Swaar nywerhede (1) 7 – Residensiële grondgebruiksone (1) (b) Gee 'n rede vir die ligging van grondgebruiksone 6. (1 x 2) (2) Gelyk grond (2) Naby die spoorlyn (2) Naby die nasionale roetes (2) Water naby (2) Langs die lae-inkomste woongebied – arbeidsmag (2) Grond is goedkoper (2) Beskikbaarheid van groot grondoppervlak (2) [Enige EEN] Verwys na die topografiese kaart. 3.2.6 Gee 'n rede vir die keuse van die straatpatroon vir Grimbeekpark in blok E4 by J. (1 x 2) (2) Dit is 'n nuwe ontwikkelde woongebied (2) Verminder verkeersopeenhopings (2) Beperkte spasie (2) Maklik om te bou (2) Maklik om te onderhou (2) Topografie in die omgewing (2) [Enige EEN] 3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 3.3.1 Definieer die term geografiese inligtingstelsel. (1 x 2) (2) 'n Rekenaarstelsel van hardeware, sagteware en metodes om data vas te lê, te bestuur, te manipuleer, te ontleed, te modelleer en te vertoon (KONSEP) (2) Verwys na die topografiese kaart. 3.3.2 (a) Watter GIS-komponente is gebruik om die topografiese kaart saam te stel? (1 x 1) (1) Hardeware (1) Sagteware (1) Data (1) Mense (1) Prosesse/Metodes (1) 21
GEOGRAFIE NASIENRIGLYNE GR12 0625 [Enige EEN] (b) Noem die GIS-bron wat gebruik is om die topografiese kaart te skep. (1 x 1) (1) (Vertikale) lugfoto (1) Ortofotokaart (1) (c) Identifiseer die tipe GIS-data wat op die topografiese kaart uitgebeeld word. (1 x 1) (1) Vektor data (1) Ruimtelike data (1) Attribuutdata (1) [Enige EEN] Verwys na die ortofotokaart. 3.3.3 (a) Die ortofotokaart is 'n voorbeeld van (ruimtelike data/ afstandswaarneming). (1 x 1) (1) afstandswaarneming (1) (b) Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 3.3.3 (a). (1 x 2) (2) Foto word van ‘n afstand af geneem (2) TOTAAL AFDELING B: 30 TOTAAL: 150 22

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all