Skip to content

Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Addendum (Afrikaans)

AddendumGeographyGrade 12202014 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2020 10781 GEOGRAFIE VRAESTEL 1 BYLAE 14 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 2 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 1.1: TROPIESE SIKLOON Wolke [Bron: Aangepas uit https://magicseaweed.com/news/what-is-a-tropical-cyclone/11135/] FIGUUR 1.3: ANTISIKLONE JAARLIKSE SUID-AFRIKAANSE SINOPTIESE WEERKAARTE SOMER SINOPTIESE PATROON WINTER SINOPTIESE PATROON (OKT TOT MRT) (APR TOT SEP) [Bron: Aangepas uit www.scielo.org.za/pdf/wsa/v37n2/v37n2a03.pdf] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 3 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 1.4: LANDELIKE EN STEDELIKE VERHITTING Hitte absorbering en terughouding Bron: Aangepas uit https://land8.com/how-landscape-architecture-mitigates-the-urban-heat-island-effect/] FIGUUR 1.5: FLUVIALE KENMERK Stroomversnelling [Bron: https://www.etsy.com/listing/174888960/] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 4 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 1.6: STROOMROOF VOOR STROOMROOF Plato Plato COLORADO DAWSON RIVIER RIVIER NA STROOMROOF COLORADO RIVIER Plato Plato DAWSON D RIVIER [Bron: Aangepas uit https://answersingenesis.org/geology/grand-canyon-facts/ when-and-how-did-the-grand-canyon form/] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 5 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 2.1: SINOPTIESE WEERKAART 23 2 [Bron: Aangepas uit die Suid-Afrikaanse Weerdiens] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 6 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 2.3: MIDDELBREEDTE SIKLOON [Bron: Aangepas uit https://researchspace.csir.co.za/dspace/bitstream] FIGUUR 2.4: WINTERTOESTANDE OOR SUID-AFRIKA [Bron: Aangepas uit https://researchspace.csir.co.za/dspace/bitstream] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 7 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 2.5: DREINERINGSDIGTHEID X [Bron: https://www.chijournal.org/C455] FIGUUR 2.6: BESTUUR VAN OPVANGSGEBIED VAALRIVIER OPVANGSBESTUURSAGENTSKAP Staatskennisgewing: GN 81 in GG 39636 van 29 Januarie 2016 Datum van inwerkingtreding: 29 Januarie 2016 Hierdie kennisgewing vestig die Vaalrivier Opvangsgebiedbestuursagentskap in die Vaal Waterbestuursgebied. Ingevolge die Nasionale Waterwet kan ʼn opvangsgebiedsbestuursagentskap opgerig word vir ʼn spesifieke waterbestuursgebied, na openbare konsultasie met die betrokke gemeenskap en belanghebbendes. Die pligte van so ʼn opvangsgebiedsbestuursagentskap is om belangstellendes te ondersoek en te adviseer oor die beskerming van verskillende soorte besoedeling, gebruik, ontwikkeling, bewaring, bestuur en beheer van waterbronne en om die deelname van die gemeenskap aan die bestuur en beheer van die waterbestuurgebied te bevorder. Die belangrikste watergebruike in die waterbestuursgebied sluit industriële, mynbousektor, kragopwekking, landbou, besproeiingskemas, bosbou, natuurbewaring en stedelike en landelike nedersettings in. [http://www.shangoni.co.za/vaal-river-catchment-management-agency/] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 8 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 3.1: STRAATPATRONE RADIAAL ROOSTER BEPLAN ONREËLMATIG [Bron: www.globalsecurity.org/military/library/policy/army/fm/3-06/chap2.htm] FIGUUR 3.3: LANDELIKE-STEDELIKE MIGRASIE Faktore wat Landelike-Stedelike migrasie veroorsaak - Swak infrastruktuur - Werkloosheid - Korrrupsie - Ander [Aangepas uit: www.google.com/search?q=reasons+for+migration&safe Gram Vaani] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 9 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 3.4: INFORMELE NEDERSETTING EN LAE KOSTE BEHUISING [Bron: Eksaminator se eie skets] FIGUUR 3.5: VOEDSELSEKERHEID EN HIDROPONIESE BOERDERY Belemmerende faktore soos onvoldoende water, onbetroubare reënval en droogtes, onbewerkbare grond as gevolg van swak boerderymetodes, swak grond en gronderosie, het voedselonsekerheid tot gevolg gehad. As gevolg van die onbetroubare voedselproduksie het hidroponiese boerdery ontstaan. Hidroponika is ʼn metode om gewasse sonder grond te kweek, waar water dien as substraat vir die groei van plante. Alhoewel navorsingsprojekte om gewasse in ʼn bemestingsoplossing (vloeistof) te produseer reeds in 1933 begin het, was dit eers vyftig jaar later dat hierdie idee om gewasse direk in ʼn oplossing sonder grond te bewerk, van navorsingsprojekte na moderne boerderytoepassings ontwikkel het. Die groei van plante in ʼn voedingsoplossing bied ʼn aantal voordele. Voedingstowwe in kunsmis kan direk op die wortels toegedien word, sonder probleme met die samestelling van die grond. Daar is geen behoefte aan swaar masjinerie om beddings voor te berei vir saad of plante nie. Onkruide en siektes kan beheer word sonder om chemikalieë te spuit en geen besproeiingstelsels hoef vir bemesting geïnstalleer te word nie. Erosie van die grond deur herhaaldelike bewerking word vermy. Hidroponika verlaag ook arbeidskoste omdat minder werknemers nodig is. Die benutting van die maksimum bewerkte oppervlakte lei tot ʼn toename van 40% in die opbrengs. Van die nadele van die stelsel is die aanvanklike hoë kostes van die infrastruktuur; kragonderbrekings wat die prosesse kan ontwrig en die konstante monitering van die waterbron. [Bron: Aangepas uit: https://www.google.com/search?safe=strict&rlz=hydroponic+farming Shahar Tavor, Agronomist, Gatfertilizers Mei 15, 2016] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 10 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 3.6: DIE PLATINUM ROI Die Platinum Ruimtelike Ontwikkelingsinisiatief (ROI) in die Noordwes Provinsie is 20 jaar gelede van stapel gestuur om die ruimtelike ekonomiese ontwikkelings- uitdagings van die streek die hoof te bied. Die hersiende kommentaar was daarop gemik om die ontwikkeling te herevalueer. In ʼn deel van die effektiwiteitstudie is die volgende aanwysers gebruik om na te vors waarom die Platinum ROI nie suksesvol was nie. Die aanwysers vir effektiwiteit is: Effektiwiteitsindeks 2000 2017 NOORDWES % van die bevolking met 2000 – 6% 10% 10% post-matriek kwalifikasies 2017 – 5% % van die bevolking wat onder die 8% 9% voedselsekerheidsgrens leef % misdaadindeks 22% 30% Die artikel het tot die gevolgtrekking gekom dat daar na meer as ʼn dekade nog steeds min bewyse was dat die Platinum ROI in die nabye toekoms doeltreffend sal wees. Op die oomblik het die Platinum ROI baie min te bied. Om sukses te behaal, sal meer inspanning van alle betrokkenes verg, en veral veel meer toewyding van die betrokke regeringstrukture [Aangepas uit: https://journals.co.za/content/jefs/4/1/EJC138473/https://www.alexanderforbes.co.za] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 11 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 4.2: VERSKILLENDE TIPES BOERDERY KLEINSKAALSE BOERDERY A [Growing the Garden: How to Use by Ann Maslova] GROOTSKAALSE BOERDERY B [https://www.large+scale+farming+animation&oq=large+scale+farming] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 12 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 4.3: LIGGING VAN NEDERSETTINGS Nedersettings Berge [Bron: Eksaminator se eie skets] FIGUUR 4.4: GRAFIEK OOR STEDELIKE FUNKSIES Nedersetting se grootte en dienste aangebied algemene hospitaal konsertsaal Hoër orde groothandelaar universiteit kunsgallery sekondêre skool tegniese kollege swembad bioskoop kettingwinkel bank prokureur primêre skool slaghuis koerant dokter poskantoor publieke skool [Aangepas uit: www.learnxtra lae en hoër orde dienste] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 13 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 4.5: BYDRAE VAN EKONOMIESE SEKTORE TOT WERKSGELEENTHEDE Werkskepping deur nywerhede Jan-Mar 2016 Jan-Mar 2017 Jan-Mar 2018 Duisende 0 Gemeenskap en Private Landbou Mynbou Vervaardiging Nutsbedrywe Konstruksie Handel Vervoer Finansies sosiale dienste huishouding Jan-Mrt 2016 738 333 1 982 100 1 126 3 021 757 1 725 2 651 1 299 Jan-Mrt 2017 615 296 1 742 98 1 085 2 873 739 1 759 2 628 1 135 Jan-Mrt 2018 650 296 1 709 70 1 021 2 825 767 1 633 2 657 1 169 [Bron: Aangepas uit https://nicborain.wordpress.com/2010/05/05/ unemployment-growth-is-a-deep-systemic- threat] b.o.
Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE BYLAE 14 (Vraestel 1) 10781/20 FIGUUR 4.6: PWV-INDUSTRIËLE GEBIED DIT IS HOE ESKOM DIE EKONOMIE IN DIE PWV-STREEK ONDERDRUK. Reserwebank-ontleding toon die effek van beurtkrag op ekonomiese groei, veral op die vervaardigingsbedryf. Kleiner ondernemings kan die gevolge van beurtkrag vir ʼn paar uur hanteer met kragopwekkers – natuurlik teen kostes - maar groot ondernemings, soos YSKOR/Mittal Staal, kan eenvoudig nie sonder stabiele en voldoende krag werk nie. Die voortdurende probleme by Eskom het so ʼn groot uitwerking gehad dat dit die Reserwebank aangespoor het om dit noukeurig na te vors, met ʼn ontleding wat toon dat die kragonderbrekings gedurende die drie maande tot einde Maart die ergste nog ooit was. Daar is ʼn lys van die verskillende faktore wat waarskynlik ekonomiese groei beïnvloed het, soos ʼn aantal lang arbeidstakings, onderhoud en swak plaaslike en wêreldwye aanvraag, sowel as politieke onsekerheid, wat die sake- en verbruikersvertroue beïnvloed het. Sedert die begin van die vierde nywerheidsrevolusie¹ blyk daar ʼn korrelasie te wees tussen beurtkrag en ʼn dalende ekonomie. Die resultate toon dat namate die intensiteit van beurtkrag toeneem, daar ʼn beduidende 0,06 % afname in Suid-Afrika se BBP-groei is. In kort, die verslag bewys wat almal reeds weet – besighede kan nie sonder elektrisiteit bedryf word nie en sonder om besighede te bedryf, kan die ekonomie nie groei nie. Deur Eskom se probleme op te los, sal baie ander probleme ook opgelos word. ¹Vierde industriële revolusie: Dit is ʼn era van toenemende tegnologiese ontwikkeling bekend vir nuwe innovasies waar snelle toepassing groot veranderinge in die samelewing veroorsaak bv. kunsmatige intelligensie soos selfaangedrewe motors, hommeltuie en robotte.. [Aangepas uit: https://www.moneyweb.co.za/news/companies-and-deals/this-is-how-eskom-throttles-the-economy] EINDE

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all